Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Freddie Van'Dango

Freddie Van'Dango's video for his single "SHADOW" from his debut album "TONIK" has just been released. Herewith the link to the video on YouTube and some notes by director Dan Roberts from Stoep Studios:



"During production of the album I was very taken with Freddie's extraordinary lyrics. The great tunes and big voice are counter balanced by the lyrics that have a darker, more thought provoking side than you'd expect, they were the special surprise of working with him. So I went in this direction for Shadow which (my interpretation) reminded me of a song a dead person (Ghost) might sing to a lover. From there I went into the Mexican Día de los Muertos (Day of the Dead) where they celebrate their ancestors - usually in the cemetery with sweets and cookies in the shape of skulls, and skeleton decorations. This blended in with the Tex Mex influenced brass section and trumpet solo we used - with that Mariachi influence. Around the same time I was at the Luthier, Mervin Davis' place in Broederstroom and behind his workshop he had this ruin he was rebuilding into a venue and that reminded me of the film El Mariachi and we had all the elements to make this work."

vetseun
Tonik ....................................... RR126 2012 RHYTHM RECORDS
1. Tonik
2. Super Love
3. Shadow
4. Phantoms
5. Contagious
6. Cigaret Asylum
7. White Noise
8. Devil's Charm
9. Surfer Blues
10. Play

Freddie Van'Dango - Debuut album "TONIK" (Rhythm Records)

Freddie Van'Dango is bekend daarvoor dat hy in 2011 die Idols SA Top 10 bereik het. In September 2012 reik Rhythm Records Freddie se debuut album "TONIK" uit.

Freddie sê: "Ek dink dit mag dalk net my hele lewe gevat het om hierdie album te skryf. Dit voel so. My interne klok is drasties uit. Inspirasie is sporadies, dikwels gedurende die mees ongeleë tye. Drome kweek soms hierdie vurige uiteenstortings van ink op papier. Somtyds teen my muur. Mooi vandalisme in my kamer. Ek probeer om te lees, maar mense bly steeds my grootste bron van inspirasie. Koffie en sigarette ook."vetseun

Rollling Stone SA tydskrif noem Freddie "The Idols Renegade": "Freddie's voice is expansive and undisciplined - in the best possible way. Something like Pete Doherty meets Freddie Mercury with a scrap of Julian Casablancas thrown in for good measure - but, still, distinctively Van'Dango's ."

Freddie woon in die Van'Dango huis in Mellville. "Van'Dango is 'n emosie, 'n broederskap, 'n beweging, 'n kollektiewe, 'n merk. Dit gaan oor laat slaap en biltong vir ontbyt, playstation, braai op die stoep en meer kitare op die rusbank as gooi kussings. Ons is wesens van die nag. Vriendelike wolwe. Amper soos die Swartkat net cooler, meer lewendig!"

Die album is vervaardig deur Dan Roberts, SAMA wenner vir Beste Musiek-Regisseur 2012. "Ek was verlore in die woestyn. Opsoek na rigting. En dis toe dat ek vir Dan Roberts ontmoet. Hy was uitgekamp teen die grootste duin in die geskiedenis van sand. 'n Silhoutte van cool. guitar op sy rug en 'n SAMA in sy hand. Hy't geglimlag deur sy oë toe hy vra..."Waarheen jy oppad boera?" "Ek soek rigting Oom" sê ek." "Wie's jou fokken Oom? Ek's Dan. Dan the Man..."

Die eerste radiosnit "Shadow" speel tans op Highveld Stereo, UCT Radio, MFM en Bay fm en "Cigarette Assylum" kan op Tuks fm gehoor word.


Sosiale media:
Twitter: @F_Van_Dango / @v_for_vandango
Facebook: https://www.facebook.com/pages/Freddie-VanDango-Idols-VII
Facebook: https://www.facebook.com/FREDDIE.VAN.DANGO

Media kontak:
Liny Kruger at LK Mediabook
liny@lkmediabook.co.za
082 464 1926

of Ice Carstens
icecarstens@gmail.com
072 516 1703.


skakels :








2012 02 26 - Park Acoustics presents Gerald Clark, Freddie van Dango, Janie Bay, Fort Schanskop, Eeufees Road, Groenkloof, Pretoria, 13:00, R55, R65, www.ticketbreak.co.za - www.facebook.com/park.acoustics - Park Acoustics - BOS - KWV - Pretoria.co.za - Brent Black Studios
vetseun




bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)