


















Fransua Roos (F. Roos)


Cora Marie - Ek Verlang Na Jou / My Grootste Wens 7" . PAL 5967 1986 PANORAMA
Kant Een:
1. Ek Verlang Na Jou (Kupido)
Kant Twee:
1. My Grootste Wens (Kupido)
Verwerkings deur Fransua Roos
Produksie deur Corrie Myburgh


Kupido - Warm Country Hart / Jy Is Hier By My 7" .PAL 5814 1985 PANORAMA
Kant Een:
1. Warm Country Hart (Kupido)
Kant Twee:
1. Jy Is Hier By My (Kupido)
Musiekverwerkings deur Fransua Roos
Produksie deur Corrie Myburgh

Cora Marie - Gee Vir My 'n Bietjie Country / Bou Op Jou Liefde 7" . PAL 5351 1982 PANORAMA
Kant Een:
1. Gee Vir My 'n Bietjie Country (P. Britz)
Kant Twee:
1. Bou Op Jou Liefde (P. Britz)
Opgetel Deur Die Langspeel Plaat: Gee Vir My 'n Bietjie Country PANL 40018
Produksie Deur Corrie Myburgh
Musiekverwerking Deur Fransua Roos


Billy Forrest - Jy Alleen / Gee My Jou Hand! 7" . CBK 714 1981 TRANSISTOR
Kant Een:
1. Jy Alleen (Peter Maffay/Bernd Meinynge/W. de Wet)
Kant Twee:
1. Gee My Jou Hand! (P. van Blerk, N. Greenberg)
Regisseurs: Patric van Blerk, Fransua Roos en Greg Cutler
Verwerkinge: Fransua Roos
Ingenieur: Greg Cutler


Cora Marie - Gee Haar 'n Roos / Tant San Se Vetkoek Den 7" . PAL 5140 1980 PANORAMA
Kant Een:
1. Gee Haar 'n Roos (Pieter Britz)
Kant Twee:
1. Tant San Se Vetkoek Den
(Vanaf die Langspeler "Lang Verlang Kontrei" PAL 5140)
Verwerking: Fransua Roos
Produksie: Corrie Myburgh
M.P.A. / Panorama Songs


Glenys Lynne - Jy Is Die Een (In My Lewe) / Maladie D'Amour 7" . PD 1496 1977 GALLO
Kant Een:
1. Jy Is Die Een (In My Lewe) (Anton Goosen)
Kant Twee:
1. Maladie D'Amour (H. Salvador, L. Solme, M. Lamjean, M. van Rensburg)
(Van die Langspeelplaat ML 4108 "Jy Is Die Een")
Produksie deur Chris Kritzinger
Verwerk deur Fransua Roos


Die Vrystaters - Stewel Steyn (Sang) / Stewel Steyn (Orkes) 7" . BR 3116 1975 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Stewel Steyn (Sang) (F. Roos; A. Jonker)
Kant Twee:
1. Stewel Steyn (Orkes) (F. Roos)
(Uit die Rolprent "Haak Vrystaat")
Verw: Fransua Roos
Produksie: Fransua Roos vir Millar-Bourne Produksies
EMI-Brigadiers Musiek
plus vele meer
skakels :