Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Flippie van Vuuren (F. van Vuuren) (Flip En Manie)
vetseun
Flippie se Fluitjie - Melodika- en trekklavier- Boeretreffers . TOCCD308 FANTASIA

vetseun
Speel Oupa Jasper - Op Die Melodika LP . MFP 55086 1980 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Swart Faber
2. Oom Piet Se Wals
3. Oor Die Brug En Weer Terug
4. RSM Se Brood En Jam
5. Gys Se Boerekombuis
6. Poerie En Die Wet
Kant Twee:
1. Paultjie Se Bus
2. Nico Se Partytjie
3. Hagen Se Huis Vertraging
4. Smit Op Swart En Wit
5. Du Toit Se Buffelkonvooi
6. Frikkie Se Rugbyblikkie

vetseun
Flippie se Vlugtige Vingers LP . TL 1039 1983 TEAL

vetseun
Die Veelsydige Flippie van Vuuren LP . TL 1028 TEAL
- The Versatile Flippie van Vuuren

vetseunvetseun
Orrel Kaskenades TC/LP . L4 MFP 55056/MFP 55056 1980 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Peer Poot Polka
2. Orrel Kaskenades
3. Karate Kap
4. Tant Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans
5. Seeman
6. Hou Jou Roksak Toe
Kant Twee:
1. Seewind Bring Heimwee
2. Duitse Wals
3. Wiederschau
4. Lente In Switzerland
5. Donkerhoek Vastrap
6. Kalfie Wals

vetseunvetseun
Orreltreffers LP .... MFP/SRSJ 8063 1976 MUSIC FOR PLEASURE
Kant 1:
1. I Can't Stop Loving You
2. I Love You Because
3. Kafeetjie Om Die Hoek
4. Cest Si Bonn
5. Groen Koringlande
6. Honey
Kant 2:
1. Puppet On A String
2. Cest Mannefique
3. Kom Ons Gaan Blomme Pluk
4. Remember When
5. Isle Of Capri
6. La Paloma

vetseun
Daar Lê Die Ding LP ......... LUC 7708 LUISTER
Kant Een:
1. Jim Muller Keurspel
2. Buckaroo
3. Daar Lê Die Ding
4. Wals Van Tant Sannie
5. Beautiful Ohio
6. Portugese Wals
Kant Twee:
1. Skemer Aand
2. Laat Waai
3. Oom Hendrik Se Seties
4. Sam Se Vastrap
5. Ou Kraal Liedjie
6. My Vader Was 'n Musikant

vetseun
Flippie en sy orkes LP ...................... 1972 LUISTER

vetseun
Orrel-Kaskenades LP ..... PRC 670 1971 PRESIDENT
Kant Een:
1. Orrel Kaskenades
2. 'n Pluisie In My Oor
3. Lekker Op Die Plaas
4. Mense
5. Dit Is Ons Land
6. Waterjaar
Kant Twee:
1. Ek Wens Ek Was Groot
2. Orrel Tokkel
3. Weëmoed En Geluk
4. Ollie Se Vastrap
5. Lekker Jaar
6. Blonde Visserman

vetseun
Die Wêreld Se Mees Bekwame Musikant LP . PRL 6022 1968 PRESIDENT
Kant Een:
1. Waterpan Drafstap
2. Velskoen Wals
3. Blou Makwassie Berge
4. Veerpoot Kwela
5. Altyd In My Drome
6. Konsertina Koos
Kant Twee:
1. Hier's Ek Weer; Bobbejaan Klim Die Berg; Suikerbossie
2. Please Release Me
3. Neef Frans Se Polka
4. Ou Karooland
5. Can't Give You Anything But Love
6. Hou Jou Roksak Toe

vetseunvetseun
"Goue Grotes" - Flippie van Vuuren LP . GGL 9 1988 TEAL
Kant Een:
1. Warm Patat (N. Carstens)
2. Net 'n Stille Uurtjie (D. Bosman)
3. Angorabok Boogie (B. Potgieter)
4. St. Croyviles
5. Pluisie In My Oor (F. van Vuuren)
6. Oor Die Brug En Terug (F. van Vuuren)
Kant Twee:
1. Kalfie Wals (F. van Vuuren)
2. Warm Snare (H. Roodt)
3. Een Vir Een (De Waal)
4. Tant Mossie (A. Goosen)
5. Mayfair Samba (N. Carstens)
6. Windhoek (H. Roodt)

Wat kan 'n mens oor Flippie van Vuuren se wat nog nie oor die jare gesê is nie.
Flippie is die musikant se musikant. 'n Meester op feitlik enige instrument waaraan 'n mens kan dink. Ons ken sy talente as orrelis egter baie goed.
Flippie van Vuuren verdien baie beslis om as 'n GOUE GROTE bestempel te word en die reeks is nie volledig sonder hom nie! . . . Nadia Vosloo.

Ons opregte dank gaan aan Albie Venter en André Viljoen van Brigadiers Musiekmaatskappy vir die vriendelike samewerking. - omslag

Konsep en koördinasie : Nadia Vosloo
Ingenieur : Mark Baker

vetseunvetseun
Laat Waai met Kawai TC/LP . L4 MFP(AL) 58035/MFP 58035 1982 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Tchip Tchip
2. As Dit Nag Is In Die Bosveld
3. Oupa Se Seties
4. Boere Seun
5. Oor Die Brug En Terug Kaapland
6. Groen Koring-Lande
Kant Twee:
1. Orrel Kaskenades
2. Net 'n Stille Uurtjie; Blomme Gepluk
3. Dwaal Boom
4. Verina Tango
5. Huisie In Die Vrystaat
6. Die Seewind Bring Heimwee

vetseunvetseun
Die Orrel Towenaar TC/LP . L4 MFP 57005/MFP 57005 1981 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Hier's Ons Weer
2. Jim Muller Keurspel
3. Aandblom Wals
4. Plaas Toe
5. Altyd In My Drome
6. Suikerrand Vastrap
Kant Twee:
1. Jy Is My Liefling
2. La Paloma
3. Heimwee Na Die See
4. Verkyker Settees
5. Wiederschau
6. Donkerhoek

Ben E. Madison met Flippie van Vuuren en sy orkes
vetseunvetseun
Skemerkelkie LP ........... ORC 6032 1968 WORLD RECORD CO.
Kant Een:
1. Die Blonde Visserman
2. Platdoring Randjie
3. Wonderlik
4. Towerland
5. Aandlied Van Kransdraai
6. Ek Droom Van Jou
Kant Twee:
1. Die Boemelaar Se Droom
2. Koue Hart
3. Skemerkelkie
4. Jannie Met Sy Ou Viool
5. Sagte Ou Karroowind
6. Liefling (Kom Wals Saam Met My)

Roelf Kruger; Flippie van Vuuren
vetseunvetseunvetseun
So het hulle gespeel in die outyd LP . KAL 1016/NPTN 3430 1967 KALAHARI/MUSIC FOR LEISURE
Kant Een:
1. Uit Die Ou Tyd (Trad. Arr. Kruger)
2. Draai Bobbejaan (Trad. Arr. Kruger)
3. Hansie Se Vastrap (Le Grange)
4. Mielie Blare (Trad. Arr. Kruger)
5. Oom Louw Se Polka (Erasmus)
6. Bles Se Wals (Kruger/Laurens)
Kant Twee:
1. Plaas Toe (Retief)
2. Vaal Wit Pens (Sakkie van der Vyver)
3. Oom Jannie Het Gaan Jag (Trad. Arr. R. Kruger)
4. Stellenbosch Verlange (Trad. Arr. R. Kruger)
5. Oom Hans Se Gemmerdans (Bodenstein)
6. Zoutpansberg Vastrap (Trad. Arr. Kruger)

Ingeneur: Ian Crewe

SO HET HULLE GESPEEL
Die titel van hierdie langspeler is veelseggend. Ons voorgeslagte het vir ons 'n ryk erfenis in hulle musiek nagelaat. Om dit te bewaar en by jonger nasate 'n liefde en waardering vir die musiek te kweek en te bevorder is die doel van hierdie opname. Boeremusiek om ou harte te laat jonk voel, herinneringe van lank gelede te laat herlewe, en die jongeres bewus te maak van musiek uit eie bodem.
Dat outydse boeremusiek baie aanhangers het onder ons jonger geslag is onteenseglik. Duidelike bewys van hierdie stelling is die baie konsertinaspelers onder ons jong musikante. Een van die uitstaandes is ROELF KRUGER, 'n jong man van 28 jaar, wat vinnig besig is om vir hom naam te maak. Roelf is 'n Johannesburger, hier gebore en skoolgegaan. Uit 'n baie musikale familie spruit hy. By die klein seuntjie is vroeg al 'n liefde gekweek vir musiek en het hy opgegroei met musiek as 'n belangrike deel van sy lewe. Soos sy vroutjie, Rose sê: ,,musiek is sy hele Liewe." Roelf kan feitlik enige instrument bespeel maar die konsertina is sy instrument. Hy tree dikwels op saam met Groep 2 as basvioolspeler, en doen uitsendings seam met ander orkeste. Dit was nog altyd sy ideaal om 'n outydse boeremusiek plaat te maak en hier het ons nou sy hartewens vervul.
Roelf word bygestaan deur 'n groepie van ons knapste musikante: Flippie van Vuuren (traporreltjie), Bob Hill (basviool), Tienie Joubert (ritmiese ghitaar), Andy Johnson (dromme).
Die nommers is deurgaans tradisioneel. Onder die ou gunstelinge is daar: ,,Uit Die Oue Tyd," ,,Draai Bobbejaan," ,,Mielieblare," en ,,Oom Louw Se Polka."
...ies goed verwerk vind u hier 'n uitstekende langspeler vir elke kenner en versamelaar van outydse boeremusiek. - FAY - omslag

met Olive Saunders
vetseun
Good Health! / Gesondheid LP . LSJ 12... JUWEEL PLATE

vetseun
Stout Maar Lekker LP ....... LSJ 12-224 JUWEEL PLATE
- Die Honky Tonk Klavier van Flippie van Vuuren

vetseun
Trekklavier Treffers LP ..... LSJ12-206 JUWEEL PLATE

vetseunvetseun
Skoppelmaai / Hik Polka 10" . JV 207 JUWEEL PLATE
Kant Een:
1. Skoppelmaai; (N. Carstens)
Kant Twee:
1. Hik Polka (F. van Vuuren)

vetseunvetseunvetseun
Reënboog Wals / Skiet Hom Louis 7" . ARC307 RRC
Kant Een:
1. Reënboog Wals (R. Erasmus) (Carstens/De Waal) (Roelf Kruger Konsertina)
Kant Twee:
1. Skiet Hom Louis (R. Erasmus) (Carstens/De Waal) (Roelf Kruger Konsertina)

Flippie van Vuuren Quartet
vetseun
Jazz Festival 1959 LP .... NLP 136 1959 RENOWN
- Lullaby In Rhythm - >>>


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)