Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Fiebie Loggenberg
vetseunvetseun
Tokkel Die Snare, Meisie! LP . BON 267 BONUS
Kant Een:
1. Hoe Later, Hoe Kwater - MP3 >>>
2. Glimlag Nou
3. Silwerklok
4. Huisie In Die Vrystaat
5. Die Morester-Wals
6. Outa In Die Langpad
Kant Twee:
1. Abdol
2. Lente In Die Soutpansberge
3. Sonop
4. Meisie Van My Drome
5. Voortrekkerdans
6. Die Dagbreek-Wals

Fiebie Loggenberg se eerste plaatopname (Daar Speel 'n Meisie - Kristal KLS 161) is maar 'n paar-maande gelede vrygestel en in hierdie kort tydjie het sy een van ons land se gewildste musikante geword. Dit is geen wonder nie want Fiebie se wakker vertolkings gee nuwe kleur en lewe aan elke nommertjie.

Of ons mans dit nou ook wil erken of nie, oortref haar kitaarspel die van buie van ons, bekende manlike kitaarspelers. Dit is 'n groot prestasie want Fiebie het in styl van haar eie wat sy self aangeleer het.

Luister lekker want ons vra nou - TOKKEL DIE SNARE, MEISIE!

OPNAME EN PRODUKSIE: PIERRE J. LOMBARD - omslag

vetseun
Daar Speel 'n Meisie LP ....... KLS 161 KRISTAL
Kant Een:
1. Die Houtkapper-Lied
2. Oor Die Vaalrivier Se Water
3. My Droomgeluk
4. Daar Onder In Die Kaap
5. Boesman-Kwela
6. Braaivleisaand
Kant Twee:
1. Die Biervat-Polka
2. Die Ossewa
3. Wipneusie
4. Klokkie-Wals
5. Daar Dans 'n Meisie
6. Die Ou Kalahari

Opname En Produksie: Pierre J. Lombard


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)