Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Eddie Alberts
vetseun
Konsertina Kraai! ................ AACD 152 ALFA ATELJEE
1. Oom Naas Se Vastrap
2. Neef Frans Se Polka
3. Die Kolonie Wals
4. Dik Anna Seties
5. Sarie Marais
6. Die Gala Polka
7. Die Resiesbaan Seties
8. Willie Se Vastrap
9. Die Soutpansberg Polka
10. Die Cornelius Wals

vetseun
Konsertina Kraai! LP .............. SL 1157 SAFFIER (ONS LAND REEKS)
Kant Een:
1. Oom Naas Se Vastrap
2. Neef Frans Se Polka
3. Die Kolonie-Wals
4. Dik Anna-Seties
5. Sarie Marais
6. Die Gala Polka
Kant Twee:
1. Die Resiesbaan-Seties
2. Willie Se Vastrap
3. Die Soutpansberg-Polka
4. Die Cornelius-Wals
5. Die Verkyker-Seties
6. Tant Antjie Ruik Na Gom

vetseun
Skuif Die Stoele Opsy! LP ..................... KEURGOUD
- Konsertina : Eddie Alberts Met Louis de Lange En Sy Orkes -

vetseun
Skommel Maar Die Ding! LP ................. SAFFIER PLATE
- Boerekonsertina Eddie Alberts

vetseunvetseun
Die Konsertina Spook LP ..... KLS 327 KRISTAL
Kant Een:
1. Hoe's Daai
2. Danstyd
3. Soutpansberg Polka
4. Marina Wals
5. Sam Se Vastrap
6. Lettie Brand Seties - >>>
7. Amalia-Toe
Kant Twee:
1. Koos Se Vastrap
2. Stubeul Seties
3. Oslo Wals
4. Suurberg Opskud
5. Anna-Pop Seties
6. Tant Antjie Ruik Na Gom
7. Langbaan Seties

vetseun
Windmaker LP ........................ PLS 106 PÊREL
- Windmaker met sy wind-orreltjie

Die konsertina is vandag seker een van die gewildste instrumente in suid-Afrika, indien dit nie die heel gewildste is nie en sy populariteit neem nog steeds toe. Meer en meer mense begin besef dat die konsertina nie mar slegs 'n ou optel instrumentjie afkomstig uit Duitsland is nie, maar wel 'n instrument vol ryk harmonieë en skerp kontraste en besonder moeilik om te bespeel. Volgens "Grove's Dictionary of Music and Musicians" was die dubbele-aksie (Vier Ry) konsertina gepantenteer in Engeland in 1825 deur ene Sir Charles Wheatstone. Verskeie konserte en veral heelwat salonmusiek is vir hierdie instrument geskryf, en hierdie werke is nog steeds baie gewild in sommige musiekkringe en Engeland.
Windmaker met sy Windorreltjie is 'n nuwe langspeel album en on stel u met graagte voor an 'n betreklik nuwe persoonlikheid op die gebied van Boere-musiek, naamlik Eddie Alberts. Eddie is 'n skamerige, beskeie jong kêrel, wat soos alreeds gesê is, nog nie veel gehoor is nie, maar nogtans is hy een van ons ... konsertina spelers. Hierdie is sy eerste album, maar beslis nie sy laaste nie. Hy is nog ongetroud en woon te Alberton waar hy ook werksaam is. Hy speel al 'n geruime tyd lank saam met die orkes van Wiesie van Zyl, en saam met hierdie orkes het hy gevolglik ook die meeste van sy ondervinding opgedoen.
Wiesie van Zyl is beslis nie 'n nuweling in ons musiekwêreld nie, want hy is al jare lank besig met orkeste. Hy het al heelwat rondgereis, en baie kêrels gehelp om die pad na sukses te vind. Sy orkes word gereeld op die Oosrand gehoor en hulle tree ook heel dikwels in teaters op.
Ons vertrou dat u die plaat sal geniet, net soos ons geniet het om dit op te neem. - omslag

Eddie Alberts Boerekonsertina
vetseunvetseun
Die Outydse-Kwadril / Die Van Heerden-Wals 7" . SK 37 KRISTAL
Kant Een:
1. Die Outydse-Kwadril (Trad.)
Kant Twee:
1. Die Van Heerden-Wals (Trad.)


ook op:
So Het Hulle Gespeel 3: Boeremusiek Treffers kompilasie - Amalia Toe
Groot Konsertina-Oes! kompilasie LP - Die Kommando-Polka


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)