


















Die Vinkies / The Finches


So Sing Die Vinkies / Come Hear The Finches LP . FFF 1 FORTY FRISKY FINCHES
- Veertig Vrolike Vinkies / Forty Frisky Finches
Kant Een:
1a. Staplied - Volkswysie
..b. Daar Kom Die Alibama - Volkswysie
..c. Daar Kom Die Wa - Afr. Volkswysie
..d. The Linden Tree - German Folksong
..e. Elisabeth Serenade (Binge)
..f. Kinders Moenie In Die Water Mors Nie - Afr. Volkswysie
..g. My Vader Was 'n Musikant (Muller)
..h. Verjaarsdagliedjie - Volkswysie
Kant Twee:
1a. Jakkals Draf By Die Pont Verby - Afr. Volkswysie
..b. Arme Marretjie - Afr. Volkswysie
.jpg)
..c. Sy Kollie - Afr. Volkswysie
..d. Dominique - French words by Soeur Sourire
..e. Slaaptyd - Volkswysie
..f. Adeste Fidelis - Kerslied 18de Eeu, Arr David Welcocks
..g. Kling Glockchen - Duitse Kersliedjie
..h. 'n Krip - Kersliedjie
..i. Klokkelied - Kersliedjie
..j. Hoor Die Hemellinge Sing - Kersliedjie
Vesta Oelofsen
Stigster en Leidster van die Vrolike Vinkies
Liriese-koloratuursopraan - Bekende kosertsangeres - sangopleiding aan Stellenbosch Konservatorium vir Musiek, Berlyn en Londen. Benewens gereelde radioprogramme het sy sedert 1953 as konsertsangeres reeds meer as 200 uitvoerings in Kaapland, Vrystaat, Transvaal en Suidwes gegee en ook sowat 100 skole besoek met lesing-konserte vir die leerljnge. Vernaamste liefde en belangstelling lê by die kinders en by volksmusiek - die versamel en verwerking van volksliedere en rangskikking vir meerstemmige sang en Orff-instrumente.
Hierdie kinderkoor bestaan sedert 1960 en het reeds in 150 konserte in Kaapland, Vrystaat en Transvaal opgetree.
The choir consists of boys and girls from seven different schools in Uitenhage. Their ages vary from 8 to 15 years. In addition to radio programmes they give about 24 concerts every year. Their repertoire consists of, two- and three-part songs in many languages. They sing sacred songs, Christmas carols and many folk songs.
Hul sang word aangevul deur begeleiding met Orff-instrumente en ook met trekklavier, ghitaar, mandolien en harp.
Piano Accompaniment - Klavierbegeleiding: Dr. Rupert Mayr - omslag
skakels :