


















Die Vier Transvalers


So Het Hulle Gespeel: Die Vier Transvalers . CDTGE 23 1999 TBK/GALLO
1. Soutpansberg Se Polka
2. Soutpansberg Se Setties
3. Wals Van Tant Sannie
4. Rooidag Toe Polka
5. Die Hartseerwals
6. Plattoon Polka
7. Eileen Alannah Wals
8. Moenie Oom Kool Setties
9. Kromdraai Mazurka
10. Anna Pop Setties
11. Hierjy Polka
12. Ek Is Mamma Se Kind Wals
13. Laat My Lekkerkry Setties
14. Laat My Los Polka
15. Lief Fransie Wals
16. Warm Pampoen Setties
17. Tranvaalse Wals
18. Mienie In Die Mielieland Polka
19. Hartlam Wals
20. Neef Frans Se Polka
is Stephen (Faan) Harris, Josephus (Sewes) van Rensburg, Frans Ebersohn, Hendry (Bossie) Bosman

Konsertina Wysies Van Die Vier Transvalers LP . SL 1152 SAFFIER PLATE


Die Oorspronklike Vier Transvalers - Volume 2 LP . SLS 2 SKATKIS
- Leier Faan Harris
Kant Een:
1. Hier Jy-Polka (GX 28)
2. Ek Is Mamma Se Kind-Wals (GX 28)
3. Laat My Lekker Kry-Setees (GX 35)
4. Laat My Los-Polka (GX 35)
5. Lief Fransie Wals (GX 42)
Kant Twee:
1. Warmpampoen-Setees (GX 42)
2. Transvaalse Wals (GX 48)
3. Mienie In Die Mielieland-Polka (GX 48)
4. Hartlam-Wals (GX 54)
5. Neef Frans Se Polka (GX 54)
Volume 1 van DIE OORSPRONKLIKE VIER TRANSVALERS het alle verwagtinge oortref en is met groot entoesiasme deur duisende llefhebbers verwelkom.
Op hierdie plaat hoor u die laaste 10 opnames van DIE VIER TRANSVALERS en ons glo dat dit selfs 'n groter treffer as Volume 1 sal wees.
In Lourens Aucamp se Radioprogram TOEKA SE TREFFERS was vier van die opnames op hierdie plaat onder die finale ses.
Hulle is deur die luisteraars in orde van gewildheid so geplaas: Lief Fransie Wals eerste, Neef Frans Se Polka tweede, Hartlam-Wals derde en Laat My Lekker Kry-Setees sesde.
DIE VIER TRANSVALERS het meer as 50 jaar gelede hierdie pragtige BOEREMUSIEK vir ons op 10 plate - 20 opnames vasgelê.
Met hierdie Volume 2 is al 20 opnames nou tot u beskikking. Mag hierdie opnames verseker dat die tradisionele karakter en styl vir die nageslag bewaar bly.
DIE VIER TRANSVALERS was die volgende:
FAAN HARRIS (Ieier) - konsertina
FRANS EBERSOHN - kitaar
SEWES VAN RENSBURG - kitaar
BOSSIE BOSMAN - (bas) tjello
DIE KONSERTINA KLUB VAN SUID-AFRIKA bled mel trots ook hierdie plaat van DIE VIER TRANSVALERS aan.

Die Oorspronklike Vier Transvalers - Volume 1 LP . SLS 1 SKATKIS
- Leier Faan Harris
Kant Een:
1. Soutpansberg Se Polka (GX 5)
2. Soutpansberg Se Setees (GX 5)
3. Wals Van Tant Sannie (GX 6)
4. Rooidag-Toe Polka (GX 6)
5. Hartseer-Wals (GX 10)
Kant Twee:
1. Plattoon-Polka (GX 10)
2. Eileen Alannah-Wals (GX 16)
3. Moenie Oom Kool-Setees (GX 16)
4. Kromdraai-Mazurka (GX 23)
5. Anna Pop-Setees (GX 23)

Vuur In Die Bos Polka / Vaalhaar-Mazurka 10" . GE 215 GALLO


Hartlam Wals / Neef Frans Se Polka 7" . GX 54 HIS MASTER'S VOICE
Kant Een:
1. Hartlam Wals
Kant Twee:
1. Neef Frans Se Polka
(Leier: Faan Harris)

Transvaalse Wals / Mienie In Die Mielieland Polka 7" . GX 48 HIS MASTER'S VOICE


Lief Fransie Wals / Warmpampoen Settees 7" . GX 42 HIS MASTER'S VOICE
Kant Een:
1. Lief Fransie Wals
Kant Twee:
1. Warmpampoen Settees
(Leier: Faan Harris)

Laat My Lekker Kry Settees / Laat My Los Polka 7" . GX 35 HIS MASTER'S VOICE

Hier Jy Polka / Ek Is Mama Se Kind Wals 7" . GX 28 HIS MASTER'S VOICE

Kromdraai-Mazurka / Anna Pop Settees 7" . GX 23 HIS MASTER'S VOICE

Eileen Alannah Wals / Moenie, Oom Kool Settees 7" . GX 16 HIS MASTER'S VOICE


Hartseer Wals / Plattoon Polka 7" . GX 10 HIS MASTER'S VOICE
Kant Een:
1. Hartseer Wals
Kant Twee:
1. Plattoon Polka
(Leier: Faan Harris)


Wals Van Tant Sannie / Rooidag-Toe Polka 7" . GX 6 HIS MASTER'S VOICE
Kant Een:
1. Wals Van Tant Sannie
Kant Twee:
1. Rooidag-Toe Polka
(Leier: Faan Harris)

Zoutpansberg Se Polka / Zoutpansberg Se Settees 7" . GX 5 HIS MASTER'S VOICE
skakels : boeremusiek.org.za