Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Campbells .co.za

2021 07 09, 10 - Super Sokkie: Kurt Darren, Juanita du Plessis, Die Campbells, Fatman, Sun City Superbowl, iTickets.co.za
vetseun

2022 02 04 - Krone Cruise 2022: Brendan Peyper, Kurt Darren, Refentse, Liezel Pieters, Elandré Schwartz, Die Campbells, Christia Visser, MSC Cruises, msccruises.co.za
vetseun


Die Campbells - Eyeshadow (Afrikaans Wil Dans Remix) VID >>> (2021)

2021 05 05 - Die Campbells "500 Rose" SINGLE LAUNCH
vetseun
Die Campbells - 500 Rose CDS . 2021


Die Campbells - Dorp Toe (Afrikaans Wil Dans Remix) VID >>> (2021)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/04/06

vetseunLAAI AF
Top 20 Party Hits ............ VONK461 2020 VONK MUSIEK
1. Ob-La-Di, Ob-La-Da
2. Midnight Special
3. Oh Julie
4. Shotgun
5. I'm Gonna Be (500 Miles) (Remix)
6. Hey Baby
7. Grease Megamix
8. Bad Moon Rising
9. Sweet Caroline (Remix)
10. Amarillo
11. Sixties Medley
12. Live Is Live
13. You're My Mate
14. La Bamba
15. Wanna Be Happy Medley
16. Honey I'm Good
17. Cotton Eye Joe
18. Brown Eyed Girl
19. Fun Dance Medley
20. Summer of '69 (Remix)

vetseunLAAI AF
Breek Die Reëls (Afrikaans Wil Dans Remix) CDS . 2020

vetseunLAAI AFvetseunLAAI AF
Hokaai (Afrikaans Wil Dans Remix) CDS . 2020

vetseun
Top 20 Country Favourites . VONK458 2020 VONK MUSIEK
1. Ring of Fire
2. Down on the Corner
3. Footloose [Footloose]
4. Gypsy Girl
5. Baby Makes Her Blue Jeans Talk [Remastered]
6. Achy Breaky Heart [Line Dance Remix]
7. The Gambler [Remastered]
8. It Must Be Love [Remastered]
9. Down South in New Orleans
10. Cowboy Medley: Clap Your Hands And Stamp Your Feet; Cotton Fields; Rhinestone Cowboy
11. Wagon Wheel
12. Jambalaya [Remastered]
13. Let Your Love Flow [Remastered]
14. On The Wings Of A Nightingale
15. Hillbilly Rock, Hillbilly Roll [Line Dance Remix]
16. Country Roads [Remastered]
17. Somebody Like You [Remastered]
18. Chicken Fried
19. Timber Medley: Cotton Eye Joe; Timber; Cock-a-doodle-doo
20. Boot Scootin' Boogie

vetseun
Top 20 Afrikaanse Treffers . VONK457 2020 VONK MUSIEK
1. Hokaai
2. Boertjie Jam
3. Hoe Lykit Met 'n Soen
4. Rooi Rok Bokkie [2020 Re-Recording]
5. Kaboem Keurspel: Sjoe-Sjoe; Kaboemielies; Wie Se Kind Is Jy?
6. Breek Die Reëls
7. Bietjie Bietjie Lam [2020 Re-Recording]
8. Honderd Jaar [2020 Re-Recording]
9. Jonk En Jeukerig
10. Yvonne
11. Burger Dans (Pizza Hut) [2020 Re-Recording]
12. Vlinders
13. Bikini [2020 Re-Recording]
14. Stoutgat
15. Bloed Is Dikker As Water
16. Loslappie Sokkie Keurspel: Loslappie; Liewe Lulu; Getoor
17. Fanta & Cola
18. Beloftes met Cordelia
19. Vat My Vas [2020 Re-Recording]
20. Sewe soene [2020 Re-Recording]

vetseun
Mega Medleys 2CD ........................... 2018
Disk 1:
1. Wanna Be Happy Medley
2. Dirty Dancing Keurspel
3. Timber Medley
4. Naweek Lyfie Keurspel
5. Grease Mega Mix
6. Shut Up And Dance Medley
7. Honderd Jaar Keurspel
8. Fun Dance Medley
Disk 2:
1. Footloose Medley
2. Kaptein Keurspel
3. Cowboy Medley
4. Kniee Raak Lam Keurspel
5. Sweet Country Medley
6. Stukkie Stukkie Keurspel
7. Smokie Medley
8. Ougat Keurspel
9. Achy Breaky Medley
10. Rock N Roll Medley
11. Loslappie sokkie Keurspel
12. Can't Get Enough Medley

vetseun
Homegrown Country 2CD . CDJUKE 116 2015 JUKEBOX
Disk 1:
1. Honey I'm Good
2. Wagon Wheel
3. Homegrown
4. Anything You Wanna Do
5. Your Man
6. Burning Up
7. Compass met Veronique Lalouette
8. Tequila Makes Her Clothes Fall Off
9. Something I Need
10. Felt Good On My Lips
11. Ho Hey
12. Chicken Fried
13. Someone Else Calling You Baby
14. Someone's Got To Go
15. Achy Breaky Medley
Disk 2:
1. Let Your Love Flow
2. Boot Scootin' Boogie
3. Some Broken Hearts
4. Footloose
5. On The Wings Of A Nightingale
6. Cotton Eye Joe
7. The Part Of Me
8. Sweet Home Alabama
9. Save The Last Dance
10. Amazed
11. Tequila Sheila
12. A Million Drums
13. Like A Star
14. Brown Eyed Girl
15. Cowboy Medley
16. Jingle Bells (BONUS)
17. Merry Christmas Everyone (BONUS)

The Campbells have many years experience performing and recording country music. Their Homegrown Country album is a double CD comprising of 30 of the biggest country music hits. From the ultra modern hits like: "Honey I'm Good", "Wagon Wheel" and "Compass" to the classic hits such as: "Boot Scootin' Boogie" and "Footloose" - The Campbells have covered everything in a fresh new way. There are also 2 original creations: "Burning Up" (The Radio Hit) and "Anything You Wanna Do" (The Sing-A-Long). Just for good measure the Campbells have also included 2 bonus songs for their fans in the form of the well know Christmas songs: "Jingle Bells" and "Merry Christmas Everyone". Appealing to young and old the song selection and production is of an international standard. The sound is still distinctly "Campbells" and South Africans will simply love it!

vetseun
Goue Treffer Videos DVD . DVSEL0141 2015 SELECT

vetseunvetseunvetseun
Babsfontein Live DVD . DVDJUKE 41 2015 JUKEBOX
- 50 Groot Treffers
1. Vlinders
2. Honderd Jaar
3. Rooi Rok Bokkie
4. The Gambler
5. Parapapa
6. 3 Pikkewyne
7. Stukkie van der Merwe
8. Yvonne
9. Cotton Eye Joe
10. Rock Around The Clock
11. Blue Suede Shoes
12. Guitar Boogie
13. Oh Boy
14. Jaloers Bokkie
15. Hillbilly Rock, Hillbilly Roll
16. Clap Your Hands And Stamp Your Feet
17. Cotton Fields
18. Rhinestone Cowboy
19. Voet In Die Hoek
20. Footloose
21. Fanta & Cola
22. Loslappie
23. Liewe Lulu
24. Getoor
25. Bietjie Bietjie Lam
26. Karate Water
27. Lekker Ou Jan
28. Boesmanland
29. Wikkel Daai Boude
30. Burger Dans
31. Just Can't Get Enough
32. I Got A Feeling
33. Gangnam Style
34. 500 Miles
35. You're My Mate
36. Sjoe-Sjoe
37. Hey Baby
38. Stoutgat
39. Meisie Sonder Sokkies
40. Bikini
41. Mamma Maria
42. Midnight Special
43. Bad Moon Rising
44. Vat My Vas
45. Liefling
46. Jy's Die Girl
47. Daar's Iets Innie Water
48. Klein Bietjie Liefde
49. Sewe Soene
50. Summer Of '69

Die Campbells vier hul 15de jaar in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf met die vrystelling van hulle nuwe DVD - Bapsfontein Live.
Hoe kies kunstenaars wat elke jaar nuwe treffers in die musiekbedryf geskep het 'n liedjie speellys vir hulle DVD? Wel Die Campbells het nie gekies nie hulle het dood eenvoudig al hulle gewildste liedjies opgeneem. Vanaf 'You're My Mate, 'Rooi Rok Bokkie en 'Bietjie Bietjie Lam tot 'Sjoe-Sjoe, 'Yvonne' en 'Stoutgat'.
In tipiese Campbells styl word die ou met die nuwe verbind in die country/sokkie/dans klank waarvoor Die Campbells so bekend is. Herleef die 'magic van die bekende Bapsfontein Hotel terwyl jy woord vir woord 50 massiewe treffers saamsing.
Die DVD word afgeskop met die nuwe danstreffer - 'Vlinders' en saam met 'n sewe-stuk orkes word die toon van die DVD onmiddelik gestel.

Die musikante sluit in:
Tony Campbell - Sang & Akoestiesekitaar
Harry Campbell - Sang & Elektriesekitaar
Sez Adamson - Pedal Steel, Dobro & Mandoline
Vinnie Henrico - Tromme
Leon Jansen Van Rensburg - Baskitaar
Michelle Leibrandt - Sang & Klawerbord
Annelene Grobler - Viool
Christiaan Ras - Trekklavier & Banjo
Regardt de Bruin - Konsertina & Banjo

Daar is ook 'n verassing wanneer Die Campbells se Pa, Harry, 'Clap Your Hands And Stamp Your Feet', 'Cotton Fields' en 'Rhinestone Cowboy' saam met sy seuns sing.
'n Hoogtepunt van die DVD is die Afrikaanse dansmusiek klanke van die konsertina, trekklavier, en banjo wat Die Campbells ingespan het. Dis hierdie kleurvolle klanke wat die DVD in 'n klas van sy eie plaas.
As bonus materiaal is daar ook van Die Campbells se nuutste musiekvideos op die DVD te sien. Insluitend die nuwe Kersfeesliedjie - 'Janniejattie.
Met meer as twee en 'n half ure se vermaak is hierdie DVD beslis 'n moet vir elke Suid-Afrikaner se musiekversameling. Trek aan jou dansskoene en kom geniet die grootse partytjie ooit!

vetseun
20 Goue Country Treffers . CDSEL0090 2014 SELECT
1. The Gambler
2. Hillbilly Rock, Hillbilly Roll
3. Achy Breaky Heart
4. It Must Be Love
5. Country Roads
6. Jambalaya
7. Help Me Make It Through The Night
8. Somebody Like You
9. Needles & Pins
10. Baby Blue
11. Livin' On Love
12. Joe Dolan Medley: It's You, It's You, It's You; More And More
13. Amanda
14. Let Me Be There
15. I Don't Wanna Play House
16. Have I Told You Lately That I Love You?
17. Baby Makes Her Blue Jeans Talk
18. Don't Forget To Remember Me
19. Good Hearted Woman
20. Is This The Way To Amarillo

vetseun
20 Goue Treffers ................................ 2014 SELECT
1. Rooi Rok Bokkie
2. Bietjie Bietjie Lam
3. Komaan Kom Dans
4. Sewe Soene
5. Daar's Iets Innie Water
6. Mamma Maria
7. Perlemoen
8. Sjoe-Sjoe
9. Bikini
10. Jy's Die Girl
11. My Kombi Panelvan
12. Vat My Vas
13. Haba Haba
14. Klein Bietjie Liefde
15. Bokkie Bokkie Baby
16. Bokkie Ek Lui Jou Klokkie
17. Honderd Jaar
18. Meisie Sonder Sokkies
19. Burger Dans
20. Babbelbek

vetseunvetseunvetseun
Fanta & Cola ............... CDJUKE 84 2014 JUKEBOX
1. Fanta & Cola
2. Stoutgat
3. Vlinders
4. Ho Hey
5. Karate Water
6. Duskant Die Jukskei
7. Like A Star
8. Stuur Nog Reën
9. Labamba
10. Stukkie Stukkie Keurspel: Parapapa, 3 Pikkewyne, Stukkie van der Merwe
11. Brown Eyed Girl
12. Weet Jou Ma
13. A Million Drums
14. Osbraai Op Kromdraai
15. Chicken Fried
16. Red Red Wine
17. Can't Get Enough Medley: Just Can't Get Enough, I Got A Feeling, Gangnam Style

vetseunvetseun
Voet In Die Hoek ......... CDJUKE 64 2012 JUKEBOX
1. Cotton Eye Joe
2. Yvonne
3. Voet In Die Hoek
4. Footloose
5. Trou Met My
6. Felt Good On My Lips
7. Sokkie Keurspel: Loslappie; Getoor; Liewe Lulu
8. Just The Way You Are
9. Sit Die Lig Aan
10. Happy Shakes Medley
11. Swaai Jou Heupe
12. Sweet Home Alabama
13. Liefling
14. The Part Of Me That Needs You Most
15. Trek Dit Aan
16. Save The Last Dance For Me
17. Tequila Sheila

Die multi-platinum kunstenaars en SAMA wenners Die Campbells sit "Die Campbells" met hul nuwe Afrikaanse album. Weereens wys Die Campbells hoekom hulle as die gewilde sokkie prinse bekend staan. Die 17 snitte op die nuwe album is 'n mengsel van Afrikaans en Engelse sokkie country musiek.
Een van die ses nuwe Afrikaanse liedjies Yvonne is 'n lekker saamsing country treffer wat die hartsnare sal roer en die voete laat jeuk. Die Campbells verras ook met 'n vars klank in die title snit Voet In Die Hoek wat met die hulp van Ewald Coleske beloof om 'n groot treffer te wees. Die album sluit ook bekende Afrikaanse liedjies soos Liefling en 'n Sokkie Keurspel met Loslappie, Getoor en Liewe Lulu in. Op aanvraag van hulle ondersteuners is daar ook bekende treffers soos Cotton Eye Joe, Sweet Home Alabama, Tequila Sheila en Footloose in tipiese Campbells styl opgeneem.
Die produksie, verwerking en opname is deur Die Campbells self behartig met die hulp van top Suid-Afrika musikante in samewerking met Arnold Coleske. Die album is 'n moet vir enige Suid-Afrikaanse musiek ondersteuner en sal vermaak aan jonk en oud verskaf.

vetseun
Box Set ..................... SELBCD1001 2012 SELECT
Disk 1: Keep It Country CD
Disk 2: Keep It Country - Volume 2 2CD

vetseunvetseun
Grootste Platinum Treffers 2CD . SELBCD949 2011 SELECT
Disk 1:
1. Haba Haba
2. Bietjie Bietjie Lam
3. Rooi Rok Bokkie
4. Burger Dans
5. Sjoe-Sjoe
6. Sewe Soene
7. Liefie-Ding
8. Bikini
9. Babbelbek
10. Hillbilly Rock, Hillbilly Roll
11. Honderd Jaar
12. Summer Of '69
13. The Gambler
14. Daar's Iets Innie Water
15. Meisie Sonder Sokkies
16. Country Roads
17. Mamma Maria
18. Jaloers Bokkie
19. Hey Baby
20. 60"s Medley: Rock Around The Clock, Blue Suede Shoes, Guitar Boogie, Oh Boy
Disk 2:
1. Terg My Perdeby
2. Jy's Die Girl
3. Midnight Special
4. Komaan Kom Dans
5. As Die Nag Verdwyn
6. Country Sokkie Boogie
7. Day O
8. My Kombi Panelvan
9. Vat My Vas
10. Jambalaya
11. Klein Bietjie Liefde
12. Perlemoen
13. You're My Mate
14. Is This The Way To Amarillo
15. Cotton Fields
16. Bokkie Bekkie Baby
17. Dis Lekker (Om Hier Te Wees)
18. Bokkie Ek Lui Jou Klokkie
19. Sweet Caroline
20. Hiep-Hiep-Hoera (Lekker Verjaar)

Campbells & Vriende
vetseun
Country Treffers Live DVD . SELDVD7070 SELECT
1. Inleiding
2. Let Your Love Flow
3. Country Roads
4. Getoor
5. Tussen Jou En My
6. Hillbilly Rock, Hilbilly Roll
7. Living Next Door To Alice
8. Oh Lord! It's Hard To Be Humble
9. Rooi Rok Bokkie
10. Clap Your Hands
11. Lucky Lips
12. Cotton Fields
13. You're My Best Friend
14. Is This The Way To Amarillo
15. Sjoe-Sjoe
16. Mamma Maria
17. Blue Eyes Crying In The Rain
18. Achy Breaky Heart
19. Bietjie Bietjie Lam
20. Have You Ever Seen The Rain
21. Bad Moon Rising
22. Midnight Special
23. One Last Kiss
24. Let Me Be There
25. Komaan Kom Dans
26. Dankie
27. Red River Rosie
28. Waltzing Maria
29. Die Rooirok
30. Jambalaya
31. Sewe Soene

Campbells & Vriende
vetseun
Country Treffers Live . SELBCD908 2011 SELECT
1. Let Your Love Flow
2. Country Roads
3. Getoor
4. Hillbilly Rock, Hilbilly Roll
5. Living Next Door To Alice
6. Oh Lord! It's Hard To Be Humble
7. Rooi Rok Bokkie
8. Clap Your Hands
9. Lucky Lips
10. Cotton Fields
11. You're My Best Friend
12. Is This The Way To Amarillo
13. Sjoe-Sjoe
14. Mamma Maria
15. Blue Eyes Crying In The Rain
16. Achy Breaky Heart
17. Bietjie Bietjie Lam
18. Midnight Special
19. One Last Kiss
20. Let Me Be There
21. Komaan Kom Dans
22. Dankie
23. Red River Rosie
24. Waltzing Maria
25. Die Rooirok
26. Jambalaya
27. Sewe Soene
28. Audio clip


Die Campbells - Rooi Rok Bokkie VID >>> (2010)

vetseunvetseun
Komaan Kom Dans . SELBCD889 2010 SELECT
1. Daar Is Magic
2. Sjoe-Sjoe
3. Komaan Kom Dans
4. Giddy Up
5. My Meisie Keurspel
6. Lekker Langs Jou Lê
7. Have You Ever Seen The Rain
8. Bokkie Bokkie Baby
9. John Deere Trekker
10. Wals Met Die Rooi Rok Keurspel
11. Skoene
12. Rivers Of Babylon
13. Hiep-Hiep-Hoera (Lekker Verjaar)
14. Let's Twist Medley
15. Dankie
16. Yum Yum
17. Worsie Visser Keurspel

is Harry Cambell en Tony Cambell

vetseun
Sjoe-Sjoe - Die Videos DVD . SELDVD7065 2010 SELECT
1. Sjoe-Sjoe
2. Babbelbek
3. Mamma Maria
4. Doen Dit - Live
5. Sewe Soene
6. Bikini
7. Geraas - Live
8. Vet Rooi Omie
9. Vat My Vas
10. As Die Nag Verdwyn - Live
11. Bokkie Ek Lui Jou Klokkie
12. My Kombi Panelvan - Live
13. Bietjie Bietjie Lam
14. Daar's Iets Innie Water
15. Burger Dans
16. Jy's Die Girl
17. 100 Jaar - Live
18. Dem Bones
19. Jaloers Bokkie - Live
20. Rooi Rok Bokkie
21. Hillbilly Rock, Hillbilly Roll
22. Hoe Om Die Hillbilly Rock Dans Te Doen

vetseun
Keep It Country - Volume 2 2CD . SELBCD869 2010 SELECT
Disk 1:
1. Let Me Be There
2. Baby Makes Her Blue Jeans Talk
3. You're My Best Friend
4. Have I Told You Lately That I Love You?
5. The Walk Of Life
6. Looking Out My Back Door
7. Old Time Rock 'n Roll
8. Today I Started Loving You Again
9. As Die Nag Verdwyn
10. Red River Rosie
11. Living Next Door To Alice
12. Me and Bobby McGee
13. Apache
14. Don't You Wish It Was True
15. Blueberry Hill
16. Oh Julie
17. I Can't Dance
18. Broken Hearts Medley
19. Bellamy Brothers Medley
Disk 2:
1. Hillbilly Rock, Hillbilly Roll - Spur version
2. I Can't Stop Loving You
3. Lucky Lips
4. Forever And Ever Amen
5. Going Back West
6. The Galaway Girl
7. One Last Kiss
8. Crazy Little Thing Called Love
9. California Blue
10. SOS
11. Is This The Way To Amarillo?
12. Amanda
13. I Need More Of You
14. Suspicious Minds
15. Don't Forget To Remember Me
16. Hou My 'n Bietjie Vas
17. Green Door
18. Pipeline
19. Foster And Allen Medley
20. Joe Dolan Medley

vetseun
Jy's Die Girl / Vat My Vas 2CD . SELBCD843 2010 SELECT
Disk 1: Jy's Die Girl CD
Disk 2: Vat My Vas CD

vetseunvetseun
Intiem met Cambells DVD . SELDVD7050 2009 SELECT
1. Rooi Rok Bokkie
2. Green Door
3. My Kombi Panelvan (Ti Takke Takke)
4. All I Have To Do Is Dream
5. Bad Moon Rising
6. Bietjie Bietjie Lam (My Knieë Raak Lam)
7. The Gambler
8. Bikini
9. Going Back West
10. As Die Nag Verdwyn
11. Hillbilly Rock, Hillbilly Roll
12. Sewe Soene

vetseunvetseunvetseun
Mamma Maria ............. SELBCD826 2009 SELECT
1. Mamma Maria
2. Sexy Oë
3. Perlemoen
4. Stokkiesdraai
5. Sestig Sekondes
6. Knock Three Times
7. Babbelbek
8. Bly By My (Tjiekie-tjiekie)
9. Sê Jou Sê
10. Al Die Lywe In 'n Ry
11. Rock 'n Roll Is King
12. Bokke Bo!
13. Shimma Shoop
14. Hela Ho
15. Stapelgek met Mel Botes
16. Michael Row The Boat Ashore
17. Spinnekop
18. Sweet Caroline

vetseun
Keep It Country LIVE DVD . SELDVD7045 2009 SELECT
1. Introduction
2. Rhinestone Cowboy
3. Country Roads
4. Rooi Rok Bokkie
5. Clap Your Hands And Stamp Your Feet
6. Bye Bye Love
7. Cotton Fields
8. Blue Eyes Crying In The Rain
9. Oh Lord It's Hard To Be Humble
10. It Must Be Love
11. Jambalaya
12. Somebody Like You
13. Fire
14. Coward Of The County
15. Suspicious Minds
16. Bietjie Bietjie Lam
17. I Don't Wanna Play House
18. The Gambler
19. Lucille
20. Pretty Woman
21. Good Hearted Woman
22. Hillbilly Rock, Hillbilly Roll
23. This Old House
24. Achy Breaky Heart
25. Sewe Soene

vetseunvetseun
Keep It Country ........... SELBCD785 2009 SELECT
1. Wheels
2. Never On Sunday
3. The Lion Sleeps Tonight
4. Clap Your Hands And Stamp Your Feet
5. It Must Be Love
6. Needles & Pins
7. I May Hate Myself In The Morning
8. I Don't Wanna Play House
9. Achy Breaky Heart
10. Move On
11. Blue Eyes Crying In The Rain
12. Pretty Woman
13. Bye Bye Love
Country Guitar Medley:
14. Jambalaya
15. Oh Lord It's Hard To Be Humble
16. Little Bitty
17. Somebody Like You
18. Coward Of The County
19. This Old House
20. Fire
21. As Good As I Once Was
22. Good Hearted Woman
23. How Great Thou Art
24. Country Roads
25. Cotton Fields
26. Beautiful Sunday
27. Green, Green Grass Of Home
28. Rhinestone Cowboy
29. Baby Blue
30. Lucille
31. I'm On My Way
32. Woman, Beautiful Woman
33. The Gambler
34. Hillbilly Rock, Hillbilly Roll
35. Help Me Make It Through The Night
36. Kiss An Angel Good Morning
37. My Special Prayer
38. When Will I Be Loved?
39. Darlin'
40. Living On Love
41. Never Ending Song Of Love
42. Queen Of My Heart
43. Singing The Blues

vetseunvetseun
30 Goue Sokkie Treffers . SELBCD719 2008 SELECT
1. Bietjie Bietjie Lam
2. Rooi Rok Bokkie
3. Styf Vas
4. You're My Mate
5. 500 Miles
6. Daar's Iets Innie Water
7. Jy's Die Girl
8. Meisie Sonder Sokkies
9. Going Back West
10. Hey Baby
11. Summer Of '69
12. I Want To Break Free
13. Don't Forget To Remember
14. Green, Green Grass Of Home
15. Honderd Jaar
16. Jaloers Bokkie
17. Gimme Hope Johanna
18. Highway To Your Heart
19. Radio Dancing
20. Burger Dans
21. Bokkie Ek Lui Jou Klokkie
22. Lovesong
23. Queen Of Hearts
24. You're My Heart, You're My Soul
25. You Want Love (Maria Maria)
26. Vat My Vas
27. Cotton Fields
28. Is This The Way To Amarillo?
29. It's You, It's You, It's You
30. More And More

vetseun
Doen Dit LIVE DVD . SELDVD7029 2008 SELECT
1. Inleiding
2. Dis Lekker
3. Sewe Soene
4. Bikini
5. Honderd Jaar
6. Born To Be Wild
7. The Walk Of Life
8. Oh Julie
9. Doen Dit
10. Let Your Love Flow
11. It Must Be Love
12. Free Electric Band
13. Pik 'n Bietjie By
14. Klein Bietjie Liefde
15. Vat My Vas
16. I Want To Break Free
17. Kuierbeen
18. Lodi
19. Have You Ever Seen The Rain
20. Bad Moon Rising
21. Midnight Special
22. 500 Miles
23. Geraas
24. Daar's Iets Innie Water
25. Jy's Die Girl
26. Bokkie Ek Lui Jou Klokkie
27. Rooi Rok Bokkie
28. Tawwe Taai Toffie
29. Bietjie Bietjie Lam
30. Rockin' All Over The World
31. La Bamba

vetseun
Klein Bietjie Liefde 2CD . SELBCD665 2007 SELECT
Disk 1:
1. Bikini
2. Klein Bietjie Liefde
3. Sewe Soene
4. Pik 'n Bietjie By
5. Muisneste
6. Tawwe Taai Toffie
7. Crazy Little Thing Called Love
8. As Jy Dink
9. Living On Love
10. The Walk Of Life
11. Vat My En Vry My
12. CCR Medley
13. When Will I Be Loved?
14. Another Saturday night
15. Sylvia's Mother
Disk 2:
1. Doen Dit
2. Geraas
3. Kuierbeen
4. Suspicious Minds
5. Die Cowboys Dans
6. Op Die Backseat Van My Volla
7. CCR Medley 2
8. Verkoop
9. My Special Prayer
10. Hoendervleis
11. Sugar Baby Love
12. Sommer So
13. Kedeng Kedeng
14. Mustang Sally
15. Amanda
16. Geraas

vetseunvetseun
Vat My Vas ................... SELBCD603 2006 SELECT
1. Dans Poppie
2. Styf Vas met Juanita du Plessis
3. Die Liefde Is Bitter
4. Vat My Vas
5. As Die Nag Verdwyn
6. Free Electric Band
7. Dis Lekker Om Hier Te Wees
8. Dans In Die Donker
9. 500 Miles
10. Angelina
11. Party Medley
12. Hier Kom 'n Party
13. Games People Play
14. Bad Moon Rising
15. Bokkie Ek Lui Jou Klokkie
16. Green Door
17. I Still Haven't Found What I'm Looking For
18. Viva Suid-Afrika
19. Cecilia
20. 60's Medley

vetseun
21 Treffers LIVE DVD . SELDVD7006 2005 SELECT
1. Inleiding
2. Baby Laaik Jy My?
3. Honderd Jaar
4. Meisie Sonder Sokkies
5. Country Roads
6. Bietjie Bietjie Lam
7. Daar's Iets Innie Water
8. 60's Medley
9. Jaloers Bokkie
10. My Kombi Panelvan
11. Life Is Life
12. Is This The Way To Amarillo?
13. Cotton Fields
14. The Gambler
15. Midnight Special
16. Suzette
17. Burger Dans
18. Bokkie Ek Lui Jou Klokkie
19. Cherio Party Medley: Cherio;
............................................ Wild Thing;
............................................ Doo Wah Diddy Diddy
20. Rooi Rok Bokkie
21. Bietjie Bietjie Lam
22. Summer Of '69
Musiek Videos:
1. Bokkie Ek Lui Jou Klokkie
2. Jy's Die Girl
3. Rooi Rok Bokkie
4. Dem Bones
Extras : Die Campbells gesels met Kwêla; Agter die skerms en wat sê die fans; CDs vrygestel; Foto's

vetseun
Daar's Iets Innie Water / You're My Mate 2CD . SELBCD577 2005 SELECT
Disk 1: Daar's Iets Innie Water CD
Disk 2: You're My Mate CD

vetseunvetseunvetseun
Daar's Iets Innie Water 2CD . SELBCD519 2004 SELECT
Disk 1:
1. Honderd Jaar
2. Daar's Iets Innie Water
3. I Want To Break Free
4. Bietjie Bietjie Lam (My Knieë Raak Lam)
5. Baby Laaik Jy My?
6. Just For You
7. Oh Julie
8. Ama Bokke Bokke
Lekker Somer Medley:
9. a) Hooray! Hooray! It's A Holi-Day
10. b) We're Going To Ibiza
11. c) Brown Girl In The Ring
12. My Kombi Panelvan (Ti Takke Takke)
13. Wag 'n Bietjie
Tribute To Joe Dolan:
14. a) It's You, It's You, It's You
15. b) More And More
16. Pretty Woman
17. Summer Of '69
18. Baby Jy Is Myne
Ruk & Rol Treffers:
19. a) Some Girls
20. b) Great Balls of Fire
21. c) Johnny B. Goode
22. d) Greased Lightnin'
23. d) Let's Go
24. e) Tutti Frutti
Disk 2:
25. Thank God I'm A Country Boy
26. The Gambler
27. Green, Green Grass Of Home
28. Midnight Special
29. I'm On My Way
30. Never Ending Song Of Love
31. Kiss An Angel Good Morning
32. Hou My 'n Bietjie Vas
33. Woman, Beautiful Woman
34. Lucille
35. Baby Blue
36. Gentle On My Mind
37. Massachusetts
38. How Do You Like Me Now
39. Help Me Make It Through The Night
40. Daar's Niks Soos Ware Liefde


Die Campbells - Daar's Iets Innie Water VID vetseun

vetseun
Jy's Die Girl / Rooi Rok Bokkie 2CD . SELBCD501 SELECT
Disk 1: Jy's Die Girl CD
Disk 2: Rooi Rok Bokkie CD

vetseunvetseun
Jy's Die Girl ................ SELBCD461 2003 SELECT/SABC2
1. Jy's Die Girl
2. Even The Bad Times Are Good
3. Suzette (Country Mix)
4. Live Is Life
5. Don't Forget To Remember
6. As Die Antie Haar Boude Swaai
7. Is This The Way To Amarillo?
8. Hillbilly Rock, Hillbilly Roll
9. Hush, Hush Maria
10. Skaapboud Vastrap
11. Rhinestone Cowboy
12. That'll Be The Day
13. Beautiful Day
14. Stand Up (For The Champions)
15. Country On Fire
16. When You're Gone met Chereé
17. Suzette (Bakgat Sokkie Mix)
18. The Final Countdown

Ná verkope van oor die 70 000 albums het Die Campbells - die broers Tony en Harry -hulle gevestig as die onbetwiste prinse van paartiemusiek. Met hul splinternuwe album vir Select-Musiek, Jy's Die Girl, is die manne gefokus om die welslae van hul reuse-treffer, Rooi Rok Bokkie, te ewenaar. Só sing Die Campbells op hul jongste album, Jy's Die Girl, hul derde vir Select-Musiek. Dit is een van daardie goedvoelalbums wat bestem is om mense op te kikker. Hulle is ongetwyfeld die knapste duo vertolkers van countrymusiek, byderwets snel gepeper met polsperkussie en ghitaargedrewe rockklanke - eietyds in die Europopgenre aangebied. Die manne se gewildheid is verbysterend. Daar is bloot te min dae in 'n jaar om al die versoeke vir optredes landwyd in te pas. Hulle was, soos verwagte, dan ook inderdaad verlede jaar Select-Musiek; se topverkoper.
Met 18 snitte, waarby drie splinternuwe Afrikaanse treffers - Jy's Die Girl, As Die Antie Haar Boude Swaai en Suzette - én 'n uitmergelende rockgedrewe skepping van Steve Hofmeyr, Skaapboud Vastrap, ingesluit is, is die album bestem om van die CD-rakke te vlieg!
Die Campbells se eiesoortige paartie-aanslag maak hulle die onbetwiste prinse van dié genre in Suid-Afrikaanse musiek.

vetseunvetseunvetseun
Rooi Rok Bokkie ....... SELBCD424 2002 SELECT
1. Day O
2. Rooi Rok Bokkievetseun
3. Jaloers Bokkie
4. Country Roads
5. Meisie Sonder Sokkies
6. Cotton Fields
7. Dizzy
8. Lovesong met Chereé
9. Cherio Party Medley: Cherio;
.......................................... Wild Thing;
.......................................... Doo Wah Diddy Diddy
10. Ou Ryperd
11. Queen Of My Heart
12. The Hollies Medley: Sorry Suzanne;
........................................... Just One Look;
........................................... Long Cool Woman In A Black Dress
13. Dem Bones
14. Singing The Blues
15. Euro Medley: Queen Of Hearts;
............................... You're My Heart, You're My Soul;
............................... You Want Love (Maria Maria)
16. Darlin'
17. Long Legged Woman Dressed In Black
18. Bellamy Medley: Let Your Love Flow;
..................................... If I Said You Had A Beautiful Body;
..................................... Lonely Planet

Trek daardie rooi rok aan, Bokkie, en kom sokkie saam met Die Campbells. Die broers Tony en Harry Campbell se vorige album "You're My Mate" het bietjie meer van 'n country-aanslag gehad. Hul jongste album - kraakvars en vuurwarm - is sokkie-musiek uit die boonste rak en die ware Jakob vir jou volgende groot sokkie. Die Campbells druk hul eie individuele stempel op bekende internasionale treffers soos "Dizzy", "Cotton Fields" en "Long Legged Woman Dressed In Black" af.
Tony en Harry slaag daarin om elke liedjie - hetsy dit nuwe nommers of ou staatmakers is - baie meer "oemf" te gee. "Rooi Rok Bokkie" wat spesiaal deur Don Kelly en Marc Brendon vir die album geskryf is, beloof reeds om 'n groot treffer by al wat 'n sokkie is, te wees. Hulle stof ook David Kramer se "Meisie Sonder Sokkies" af en gee die groot danstreffer ekstra woema. Dit is 'n "non-stop" sokkie-album met op-en-wakker nommers soos die Cherio Party-keurspel, "Queen Of My Heart", "Ou Ryperd" en prettige nommers soos "Dem Bones" en 'n nostalgiese "The Hollies" en "Bellamy-keurspel." Die Campbells is reeds groot in aanvraag by al wat 'n dansparty is - en met die album kan jy hulle sommer by jou eie huis en by jou eie sokkie innooi.
Gooi 'n vleisie op die vuur, skink 'n lekker drankie en laat "Rooi Rok Bokkie" vir die res van die jolyt sorg. Dit is bobaas-sokkie musiek wat jou sal laat swaai en laat draai tot hanekraai!

vetseun
You're My Mate/The New Boys . SELBCD413 2001 SELECT
1. Suzanne, Suzanne
2. Move On
3. You're My Mate
4. How Do You Like Me Now
5. When We Were The New Boys
6. Ooh Ooh
7. My Kombi Panelvan
8. Only In It For The Money
9. Better Man
10. Love Minus Zero
11. Hou Da Bokkie
12. I Love You (More And More)
13. Hey Baby
14. Vergeet Van My
15. Close Enough To Perfect
16. U Touch Me
17. Big Panty Woman

Harry (26) en Tony (24) Campbell, twee jong talentvolle musikante van Kaapstad, is stadig maar seker besig om die dansklubs en partytjies met hul partytjiemusiek en unieke klanke te oorompel.
Die twee jong manne meen al die krediet vir hul musiektalent kom hul pa, Harry, toe.
Harry Campbell senior het vir etlike jare in verskeie dansorkeste gespeel. Toe hy in 1988 besluit om sy instrumente weg te pak, het sy twee seuns dit in die hande gekry, begin oefen en gou-gou hul eie groep saam met twee meisies in die buurt, wat klavier en kitaar kon speel, gestig. Harry was toe twaalf en Tony tien jaar oud.
Hul eerste "gig" het groot aftrek gekry en die hele buurt aan die praat gehad. Na laerskool het die twee besluit om hul eie groep in die hoër skool te stig en hulself "The Campbell Brothers" gedoop.
Tony en Harry het by talle feeste, skoue, klubs en in kroeë opgetree en hul gewildheid het al hoe meer begin toeneem. In 1995 het die twee besef dat hulle hul brood en botter met musiek wil verdien.
Maar albei wou hulle eers in 'n ander rigting bekwaam - Harry het 'n studierigting in die motorhandel gevolg terwyl Tony hom as 'n elektroniese ingenieur bewkaam het.
Tony en Harry het egter nie hul musiek agterweë gelaat nie en hulself as twee gewilde musiekmakers in die langarm- en popmark begin vestig. Hulle is sedert 1998 die gewildste langarm/dansgroep in Kaapstad en hulle tree hoofsaaklik by private en kooperatiewe funksies op.
Select Musiek het hulle verlede jaar genader om hul eerste album uit te reik en hulle het sedert einde 2000 tot onlangs kliphard aan die opnames van die sewentien liedjies op die album gewerk.
Die debuutalbum is 'n potpourri van country/rock en moderne pop. Van die uitkloptreffers op die album sluit in die alomgewilde "You're My Mate", "Suzanne, Suzanne" (wat reeds op verskeie radiostasies gespeel word) sowel as die op-en-wakker "Only In It For The Money" en "Move On."
Nog ander ballades wat dadelik tref is "How Do You Like Me Now", "When We Were The New Boys", "Hey Baby", "Vergeet Van My" en "I Love You (More And More)".
Die Campbells se debuutalbum is ongetwyfeld een van die nommer 1 dans- en partytjie-albums van die jaar!

ook op :
Vonk Hardehout kompilasie - My Kombi Panelvan (2004)
Belboks kompilasie - Meisie Sonder Sokkies
Boeremusiek Vang Spoed - Vol. 2 kompilasie - Jaloers Bokkie
DKNT² Treffers kompilasie - Jaloers Bokkie (2002)


skakels : diecampbells.co.za









2021 06 11-13 - Kuier Naweek, Steve Hofmeyr, Demi-Lee Moore, Die Campbells, Jan Jan Jan, ATKV-Klein -Kariba, kuiernaweek.co.za
vetseun

2020 12 16 - Huisgenoot Super Sokkie: Kurt Darren, Die Campbells, Dirk van der Westhuizen, Jan Bloukaas, Juanita du Plessis, Fatman, Ray Dylan, Computicket - Standard Bank Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees - Standard Bank - Huisgenoot
vetseun

2020 10 30 - Afrikaans Gaan Global: Toks & Tjops; Regstreekse Hardekole Akoestiese Stroomkonsert met Jo Black, Brendan Peyper, Refentse, Ricus Nel, Appel, Ray Dylan, Tasché Burger, Kunstenaars: Jo Black, Brendan Peyper, Refentse, Tasché, Appel, Ray Dylan, Ricus Nel, Sun City - Virseker - Suzuki - Sun City - iTickets.co.za - kykNet - Toks & Tjops - Virtual Productions - Ontbytsake - Viser Online - The Marketing Zoo - Blue Banana - Brand HQ - Hazlewood Artisanal Spirits - MSC Cruises - Middelvlei Stellenbosch Wines - Weber - Gary Rom - Konig Coffee
2020 10 31 - Afrikaans Gaan Global: Adam Tas, Die Campbells, Elizma Theron, Joe F, Nádine, Kurt Darren, Refentse, Pieter Koen, Elvis Blue, Demi-Lee Moore, Ruan Jordaan, Tasché, Brendan Peyper, Appel, Ricus Nel, Snotkop, Jay, Juanita du Plessis, Ray Dylan, Jo Black, Kurt Darren, Early B, Wicus van der Merwe, Spoegwolf, Nicholis Louw, Karen Zoid, Synth Peter, Sun City - Virseker - Suzuki - Sun City - iTickets.co.za - kykNet - Toks & Tjops - Virtual Productions - Ontbytsake - Viser Online - The Marketing Zoo - Blue Banana - Brand HQ - Hazlewood Artisanal Spirits - MSC Cruises - Middelvlei Stellenbosch Wines - Weber - Gary Rom - Konig Coffee
vetseun

vetseun

2008 10 22 - Die Campbells, "Sweepslag" TV-opname, Pretoria

vetseun

2006 28 Oktober - Die amptelike opening van OPPIDAM met Dozi. Die Campbells, JoeF, Rudi Muller en Ferdinand Rabie wat as "MC" optree. Kosstalletjies,uitstallers, kindervermaak, kontant kroeg beskikbaar. Eie piekniek mandjies welkom. Kaartjies @ R90,00 volw R40,00 0/12 Navrae mercia 083 545 3381 of 012 259 1585

2006 03 03-04 - Paarl Wingerdfees bied an Rock met die Wingerdstok: Dozi, Chereé, Shine 4, Die Campbells, Gift, Bianca, Jesse Jordan Band. Anke, Die Jakkie Louw Band, Christo & Cobus, Arno Jordaan, Thys Die Bosveldklong, Akkedis, Skallabrak, Faure Sportstadion, R70, R80 - www.paarlwingerdfees.co.za
vetseun

2005 06 25-27, Kirkwood Wildsfees (hier) Sitrusklanke Orkes, Etha, Arno Jordaan, Martin Kernekamp, Joey Moses, Chris Brits, DNA Strings, Die Campbells, Ddisselblom. Jacques de Coning, Danie Botha, Dozi

2005 06 11, Laerskool Tygerberg, Parow Tinus Strydom Musiekfees (Kurt Darren, Nianell, Anke, Die Campbells & Nadine Blom) roekeloos.co.za

vetseun

2004 11, Rittelfees MC Zane Johnson, Amor & Joost van der Westhuizen, Gerrie Pretorius, Die Campbells, Francois Hayes, Chereé, Marius de Bruin, Stich, Gert Visser, Carine, Riaan, Limpopo, Jennifer Zamudio, Johnny & Vivian, Rudi Muller, Alta Joubert, Pieter Koen, Thys Die Bosveldklong, Beeskraal, Dowwe Dolla (Plaasmeisie van Pniel), Christo & Cobus, Marius de Bruin, Michiel Visser, Nic Stevens, Tobi Jooste, Rooies, The Stone, Nicholis Louw, Guillaume, Too Much, Suzanne, Pieter & Grietjie, Danie Niehaus, Arina de Witt, Dozi, Shine 4, Starstruck, Kurt Darren, DNA Strings, 60's Show, Loslappies, Nádine, Soweto String Quartet, Weskuns Konsert, Juanita, Zing Wenners 2004, Steve Hofmeyr, Jacques de Coning, Pieter & Tannie Grietjie .rittelfees.co.za

16-18 07 04, Blue Crane Route Municipality, Somerset-Oos Castle Lager East Cape Biltong Festival Juanita du Plessis, Die Campbells, Arno & Susan, Jacques de Coning, Hennie Smit, Limpopo, Roberto, Sunette Bridges & Pieter Koen, Neels Moir, Nádine, Georgia, Wicus van der Merwe, Zirk Bergh, Nikkie van der Bberg, 7de Laan Akteurs somerseteast.co.za /biltongfees/main.htm

03 2004, Lambertsbaai Kreef en Kultuur Fees Ein Prosit, Susan Odendaal, Pieter van der Westhuizen, Jennifer Zumadio, Die Campbells, Heinz Winkler, Dozi, Rooies.

2003 07 16-18, Somerset-Wes Castle Lager Biltong Fees Juanita du Plessis, Die Campbells, Arno & Susan, Jacques de Coning, Hennie Smit, Limpopo, Roberto, Sunette Bridges & Pieter Koen, Neels Moir, Nádine, Georgia, Wicus van der Merwe, Zirk Bergh, Niekie van den Berg, 7de Laan Akteurs





bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)