Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Antwoord .com

Die Antwoord - Baita Jou Sabela met SlagYsta VID >>> (2020)

vetseun
House Of Zef ....................................... 2020
1. Open The Door
2. Zonke Bonke
3. Da Godz Mus B Krazy
4. Naai Is 'n Lekker Ding
5. My Life Is A Porno
6. Lambo Life
7. When The Sun Goes Out
8. Don't Sleep
9. Bang On Em
10. Ho$h Ho$h Ho$h
11. Future Baby
12. No 1
- LYN VAN DIE DAG 2021/06/13 - " ... Hosh hosh hosh hosh!, Ons gekragte is gekoppel tot binne innie hof, Hosh hosh hosh hosh!, Een en elke nommer op sokwana maak ons toe met bof ... " - Ho$h Ho$h Ho$h

vetseun
Baita Jou Sabela met SlagYsta CDS . 2019 ZEF RECORDS

vetseun
2•GOLDEN DAWN•7 CDS ............... 2018

vetseun
Alien 7" ............................ ZEF0010S 2018 ZEF RECORDS
Kant Een:
1. Alien met The Black Goat
Kant Twee:
1. 2•GOLDEN DAWN•7

vetseun
Made By God - Chapter III - Die Antwoord Instrumentals . 2017
1. Fatty Boom Boom (Instrumenteel)
2. Girl I Want 2 Eat U (Instrumenteel)
3. Banana Brain (Instrumenteel)
4. Fok Julle Naaiers (God's Wicked Jungle Remix / Instrumenteel)
5. Daddy (Instrumenteel)
6. Pitbull (God's Berzerker Trap Remix) (Instrumenteel)
7. Cookie Thumper (Instrumenteel)
8. Bum Bum (Instrumenteel)
9. Sex (Instrumenteel)
10. I Fink U Freeky (God's Death Trap Remix / Instrumenteel)
11. Donker Mag (Instrumenteel)

vetseun
Made By God - Chapter II - Die Antwoord Instrumentals . 2017
1. Dazed And Confused (Instrumenteel)
2. Pitbull Terrier (Instrumenteel)
3. U Make A Ninja Wanna Fuck (Instrumenteel)
4. Hey Sexy (Instrumenteel)
5. Baby's On Fire (InInstrumenteelstrumental)
6. Beat Boy (Instrumenteel)
7. Xp€n$iv $h1t (Instrumenteel)
8. Stoopid Rich (Instrumenteel)
9. I Don't Care (Instrumenteel)
10. Moon Love (Instrumenteel)

vetseun
Made By God - Chapter I - Die Antwoord Instrumentals . 2017
1. Fok Julle Naaiers (God's Wicked Jungle Remix) (Instrumenteel)
2. So What? (Instrumenteel)
3. Raging Zef Boner (Instrumenteel)
4. Ugly Boy (Instrumenteel)
5. Strunk (Instrumenteel)
6. Don't Dwank (Instrumenteel)
7. Happy Go Sucky Fucky (Instrumenteel)
8. Never Le Nkemise 1 (Instrumenteel)
9. I Fink U Freeky (Instrumenteel)
10. Enter The Ninja (Instrumenteel)

vetseun
Love Drug CDS ................................. 2017

vetseun
Fat Faded Fuck Face CDS ............... 2016
vetseun
vetseunLAAI AF
Suck On This (Pre-Candy Mixtape) . 2016
1. Dance Wif Da Devil
2. Bum Bum met God
3. Gucci Coochie met Dita Von Teese, The Black Goat & God
4. Where's My Fukn Cupcake
5. Dazed & Confused met God
6. Siembaba
7. Pitbull Terrier (God's Berserker Trap Remix)
8. I Fink U Freeky (God's Deathtrap Remix)
9. We Want Candy
10. Fok Julle Naaiers (God's Wicked Jungle Remix)
11. I Don't Care
12. Jan Pierewiet
13. Enter Da Ninja (The Black Goat Decapitator Remix)

vetseun
We Have Candy CDS .........................2016

vetseun
Die Antwoord - Gucci Coochie met Dita Von Teese, The Black Goat & God MP3 >>>

vetseun
Die Antwoord - Pitbull Terrier (God's Berserker Trap Remix) MP3 >>>

vetseun
Die Antwoord - Dazed & Confused met God MP3 >>>

vetseun
Die Antwoord - Happy Go Sucky Fucky (Darksiderz Re-Kick Bootleg) MP3 >>>


Die Antwoord - Ugly Boy VID >>>


Die Antwoord - Pitbull Terrier VID >>>

vetseunvetseunvetseunvetseunvetseun
Donker Mag ............... CDJUST 711 2014 JUST MUSIC
1. Dont Fuk Me
2. Ugly Boy
3. Happy Go Sucky Fucky
4. Zars
5. Raging Zef Boner
6. Pompie
7. Cookie Thumper!
8. Girl I Want 2 Eat U
9. Pitbull Terrier
10. Strunk
11. Do Not Fuk Wif Da Kid
12. Rat Trap 666 met DJ Muggs
13. I Dont Dwank
14. Sex
15. Moon Love
16. Donker Mag


Die Antwoord - Cookie Thumper! VID >>>

vetseun
Cookie Thumper! CDS .................... 2013

vetseun
Roger Ballen - Die Antwoord: I Fink U Freeky . 2013 PRESTEL
ISBN: 9783791348605

Art photography meets popular culture in this behind-the-scenes look at the making of a hugely successful music video by musicians Die Antwoord and photographer Roger Ballen.

With more than 25 million hits and counting since its uploading on YouTube in 2012, I Fink You Freeky has brought its director Roger Ballen and its subject, rap group Die Antwoord, into the zeitgeist of young people around the globe. Shot in black and white and featuring imagery, scenes and subjects from Ballen's stunning photographic work, the video, with its infectious beat and Die Antwoord's ingenious blend of hip-hop, rap and rave, has been a huge critical success. This book features the brilliant photography that inspired the collaboration between photographer and band and shows how Ballen's images became part of the finished project. In addition, shots from the filming of the video and of band members in rehearsal and on the set, offer a fascinating glimpse of synergy in the making. Introduced by art critic Ivor Powell, this volume also features an interview between the members of Die Antwoord and Roger Ballen. Roger Ballen has developed a unique and penetrating vision over the past forty years of taking photographs. His powerful black and white images, all taken in South Africa, integrate photography with drawing, painting and sculpture. He has received numerous awards for his work and his photographs are collected by some of the most important museums worldwide.

ROGER BALLEN has developed a unique and penetrating vision over the past forty years of taking photographs. His powerful black and white images, all taken in South Africa, integrate photography with drawing, painting and sculpture. He has received numerous awards for his work and his photographs are collected by some of the most important museums worldwide. NINJA and YOLANDI VI$$ER are the South African rap-rave group, Die Antwoord. Founded in 2007, the band has a vast cult following and has performed at major venues worldwide.

vetseun
Evil Boy toy ............................................ 2013
vetseun

vetseun
Dis Iz Why I'm Hot (Ezio Remix) MP3 . CBKR025 2012 CYBERKOIN RECORDS
1. Dis Iz Why I'm Hot (Ezio Remix)

vetseunvetseunvetseunLAAI AFvetseun
Ten$Ion ................... STARCD 7653 2012 ZEF RECORDS
1. Never Le Nkemise
2. I Fink U Freeky
3. Pielie (Skit)
4. Hey Sexy
5. Fatty Boom Boom
6. Zefside Zol (Interlude)
7. So What? (Interlude)
8. Uncle Jimmy (Skit)
9. Baby's On Fire
10. U Make A Ninja Wanna F**k
11. Fok Julie Naaiers
13. Never Le Nkemise

vetseun
I Fink U Freeky CDS ... COOPR474 2012 ZEF RECORDS
1. I Fink U Freeky (Radio Edit)
2. I Fink U Freeky (Album Version)

vetseunvetseun
Xp€n$Iv $H1t CDS ............................ 2012 ZEF RECORDS
1. Xp€n$Iv $H1t
2. Xp€n$Iv $H1t (Instrumental)

vetseun
Fok Julie Naaiers CDS .................... 2010
1. Fok Julie Naaiers

vetseun
Extreme Voice (Geck-O Mashup) CDS . 2010

vetseun
Jou Ma Se Poes In 'n Fish Paste Jar CDS . 2010
1. Jou Ma Se Poes In 'n Fish Paste Jar

vetseunvetseunLAAI AFvetseun
$O$ ...................................... RR118 2010 RHYTHM RECORDS
1. In Your Face
2. Whatever Man (Skit)
3. Enter The Ninja
4. Wat Kyk Jy?
5. Evil Boy
6. Wat Pomp? met Jack Parow
7. Rich Bitch
8. Liewe Maaitjies
9. Wie Maakie Jol Vol?
10. My Best Friend (Skit)
11. Fish Paste
12. $copie
13. Beat Boy
14. Pretty Woman (Skit)
15. She Makes Me A Killer
16. Doos Dronk met Francois van Coke
17. Hidden Track: Yo-Landi
LYN VAN DIE DAG 2021/08/06 - " ...Kom baby score my die Witblitz Sit terug, vat 'n fokken sluk van die Klipdrift... " - Doos Dronk met Francois van Coke (lyricstranslate.com)
- LYN VAN DIE DAG 2021/05/04 - " ... Kykie mammie, ek is 'n rapper! Ons party nou mos, nou lekker! Laa-dee, daa-dee, Party, party, party, party! ... " - Doos Dronk met Francois van Coke

vetseunvetseun
$O$ (International Deluxe Version) . 2010 INTERSCOPE
1. In Your Face
2. Enter The Ninja
3. Wat Kyk Jy?
4. Evil Boy
5. Wat Pomp? met Jack Parow
6. Rich Bitch
7. Liewe Maatjies
8. Very Fancy
9. Fish Paste
10. $copie
11. Beat Boy
12. She Makes Me A Killer
13. Doos Dronk met Francois van Coke
14. $O$

vetseunvetseunLAAI AF
$O$ ....................................................... 2010 CHERRY TREE/INTERSCOPE
1. In Your Face
2. Enter The Ninja
3. Wat Kyk Jy?
4. Evil Boy
5. Rich Bitch
6. Fish Paste
7. $copie
8. Beat Boy
9. She Makes Me A Killer
10. Doos Dronk met Fokofpolisiekar & Jack Parow
11. $O$
12. Wat Pomp? met Jack Parow (BONUS)vetseun
- LYN VAN DIE DAG 2021/01/12 - " ... Is dit net ek, of is als tos? Is dit net ek? Is-is dit net ek? Jis jis, ek soek n fancy goose, maar my sak's plat soos barbie se plastic ... " - Wat Kyk Jy? (azlyrics.com)

Daarsy, ons het ons pre-order kopie van die internetsensasie $O$ ontvang. Dis effens hectic, maar ons gaan daarvan hou. Dit kom saam met die uitgee van die Evil Boy Video, wat reeds verskillende nuusbrokkies verskaf het. Alles uiteengesit.

Die herontwerpte MaxNormal.TV het binne weke van hul pakke en wyserpenne ontslae geraak en 'n meer hoodie approach ingeslaan. Die opeenvolgende samewerking tussen die Antwoorde en verskillende kunstenaars en liriese mense is met video's die wereld ingestuur. Wie Maak Die Jol Vol?, Wat Pomp? en Enter The Ninja het 'n golf begin waarin vloekwoorde en swart-en-wit vorms konteks bied vir nuwe hip hop musiek. Doos Dronk was miskien die genrecrossing event wat hulle sonder twyfel regvoor in die SA musiek landskap gesit het. Anyway vir die wat nie die aanloop tot die totale musikale chaos gesien het nie! vetseun

Na 'n kombers aanslag op die "interwebs" is daar op die kult website WatKykJy? besluit vir verdere uitgawes. Na 'n rukkie het die Internet weergawe van die $O$ album vorm gekry. 'n Uitgebreide, en steeds groeiende, MP3 kompilasie van die malste mees uiteenlopende hip hop daar buite, en dit in meestal Afrikaans. Harde kopiee van die CD-R is by gigs versprei, en hul gewildheid en bekendheid het nuwe hoogtes in SA bereik... As ons maar geweet het.

In Your Face is 'n soort inleiding vir mense wat nie regtig weet hoe ernstig die mense kan word nie. Die koor is hard en Yolandi se reps tussenin maak net-net hoorbare sense, Ninja oor vertrippelende beats verduidelik weereens hoekoms ons almal nie cool is nie. Daar is so bietjie van 'n intro wat jou miskien net genoeg tyd gee om die verkeerde idde te kry, maar koor eerste en vetseundan "gooi" Yolandi oor verskriklike bas bewegings. "kry die lirieke alles hier" Halfpad kry jy so amper Fokoferige Fokof-koor wat eintlik seker fokol daarmee te doen het, maar rock anyway. Shoutouts vir die vocoderman!
Tweede is die skoenlapper liedjie wat skoenlappers en samoeraais wereldwyd gelukkig het in vlug en Ninjagoed. Ons ken die een al goed nou, maar jy kan hom anyway rewind want hier het die hele ding beginnerig wees. die woorde en "media production - me.." het duidelik geword en die "hardcore" het oorgeneem, die woord poes is weer in die publieke wereld toegelaat, of nie, Chris-Bianca-Broer se poes, spring uit die venster musiek!! Die voorstellings kom eers naby die einde, maar teen daai tyd boogie jy tien-teen-een al heel lekker. Min vloekwoorde het die een gemis, miskien het hulle nie kak of hoer gese nie...
Wat Kyk Jy? is nie net 'n shoutout aan die massablog nie, maar ook 'n aanhaling uit die lekker Transvaal, "Drive Drive Drive!!!!" Dis elektroniekaaa soos dit in die 80s uitgedink is in die son. Met "Pump Up Tthe Volume" aanhalings en so aan. vetseunSiek kan seker nie die lirieke beskryf nie, maar dis amper duidelik dis die idee, kannie daai koor vermy nie though,
................ "Wat Kyk Jy? Poes, Wat Kyk Jy? Fokof, Wat Kyk Jy? Fok Jou, Wat Kyk Jy? Jou Naai!!"
Evil Boy volgende en dis oor besny en berge toe gaan om 'n man te word, die video is beter geproduseer as meeste, meer beats as meeste, meer politiek as meeste, meer levels, stories, vertellings, drie rappers, en 'n storielyn wat tegnies nooit vir tien sekondes dieselfde bly nie. Hou daarvan, baie. Kan ons wag vir Xhosa backlash...? Dis klaar deur SABC en YouTube geban, en sal weer ge-edit moet word vir tot vetseunMTV, maar dit sal effens afgewater weergegee word. Hipnotiese kwaitogeinspireerde beats deur Diplo, 'n heerser, maak die een so ernstig, maar tog party! dat mens nie kan dink hoe om dit op te volg nie. Rewind, tweede keer... Dit speel speels op die Rooikappie legendestorie, maar as jy al die lirieke lees sal die verskillende stories van Yolandi se Opstaan-As-Jy-Lê-Masturbeerder verlei; Wanga se Penis-Van-Die-Nasie; Ninja se totale oorname van enige iets wat oorgebly het na Enter... Peace Koos! Weet nie of mens iets daaroor moet sê nie. Hiphop is seker.vetseun
Terug na Yolandi, wat mettertyd meer en meer van die Antwoorde gehad het lyk dit. Van MaxNormal.TV "sekretaresse" het sy haar "Meisie... wassie wysie..." Maar sy het oorgeneem genoeg om haar bootie lekker te hou vir die voorste ry om aan te vryfie. die Rich Bitch moniker mag nie laasweek van toepassing gewees het nie, maar hierdie kombinasie "fuck the upper class.. versigtig", so check haar in D&G, scarf en SLK binnekort in 'n voorstad naby jou. Shouts vir Justin NoBreaga, maar daai een is amper R&B in hoe rustig hy is en min vloek.
vetseunJou Ma Se Poes... Is toe nie 'n Johan geinspireerde liedjie vir die Chris-Bianca-Broer van Vuurens nie, maar eintlik 'n minder subtiele Sweat X diss. Na moontlike idees wat verkillende rigtings het het Markus Wormstorm uit favour geval en die nuwe Sweat X idee saam met Spoek Mathambo loop effe deur as hulle omgee. Hulle maak ook mal cool beatHipHop, checkit. Daar is 'n foto op die internette waar jy kan sien hoe dit sal lyk... Google dit ma'. Internasionale bevestiging van goed in die trek, nie mooi kerkgoed nie, maar hulle was duidelik afgepis. Prag kitaat riff oor die laaste twee koordele!! (Tel dit as 'n meisie vloek?) Sien ook die rustige sampling van die hoogsbekende liedjie oa. Mariah Carey... PS. Gaan lees die lirieke!!
$copie is terug na amper gabbaerige "Skud jou boude"-beats. Yolandi terg mens met die dwergiestemmietjie wat jou anyway saamvoer/voer. Ninja praat oor alles goed, sy piel included, alles oor heerlike Space Invaderige ritmes, No no nononono means yes... se dit alles, prag danstreck! Die partytjie het hand uitgeruk... Beat Boy is dieselfde meer dansgerigte/rugte liedjies, minder liries en meer samplerig dansend. Sien hom in hul Coachelle Oorname hieronder. Sal probeer om die ander inetershows te post, die mense is myle beter live as saam met Snoekie tuis, al het julle E's en popcorn, Kat en crisps; Lucy en marshmallows; sampioene en Pac vetseunMan... Dis klubmusiek en mens moet iemand he wat sien hoe jy "Billion Beats" interpreteer! Kannie wag vir die soothing volgende nie, maar teen 8:20 is daar nie twyfel aan wat die "Pump It" probeer verkoop nie, jy sal paar keer vetseunmoet luister, om Ninja se aaneenhoudende vertaling van die strobes te verstaan... Maar dit sal seker die moeite werd wees, meer veranderend en opbouend as $copie, wat miskien die intro was... She Makes Me A Killer, kry jou tattoo dude!
Hier trek ons sommer alles bymekaar, daar is heavy metal Eminem rige intro rige voor die beat op chem Bros rige manier die soniese gevoel onderbreek met hul ernstig rige gevoel. Jy sien die 7:29 en jy weet hier is miskien die epiese een, rewind om daai ryme weer te luister, jy weet die koor kom, rewind, ons begin hier die driedubbele ryme erken wat baie van die liedjies onderstreep. Vertelling van 'n storie waarin jy die erkenning, die akteur, die akteur se ma, die akteur se meisie, die akteur se gedagtes, die sanger, die skrywer, die produseerder, die aanklaer, die objek, almal Njnja is, sample so bietjie Dr. Victor, maar rap eintlik oor iets heeltemal anders, in verwysing na die skoenpolitoer op linkerbobeen. Die koor is prag!
Die einde is Doos Dronk saam met die rockers van formidabele rokkers van formate, Fokofpolisiekar & Jack Parow, as jy dit op Oppikoppi gesien het, legend, indien nie, glo die video is op YouTube. Die spesiaal vir Coke braais geskryfde treck wat al die mal mense saamsnoer in een erkennende Party! Party! Party!, as dit nie jou vibe is nie, Fokof! Ons Is Cooler as Ekke, malste afsluiting uitdenkbaar erig. As jy hiervan hou, is jy tegnies internasonaal cool. Hoss!

vetseun
Evil Boy CD-R ....... USUM71022777 2010 UNIVERSAL
1. Evil Boy

vetseunvetseun
Ekstra EP ........................................... 2010 INTERSCOPE
1. Whatever Man (Skit)
2. Very Fancy
3. Super Evil
4. I Don't Need You
5. Liewe Maatjies

vetseunvetseunvetseun
5 EP ...................................................... 2010 INTERSCOPE
1. Enter The Ninja
2. Wat Kyk Jy?
3. I Don't Need You
4. Fish Paste
5. Enter The Ninja (DJ Fish Sticks Remix)

vetseunvetseun
Evil Boy CDS ....................................... 2010 INTERSCOPE
1. Evil Boy (F**k You In the Face Mix)

vetseunvetseun
Enter The Ninja CDS ........................ 2010 INTERSCOPE
1. Enter The Ninja

vetseunLAAI AF
LIVE - Coachella, Kalifornië, Verenigde State van Amerika, $269 . 2010 04 17
1. Intro met DJ Hi-Tek, Yo-Landi Vi$$er
2. Ninja Intro met Ninja
3. Enter The Ninja
4. Wat Pomp?
5. Beat Boy

vetseun
$O$: Burnt By The Master ................ 2009

vetseunLAAI AF
$O$ ....................................................... 2009 WATKYKJY?
1. Whatever Man (Skit)
2. Wat Kyk Jy?
3. Enter The Ninja met Ninja, Yo-Landi Visser - MP3 by myspace
4. Wat Pomp? met Jack Parow, Ninja, Yo-Landi Visser
5. Wie Maak Die Jol Vol? met Isaac Mutant, Jaak Paarl, Knoffel, Scallywag
6. Rich Bitch - MP3 by myspace
7. I Don't Need You - MP3 by watkykjyvetseun
8. Very Fancy - MP3 by myspace
9. Dagga Puff - MP3 by watkykjy
10. My Best Friend met The Flying Dutchman aka Neo SA (Skit)
11. Liewe Maatjies
12. $copie - MP3 by watkykjy
13. Beat Boy
14. Super Evil
15. Doos Dronk met Fokofpolisiekar & Jack Parow
16. $O$
17. Jou Ma Se Poes In 'n Fishpaste Jar (BONUS)
18. Orinoco Ninja Flow (Wedding DJ's Remix)

Niemand behalwe party Van Vuurens sal kla oor hoe Max-Ever-Constructus-TV-Antwoord-man die hele musiek idee oorneem elke nou en dan nie.
..... "Ninja is ......cool"
..... "But don't fuck with me or I'll ..... you..."
vetseunHier met lirieke in lekker-zef-flow, Afrikaans en Engels, met Yo-Landi se stemmetjie wat in die agtergrond vermaak.
Natuurlik is hierdie beats en ritmes en ryme wat uit die rakke kom wat nog tegnies nie gebou is nie...
'n Konglomerasie mense wat oor groot bas uitvra en saam met dromskuiwe vertel van hoe dit is... Die Antwoord + Jack Parow... vetseun
.. "moenie my flippen tune, ek ga vir my ma sê.."
Nog meer ritme georïenteerd en met kitaarslanery ook, Doosdronk.. Moet ek nog iets sê, van die meeste manne wat hierso saam die biergode besing. !
Plus Rich Bitch waarin Yo-Landi die mikrofoon oorneem, en Very Fancy waarin die elektroniese geluk ingespring word, met Ninja wat voor die sagte koortjie reguit rym.

"The first part of Die Antwoord will be 'Wat Pomp,' a new television show that stars Wad:e and Yo-landi Visser, "two energetic personalities who hit the streets of South Africa to see what's pumping." This will transform into a series of short television stings, and eventually into a full-length feature film.
"Die Antwoord will also be presented to the world as a wild and savage rap crew from the deep, dark, depths of Africa. Die Antwoord rap crew is going to perform live before the screening of Die Antwoord feature film at the Cannes Film Festival in the overseas. It's gonna be hot."" - levis.co.za


Die Antwoord - Enter The Ninja met Ninja, Yo-Landi Visser VID


Die Antwoord - Wat Pomp? met Jack Parow, Ninja, Yo-Landi Visser


Die Antwoord - Wie Maak Die Jol Vol? met Isaac Mutant, Jaak Paarl, Knoffel, Scallywag VID

ook op:
DJ Tacopunch - Grr Spit Breathe Fire!!! kompilasie - Beat Boy met DJ 0.000001 (2010) (discogs)
De Maxx Long Player 18 2CD kompilasie - Enter The Ninja (2010) (discogs)
Vredefest Elektro kompilasie - Enter The Ninja met Ninja, Yo-Landi Visser
MaxNormal.TV - Good Morning South Africa DVD - Kwaai Mix met WAD:e, Yo-landi Visser (2008)


skakels : dieantwoord.com : myspace.com/dieantwoord









Die Antwoord Gig-Flyer-Blad


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)