Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Diana Ferrus
vetseun
Die Vrede Kom Later . 2019 DIANA FERRUS UITGEWERS
ISBN-10: 062082784X
ISBN-13: 978-0620827843

"Met hierdie roerende huldeblyk aan haar pa skets Diana Ferrus nie net die persoonlike, van dag-tot-dag emosionele landskap van familie-bande nie. Dit is ook 'n skryfstuk wat ons 'n nuwe lens op ons geskiedenis bied. Ferrus vul die vergete, die onderdrukte deel van ons menswees met poësie wat die hart en intellek roer. Met meesterlike woord-ekonomie string sy gedigte bymekaar om 'n aangrypende verhaal van haar familie te vertel. Haar pa se worsteling met die Tweede Wêreld Oorlog word oorgedra aan die intieme vlak van die gesin, en ontplof weereens daar. Hierdie is digkuns wat mens laat lag, huil en wat ook 'n diepe heimwee ontketen" - omslag

vetseun
I've Come To Take You Home . 2011
ISBN-10: 1456891723
ISBN-13: 978-1456891725

vetseun
Ons Komvandaan .... 2008 DIANA FERRUS UITGEWERY
ISBN-10: 0620326468
ISBN-13: 978-0620326469

vetseun
Slaan Vir My 'n Masker, Vader . 2006
ISBN-10: 0620360755
ISBN-13: 978-0620360753

Byeengebring deur Suzette McKerran en Diana Ferrud, Met 'n voorwoord deur Antjie Krog

vetseun
Ansela van de Caab ......................... 2006 UNIVERSITEIT VAN WES-KAAPLAND
- geskryf en voorgelees deur Diana Ferrus
1. Ansela van de Caab (Victor Fredericks)
2. Die Ommeswaai (Charles Louw)
3. Ansela van de Caab (Victor Frederlcks)
4. Die Dooplied (Victor Fredericks)
5. Jou Losie Moes Ons Agterlaat (Victor Fredericks)
6. Geen Slawe Nie! (Victor Fredericks)
7. Stille Nacht, Heillge Nacht (Tradisioneel)
8. Tula, Tula (Tradisioneel)
9. Ansela van de Caab (Victor Frederlcks)

met Victor Fredericks (kitaar en sang), Charles Louw (vervaardiger, klavier en klawerbord)

"...tydens die onlangse KKNK het Fredericks in Ansela van de Caab opgetree en weereens getref met sy sangtalent." - {Die Burger 10 Julie 2006)

"...'n kreatiewe ontploffing het in haar (Diana Ferrus se) lewe plaasgevind. Die woordkuns-produksie Ansela van de Caab, haar digbundel Ons Komvandaan, haar deelname aan debatte oor Afrikaans en haar betrokkenheid by die boek Slaan Vir My 'n Masker Vader het van haar 'n gesogte deelnemer aan kunstefeeste gemaak." - (Die Burger 8 September 2006)


skakels :






2016 03 - Ons Komvandaan met Gaireyah Fredericks, Wayne Galant, Collinecea Hawker, Josua Meyer en Curtly Titus, Regie: Christine Truter
2016 03 29 - Ons Komvandaan, Scrosoppi Nasorgsentrum, 16:00, Gratis
2016 03 30 - Ons Komvandaan, ATKV-boekwinkel, 14:00, Gratis
Meesleurend, opruiend, oproerig, versoenend, onthutsend en omhelsend. Die Breytenbach Sentrum se drama-groep, Kaleidoskoop, bied 'n ondersoekende en ontroerende blik op die werk van bruin digters oor ses dekades heen - van P.J. Philander en Adam Small, tot Ronelda Kamfer, Nathan Trantraal en Jitsvinger

vetseun

2014 12 11 - Ansela van de Caab met Diana Ferrus, Die Afrikaanse Taalmonument, 17:30
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )