


















Dawid de Lange (David de Lange) (Die Naglopers)


Sy Legendariese Opnames: 1937-1941 . 2019
1. Petronella
2. Sy's 'n Mooi Nooi
3. Skeeloogdaisy
4. Koos Van Buffelsdoorns
5. Maak 'n Doppie
6. Voortrekker Dans
7. Treur Baba Treur
8. Willie Die Fluitspeler Se Vastrap
9. Ek Wil Terug Na Die Plaas
10. Somtyds
11. Die Groot Lawaii
12. Kersfees
13. Suikerbossie
14. Grietjie
15. Sarie Marais
16. Waar Is Bettie
17. Oom Bossie Van Die Bosveld
18. Hardloop Hasie
19. Roland Vastrap
20. Arme Vroutjie
21. Die Vlei
22. Vaalhoed Se Baas
23. Op 'n Braaivleis Aand
24. Rusbankie
25. Dorpsmusiek
26. Ek Fluit 'n Deuntjie
27. Tant San Van Christiana
28. Jy Is My Liefling
29. Ons Land
30. Boomstraat Se Nooiens

Dawid de Lange met Hansie van Loggerenberg . AACD 186 ALFA ATELJEE
1. Vrolike Musiek Vastrap
2. Die Lekker Kêrels Vastrap
3. Koos Van Buffeldoorns - Polka
4. Soet Gedagtes - Veleta
5. Loekie, Loekie Loekie - Vastrap
6. Skeeloog San
7. Jan Pierewiet - Mazurka
8. Die Kalfie Wals

Dawid de Lange - op sy beste - Volume 3 . ACD 185 ALFA ATELJEE
1. Die Kalfie Wals
2. Ou Daantjie Se Polka
3. Willie Die Fluitspeler Se Vastrap
4. Onder In Die Boord (Seties)
5. Petronella (Vastrap)
6. Lettie Brand Seties
7. Voortrekker Dans (Wals)
8. In Die Drakensberge (Wals)
9. Totsiens Sarie (Vastrap)
10. Saartjie (Polka)
Dawie de Lange, Die Nagloper
Radio Kalahari Orkes

Die Nagloper ............. TERRACD 01 2007 TERRAPLANE/SONY MUSIC
1. Petronella
2. Skeeloog Daisy
3. Suikerbossie
4. Treur Baba Treur
5. Maak 'n Doppie
6. Susannah
7. Willie Die Fluitspeler Se Vastrap
8. Ons Land
9. Ek Wil Terug Na Die Plaas
10. Die Kalfie Waltz
11. Waar Is Betty?
12. Storie Van David de Lange
13. Boomstraat Se Nooiens
14. Suikerbossie (The Original)
Dawid de Lange en Willie Welgens

Op Hulle Beste .................... AACD 111 ALFA ATELJEE
1. Tico Tico
2. Lappoppie
3. Die Hoëveld Dans
4. Lulu
5. Ti Pi Tin
6. Hoe Voel Jou Voete Nou?
7. Rusbankie
8. Tien Mooi Nooiens
9. Roosterkoeksettees

Dawid de Lange Vol. 3 ............. SLS 24 TBK

Dawid de Lange - op sy beste - Volume 2 . AACD 65 ALFA ATELJEE
1. Biervat Polka
2. Hardloop Hasie
3. Petronella
4. Boerefees
5. Daisy Polka
6. Ons Land
7. Sy's 'n Mooi Nooi
8. Boomstraat Se Nooiens
9. Jy Is My Liefling
10. Houtkapperlied
11. Ma
12. Antjie, My Liewe Antjie
13. Tamatiekonfyt
14. Hou Jou Meisie
15. Hoe Voel Jou Voete?

Dawid de Lange - op sy beste - Volume 1. AACD 64 ALFA ATELJEE
1. (Tant) Hessie Se Wit Perd
2. Oom Bart Setties
3. Ek Wil Terug Na Die Plaas Vastrap
4. Loekie, Loekie, Loekie
5. Ek Wil Trou Vastrap
6. Voortrekker Wals
7. Bosveld Liefde Vastrap
8. Die Karringvat Setties
9. Vra Lammie Vra Vastrap
10. Houtkapperlied (polka)
11. Boerefees Vastrap
12. Verloof Wals
13. Skeeloog Daisy
14. Suikerkalbas Setties
15. Vaalhoed Se Baas Vastrap
16. Pieta Polka
17. Arme Vroutjie
18. Wapadwals
19. Die Lekker Kêrels Vastrap
20. Tien Mooi Nooiens Setties


Volume 1 LP .............................. SLS 20 SKATKIS
Kant 1:
1. Die Kalfie Wals GE 216. Dawid de Lange met Die Naglopers.
2. Ma Sê Pa Sê GE 220. Dawid de Lange met Van Niewenhuizen se Elanders.
3. Roosterkoek (Settees) GE 264. Dawid de Lange met Die Welgens Orkes.
4. Hendrik Se Wals GE 265. Dawid de Lange met Ou Gert Hattingh se Orkes.
5. Grietjie (Polka) GE 265. Dawid de Lange met Die Welgens Orkes.
6. Om Die Braaivleisvure (Vastrap) GE 348. (Willie en Cissie Cooper) Dawid de Lange met Die Welgens Orkes.
Kant 2:
1. Jy Is My Liefling (Wals) GE 359. (Willie en Cissie Cooper) Dawid de Lange met die Welgens Suikerbossie Orkes.
2. Daisy Polka GE 216. Dawid de Lange met Die Naglopers.
3. By Die Turksvye (Settees) GE 269. Dawid de Lange met die Marais en Kruger Broers Orkes.
4. Die Lekker Dop GE 219. Dawid de Lange.
5. Kersfees GE 358. (Willie en Cissie Cooper) Dawid de Lange met die Welgens Suikerbossie Orkes.
6. Maak 'n Doppie (Vastrap) GE 337. Die Singer Dans Orkes.
Dis opgewekte musiek van Dawid de Lange bevat soveel besondere en kenmerkende eienskappe dat dit 'n baie spesiale plek in die skatkis van tradisionele boeremusiek beklee. Die spontansiëteit, kostelike woorde van sy liedjies en die talente van die musikante wat hom begelei, is alma! faktore wat bydra tot die unieke karakter van hierdie genre wat onder elke geslag nuwe aanhangers werf. Dawid se musiekgroei op 'n mens, en Iater kan jy net nie genoeg van hierdie uitmuntende kunstenaar hoor nie.
Ongelukkig bestaan daar weinig inligting oor sy kleinjare. Hy het eers by dis spoorweë gewerk en toe by 'n myn. Gedurende 1933 en 1934 was Die Kalfie Wals en Daisy Polka van die eerste opnames wat hy vir die Gallotone/Singer-platsmaatskappy gemaak het, en die musiek was so gewild dat die plate Ietterlik van die pers af begin rol het. Daar word beweer dat dis platemaatskappy se finansiële probleme grootliks deur die buitengewone verkope van Dawid se plate opgelos is.
Dawid het saam met al die bekende musikante van sy tyd opgetree: oom Faan Harris, Willie Welgens, Willie Bauscher, Wally Doubell en baie ander. Laterjare was sy permanente banjospeler 'n man wie se talente soos 'n goue draad deur die musiek geweef is: George Abrahams - ongetwyfeld een van die grootste musikante van tradisionele boeremusiek. Luister gerus na George se uitmuntende banjospel op Grietjie en Jy Is My Liefling.
Oom Mannetjie Pieterse, lid van die Pieterse-kitaartrio, vertel dat Dawid baie gesteld was op sy musikants se voorkoms. 'n Swart broek en baadjie was 'n vereiste, en voor 'n optrede het Dawid altyd die manne se naels inspekteer om seker te maak dat dié skoon was!
Dawid se opgewekte persoonlikheid en spontansiëteit straal uit al sy musiek. Willis Welgens het vertel dat Dawid, soos altyd, teenwoordig was tydens die opname van Vra Lammie Vra. Daar was geen woorde vir dié stuk nie, en Dawid sou dus nie sing nie. Tot almal se verbasing stap Dawid tydens die opname na die mikrofoon en begin spontaan woorde wat hy daar sn dan uitdink, te sing!
Die beskikbaarstelling van hierdie plaat kon beslis nie Ianger gewag het nie. Ons wens al die Dawid de Lange-aanhangers ure se luistergenot toe. - Ed Retief, 10 Mei 1993.
(Van die inligting wat in die teks gebruik is, is ontleen aan Piet Bester se Tradisionele Boeremusiek - Gedenkalbum.)
'(Let wel: die oorspronklike spelling is behou.)
Dawid de Lange met die Singer Dansorkes


Heuningblom Settees / Anna Se Man 10" . GE 347 GALLOTONE
Dawid de Lange met die Singer Dansorkes


Vaalhoed / Maak 'n Doppie 10" . GE 337 GALLOTONE
met Die Welgens Orkes (Willie Welgens)


Suikerbossie / Roosterkoek Setties 10" . GE.264 GALLOTONE/SINGER
Dawid de Lange met Die Naglopers


Die Kalfie Wals / Daisy Polka 10" . GE 216 GALLOTONE

Waar Is Moeder .................................. 1936
skakels :