Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Churchil Naudé (Die Marktunes Band, Kingston and the Rasta) (Kroeskop, Meneer Naudé, Good Man)

2021 07 03 - Churchil Naudé op die / on the Unhappy Hour Show, Bush Radio 89.5FM, bushradio.co.za, 18:00
vetseun

vetseunLAAI AF
Drol Innie Drinkwater ..... 2020 NALEDI

Met sy briljante albums Kroeskop Vol Geraas en Kroesifaaid het Churchil Naudé hom in die voorste linie van Suid-Afrikaanse rap gevestig en nuwe, opwindende dimensies van Afrikaans ontgin. Partykeer is sy woorde soos die kartetse van masjiengewere, ander kere is dit balsem vir die siel teen 'n wereld wat van sy trollie af geraak het. Hy vlek nie net ongeregtighede, blinde vooroordele, maatskaplike probleme en die stommiteite van die mensdom vlymskerp oop nie, maar dring ook deur tot diep in die hart van gewone mense se swaarkry en drome. Die stories wat hy vertel bly by 'n mens spook lank nadat jy dit gelees en gehoor het. - Theunis Engelbrecht

vetseun
2020 09 09 - Wasgoedlyn Woensdae Waaibs: Afrikaans Isja: Oppirokki Finale - Deel 2 met Piet Botha, Anton Goosen, Willim Welsyn, Churchil Naudé, Tribal Echo, Akkedis, Die Pastoriekinders, Die Kaalkop Waarheid, Die Mark Tunes Band, Jackie & Riku Lätti vanaf Backsberg, Stellenbosch, 21:00, facebook.com/Wasgoedlyn - Donasie details: Wasgoedlyn Produksies - FNB Besigheids Tjek, Somerset Mall - 62622723353

vetseun
2020 09 02 - Wasgoedlyn Woensdae Waaibs: Afrikaans Isja: Oppirokki Finale - Deel 1 met Piet Botha, Churchil Naudé, Valiant Swart, Die Kaalkop Waarheid, Tribal Echo, Akkedis, Albert Frost, Anton Goosen, Willim Welsyn, Riku Lätti vanaf Backsberg, Stellenbosch, 20:00, facebook.com/Wasgoedlyn

vetseun
Praat Saam My CDS ......................... 2020 DIE WASGOEDLYN

vetseunLAAI AF
Voetsekkieweg Blues CDS ............. 2020


Churchil Naudé - Die Varke LIRIEK VID >>> (2020)


Churchil Naudé - Praat Saam My met Riku Lätti (Mitchells Plain) VID >>> (2019) --wasgoedlyn--


Churchil Naudé & Bacchus Nel - Slat My Met Jou Pyn VID >>> (2019) --wasgoedlyn--
- LIED VAN DIE DAG 2021/06/05


Churchil Naudé - My Wêreld VID >>> (2019)


Churchil Naudé - Verdriet met Jackie & Riku Lätti VID >>> (2019) --wasgoedlyn--


Churchil Naudé - Die Bloed VID >>> (2019) --wasgoedlyn--
vetseun
vetseun
Kroesifaaid ......................................... 2018
1. Welkom
2. Kroesifaaid
3. Sand In Jou Oog met Anton Goosen
4. Suig My Samoesa
5. Slat My Met Jou Pyn met Bacchus Nel
6. My Wêreld
7. Wonderlike Ding
8. Sê Vir Mamma
9. Hotnot Life
10. Die Bloed
11. Die Varke
12. Senzenina

vetseunLAAI AF
Kroesifaaid CDS ............................... 2018 RYMKLETS REPUBLIEK

vetseunLAAI AF
Sê Vir Mamma CDS ......................... 2018 RYMKLETS REPUBLIEK


MYMYMY - Wakker Skrik met Churchil Naudé VID >>> (2018)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/01/03

vetseun
MYMYMY - Wakker Skrik met Churchil Naudé CDS . 2018


Anton Goosen en Churchil Naudé - Boy Van Die Suburbs VID >>> (2015)


Churchil Naudé - Onse Vaders met Riku Lätti VID >>> (2015)

vetseunvetseunvetseunLAAI AF
Kroeskop Vol Geraas .................. 2012/2015 RYMKLETS REPUBLIEK
Veld Muis Stads Muis - Deel 1 ........
1. Staan Nader
2. Bruin Bliksem met Jackie Lätti
3. Onse Vaders met Riku Lätti
4. Waar's Die Liefde
5. Meisie
6. Nog Once Oppie Skarrilbaan
7. Kroeskop Vol Geraas
8. Hou Jou Ding Uit Gate
9. Verdriet - MP3 op rymklets
10. As
11. Ons Lewe Net Om Vrek Te Gaan
12. Fokol
13. Wêreld Word Stilvetseun

Drop the mic werk moerse goed as jy dit by die Taalmonument doen... Dit was ons eerste Churchil prentjie, 'n dude wat duidelik iemand met koeksusters bederf het om sy video in die Paarl se prag te skiet. Nie lank aan location of shit gedink nie, hy het sommer vinnig genoeg gesê dat enige idees vir eers override is. Hier's Ons Weer jare later, en die man drop 'n album wat legendaries was voor ore dit gehoor het, glo ons. Inspan van manne het Church vergemaklik om op te hook met ene Riku Lätti, halfbekend vir sy cover van Bobby se liedjie, of so iets. Riku het al 'n paar albums mee gehelp, Mr. Sane, 12Hz, Radio Lava, Gizelle, maar eintlik net Bobby se liedjie, om die waarheid te sê... Gerugte dat albei die mans op Die Wasgoedlyn is word met oortuiging deur hul woordvoerders bevestig en ontken...?

Ons het so bietjie HopHop in Afrikaans deesdae, as jy jouself sover kan kry om te kyk. Ons dink in geen volgorde aan Bittereinder, Jack Jack, Jits, HemelBesem, Jaak, Dookoom, genoeg? Ek het nog nie eers begin nie. Maar Churchil is van meer liriese poetise skrywers, die hooks is daar, maar die vleisie is in die komplekse konstruksie van kettangrymwoorde en nog sulke unmentionables. Sonder sweet rival hy jou internasionale sterretjies, maklik. Ons luister nog Bieber, so die review moet gou wag... "What do you mean?"


Churchil - Die Voetsekkieweg Blues VID >>>

It's A Shame - MP3 op rymklets
My Volk - MP3 op reverbnation
Syp Tottie Law Kom (Pagoda Remix) - MP3 op soundclick, reverbnation

http://inikak.co.za/2010/06/inikak-gesels-met-churchill-naude/


Churchil - Praat Saam My VID vanaf Churchil se opkomende "Kroeskop Vol Geraas" album.
Sien die Paarl se Taalmonument en Lentegeur, Mitchell's Plein op beats.
Geskiet, ge'edit - Matthew van Leeve.


skakels : youtube









2021 05 08 - Onder Die (Wag)boom: Danie Marais, The Buckfever Underground, Die Wasgoedlyn (Churchil Naudé, Riku Lätti, Jackie Lätti), Hanru Niemand, Durbanville, R200
vetseun

2020 12 16 - Dana Snyman se Swarthondbordienghuiskonsert met Gert Vlok Nel, Churchil Naudé, Riku & Jackie Lätti, Nardus du Plooy, Wellington, 12:00
vetseun

2020 12 12 - Die Wasgoedlyn: Riku & Jackie Lätti, Marktunes, Churchil Naudé, Lionel Smit Studio, 18:00, R250, facebook.com/event
vetseun

vetseun
2020 10 - BrotherTill - Ons Perspektief A Virtual Exhibition, SA vrystaatkunstefees.co.za, NL OnsperspektiefTickets
2020 10 21 - BrotherTill & Lee-Ursus Alexander, 18:30
2020 10 23 - Frazer Barry (Tribal Echo Hiphop), 18:30
2020 10 28 - Jodas, 18:30
2020 10 29 - Churchil Naudé & Riku Lätti, 18:30
2020 10 30 - BrotherTill & Lee-Ursus Alexander, 18:30
2020 11 04 - HemelBesem, 18:30
2020 11 05 - Roots Rising (NL), 18:30
2020 11 06 - Jitsvinger, 18:30
2020 11 11 - BrotherTill & De Noorderlingen, 18:30
2020 11 12 - Yoma, 18:30
vetseun

2020 08 23 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Churchil Naudé, Riku Lätti, Gratis - Youtube Live - Facebook Live
vetseun
vetseun

2020 05 - SHIFTY RECORDS presents Gereformeerde Blues Band Voëlvry Legendes met Die Wasgoedlyn en Churchil Naudé - www.barnyardtheatre.co.za
2020 05 22 - Gereformeerde Blues Band met Die Wasgoedlyn en Churchil Naudé, Barnyard Theatre, Menlyn, Pretoria
2020 05 23 - Gereformeerde Blues Band met Die Wasgoedlyn en Churchil Naudé, Barnyard Theatre, Silverstar, Wes Rand
2020 05 24 - Gereformeerde Blues Band met Die Wasgoedlyn en Churchil Naudé, Barnyard Theatre, Emperors Palace, Oos Rand
vetseun

2018 09 - Festival Voor Het Afrikaans 2018, Vlaams Cultuurhuis de Brakke Grond, Amsterdam
2018 09 22 - Expozaal: Gert Vlok Nel, Zelda le Grange, Riku & Jackie Lätti, The Elzabad Voices, Leoni Jansen, Concert: Stefan Dixon, Hannelore Bedert, Joep Pelt & Churchil Naudé, Laurika Rauch & Loki Rothman, Presentatie: Leoni Jansen - Rode Zaal: Theater: Sandra Prinsloo (Moedertaal) - Boogzaal: Ellen (Die Ellen Pakkies Storie) - Markt: Gert Vlok Nel, Zelda le Grange
2018 09 23 - Expozaal: Laurika Rauch & Loki Rothman, Antjie Krog & Churchil Naudé & Jolyn Phillips, Theater: Krotoa Eva Van de Kaap, Concert: Grote Wasgoedlyn-Finale - Rode Zaal: Theater: Sandra Prinsloo (Moedertaal) - Boogzaal: Documentaire: Fonteine van die Dorsland, Film: Die Rebellie Van Lafras Verwey - Markt: Antjie Krog
vetseun

2016 03 04-16 - Sanlam Musiekfees bied aan 'n Elke-Woord-Is-'n-Meesterstuk kort dokumentêr, Kruiskerk parkeerarea, Gratis
vetseun

2016 03 02 - Die Wasgoedlyn - Wasgoedlyn Woensdag - Die Omstrede-Hoofstad Stryd - Pretoria & Kaapstad - Bacchus Nel en sy vrolike-vriende, Die Hap Huis, Capital Park, Pretoria - Churchil Naudé, HA!Man World & Joke Debaere, Jackie & Riku Lätti, Hermien & Philip de Vos, Blah Blah Bar, Kloofstraat, CT
vetseun

2016 02 20 - Die Wasgoedlyn - Andries Bezuidenhout, Laurinda Hofmeyr, Frazer Barry, Jackie Lätti, Willim Welsyn, Churchil Naudé, Riku Lätti, Breytenbach Sentrum, Wellington
vetseun

2016 02 05, 06 - Die Wasgoedlyn - Frazer Barry, Riku Lätti, Churchil Naudé, De Kreeft Stamkafee, Tulbagh - tunelink.co.za (Churchil Naudé - Kroeskop Vol Geraas) (Bacchus Nel - 2 Ster Hotel) (Die Wasgoedlyn kompilasie) (Abraham - Die Oorspronklike Klankbaan)
vetseun

2016 02 03 - Die Wasgoedlyn - Willim Welsyn, Churchil Naudé, Jackie Lätti, Riku Lätti, Blah Blah Bar, Kaapstad - tunelink.co.za (Churchil Naudé - Kroeskop Vol Geraas) (Bacchus Nel - 2 Ster Hotel) (Die Wasgoedlyn kompilasie) (Abraham - Die Oorspronklike Klankbaan)
vetseun

2015 12 12 - Die Wasgoedlyn - Churchil Naudé, Benjiman Voete, Riku & Jackie Lätti, Frazer & Deniel Barry (Tribal Echo), Perigators, Pringlebaai - tunelink.co.za
vetseun
vetseun

2015 12 02 - Die Wasgoedlyn - Churchil Naudé, Mavis Vermaak, Danie Marais, Toast Coetzer, Riku Lätti, Henry Jack Cloete) (Die Skynmaagde), Blah Blah Bar, Kloofstraat, Kaapstad
vetseun

2015 10 21 - Die Wasgoedlyn - Loit Sôls, Bacchus Nel, Churchil Naudé, Riku Lätti, Jackie Lätti, Blah Blah Bar, Kloofstraat, Kaapstad
vetseun

2015 10 09, 10, 11 - Die Wasgoedlyn - Jackie Lätti, Willim Welsyn, Laurinda Hofmeyr, Riku Lätti, Ryno Velvet, Churchil Naudé, De Kreeft Stamkafee, Saronsbergteater, Tulbach
vetseunvetseun

2015 09 22 - Die Afrikaanse Taalmuseum & -Monument, Paarl, bied aan Ghellie-Klets tydens die Storievertelfees. Kom sit om die ghellie-blik saam met Johan Bakkes, Peter de Villiers, Riku Lätti, Ben 10, Gaireyah Fredericks, Gerrit Rautenbach, Hemelbesem, Churchil, Loit Sôls, Stumps, Boland Krieketstadion, Langenhoven, Paarl, 18:30 - Storytelling - www.taalmuseum.co.za
vetseun

2015 05 24 - Die Wasgoedlyn - Kousspel: Piet Botha, Dozi, Bacchus Nel, Riku Lätti, Churchil Naudé, Frazer Barry, Rian Malan, Loit Sôls, Willim Welsyn, Ryno Velvet, Les Javan, Andries Bezuidenhout, Andra, Lochner de Kock, André van Rensburg, Liela Groenewald, Gerald Clark, Jackie Lätti, Mervin Williams, Dozi's Back To The Roots, Hartebeespoortdam, R80 tixsa.co.za
vetseun

2015 02 28 - KlipKopRock Oppi Wasgoedlyn - Meneer Naudé, Russel "Benjiman Voete" Nolan, Victor S. Wolf, Frazer "Georgio" Barry met Earl Zane Witbooi en Deniel T. Barry, Die Boer, Durbanville, R80
vetseun

2015 02 28 - KlipKopRock Oppi Wasgoedlyn - Meneer Naudé, , Die Boer, Durbanville
vetseun

2014 02 08 - PV Park Jam: DJ J-EFX, DJ Killah, Ben 10, L.O.A.D, Tor-C, Jerome Rex, Hakkiesdraad Hartman, Debba Rebel, BreiMasjien, Benjiman Defeat, Ricklo, MC Pote, Cream, Meneer Naudé, AD Dogg, Chella 83, Major Woens, Kay Kinetic, Predkadet, Rympompiz, Barendz, P.V.S.I., Isaac Mutant, Woester Diere, Bliksemstraal, Curs Gesmashde Luks, SMP Crew, K-Nine and many more, Graffitti Rackstarr, Magnolia, Nederburg, 12h00
vetseun

2012 03 03 - Tattoos, Rap & Jol - Rashid Kamalie, Churchil Naudé, Isaac Mutant, DJ Roach, Kanasashi Tattoos, The Place, Club Le Roue, Franshoek, R30
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)