Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Cathy Viljoen .com
vetseun
20 Goue Treffers ....... CDSEL0156 2015 SELECT
1. Môre Sal Die Son Weer Skyn
2. Hemelstelefoon
3. Gebed
4. Huise Van Glas
5. Die Man Met Die Purperkleed
6. Ware Liefde Deel Mee
7. U Stil Die Lewenstorms
8. Een Ware Vriend
9. Jesus Gee Krag
10. Sing 'n Loflied
11. Hy Leef
12. Bokant Die Storms
13. Waarom Ek Jesus Min
14. Abba Vader
15. Nee, Nie Een
16. Nagelaat
17. Kom Ons Loof Hom
18. Loof En Prys Hom
19. Moenie Vrees Nie
20. Geen Ander Heiland

vetseunvetseun
Onuitspreeklike Sugtinge ... UM 009 2013
1. U Het My Lewe Nuut Gemaak
2. Onuitspreeklike Sugtinge
3. Die Almag Van Die Here
4. Jesus Hou Steeds Nog My Hand
5. Op Die Paaie
6. Daar Is 'n Plek
7. Alles Vir My
8. Daniel
9. My Keuse
10. The Rainmaker
11. Talking To Jesus
12. With An Amen He Said

While the beautiful voice of Cathy Viljoen needs no introduction, her latest album produced by Kruiskyk Studios, delivers her ministry in song in a way that will both bring audiences to their feet with praise as well as touch the deepest part of their souls.
With the fresh mix of Afrikaans and English songs, produced with a unique sound of country music this album promises to be a much loved. With the contributions of international musicians such as Hank Singer, this album promises to be a Cathy Viljoen jewel.

vetseun
'n Derde Keurbundel ... VLCD5263 2011 VENUS
1. Daar Sal Nuwe Winde Waai
2. Maria, Nooi Van Naseret
3. Passie Vir Jesus
4. Wat 'n Vreugde
5. Genade
6. Aan U Gewy
7. Die Roos
8. Sing Halleluja
9. Pennings Vir Moeders
10. Ek Noem Hom Heer
11. Appel Van U Oog
12. Immanuel
13. Op Die Rots
14. Oë Van 'n Kind
15. Laat U Lig Skyn
16. Neem My Hand
17. Aan Die Brand
18. Ek Sal Jou Nooit Verlaat
19. Erekoning
20. Wees Genadig
21. Kom Laat Ons Sing
22. Genade Onbeskryflik Groot
23. Die Uitnodiging

Cathy Viljoen is nt so 'n ongelooflik spesiale mens, soos die gospelmusiek waarmee sy mense al vir meer as 'n kwarteeu betower. Die warmte wat sy uitstraal, word in haar lirieke vasgevang, en in haar musiek weerspiel, en dit is juis drin, in die opregtheid van haar kuns waar die sleutel tot haar sukses l.
Cathy, wat eers net Sondae in die kerk gesing het, se sangloopbaan het amper 28 jaar gelede begin toe die ghitaarspeler, Hansie Roodt haar op 'n kasset hoor sing het, en haar omgepraat het om met 'n professionele sangloopbaan te begin. Vandag het sy 'n dubbele goue album, met verkope van meer as 50 000 'n 3 goue albums vir haar gewilde gospelmusiek op haar kerfstok, en, 'n amper drie dekades, bly sy steeds een van Suid-Afrika se top gospelsangeresse.
Enigiemand wat haar al it hoor sing of sien optree het, word aangeraak deur hierdie vrou se nederigheid, haar onwrikbare geloof en vertroue in haar skepper.
En nou lewer sy wr 'n uitmuntende samestelling van uitgesoekde liedjies wat 'n boodskap van bemoedig en hoop aan mense oordra...Cathy Viljoen se derde keurbundel.

vetseun
Kersfees met Cathy Viljoen . VLCD 5100 VENUS
1. Juig, O Mensdom
2. Stille Nag
3. Die Heiland Is Gebôre
4. Hierdie Kind
5. Kniel Nou In Aanbidding
6. Ek Noem Hom Heer
7. Ek Bid
8. Ster Van Bethlehem
9. Kersfees Kind
10. Vrede Op Aarde

vetseun
Sag Op My Wang - Country Gospelmusiek . VCD 5257 2009 VENUS
1. Sag Op My Wang
2. My Bewaarder
3. Sing His Praises
4. U Is In My Hart
5. Maskers
6. Mercy Walked In
7. Sandkastele
8. As God Die Krane Toe Sou Draai
9. My Hart Se Ram
10. Bring You Home
11. Oorwinning
12. River
13. Blymoedige Gewer
14. Vleuels Van Die Wind
15. Come Everybody

Cathy Viljoen's newest CD, 'Sag Op My Wang' is a great new Country Gospel album. This CD was produced by Myles Shannon, a well known 'Country Music' producer. 'Sag Op My Wang' is mostly an Afrikaans CD with new songs writen by Cathy, but she also does an amazing version of Ronan Keating's 'Bring You Home!' Cathy's fort is country music and this album takes her back to her roots. This is Cathy's first album in 5 years and will prove to be well worth the wait.

vetseunvetseun
15 Geestelike Treffers CD/DVD . TRDCD503 2009 TRIO RECORDS
Disk 1:
1. Erekoning
2. Een Ware Vriend
3. Wat 'n Vreugde
4. Genade
5. Laat U Lig Skyn
6. Abram
7. Jongdae
8. Jesus Gee Krag
9. Abba Vader
10. Vreugdekeurspel
11. Die Nuwe Jerusalem
12. Onthou Tog Net Die Kruis
13. Aan Die Brand
14. Geen Ander Heiland
15. Genade Onbeskyflik Groot
Disk 2:
1. Erekoning
2. Een Ware Vriend
3. Wat 'n Vreugde
4. Genade
5. Laat U Lig Skyn
6. Abram
7. Jongdae
8. Jesus Gee Krag
9. Abba Vader
10. Vreugdekeurspel
11. Die Nuwe Jerusalem
12. Onthou Tog Net Die Kruis
13. Aan Die Brand
14. Geen Ander Heiland
15. Genade Onbeskryflik Groot

vetseunvetseun
Country Gospel ...................VLCD 5232 VENUS
1. Somebody Touched Me
2. A Wedding Song
3. When My Last Song Is Sung
4. The Rock-a-bye Song
5. You Made Life Worth Living
6. I Will Worship You Lord
7. Daddy Did His Best
8. My Best Friend
9. The Great Judgement Morning
10. Between Here And Sunset
11. Behold The Man
12. Jesus Is Coming Very Soon
13. Only A Prayer Away
14. Born Again
15. Give It All To Jesus
16. Talk Of The Town
17. I Don't Deserve A Mansion
18. Fair-weather Friends
19. I Love Thee Lord
20. You Loved Me Through It All
21. Two Thousand Years Ago
22. Sweepin' Over Me
23. I Believe, We Believe
24. Celebrating Time Is Here
25. A Wedding Song (Backtrack)

vetseun
Aan U Gewy .......................... VCD 5225 VENUS
1. Pennings Vir Moeders
2. Erekoning
3. Aan U Gewy
4. Ja, Ek Weet
5. Sweet Holy Spirit
6. Wat 'n Vreugde
7. Grace Revealed
8. Oorskadu My
9. Daar Sal Nuwe Winde Waai
10. Thank God For Angels
11. Aan Die Brand
12. Your Are King
13. Jesus Is Heer
14. Be The Centre
15. Genade Onbeskyflik Groot

vetseun
Genade .................................. VCD 5195 VENUS
1. Passie Vir Jesus
2. Genade
3. Laat U Lig Skyn
4. Born Again
5. Dra My Deur, Heer
6. Altyd Daar
7. Angels In The Room
8. Aan Die Voete Van Jesus
9. Take Us To The River
10. Wees Genadig
11. Chasing After You
12. Open The Eyes Of My Heart
13. Jesus Is Die Antwoord
14. Sing Halleluja

vetseunvetseun
2CDs ('n Keurbundel / 'n Tweede Keurbundel) 2CD . CDTR2903 TRIO RECORDS
Disk 1: 'n Keurbundel CD
Disk 2: 'n Tweede Keurbundel CD

vetseun
'n Keurbundel ..................................... 2014
1. Ware Liefede Deel Mee
2. Die Man Met Die Purperkleed
3. Sing 'n Loflied
4. Die Gebroke Kruik
5. Waarom Ek Jesus Min
6. Hoe Kan Ek Twyfel
7. Kenner Van Harte
8. U Still Die Lewensstorms
9. Jesus, Ek Is Hier
10. Een Ware Vriend
11. Wees Bly Want Jy's Jonk
12. Vreemde Vure
13. Here, Lei Me
14. Sien Jy Wat Ek Bedoel
15. Nee, Nie Nee
16. Nagelaat
17. Huise Van Glas
18. Meer As Ooit
19. My Beminde
20. Kinders Van God
21. Kind Van God
22. As Jesus Weer Verskyn
23. Leermag Van Die Heer
24. Kom Ons Sing
25. Gebed

vetseunvetseun
Suid-Afrika se 25 gunsteling ou pinksterkoortjies . MARD 268 2000 MARANATHA

vetseun
'n Tweede Keurbundel .... VLCD 5189 VENUS
1. Môre Sal Die Son Weer Skyn
2. Waarlik Vry
3. Kom Ons Loof Hom
4. Bokant Die Storms
5. Loof En Prys Hom
6. Moenie Vrees Nie
7. Geen Ander Heiland
8. Hemelstelefoon
9. Wat Is Die Mens
10. Alle Nasies Moet Die Here Dien
11. Jongdae
12. Die Mooiste Dag
13. Abba Vader
14. Daar's 'n Groot Herlewing
15. Abraham
16. Gooi Uit Jou Nette
17. Jesus Gee Krag
18. Onthou Net Die Kruis
19. Die Nuwe Jerusalem
20. Hy Leef
21. Vreugdekeurspel

vetseun
'n Keurbundel .................... VLCD 5179 TRIO RECORDS
1. Ware Liefde Deel Mee
2. Die Man Met Die Purperkleed
3. Sing 'n Loflied
4. Die Gebroke Kruik
5. Waarom Ek Jesus Min
6. Hoe Kan Ek Twyfel?
7. Kenner Van Harte
8. U Stil Die Lewenstorms
9. Jesus, Ek Is Hier
10. Een Ware Vriend
11. Wees Bly Want Jy's Jonk
12. Vreemde Vure
13. Here, Lei My
14. Sien Jy Wat Ek Bedoel?
15. Nee, Nie Een
16. Nagelaat
17. Huise Van Glas
18. Meer As Ooit
19. My Beminde
20. Kinders Van God
21. Kind Van God (Travelling On)
22. As Jesus Weer Verskyn
23. Leermag Van Die Heer
24. Kom Ons Sing
25. Gebed

met Leon Ferreira, Tania Strauss, Willie Botha
vetseun
4 Life .................................... CDBRT153 BRETTIAN
1. Intro
2. Laat My Lewe - Willie Botha
3. Stand Up For What Is Right - Cathy Viljoen
4. Lament For Wasted Lives - Tania Strauss
5. Sonskynkind - Leon Ferreira
6. Lei U My Kind - Cathy Viljoen
7. Die Wêreld Sê - Willie Botha
8. Ek Het 'n Lewe In My - Tania Strauss
9. Liefste Ma - Leon Ferreira
10. Een Tree - Cathy Viljoen
11. Child Support - Tania Strauss
12. Make Up The Years - Willie Botha
13. Tiny Hands, Tiny Feet - Leon Ferreira

Oor aborsie is baie gepraat, gepreek en geskryf. Dit was hoogtyd dat iemand die insiatief sou neem en daaroor sou sing. Ek is van mening dat die liedere op hierdie produksie mense se harte gaan bereik en die denke van individue en die publieke opinie sterk gaan beïnvloed. - Dr. Isak Burger (President: AGS Kerk)

vetseun
I Believe, We Believe ... ...... VCD 5170 TRIO RECORDS
1. I Believe, We Believe met Paul Hone
2. Something Purer Than Gold
3. Hart Van 'n Moeder
4. Send Down The Fire
5. You Love Me Through It All met Lee Magnum
6. Hulde Aan Jesus
7. A New Day
8. Broertjie, My Bra
9. Nothing Can Stop Us Now
10. Spirit Wind
11. Kom Ons Loof Hom
12. Speak To The Mountain
13. Lewe
14. Daar Is Hoop

vetseun
The Cathy Viljoen Collection Vol II . VLCD 5165 TRIO RECORDS
1. I Don't Know What I'll Do Without You
2. Completely Taken In
3. Always Be A Child
4. I Have Decided
5. Safely In The Arms Of Jesus
6. Through The Flame
7. Lay Down The Burden Of Your Heart
8. There Is An Answer
9. Give It All To Jesus
10. When It Hurts So Bad
11. God On The Mountain
12. Fighter
13. You're Everywhere
14. In The Arms Of My Best Friend
15. In My Father's House
16. The Lighthouse
17. Coming Down
18. Brand New Anointing
19. Step Into The Water
20. Possessing The Land
21. Due Time

vetseun
The Cathy Viljoen Collection . TRCD7038 TRIO RECORDS
1. Miracle Maker
2. Let Your Living Water Flow
3. You Made Life Worth Living
4. My Best Friend
5. Sounds Of Nature
6. The Wedding Song
7. Fair Weather Friends
8. Dear Jesus
9. The King Of Who I Am
10. Trust In Me
11. Someday My Ship Will Sail
12. The Hem Of His Garment
13. Anchored In You
14. Let Us Rise
15. The Darkest Hour
16. When My Last Song Is Sung

vetseun
Wat Is Die Mens ... ............... VCD 5159 VENUS
1. Celebrating Time Is Here
2. Wat Is Die Mens
3. He Has Risen
4. Die Mooiste Dag (Huwelikslied)
5. There's A River
6. Môre Sal Die Son Weer Skyn
7. In My Heart
8. Liefde Triomfeer
9. Daar's 'n Groot Herlewing
10. The River Is Here
11. Die Opdrag
12. I Will Worship You Lord
13. Let Us Sing

vetseun
Geen Ander Heiland ............. VCD 5151 TRIO RECORDS
1. Due Time
2. Geen Ander Heiland
3. In My Father's House
4. Maria, Nooi Van Naseret
5. Coming Down
6. Vreugdekeurspel
7. Allegiance To The Lamb
8. Oë Van 'n Kind
9. Een Tree
10. Completely Taken In
11. Gooi Uit Jou Nette
12. Your Anointing

vetseun
Loof Hom, Alle Nasies ....... VCD 5146 TRIO RECORDS
1. Onthou Tog Die Kruis
2. Maranata
3. Always Be A Child
4. Briewe
5. Alle Nasies Moet Die Here Dien
6. Fighter
7. Loof En Prys Hom
8. I Praise You
9. U Liefde, Heer
10. Waarlik Vry
11. Send Us To The World
12. Sithi Aleluya

vetseun
Die Nuwe Jerusalem ......... VLCD 5124 TRIO RECORDS
1. Ek Weet
2. Die Nuwe Jerusalem
3. Hy Leef
4. Abba Vader
5. Die Roos
6. Die Uitnodiging
7. Abraham
8. Moenie Vrees Nie
9. Reiner As Goud
10. Op Die Rots
11. Ek Sal Jou Nooit Verlaat
12. Jongdae

vetseunvetseun
Kersfees met Cathy Viljoen LP/CD. VLP 5100/VLCD 5100 TRIO RECORDS
1. Juig, O Mensdom
2. Stille Nag
3. Die Heiland Is Gebôre
4. Hierdie Kind
5. Kniel Nou In Aanbidding
6. Ek Noem Hom Heer
7. Ek Bid
8. Ster Van Bethlehem
9. Kersfees Kind
10. Vrede Op Aarde

vetseunvetseun
Huise Van Glas / Die Man Met Die Purperkleed 7" . VPS110 1988 VENUS
Kant Een:
1. Huise Van Glas (H. Holtzhausen)
Kant Twee:
1. Die Man Met Die Purperkleed (Putter)

Regisseur: Gavin Gibb
Verwerkings: Nick Labuschagne
Klankingenieur: Jannie Smit

vetseunvetseun
Hef Op Jou Hande LP/CD . VLCD 5080 1988 VENUS
1. Jesus Gee Krag
2. Bokant Die Storms
3. Neem My Hand
4. Hemelstelefoon
5. Immanuel
6. Gejaag Na Wind
7. Glorie - Glorie
8. Prys Die Heer
9. Kom Laat Ons Sing
10. Familie Reunie
11. Appel Van U Oog
12. Loflied Van Die Heer

vetseun
Let Us Rise LP ................ VLP 5037 1982 VENUS
Side One:
1. Let Us Rise
2. Our Kings Of Kings
3. Spoken Words
4. The Hem Of His Garment
5. In The Chamber
6. Sweepin' Over Me
Side Two:
1. Everyday
2. God Has Promised
3. The Woman
4. I'll Never Let Go Of Your Hand
5. Unworthy Of The Blood
6. Soft Rain

vetseunvetseunvetseun
Vergewe en Vergete LP/CD . VLP 5025/TRCD7032 1984 VENUS/TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Gebed (Koos du Plessis)
2. Vergewe en Vergete (C. Viljoen, K. Hutchkinson)
3. Kom Ons Wees Bly (F. Hayes)
4. Kenner Van Harte (C. Viljoen)
5. Let Op Die Lelies (Hemphill, Hemphill)
6. Sing 'n Loflied (C. Viljoen)
Kant Twee:
1. Geen Pruttelaar Daar (Trad. verwerking K. Hutchkinson)
2. Vreemde Vure (Dickenson, Penn, Christopher)
3. Meer As Ooit Het Ons Jesus Nodig (J. Stallings)
4. Sien Jy Wat Ek Bedoel? (Gerta Fourie)
5. Kind Van God* (Trad.)
6. Reik Uit Na Hom* (M. Wilkins)

* Gesing deur "Travelling On", 'n sanggroep wat bestaan uit Cathy se twee dogters; naamlik Deidré Le Hanie, en Antoinette Vivier, en haar skoonseuns Robert Le Hanie, en Frans Viviers. - omslag

Verwerkings Keith Hutchinson
Klankingenieur: Pikes Cronjé
Produksie: Gavin Gibb
Tromme: Wally Cullis
Bass: Nippy Cripwell
Guitare: Barry Langton; Mark Kahn; Mike Slavin
Klavier, Synthetises; Fender Rhodes: Keith Hutchinson

vetseunvetseun
Thank You LP ....................... VLP 5022 VENUS
Side One:
1. Fairweather Friends
2. Trust In Me
3. Sounds Of Nature
4. In The Arms Of My Best Friend
5. The Lighthouse
6. Great Judgement Morning
Side Two:
1. Lord, I Hope This Day Is Good
2. Golden Stairs
3. Thank You, Merci, Danke
4. Tell Me His Name Again
5. Pilgrim
6. I Don't Regret A Single Mile

vetseunvetseunvetseun
Kwel Jou Nie Meer LP/CD . VLP 5017/VLCD 5017 1982 VENUS/TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Ware Liefde Deel Mee
2. Die Vergetenes
3. My Beminde
4. Een Ware Vriend
5. Nagelaat
Kant Twee:
1. Die Gebroke Kruik
2. Geluk My Vriend
3. Kwel Jou Nie Meer
4. Die Reisiger
5. Volg My Na

Tromme: Kendall Kay; Baskitaar: Nick Labuschagne
Kitaar: Jo Runde, George Vardis; Klavier, Fender Rhodes: Keith Hutchinson
Akordion, Orrel: Danny Antill; Strykers: Braam Verhoef en Lede.
Verwerkings: Nick Labuschagne; Produksie: Gavin Gibb; Klankingeneur: Jannie Smith.

vetseunvetseun
The Darkest Hour Is Just Before Dawn LP . VLCD 5015 1982 VENUS/TRIO RECORDS
Side One:
1. God Is Good (R.D. Burns, B.J. Robinson)
2. Jesus, Don't Give Up On Me (J. Clement, A. Zanets)
3. Come To The Saviour (G. McLenin)
4. Tears Will Never Stain (D. Rambo-Rambo)
5. I Will Be With You (A. Johnson, R. Schroeder)
6. You Made Life Worth Living (C. Viljoen, A. Vivier)
Side Two:
1. The Darkest Hour Is Just Before Dawn (R. Stanley)
2. Daddy Did His Best (J. Chestnut)
3. Born Again (Sinner's Prayer) (J.A. Venter)
4. Road Of Life (T. Joshua, M. Rudiman)
5. Basic Rules (C. Viljoen, P. Gouws)
6. Between The Lines (C. Viljoen, R. Viljoen)

Musicians:
Drums: Rod Clark
Bass: Nick Labuschagne
Guitars: Alister Coakley
Piano: Danny Antill
Pedal Steel: Fanie Rousseau

Backing Vocals: Jo Day, Bobby Louw, Gavin Gibb
Musical Director: Nick Labuschagne
Producer: Gavin Gibb
Recorded At: Universal by Jan Smit

vetseunvetseun
U Stil Die Lewenstorms TC/LP . VCT 6012/VLCD 5012 1982 VENUS/TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Waarom Ek Jesus Min
2. Jesus Gaan Nou Hier Verby
3. Die Man Met Die Purperkleed
4. Jesus, Minnaar Van My Siel
5. Huise Van Glas
6. As Jesus Weer Verskyn
Kant Twee:
1. Hy Kom Weer
2. U Stil Die Lewenstorms
3. Jesus Sal Nimmer Sê Nee
4. Naby U
5. Kan Jesus Voel?
6. Heilig

vetseun
Dear Jesus LP .................. VLCD 5009 VENUS/TRIO RECORDS

vetseunvetseun
Only A Prayer Away LP ..... VLCD 5008 VENUS/TRIO RECORDS

vetseunvetseun
My Best Friend LP ............. VLCD 5002 VENUS/TRIO RECORDS
Side One:
1. My Best Friend (C. Viljoen)
2. Two Thousand Years Ago (J. McReynolds)
3. I Love Thee Lord (C. Viljoen)
4. I Could Never Outlove The Lord (Gaither-Gaither-Sesac)
5. Lost Ones Come Home (C. Viljoen)
6. Build My Mansion (Next Door To Jesus) (Rambo-Barbett)
Side Two:
1. Hey There Mister (C. Viljoen)
2. I Should Have Been Crucified (Trad.)
3. They Tell Of A City (D. Sullivan)
4. Not Just Any Old King (C. Viljoen)
5. God Walks The Dark Hills (Czarnikow)
6. Not Knowing Where You're Going (C. Viljoen)

I spent many unhappy years seeking for a way to still the longing and dissatisfaction in my life.
The search took me to all kinds of people and places but it was all to no avail. I began to despair of ever finding a solution to life's problems and unhappiness when I found a friend, who not only cared for me, but was prepared to take the remains of my life into His control and give me a new direction a new purpose in the blessings of His joy and peace.
A truer friend there never was whom I can trust to care for me and keep me through all of life's storms and tempests. He's My Best Friend, and I can never repay him for what He did almost two thousand years ago. But with all my heart I can say that Love Thee Lord, and by His Grace I am going to live the way He wants me to live. Praise His Name. - CATHY - omslag

Recorded by: Ivan Sackheim at Universal Recordings Johannesburg

vetseun
Everyday / Let Us Rise 7" . VPS 133 1985 VENUS
Side One:
1. Everyday (D. Loggins, J.D. Martin)
Side Two:
1. Let Us Rise (C. Viljoen)

Arranged & Produced by: Nic Pickard

vetseun
Die Vergetenes / Een Ware Vriend 7" . VPS 115 VENUS

vetseunvetseun
My Best Friend / Hey There Mister 7" . VPS 101 VENUS

vetseun
Someday My Ship Will Sail LP .............. VENUS
Side One:
1. Someday My Ship Will Sail
2. Let Your Living Waters Flow
3. A Wedding Song
4. I Don't Know What I'll Do Without You
5. Lay Down The Burden Of Your Heart
6. Step Into The Water
Side Two:
1. The Rock-A-Bye Song
2. These Are They
3. I Will Worship You
4. Unless He Leaves A Rose
5. Worthy The Lamb
6. Church Of The Redeemed

vetseun
Leermag Van Die Heer LP .............
Kant Een:
1. Wees Bly Want Jy's Jonk
2. Geloofd Sy Die Heer
3. Leermag Van Die Heer
4. Here, Lei My
5. Kinders Van God
6. Jesus, Ek Is Hier
Kant Twee:
1. Kom Ons Sing
2. Nee, Nie Een
3. Hoe Kan Ek Twyfel?
4. Stil Vertroue
5. Dit Is Soos Hemel Vir My
6. Jesus Vir My


skakels : cathyviljoen.com













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)