Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Bronkie Bronkhorst (Vastrap Boere Orkes)
Bronkie Bronkhorst en Frikkie Broodryk
vetseun
Outydse Boere Vastrap .................... 2016
1. Stellenbosch Verlange
2. Oom Hans Se Gemmerdans
3. Lettie Brand
4. Gala Polka
5. Cornelius Wals
6. Dagbreek
7. Wes Transvaal Se Volkies
8. Vissie Se Vastrap
9. Janneman Se Kwela
10. Grobbie Se Lollery
11. Migdol Settees
12. Vasvat Driesman

vetseun
Opskud Tot Dagbreek LP . BMF 3011 1971 BOOM
Kant Een:
1. Stellenbosch Verlange
2. Oom Hans Se Gemmerdans
3. Lettie Brand
4. Gala Polka
5. Cornelius Wals
6. Dagbreek
Kant Twee:
1. Wes Transvaal Se Volkies
2. Vissie Se Vastrap
3. Janneman Se Kwela
4. Grobbie Se Lollery
5. Migdol Settees
6. Vasvat Driesman

Bronkhorst En Broodryk
vetseunvetseun
Vastrap Asseblief LP ................ 31.595 RCA/VICTOR
- Frikkie Broodryk - Bronkie Bronkhorst - Joe Hein -
Kant Een:
1. Nastergal (Settees) (Trad.) (Boerekonsertina-Joe Hein)
2. Jy Is My Liefling (Wals) (D. Delange) (Twee Ghitaars-B. Bronkhorst-Broodryk)
3. Strewekop (Vastrap) (Trad.) (Boerekonsertina-Joe Hein)
4. Modder Pap (Settees) (F. Broodryk) (Engelse Konsertina-F. Broodryk)
5. Geel Perske (Wals) (Joe Hein) (Viool-Joe Hein)
6. Eva (Settees) (F. Broodryk) (Engelse Konsertina-F. Broodryk) >>>
Kant Twee:
1. Kaapsewyn (Vastrap) (Broodryk-Bronkhorst) (Engelse Konsertina-Boere Konsertina-Mondfluitjie en Viool)
2. Kiewiet (Settees) (Trad.) (Boerekonsertina-Joe Hein)
3. Silwer Klokke (Settees) (M. Wenrich-Madden) (Kitaar-B. Bronkhorst)
4. Blou Oë (Settees) (F. Broodryk) (Engelse Konsertina-F. Broodryk)
5. Martha (Settees) (Grobler Broers) (Kitaar-B. Bronkhorst)
6. Berlyn Wals (Wals) (Neels Steyn) (Engelse Konsertina-F. Broodryk)

Dit word gesê dat die Afrikanervolk besig is om te verstedelik, om die ou gewoontes en gebruike opsy te skuif en om alles wat hulle eie is, te minag. Ons glo nie dat dit waar is nie, want waar 'n klompie boere bymekaar kom - op die platteland sowel as in Johannesburg en ander stede se mees uitgesoekte kringe - is dit nie te lank nie of hulle wil uiting gee aan die opgewektheid, die energie en die gees van broederskap wat tog so eie aan ons is . . . en as dit gebeur, wil die Boere net dans!
En dis hier waar die stedelike Afrikaner se ware boeregees nog na die oppervlakte borrel, want as hy wil dans wil hy geen nuwerwetse, uitlandse musiek hê nie. O nee! Selfs wanneer die deftiges bymekaar kom en hulle vleisbraai (wat miskien 'n ,,skemerkelkpartytjie" heet) ontaard in 'n dansparty, dan vra hulle: ,,Vastrap asseblief!" en nie te lank nie of almal skoffel dat die stof so staan - aandpakke of te nie. Dit is soos ons Afrikaners maar is. Uiterlik kan ons allerlei nuwighede en oorsese gewoontes aankweek, maar wanneer ons werklik plesierig wil saamwees . . . nouja, (dan is dit, maar weer: ,,Vastrap asseblief!"
En hierdie nuwe opname deur drie kêrels wat reeds heelwat naam gemaak het met hulle tradisionele en egte benadering tot ons eie musiek, beantwoord net aan daardie doel. Hier is suiwer Afrikaanse boeremusiek soos gespeel deur Oom Joe Hein, 'n plaasboer van Koppies, jong Frikkie Broodryk met sy konsertina en Bronkie Bronkhorst met sy mondfluitjie en sy kitaar. Oom Joe Hein kielie ook die konsertina dat hy so lekker kry en of dit nou die Boerekonsertina of die Engelse konsertina is, dit kom die daarop aan nie.
Frikkie Broodryk is uit Heilbron afkomstig (hy is daar gebore op 8 April, 1934) en Bronkie Bronkhorst kom uit Vredefort (waar hy op 1 julie, 1920, die eerste lewenslig aanskou het). Tans woon Bronkie op Wolwehoek naby Sasolburg . . . maar wanneer hierdie drie boere bymekaar kom, is hulle ,,Die Vastrap Boere-orkes" . . . en in die Noord-Oos Vrystaat is daar nie beter te vind nie.
Voel u soos 'n egte Boere-opskud of 'n bokjol? - omslag

Bronkie Bronkhorst en sy Hawaiiese Ghitaar
vetseunvetseun
Silwer Snare LP ...................... TL 1059 TEAL
Kant Een:
1. Galway Baai
2. Nou Is Die Uur
3. Neem My Terug Na Die Waterberg
4. Hoe Sag Ry Ons Bootjie
5. Totsiens Liefling
6. Daar's 'n Lig Wat Skyn In Die Venster
Kant Twee:
1. Fluister En Hoop
2. Alie
3. Carolina Maanskyn
4. Aan Die Muur Hang Nou 'n Saal en Toom
5. Die Brug Op Ons Plaas
6. Ou Ryperd

vetseun
Outydse Konsertina Korrels LP .......... TEAL


ook op:
Stokkies Draai kompilasie LP - Rol Op Die Mat; Sarie Marais; Suidwes Setties
Skemervuurtjie kompilasie LP - Fluister En Hoop
Konsertina Saamtrek kompilasie LP - Ta' Antjie; Verloof Wals


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)