Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Boy Burger
vetseun
Lamplig En Konsertina LP ... KLS 293 KRISTAL
Kant Een:
1. When It's Springtime In The Rockies
2. If I Were A Blackbird
3. Mary-Ann
4. Don't Say Aloha
5. He'll Have To Go
6. Ramblin' Rose
Kant Twee:
1. Roses Are Red
2. Phillipino Baby
3. Que Sera, Sera
4. From A Jack To A King
5. Don't Let Me Cross Over
6. Wooden Heart

Die bekende Boy Burger speel vir u hier 'n klompie van die mooiste liedjies van redelik onlangs en ook van baie lank gelede. Dit is interessant om sy vertolking van die nommers te hoor, aangesien die konsertina sy eie kleur aan die musiek verleen. In die bekwame hande van Boy word daar dus iets nuuts in hierdie rigting geskep - 'n feit wat op sigself weer tot ander verwikkelings sal lei om ons musiekskat sodoende te verryk. As u van mooi melodieë hou, mag u hierdie plaat nie misloop nie. Dit is iets besonders wat in almal se platerak hoort. - omslag

vetseunvetseun
Konsertina Komunikasie LP . KHC 1042 KALAHARI
Kant Een:
1. Hei-Ba-Be-Riebab Se Ding Is Vim
2. Hartenbosch
3. Konsertina Boogie
4. Blue Skirt Waltz
5. Op Toer
6. My Beminde Skat
Kant Twee:
1. Villa Rozana
2. Meadowlands
3. Tarkastad
4. Om En Om Die Braaivleis Vuur
5. Broken Wings
6. Oom Hans Se Gemmerdans

vetseun
Huis Toe LP ..................... KHL 1032 1969 KALAHARI
Veer Poot Kwela
Nico Se Seties
Silver Reën
Flippie Se Dinge
Chunnies Poort
Soek Nog
Klein Corrie Se Bokjol
Bokvel
Westewindjie
Oom Hans Se Gemmerdans
Jampot Polka
Babsfontein

vetseun
Die Boere Dans! LP ................ SL. 125 SAFFIER PLATE

vetseun
Voortrekker Dans LP .............................. SAFFIER PLATE
- Die Boere-Konsertina Klanke Van Boy Burger -
Kant Een:
1. Die Burger-Seties
2. Die Badfontein-Vastrap
3. Verneuk-Seties
4. My Hartjie, My Liefie
5. Voortrekkerdans
6. Tannie Met Die Rooirokkie
Kant Twee:
1. Jakkalsdraai-Polka
2. Die Boekenhout-Seties
3. Hou Jou Roksak Toe
4. Soutpansberg-Seties
5. Die Daisy-Polka
6. Stellenbosch-Verlang

Boy Burger en sy Kêrels
vetseun
Bokjol Met Boy LP .................................. BONUS
Kant Een:
1. Bosveld-Opskud
2. Saterdagaand-Seties
3. Slimpraatjies
4. Die Juskei-Vastrap
5. Lieflike Bruin Oë
6. Die Hartenbos-Vastrap
Kant Twee:
1. Dries Se Bokjol
2. Sannie Kom Ons Vry
3. Warmpampoen-Seties
4. Opskud Keurspel
5. Die Aandblom-Wals
6. Bapsfontein-Vastrap

Daar is niks wat soveel plesier verskaf as 'n lekker Boere-Bokjol nie, dit is as die musiek reg is.
Daar in Lydenburg se wêreld, waar BOY BURGER nou gevestig is, weet die boere nog hoe om hulself te geniet. Dit is om hierdie rede dat BOY net die regte musiek vir die boeredans kan verskaf - luister self want dit is BOKJOL met BOY! - omslag

Opname en Produksie: Pierre J. Lombard & Dries Lombaard


ook op:
Stokkies Draai kompilasie LP - Hier's Ek Weer; Verlange
Tweede Groot Konsertina-Oes kompilasie LP - Voortrekkerdans
Groot Konsertina-Oes kompilasie LP - Lettie Se Wals


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)