


















Bok van Blerk .co.za - facebook - youtube
2022 04 23 - Bok van Blerk, Blue Moon, Nelspruit, 13:00, R3000




2022 04 29-05 05 - Afrikaans Is Groot in Mauritius: Appel, Corlea Botha, Bok van Blerk, Demi Lee Moore, Elvis Blue, Karlien van Jaarsveld, Ricus Nel, Monique Steyn, Ruhan du Toit, Jay du Plessis, Liezel Pieters, mauritiusmusiekfees.co.za

2022 04 30-05 05 - Son Safari: Demi-Lee Moore, Bok van Blerk, Karlien van Jaarsveld, Appel, Jo Black, Monique Steyn, Ricus Nel, Elvis Blue, Ruhan du Toit, Corlea Botha, Liezel Pieters, Jay du Plessis, Mauritius, sonsafari.co.za

2022 05 07 - Herlaai 2022: Spoegwolf, Bok van Blerk, Elandré, Refentse, Monte De Dios, Pretoria, herlaai.co.za



2022 05 21 - Herlaai 2022: Spoegwolf, Bok van Blerk, Elandré, Refentse, Faure Stadion, Paarl, herlaai.co.za



2022 09 10 - Herlaai 2022: Spoegwolf, Bok van Blerk, Elandré, Refentse, Isak Steyl Stadion, Vaaldriehoek, herlaai.co.za

2022 10 08 - Herlaai 2022: Spoegwolf, Bok van Blerk, Elandré, Refentse, Oos-Rand, herlaai.co.za

2022 10 15 - Herlaai 2022: Spoegwolf, Bok van Blerk, Elandré, Refentse, George, herlaai.co.za



Robbie Wessels - Die Sluise Van Die Hemel met Bok van Blerk CDS . 2021
2021 03 24 - Bok van Blerk "Dis Wie Ons Is" SINGLE LAUNCH


Dis Wie Ons Is CDS ........................ 2021


Al Die Dubbels (Snacci Remix) CDS . 2020
- LYN VAN DIE DAG 2021/08/28 - " ... Dat ek niks meer werd is, die babelas wat my op Sondae laat kerk mis, en al wat oorbly is my hond hier langs my ... "

Hoor Ons! .................. CDJUKE 229 2019 JUKEBOX
1. Was
2. Een
3. Hoor Ons!
4. Ek Is Joune, Jy Is Myne
5. Goeiemôre Suid-Afrika
6. Voetspore
7. Heeltemal Deurmekaar Verward
8. Stoffel
9. Land En Strand
10. Blouwillebliksemsfontein
11. Die Sluise Van Die Hemel met Robbie Wessels, Bobby van Jaarsveld & Ruhan du Toit
12. Die Land met Jay, Steve Hofmeyr
- LYN VAN DIE DAG 2021/01/25 - " ... En lag nog 'n kuur was, Die vlag nog 'n trots was, En kos nog nie duur was, Jou oupa jou rots was ... " - Was

Die Land met Jay, Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld & Ruhan du Toit CDS . 2019 UNIVERSAL

Die Kaplyn met South African Youth Choir CDS . 2018 TRAXTUDIO RECORDS
- LYN VAN DIE DAG 2021/03/06 - " ... Deur die jare het die wêreld gedraai Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai? ... " -

Van De la Rey Tot Nou Live DVD . 2017
1. Land Van Melk En Heuning
2. Jy Praat Nogsteeds My Taal
3. Bosveld Afrika
4. Die Kaplyn
5. Vure Keurspel: Steek Die Vure Aan; Tyd Om Te Trek; My Kreet
6. Koue Voete En Warm Liefde
7. Vodka & O.J.
8. Partytjie Keurspel: Lenteblomme; Tannie Tina van Wyk; Daai Klein Dorpie Gevoel
9. Ek En My Vlerk met Robbie Wessels
10. Soutwater
11. Al Die Dubbels
12. '68 Chevy
13. De la Rey
14. Van De la Rey Tot Nou
15. Ons Vir Jou Suid-Afrika met Robbie Wessels
16. Sing Afrikaner Sing
- LYN VAN DIE DAG 2021/07/31 - " ... Ons kom uit die Noorde. Ons kom uit die Suid. Verenig die Bul, verenig die Leeus selfs die storms van wyd. " - Ons Vir Jou Suid-Afrika met Robbie Wessels (lyricstranslate.com)
Ricus Nel - Hardekole met Adam Tas, Bok van Blerk & Refentse VID >>> (2016)
Bok van Blerk - Modder En Bloed VID >>>
Modder En Bloed

film DVD ......................... 2016
meer hier

#VanDeLaReyTotNou . IHMCD 015 2016 ONBEKEND
1. Van De la Rey Tot Nou

2. Datsun Bakkie
3. Bloedbroers
4. Moeder-Afrika
5. Holte Van Jou Hand
6. Modder En Bloed
7. Goeie Hout
8. Dating Game
9. Bosveld Vastrap
10. Winterkind
11. Deur 'n Boer Se Oë
12. Lemoene met Appel
13. Reënspinnekop
14. Atlantis In Jou Lyf
15. Hardekole

Bok van Blerk - Modder En Bloed (Modder En Bloed) (Sean Else; Johan Vorster) MP3 >>>
Somer Son

film DVD ............................. 2015
meer hier
Leading Lady


film DVD ....................... 2015
meer hier
Bok van Blerk - Sing Afrikaner Sing VID >>>





Sing Afrikaner Sing ...... JVSCD 010 2015 JOHAN VORSTER SONGS
1. Sing Afrikaner Sing
2. Bosveld Afrika
3. Hou Jou Voete Op Die Grond
4. Aan Jou Lippe Hang
5. Soos In Die Ou Dae
6. Bok Vir Sports
7. Al Die Dubbels
8. Die Beste Dag Van My Lewe
9. Spoorloos
10. Voor Ek My Kop Neer Lê
11. Skoenmaker
12. Ek Het met Laurika Rauch
13. Soutwater
Vrou Soek Boer



film DVD ........................ 2014
meer hier
As Jy Sing




film DVD ........................ 2013
meer hier
Bok van Blerk - Land Van Melk En Heuning VID >>>




Steek Die Vure Aan ..... JVSCD 005 2013 JOHAN VORSTER SONGS
1. Ons Kyk Na Ons Mense
2. Koue Voete En Warm Liefde
3. Steek Die Vure Aan
4. Die Groot Trek Weer Kaap Toe
5. Gebore Om Vry Te Wees
6. Van Hings
7. Kleindorpie Gevoel
8. Ek En My Vlerk met Robbie Wessels
9. Vroumens
10. Huil Soos 'n Man
11. Tref En Trap
12. Bloubul Snor
13. Bakbeen Anties met Valiant Swart
14. Toks En Tjops met Die Heuwels Fantasties & Robbie Wessels
Bok van Blerk is die kunstenaar wat oor kwessies (kan sing waarvan ander net droom). Hy praat met sy diep stem oor dit wat vir die (Afrikaanse volk) saakmaak en (raak diep aan sy mense se harte).
Sy (vier)de album, 'Steek Die Vure Aan' is (propvol) treffers soos 'Ons Kyk Na Ons Mense', 'Steek Die Vure Aan', 'Koue Voete En Warm Liefde' en 'Die Groot Trek Weer Kaap Toe'.
Die klank is vars en met hierdie album sal Bok net weereens bewys waarom hy eie in sy soort is, en waarom geen kunstenaar gou sy plek sal kan volstaan nie.

Bok van Blerk .......................... MZCD14 MOZI MUSIEK
Jakhalsdans



film DVD ............................ 2010
meer hier
Bok van Blerk - My Kreet VID >>>
Bok van Blerk - Tannie Tina van Wyk VID >>>

My Kreet ............................... MZCD12 2010 MOZI MUSIEK
1. My Kreet
2. Die Ou Klipkerk Gebou
3. 'n Goeie Man
4. BMX En Bende
5. Tannie Tina van Wyk
6. Konyne
7. Anderkant Die Treinspoor
8. Bloubul Shebeen
9. Die Bokke Skiet Terug
10. Diknek En Klein Tandjies
11. Honnelos
12. Platteland
Hy het die land aan die praat gekry met sy album De la Rey en almal het gewonder of Bok van Blerk dit kan opvolg met nog 'n treffer-album. Hy het. Afrikanerhart het gewys hy is een van die grootste name in Afrikaanse musiek en die Sama-toekenning wat hy in 2010 as die topverkoper in die land gewen het, het dit deur en deur bewys.
Maak jou nou reg vir My Kreet, Bok se derde album. 'n Album wat reeds voor die vrystelling daarvan as die album van die jaar beskou word. Bok het 'n gawe om met sy musiek die mense van ons mooi land se harte te raak. Hy groei met elke album as kunstenaar en kan met musiek verwoord wat mense voel. Dit is weer duidelik dat hy in murg en bloed 'n patriotiese Suid-Afrikaner is en sal opstaan vir waarin hy glo.



Met liedjies soos My Kreet, Die Ou Klipkerk Gebou, 'n Goeie Man, Platteland, Tannie Tina van Wyk en Bloubul Shebeen gaan hy nie net weer die land aan die praat kry nie, hy gaan hulle ook aan die dans kry.
Bok se aanhangers is honger vir nog 'n album en is angstig om te kyk wat hy volgende gaan doen. My Kreet is hier!
My Kreet (Verskillende omslagte kan voor gestem word by facebook / SARIE)
Bok van Blerk - Die Kaplyn VID >>>

Die Kaplyn CDS ................................. 2009 DIE KAPLYN
1. Die Kaplyn
Bok van Blerk - Tyd Om Te Trek VID >>>



Afrikanerhart .......................... MZCD08 2009 MOZI/COLESKE
1. Tyd Om Te Trek
2. Afrikanerhart
3. Super Schalk
4. Brandewyn Het Nie Brieke Nie
5. Jou Pa Is Hier
6. Klaar Met My
7. Die Kaplyn
8. My Angel
9. Die Kleur Van My Vel
10. Seilvis Skoffel
11. Boeregirl
12. Miss U.S.A.
13. Nooit Weer Gesien Nie
14. Sink Of Swem
15. Pa En Seun
- LYN VAN DIE DAG 2021/08/05- " ...Kom boerekrygers wees nou helde, Die dag van rekenskap is hier, Die Vyand jaag nou oor ons velde, Staan jou man teen kanon se vuur... " - Afrikanerhart (lyricstranslate.com)

Bok van Blerk LIVE DVD . MZDVD 001 2007

1. Lisa Se Klavier
2. Eyeshadow
3. Roekeloos
4. Katie
5. Habana!
6. Girls In Bikinis
7. '68 Chevy (Minki)
8. Stuk Van Jou
9. So Waai Die Wind
10. Lenteblomme
11. Die Bok Kan Blêr
12. Hatfield Jol
13. Vodka & O.J.
14. Jy Praat Nogsteeds My Taal
15. De la Rey

De la Rey LP ............................................ MOZI/SELECT
Kant Een:
1. De la Rey
2. Jy Praat Nogsteeds My Taal
3. Vodka & O.J.
4. Hatfield Jol
5. Die Bok Kan Blêr
Kant Twee:
1. Lenteblomme
2. So Waai Die Wind
3. Stuk Van Jou
4. Op Walvisbaai
5. '68 Chevy (Minki)



De la Rey ........................... MZCD01 2006 MOZI/SELECT
1. De la Rey (Bok van Blerk, Sean Else, Johan Vorster)
2. Jy Praat Nogsteeds My Taal
3. Vodka & O.J.
4. Hatfield Jol
5. Die Bok Kan Blêr
6. Lenteblomme
7. So Waai Die Wind
8. Stuk Van Jou
9. Op Walvisbaai
10. '68 Chevy (Minki)
11. Katie (David Kramer)
12. Girls In Bikini's
13. Habana!
BONUS: De la Rey VIDEO
- LYN VAN DIE DAG 2021/06/04 - " ... Was 'n broederbond gebore, En hy sien my oë frons, Maar die vuur van al die jare, Loop steeds nog deur sy are ... " - So Waai Die Wind
is Louis Pepler (Bok), Manie van Niekerk (Valk), Johan Vorster, Sean Else, Johan Rautenbach, met Jaques Rautenbach, Denny Lalouette, Willie Botha, Sean Manley, Zanda Traut, Gavin Vaughan, Thean Kotze, Mariëtte Botha, Mavros, Adolf Vorster, Louis Langerman
Min CDs maak sulke opsprake, kry soveel aanklank, verwerf so vinnig

Jy moet maar miskien gewoond raak om op aandag te staan (of net gee) terwyl jy daai eerste De la Rey note hoor, want dis binnekort landswyd bekender as nou. Die verhaal van die Boereleier, met die skerp baardtjie en moed soos 'n reus word met lekker kore en samehorigheidskeppende reëls vertel, van Khaki's en konsentrasiekampe, aanlê en mooi mik, hitte en bloed. Nie regtig nodig om te sê hierdie is reeds volksbesit nie, vra maar die naaste boer.
Jy Praat Nogsteeds My Taal is nog so een, besingend van die samehangende realiteit wat jou miskien reguit in die oë staar, hier aan die suidpunt, van Afrika. Nie uitsluitend of afsperend nie, maar
........ " ..Trots Afrikaans!!!!.."
Indien dit as inleiding dien, is die res van die CD nog meer Suid-Afrikaans, liedjies oor koel drankies in die warm son, of naby Hatfield se polisiestasie (van agter die tralies), almal met 'n beat en kore wat hulle verleen aan skares wat dit eggo. Liedjies van kattekwaad op anner mense se plase in die Wes-Transvaal, en vriende.
...... " ... Want ek wil met jou doen net wat ..."
Lenteblomme is nog spot met die daad, 'n mooi manier van daai vraag vra, van daai mooi meisie wat jy miskien by die Sondagskoolkamp ontmoet het, en haar ma ... Meer emosionele melodie op So Waai Die Wind, oor liefde vir jou herkoms en aanvaarding daarvan. 'n Liefdesteleurstellingsliedjie Stuk Van Jou se sy kon maar gebly het, maar is nie kwaad omdat sy gegaan het nie. Nog liefde Op Walvisbaai, rustig voor die Chevy se deur oopgaan en jy saam vra of Minki nog lief is vir my ...'n Ware liedjie oor gevolge van daai mooies.
Katie is deur David Kramer geskryf en die ritme herinner onmiskenbaar aan die rooiveldskoenstyl wat hy saam met VW en die koei so bekend gemaak het, dit is op die nuutste een, Huistoe. Opgewek, net reg vir die Ballade van Bikini's vir die meisies teen die kus, en dan die rugbytreffer Habana! wat vertel hoe ons agter die Springbokke staan, en skree as no. 14 die bal uiteindelik kry en langs daai kalklyn afjaag ...
...... " ..Hy's soos 'n Ferrari, op 'n Grand Prix safari!!! ..."
Allround 'n kuier CD met De la Rey en Minki wat hom so effens skop gee, vir ingeval jy moeg is vir X, X of daai nuwe een van X. Kry hom, die De la Rey video is 'n bonus, maar jy sal vergewe word as jy die gewere wil olie, of net na blikkies wil aanlê en onthou hoe lekker vryheid kan wees.
Bok van Blerk en die Mossies

Jy Praat Nogsteeds My Taal ............. 2006
1. Jy Praat Nogsteeds My Taal
2. De la Rey
3. Vodka & O.J.
4. '68 Chevy
5. Lenteblomme
6. Stuk Van Jou
7. Op Walvisbaai
8. Girls In Bikinis
9. Die K*k Moet End Kry
10. Katie
11. Somer Reën
12. Plek Vir Die Maan
13. Habana!
14. De la Rey (extended version)
flyers :
2007 11 29 - Bok van Blerk, Centurion Teater, R120
2007 11 23 - Bok van Blerk, Strand Stadsaal
2007 11 22 - Bok van Blerk, Hoërskool Tygerberg, Parow
2007 11 21 - Bok van Blerk, Kraaifontein Stadsaal
2007 11 17 - Bok van Blerk, Rustenburg Ouditorium
2007 09 06-08 - Caledon Koring Kuier (Juanita du Plessis, Bok van Blerk, DJ Ossewa), Caledon
2007 03 20 -Granaatfees: Prime Circle, Lark, Bok van Blerk, Anton Goosen, Lukraaketaar, Enakskind, Cripton, Sassh, Rooibaardt, Oliewenhuis-kunsmuseum terrein, Bloemfontein, 12:00-24:00, R100, Anton 0836263734
Die Eerste Avontoer vir Stilbaai lekkerkry ...
2007 01 30 - Bok van Blerk, Firkin Fun Pub Boksburg
2007 01 31 - Bok van Blerk, Luigi's Pub & Grill, Standerton
2007 02 02 - Bok van Blerk, Hugo, Blue Moon, Nelspruit DVD OPNAME
2007 02 08 - Bok van Blerk, Die Melktert Kommissie, Pukke Joolplaas, Potchefstroom
2007 02 11 - Bok van Blerk, Hillfox Power Centre, Roodepoort
2007 02 14 - Bok van Blerk, Steak'n'Ale
2007 02 15 - Bok van Blerk, Firkin Fun Pub Boksburg
2007 02 16 - Bok van Blerk, Reitz Bielie Mieliefees, Reitz 0116795061
2007 02 23 - Bok van Blerk, On the Rocks Lodge, Tzaneen
2007 02 27 - Bok van Blerk, Firkin Fun Pub Centurion
2007 02 28 - Bok van Blerk, Maloney's Roodepoort
2007 03 07 - Bok van Blerk, Marcelli's, Lydenburg
2007 03 23 - Wicus van der Merwe, Bok van Blerk, Danskraal, PE
2007 03 27 - Bok van Blerk, Firkin Fun Pub Centurion
2007 03 28 - Bok van Blerk, Maloney's Roodepoort

2007 03 28 - Bok van Blerk, Firkin Fun Pub Boksburg
2007 03 30 - Bok van Blerk, KKNK Oudtshoorn 0442038600
2007 03 31 - Bok van Blerk, KKNK Oudtshoorn 0442038600
2007 04 01-08 - Bok van Blerk, KKNK Oudtshoorn 0442038600
2007 04 11 - Bok van Blerk, Maloney's Roodepoort
2007 04 24 - Bok van Blerk, Firkin Fun Pub Centurion
2007 05 01 - 2007 05 01 - Red Heart Deuriemikke: Nicholis Louw, Bobby van Jaarsveld, Dozi, Nianell, Karen Zoid, Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Bok van Blerk, Robbie Wessels, Loftus Versfeld
2007 05 02 - Bok van Blerk, Maloney's Roodepoort
2007 05 03 - Bok van Blerk, Aartappelfees, Bethal 0176473554
2007 05 12 - Bok van Blerk, Delwersfees, Schweizer-Reneke0539631325

2007 05 31 - Bok van Blerk, Firkin Fun Pub Boksburg
2007 06 23 - Bok van Blerk, Maloney's Roodepoort
2007 06 27-30 - Bok van Blerk, Innibos Kunstefees, Nelspruit
2007 07 20 - Bok van Blerk, Konka Kuierskuur
2007 07 27 - Bok van Blerk, Maloney's, Roodepoort
2007 08 25 - Bok van Blerk, Molfees Landbouskougronde, Malmesbury 0224872000
2007 08 27 - Bok van Blerk, The Barnyard Theatre, Menlyn
2007 08 31 - Bok van Blerk, Maloney's, Roodepoort
2007 09 07 - Bok van Blerk, Maloney's, Roodepoort
2007 09 12 - Bok van Blerk, Presley's, Pretoria
2007 09 14 - Bok van Blerk, Robbie Wessels, Hoërskool Die Wilgers
2007 09 25-30 - Bok van Blerk, Aardklop Festival, Potchefstroom 0182947509
2007 11 17 - AfriForum Afrikaanse Musiekfees: Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Kurt Darren, Lianie May, Hoofseun, Jofranie, Bobby van Jaarsveld, Freddie Nest, Jacques de Coning, Pieter Smith, DJ Ossewa, Beeskraal, Mel Botes, Adam Tas, Elizma Theron, Arno Jordaan, Nadine Blom, Jakkie Louw, Hennie Smit, Pieter Naudé, Marlene Schalkwyk, Caroline Bosch, Etienne de Koker, Pierre du Preez, Die Rodeo Girls, Staalsnaar, asook Neels Ackerman en sy boere-orkes, Kerkplein, Pretoria

ook op :
MK89 Hoordosis Vol. 1 kompilasie - '68 Chevy
skakels : bokvanblerk.co.za : facebook : https://www.youtube.com/user/Bokkoms4


2022 03 12 - Swartland PloegAfskop Fees/Dans: Oriana van der Westhuizen, Dani Villé, Millennium Band, Fatman, Wikus Botma, Lianie May, Bok van Blerk, DJ Dirkie, Rhenostervlei Plaas, Riebeek-Wes, R350


2022 01 31 - Afrikaans Is Groot Toekenning: Bok van Blerk, Goud "Die Kaplyn"; "Soutwater"; "De la Rey"; "'68 Chevy (Minki)"; "Tyd Om Te Trek" VID; "Soutwater" VID, Platinum - "Hardekole"; "Lemoene"; "Die Land"; "Die Sluise Van Die Hemel"; "Die Land" VID; "Koue Voete En Warm Liefde" VID; "Sing Afrikaner Sing" VID; "Land Van Melk En Heuning" VID; "Die Kaplyn" VID; "Die Sluise Van Die Hemel" VID, Diamant - "Hardekole" VID; "Lemoene" VID, Afrikaans Is Groot, Coleske Artist Management

2021 12 17-2022 01 01 - Dias Summer Festival: Van Pletzen, Jan Bloukaas, Die Heuwels Fantasties, Refentse, Jo Black, Elandré, Jay, Irene-Louise van Wyk, Bernice West, Bok van Blerk, Early B, Justin Vega, Loufi, Biggy, Demi Lee Moore, Jack Parow, Neon Dreams, Riaan Benadé, Sunset Sweatshop, Johandré Potgieter, Dias Hotel, Dias Strand, Mosselbaai, R99, howloer.co.za




2021 10 17 - Bok van Blerk, Dozi's Back To The Roots, Hartebeespoort Dam


2021 10 08 - Bok van Blerk, Wildebeest, 19:00, R150

2021 09 24 - Nasionale Braaidag met Bok van Blerk, Janie Bay, Landje 46, 46 Graham Road, Pretoria, R350

2021 06 29-07 02 - Bok van Blerk, Wen 'n Jag, itickets.co.za

2021 03 24 - Bok van Blerk "Dis Wie Ons Is" SINGLE LAUNCH

2021 03 25 - Bok van Blerk, Loftus Park, R180, Computicket

2020 12 19 - kykNET-Konsert:: Bok van Blerk, Demi-Lee Moore, Dewald Wasserfall, Snotkop, Die Heuwels Fantasties, Elandré Schwartz, Liezel Pieters, Willem Botha, Refentse, Ricus Nel, Siki Jo-An, Monique Steyn, Appel, 19:00, Computicket - Standard Bank Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees - Standard Bank - kykNET

2020 12 16 - Geloftedag Vir die Boere: Armand Hofmeyr, Franja du Plessis, Juanita du Plessis, Jay, Bok van Blerk, Ruan Josh, Steve Hofmeyr, Dr. Ettiene Marais, Heartfelt Arena, 12:00, iTickets.co.za

2020 09 24 - INbly-Konsert: Laeveld Agrochem bied aan Monumentaal 2020 - Die Konsert: Steve Hofmeyr, Bok van Blerk,Ruhan du Toit, Adam Tas, Gerhard Steyn, Ricus Nel, Jay du Plessis, Dewald Wasserfall, Ivan Roux, Riaan Benadé, Ghapi, https://bit.ly/Monumentaal2020 - Solidariteit Beweging - Pretoria FM
 Monumentaal 2020 - Die Konsert - YouTube.jpg)
2020 10 04 - Bok van Blerk LIVE by OMG, Stellenbosch.(Summerhill Wine Farm, R44), 14:00, www.quicket.co.za

2020 08 15 - Bok van Blerk, Platteland, R80, R120

2020 06 26 - InniBOS ((Digitaal)): kykNET-Verjaarsdagkonsert: Jo Black, Bok van Blerk, Elvis Blue, Karlien van Jaarsveld, Emo Adams, Riana Nel, Laurika Rauch, Joseph Clark, Corlea Botha, Dr. Victor, Nádine, Roan Ash, Jak de Priester, Demi Lee Moore, Early B, Pieter Koen, 18:00, R100, tickets.computicket

2020 06 26 - InniBOS ((Digitaal)): Innibos Is Groot 2014 Konsert: Die Heuwels Fantasties, Dewald Wasserfall, Bok van Blerk, Riana Nel, Joe Foster, Jay, Corlea Botha, Joseph Clark, Jak de Priester, Koos Kombuis, Laurika Rauch, BlackByrd, Juanita du Plessis, Ruan du Plessis & Franja du Plessis, 18:00, R75, tickets.computicket

2020 06 17 - INbly-Konsert: Bosveldstories met Bok van Blerk & Ricus Nel, 19:00, R120, tickets.computicket

2020 06 12 - INbly-Konsert: Bok Uit Sy Hok met Bok van Blerk & Sy Orkes, 19:00, R100, tickets.computicket

2020 01 30-31 - NWU Jool Rag - Howler - OFM - Carlsberg - United We Are SA - Belgravia London Dry Gin
2020 01 30 - Mensdom, Bad Peter, Van Pletzen & Early B, Prime Circle, Spoegwolf, Francois van Coke
2020 01 31 - Memphis Panic, Sunset Sweatshop, Appel, Majozi, Die Heuwels Fantasties, Karen Zoid, Bok van Blerk


............................................................................................................. dieSeerower
De la Rey lirieke
Op 'n berg in die nag
lê ons in die donker en wag
in die modder en bloed lê ek koud,
streepsak en reën kleef teen my
en my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang,
maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my.
De la Rey, De la Rey sal jy die Boere kom lei?
De la Rey, De la Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De la Rey.
Oor die Kakies wat lag,
'n handjie van ons teen 'n hele groot mag
en die kranse lê hier teen ons rug,
hulle dink dis verby.
Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer, hulle gaan dit nog sien.
Op 'n perd kom hy aan, die Leeu van die Wes-Transvaal.
De la Rey, De la Rey sal jy die Boere kom lei?
De la Rey, De la Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De la Rey.
Want my vrou en my kind lê in 'n kamp en vergaan,
en die Kakies se murg loop oor 'n nasie wat weer op sal staan.
De la Rey, De la Rey sal jy die Boere kom lei?
De la Rey, De la Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De la Rey.
Bok van Blerk, Sean Else, Johan Vorster

2009 03 21 - Wingerd Rock 3: Bok van Blerk, Valiant Swart & Newton & Co., Schalk Burger & Sons Welbedacht Estate, Wellington, 10h00, R40




2007 09 23 - Erik Holm Benefit Concert: (MC: Johann Botha) Runica, Ménage à Trois, (MC: Marlon Roelofse) Pipe Bong, éF-éL, (MC: Michelle Aiden) Swartskaap, Myburgh Grobbelaar, (MC: Melt Sieberhagen) Radio SA en Kabous Verwoed, E3N, Albert de Vos, Jan Blohm, (MC: Hannes Brümmer) Die Gespanne Passasiers, Prinses Petro, Bok van Blerk, Anika Kruger, Brenda Burnit, Rhythmsection Africa en Michael Canfield, Mel Botes, Bonsai, (MC: Ivan Zimmerman) Radio Kalahari Orkes, Nike Holm, Beeskraal, Zenobia (Fiela), Snotkop, (MC: Izak Davel) Revolusie, Riku Lätti, Bacchus Nel en Trike, (MC: Jacques Blignaut) Die Kombikraal Blues Band, Piet Botha, Paul Riekert, (MC: Dorette Potgieter) Havoc Vultures, Willim Welsyn, Oppidam, Hartbeespoort, 11:00, R100


2006 11 08, Maloney's, Roodepoort, 21:00, R30 - Bok van Blerk

Die keer is dit die lekker sportbaruitleg van Maloney's, met die plek halfvol en die bier koud, is hier geen probleme nie. En word die situasie geskep vir groot dinge. Met jou kyk sal jy miskien effe mooi moet mik om uit daai gesprekke te bly, maar die ouens skree sommer vroegaand al VRRYYYSTTAAAAT!!, so wie kan of wil kla. (Rom, rom rom, die Rompelstrompel kom!!!!)
Kannie glo ons moes hiernatoe kom on Halala Afrika te hoor voor 'n gig nie, maar daar was darem ook Juanita, Valiant (thump-thump skoene-song!!), Blackie Swart, Thys, Rooi Rok Bokkie, ens, lekker met Queen en iets wat soos die oudedoos se 2 Unlimited geklink het. So anyway, daar was voor Bok-hulle die stage bestyg het al klaar 'n vibe.
Bok stem die kitaar nog so bietjie, maak die brannas-n-coke staande op sy kitaarstand, en spring weg ...
....... " .. die bok kan blêr, die bok kan blêr .. "
Saamsing van die eerste woord, kore met biere omhoog, en 'n couple wat elke nou en dan die dansvloer warm dans. Dis 'n thumping beat met heerlike kitare daaroor, dromspeler en Valk, herhalend aan die lirieke, saam met ons opkykendes. Ons hoor al die treffers vanaf die De la Rey CD, opstoppers soos Vodka & O.J., Hatfield Jol en Jy Praat Nogsteeds My Taal, rustiger nommers soos So Waai Die Wind, en word aangemaan om Lisa Se Klavier saam te sing voor Valiant se Roekeloos en Eyeshadow die Boland Roodepoort/ Roodepoort Boland laat weergalm.
....... " ...sê my voel jy nou .. "
Voor die breek, word die rustige note erken en word almal se drank verhef en dis net hande in die lug en uit volle bors:
...... " De la Rey, De la Rey, sal jy die boere kom lei ..."

Na so bietjie skoffel-truuks, 'n draai of twee en nog 'n koue is Bok weer op die verhoog. Ons hoor nog De la Rey songs, Minki se song, Girls In Bikini's en die rustiger So Waai Die Wind ...
...... "..hy raak ook soms beneuk, maar daar's 'n goeie man .."
Dan dit weer net lekker, met die rugbytreffer Habana! wat die stories van Jonas en die Hasie volg, die plek amper uit sy nate laat bars, en almal aan skree vir daai drie het ... Ons word vertel van die 82000 teen 320000 oormag, die loopgrawe en die hoop vir vrede en selfbehoud in ons land terwyl daai note weer begin inkruip, voordat jy kan sê mes, is almal weer aan die inhaak en saamsing ...
...... " De la Rey, De la Rey, sal jy die boere kom lei ..."
Lig jou bier, druk 'n vreemdeling se hand, hug 'n mooi meisie lekkerkry, en die note is nog nie eers koud na die geraas nie, toe begin ons sommer sumier Die Stem uit volle bors sing ...
..... "Ons Vir Jou Suid-Afrika!!"
Harder as ooit tevore, met kennende kyke na mekaar en in aanvaarding van ons patriotiese duty, gesamentlike lot en die werk wat nog oor is. Miskien soos 'n Voortrekkerkamp met drank, 'n eenman flat met DStv, of 'n Bybelvers met 'n elips, watookal jou afleiding, dit was Bok-befok!!!