


















Bladmusiek


Vrolike Liedjies .............................
'n Klein bloemlesing uit die skatkis van ons Afrikaanse volksmusiek met 21 lekker saamsing liedjies op CD. Blaai saam met jou kind deur die kleurvolle illustrasies en woorde van die liedjies terwyl die musiek speel. 24 blaaie met woorde en prente, plus 21 blaaie met bladmusiek. Waarborg ure se pret!


Jesus-Liedjies ............................
'n Klein bloemlesing uit die Afrikaanse Christelike liederskat vir kinders. Deel die kosbare herinneringe en ou gunstelinge van Sondagskool nou met jou kinders. Luister na die CD of speel die liedjies op die klavier - die notasie(bladmusiek)van elke liedjie verskyn agterin die boek.


Jan de Wet met Die Lofkleuters - Bladmusiek - Lofliedjies . 2009

Francois & Elizabeth Fourie - Grootste Gospel Treffers - Bladmusiek .

Elizabeth Fourie - My Beste Jesus Liedjies - Bladmusiek .

Elizabeth Fourie - Die Heel Lekkerste Kinderliedtjies - Bladmusiek .

Francois & Elizabeth - Grootste treffers ooit - Bladmusiek .

Elizabeth Fourie - Olke Bolke - Bladmusiek .


Sing Steve .......................


Afrikaanse Saamsing Gunstelinge Volume 4 .


Afrikaanse Saamsing Gunstelinge Volume 3 .


Afrikaanse Saamsing Gunstelinge Volume 2 .
- Volledige lirieke - Kitaar - Klavier


Afrikaanse Saamsing Gunstelinge Volume 1 .


12 Afrikaanse Songs 3 ......


12 Afrikaanse Songs 2 ....


12 Afrikaanse Songs 1 ....


Gospel Gunstelinge .........

bundel 1 ................................ bladmusiek.co.za
1. Beautiful In Beaufort-Wes
2. Die Lied Van Jong Suid-Afrika
3. Die Stem
4. Ek Het 'n Huisie By Die See
5. Engel
6. Hillbrow
7. Kinders Van Die Wind
8. Lisa Se Klavier
9. Op Blouberg Se Strand
10. Pampoen
11. Sarie Marais
12. So Long Skipskop
13. Sonvanger
14. Transkaroo
15. Transvaalse Volkslied
16. Voshaarnooi
17. Die Wandellied

Danie Botha - Wenners - die Bladmusiek . 1989

Boegoeberg Se Dam ....... TRUTONE

Skemerliedjies ...................
Oorspronklike bladmusiek met woorde vir Tahiti, Bloemfontein Se Rose, Bolandse Berge en ander. Sommige liedjies se woorde in Afr, Eng en Duits.
ook:
Carli Lessing
Jan Elsenaar
Laurika Rauch
Uitverkoop
skakels :
http://atkvprojekte.co.za/ - Hannoverstraat; Ou Tante Koba; Bobbejaan Klim Die Berg
http://www.flam.co.za/ - Al FLAM se Bladmusiek
http://www.lindenkoor.co.za/ - Verskeie
Ons Blerkas - Verskeie
http://schotanus.us/ - Verskeie