Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Bittereinder
vetseun
Zero Illusions CDS ........................... 2020


Bittereinder - Hartseer Gangster VID >>> (2015)
- LYN VAN DIE DAG 2021/02/02 - " ... ek hustle met chappies en Rizzlas, ek dra my Ray-Bans in die bad, nee man ek huil nie my oe is net nat ... "
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/01/18

2015 10 31 - Bittereinder Halloween: "Dans Tot Die Dood" ALBUM LAUNCH, Arcade Empire verskeie
vetseunvetseunvetseun
Dans Tot Die Dood EP . BITTER004 2015 BITTEREINDER
1. Die Mes
2. Hartseer Gangster
3. Die Berge Brand
4. Great Track
5. Hou Niks Terug Nie
6. 1903
7. The Flood
- ALBUM VAN DIE WEEK 2021/01/06

Hier gaan ons, die afwagting verby, toe maar taxi gevat om die ding te gaan haal, bleddie Tazz... Maar dit werk goed in verkoelde areas, met bas versterking, en nog bietjie bas. Dis Bittereinder se nuwe stukkie plastiek in die Poskantoor se dude hande, hy het nie geweet nie, en het homself verkyk aan my Die burg van hertog Bloubaard T-hemp... Amper drafstap huistoe om die Hartseer Gangster se maatjies te hoor, dis bewolk, maar die valleitjie is warm, altyd. Daar is stadium bass en ons is amper effens geskok met die elketroniesheid van die ding... Ons hou van Dans Tot Die Dood. 1903

Ons verbaas onsself met hoeveel ons die ding nou al geluister het, The Flood raak elektronies aan van die mooiste klanke, met 'n stroopsoet koortjie wat soomloos inpas met die rappende Jaco. So mooi dat dit amper die Dans in nostalgie verander, maar die woorde is daar om as kompas te dien, en seker te maak jy shake jou geldmakertjie. Maar ons moet voor begin, die stukkie plastic gloei soos 'n nuutgevonde ster, al lê hy nou langs die asbak, Pritt en spliff.

................... "Ek ruk my ligamente want ek is wat ek is" ......................
Soos 'n 20c stuk moes gevoel het toe ons jonk was, word jy ingesuig en ingesuig totdat een of ander game om jou begin, en klank van alle kante af trek en stoot, 'n kakaofonie wat net as voorgereg dien in hierdie sewegang maaltyd van geluid. Dit lyk asof jy deur die eerste level is want die game raak bietjie rustiger voor die bekende multisyllable Jaco te voorskyn kom, hoe hy soveel woorde tussen die beats inpas in perfekte HAT uitspraak, kan maar net gevra word... Die eksistensialistiese take op die aaneenhoudende realteit word met genoeg dubbelrym en abstrakte konneksies verduidelik dat as jy saamsing, is dit maklik. Koning opener, Amla style. Die Mesvetseun

................... "... twee likes ... " ......................
Hartseer Gangster die single en video wat voor die rocker EP uitgekom het, 'n vloeiende tartende ballade vir voorstadse PC gangsters orals, internasionaal amper. Spottend met homself en die selfgemaakte eenmangang, is die snit lagwekkend maar skerp genoeg en gerym asof die hartseer ten minste nie die digter verswak nie. Die video is 'n kleurvolle dubbelsinnige collage van alles wat en nog baie, almal in 'n oordrewe aggressiewe (dans)persoonlikheid soms, soms spot drywend. Ons gaan nou nie die ironie van die gang wat die liedjie gemaak het nie... Trippy track, verwysings oorgenoeg, koor soos 'n handskoen, pomp hom uit jou Tazz, as hy ry...

................... "hey... hey..." ......................
In die vleis in, oorgegee aan waarnatoe die manne ons ook al vat. Die dralende bassnoot is half onheilspellend, met 'n driedimensioneel naby Jaco daaroor. Lirieke apart pas die amper angsbevange vertellings en verskriklik prag Yesterday's Pupil vs MiNNAAR/LT beats en klankritmes perfek inmekaar, opwindend maar waarskuwend. Gemotiveerd deur 'n stewige beat word die eers sagte stem gedryf tot klubgenot hoogtes. Die opsweping dien bloot as intro tot die simbolistiese voorstelling van subjektiewe realiteit wat weer verwoord word tot die max. Die herhalende terugkerende koor dien as deurlopende skuins naby moshpit idees. Om dit te weerspieël is die siniese opgee grootheid storie wenner. Die Berge Brand. .... [Check die nuwe LT EP HIER, daar's MiNNAAR HIER]

................... "Wat kan ons tot einde bring?" ......................
Dae het nou so bietjie vinnig verby gegaan, maar ons Dans nog so in die stap/taxi realiteit waar die Tazz ons gelos het. So ons skip half asof ons op die non-existant hoverboard spring... lyk seker snaaks, maar ons is so ernstig daaroor, anyway. "Dood-land" weergalm vandag heerlik oor die Unie-geboue waar ons verkose mannetjie probeer het om nice te wees. Jammer dit was nogsteeds Die Berge Brand, want ons is almal "...die land..." al is jy in Londen of watookal. Great Track begin met elektroniese geluidtjies wat rondspeel met jou prefrontal, en ons verskuif hier na 'n gemengde taal kombinasie wat werk soos olie, of goud. Jaco bespreek ons verskillende sienings, voor die koor samesyn verwoord sonder enige fieterjasies, maar gerym soos self-lacing-shoes. Het iemand die woord BONS in die opbou na die EP gehoor? Dis die tracks waarvan hulle gepraat het ouens. Maak hard. Ons gooi hom weer, want vanaand is die launch. PS merk die throwback na Die Dinkdansmasjien.
vetseun
................... "... is ons die lig, en lewendig..." ......................
Ons hou nogsteeds ons asem op as liedjies klaarmaak, want die aanslag van die volgende klankmuur isopwindender as voorheen. HipHop, waar jy die woorde moet leer om saam te sing. Hou Niks Terug Nie begin met 'n langs emosionele bassline, maar dan skop ons oor na Jay in iets wat baie naby aan die A Tale Of Three Cities simplistiese skoon rap neig. Onwetend, loop ons rustig in die mooiste koor van die gloeiende musiekspel CD vas. Ek maak sommer T-shirts, soos vir Koos se kore, uitgeboul! Jammer vir die sports references dis RWC. Ons speel hierdie een gewoonlik totdat die laptop crash, hy sing so lekker, stap nog beter. Jay lament soos gewoonlik oor hoe cool sy benadering van die musiekwêreld (WÊRELD RECORDS) is, en inspirerende humility en eerlikheid word soos speelgoed met baie woorde verlig/duidelik. PS merk die throwback na Die Dinkdansmasjien.

................... "... rukkende ligamente..." ......................
Nou begin ons regtig verlore raak in die soorte geluide wat ons hier aan blootgestel word, 'n moordenaar basritme word met sulke mooi snares ingekleur dat die Bons net vererger (mooi woord). Jay is ernstiger, maar nogsteeds meer inligting verspreidend as afpratend, mens moet die gees agter hierdie move mooi sien en waardeer, as jy van die ander movements in Afrikaanse musiek verafsku, verdien die mense jou aandag, geskok jy sal wees. Die een gaan absoluut rock live, daaibas en subtiele verwysing na moshpits in 'n weggesteekte koorrym, magicians. Amper is ons nog deurmekaar ook, ai. die ding steek glad nie gesig weg nie, daar is'n verskriklike beat en bassline wat saamwerk om die woorde te verskuil, totjy weer "Wat kan ons tot einde bring?" hoor, 'n skelm manier om dus die woorde te verminder, nie. 1903 koning snit.

................... "... en die hitte..." ......................
Kom ons praat liewer oor 'n ander band, wat nie Engels sing nie, want ons het nou al The Flood pap geluister. Walkie Talkie het onlangs 'n nuwe liedjie uitgegee, en ons glo arty van die Bittereinders was deel van die crew, of iets. United For Bafana met just about almal wat kan Afrikaans praat... Oja, ons LUV die song, dit het nie net 'n 4/4 beat wat mens aan kindermusiek op acid dink nie, maar die gefluisterde koor en verses het 'n amper hipnotiese saamstem gevoel, 'n onuithoudbare lekkerheid in klank, hehe, jammer lasagne maak my giddy. Rewind! Kopknik nommer hierdie mense, groove asof die uit die mode gaan, weer. 'n Verdere avontuur in die menswees, interspersed met 'n Yesterday's Pupil koor, lieflik. Sekerlik 'n superCD, dankies aan almal, julle rock. Peace out.

vetseunLAAI AF
Die Mes CDS ..................................... 2015


Bittereinder (Jaco van der Merwe) - Kwaad Naas (Akoesties) VID >>>


Lucas Maree en Jaco van der Merwe (Bittereinder) - Miljoen VID >>>

vetseun
The Ones met Tumi Molekane & Tim Beumers CDS . 2015


Bittereinder - Die Woud (Acoustic NL Version) VID >>>


Bittereinder - Klankanatomie VID >>>

vetseunLAAI AFvetseun
Wired Live EP ..................................... 2014
1. 'n Ware Verhaal (Akoesties)
2. Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou (Akoesties)
3. Solidariteit (Akoesties)
4. Die Woud (Akoesties)

Desmond and The Tutus
vetseunLAAI AF
PTA GRLZ (Bittereinder Jakaranda Remix) CDS . 2014


Bittereinder - Skerm VID >>>

vetseunvetseunvetseunvetseun
Skerm .................................................. 2014
1. Ampersand
2. Vagevuur
3. The Ones met Tumi Molekane & Tim Beumers
4. Klankanatomie
5. Taalmeng
6. Jou Tyd Sal Kom met HemelBesem
7. Doodsberig
8. Altyd Genoeg
9. Tribute
10. Rymtevaarder
11. Skerm
12. Doodsberig (Grafsteen Remix)
13. Ampersand (Skelm Remix)

Ons was voorberei. Ons het die denkbeeldige crates deurmekaar gekrap en oor geluister, die nuwe goed opgespoor en ons bietjie ingelig. So voel asof ons iets kan sê oor die hoop malbeats en geluk. die Afrikaanse HipHop wave is nou nie noodwendig in die PR vir die album in ag geneem nie maar, oorskry watookal. Die is mooi shit. Shot vir daai sekuriteits dude wat my gratis laat gaan het omdat die ATMs almal leeg is, die CD se cover het hom net laat kopskud. Koning.

................ "Jy's 'n metafoor...".........
So die liedjie was die krediet werd.... Lekker een, vier keer al verby, maar daar's net nog twists en bitterheid oor beats. Moes by Oppikoppi vir Yesterday's Pupil gaan kyk oor die nek in die donker en koue. So alles is beter met bier in jou hand en hope wemelende mense, maar die track klink so bietjie uitgerek soos daai. Prag. Nommer vyf... Wag ons maak bietjie harder. Ons val sommer reguit in die woordpoel waaruit Jaco aaneenhoudend tap, soos 'n kulkunstenaar rye hase uit rye hoede trek. Maar dat ons die kleuryke taal liewer los. Daai beat is verby mooi, verbreed met verskuilde klankgnotjies orals in verassende mengsel van taal en bui. "Ampersand".

................ "vergruis die berugte...".........
Ons gooi eers Skerm want dis die title en die ding is al 'n rukkie uit. Dis ook oor 'n berg soliede bas beat wat mens laat raverig voel of rokerige tienerklubs mis. Die een is half met sosiale kommentaar in verbinding, verwyend na die vierkantige lewens wat meeste mense voer, en hoe om dit te laat rym. Maar eers terug na die musiek, rewind, want ons raak hier aan EBM en die goed wat ons laat hop. So jy daai 4/4 beat wat eers maak asof jy die verkeerde Youtube video gelaai het, maar dan herken jy sekerlik die absoluut malhuis visuele oorweldiging van Mnr. Minaar en hopelik help. Dan die Jaco wat jou half verduidelik hoekom en half beskuldig van gedeelde realiteite. Dan... Rewind... O my liewer laatmiddag, ons maak die boekie oop, sing saam. Kwaai manne, mal beats. Damn. Rewind. "Skerm".

................ "katarsis in verveling...".........
O my fok, daai is 'n fokken beat mense, trek jou sokkies af, die gaan duidelik nog heeltemal te veel word vir meeste van ons joernalistieke span. Ons gaan van nou af so maak <<< dis rewind want ons moet rol en skink en dans tussenin maar dis 'n mooi manier om die ding aanmekaar te laat voel, so <<< (rol, dans, skink) Dit klink soos 'n freakin soundtest, wie maak sulke beats? <<< Die ding moet en wil so graag in die Tazz wees... <<< Die kore is te mooi om met Heuwels te vergelyk, maar jy het oorgenoeg musiek om nie te wil kla oor al weer regse instansies wat subpar goed versprei nie. Repeat net al die goed... Holy balls, die beat is my liefling nou, vir nou. Oja die lirieke is nog van die HG metaforiese voorstelling, - hier sonder die quotes waarvan ons nie vertel het in Ampersand nie - vertelling wat jou laat kopkrap, en dna's en saamsingend geluk ken. "Vagevuur".

................ "TIM: dus blijf ik op afstand...".........
Ok beweeg eers aan, kannie so vashak nie, maar "Elke dag is braaidag" is verby catchy, dis sommer net lelik. Daai was 'n wenner die een is meer ernstig klink dit. Nog baie bas en beats wat jou inlei voor Jaco agter jou rug begin rym en eggo. Ons luister weer die strofe <<< Die een saam met ou vriende Tumi en Tim Beumers, om die deel so effe uit te brei met 'n engelse koor oor 'n vet bassline wat saam met die beats vereenig. Dan's dit Tumi se beurt om sy heuningrige lyne oor die amper vraende stadig beat te gee, koor hom! Ons lighter die ding op en <<< voor Tim! Ons mis de Nederhop om je mij te laat hop. Prag diep << tot voor Tumi, damn Tim rock hier. Die koor kill ook. Dis nou hoe 'n baassnit (kopiereg voorbehou) moet klink <<< "The One".

................ "tussen my asemhaal...".........
PS die ding is heeltemal bassheavy hier by ons, soos dit moet. Hierdie klink... fok weet. Mens moet miskien wonder oor hoe dit oor tien jaar op vinyl gaan klink as jy weer daar aan dink. Futufokkenristic hier bra. O die Rand waar sal ons heen hierna? <<< (Volume, skink, rol) Ons haal die bass af, nie nodig by die clubtrack nie. Ons luister half na die nuwe uitgawe van Underworld se goed, en die is baie Skyscraper, maar in space Afrikaans, en dan breek ons. Daai is so veel spasie, dit laat Skerm en Vagevuur soos gister klink. Dink nie ons is naby die zenith nie, "Klankanatomie". <<< Want hier moet mens begin vrae vra. Saamsing hardop dis musiek. Kopieër op foon, kar toe... Nog ses oor bra. Die bas is terug in die system, en die elektriese ritmes maak op vir die nostalgie wat die Bittermanne meedeel.

Gaan nou eers ry.

vetseunLAAI AF
Ampersand (Skelm Remix) CDS ............... 2015

vetseunLAAI AF
Skerm CDS ......................................... 2014


Bittereinder - Slegte Mense met Tim Beumers (2014 Remix) VID >>> (2014)

vetseun
Slegte Mense met Tim Beumers (2014 Remix) CDS . 2014


Bittereinder - Kulkuns met Chris Chameleon VID >>> (2013)

vetseunvetseun
The Flesh Prince MP3 ...................... 2013
1. The Flesh Prince met The Plastics & Jon Savage


Bittereinder - Die Slagting met Tim Beumers VID >>> (2013)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/07/29

.........."...moeilike tijde, ... moet ek begrijpe ..." ......... (Vetseun "Lyn van 2012" bestaan nie haha)
Die Slagting!!! Voor ons al die digters in die land roep vir unifikasie van monumentele proporsies, kom ons slag eers. Sing! Met 'n 90's synth wat die dansatmosfeer voorspel en 'n dik beat wat die rym dryf is dit vinnig lekker. Hier het ons bietjie later vir Mnr. Beumers van Slechte Mensen faam, (plus natuurlik baie meer). Die lyn tussen 'n dancehall vibe of elektro-hop of iets word hier weer oorgesteek en geblur. Tim se aflewering border op skree en die 4/4 hou die hele ding aan die gang. Rewind... Teen die tyd kan Jaco enige iets sê, tot "inhoud van jou yskas" werk. Klim in jou kar, sit dit op repeat, skryf jou eie review...


Bittereinder - Die Dinkdansmasjien

..................."...jy kan dans op 'n flikkerlig.... " ...........
En daarsy! Hard. Die Dinkdansmasjien is 'n monster basnektar snit. Stampende bas bring die skreeuende koor lippe toe. Drop-die-clutch dansvloer toe! Hande in die lug, uit volle bors! Seker om enige grootte club totaal dit te laat verloor. Met nog een van die span se video-manjifiek-goed video daarby is die spoed-van-lug aflewering van Mnr. Van der Merwe 'n perfekte aanloop na die eerste van die koor gedeeltes. Die een gaan na die middel en draai nie doekies om as dit kom by verduidelik waaroor dit hier gaan nie. (Persoonlike shoutout vir Arcade Empire, waar die launch was. Ook waarvan die foto's is....[Dankie Jaco], julle weet seker hulle verwys na Arcade Fire... Anyway) 'n WNNR, tot die max. Ons kan 'n paar liedjies noem wat so exciting (hehe) is, maar om enige sulke antwoorde hier weg te gee sal, wel, verkeerd wees.

vetseun
Bittereinder - Kwaad Naas

..................."B-I to the double T E-R to the E-I-N-D-E-R..."
Reguit radio toe. 'n Voorstellende liedjie met ou skool verwysings galore en 'n nod of tweedrie ook. Desmond and The Tutus sanger Shane Durrant word tong-in-die-kies (eers, en dan sommer lekker) nader getrek om die "stomper" met die X-Files synths weerskante te versterk. Ons leer die Bitters bietjie beter ken, met die miljeu wat in rym verduidelik en uitgelê word, lees Sundowns tot TS Elliot tot Black Star en Guru, as jy volg. Bonsende twee.
Konteks quote: "Turning your play into a tragedy"


CD LAUNCH: 2012 11 17 - Arcade Empire, R50
vetseunvetseunvetseunvetseun
Die Dinkdansmasjien . BITTER 002 2012 BITTEREINDER
1. Die Woud met Magdalene Minnaar
2. Kwaad Naas met Shane Durrant
3. Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
4. Die Dinkdansmasjien
5. Kulkuns met Chris Chameleon
6. Bliksem met Freddie Bruno & HemelBesem
7. Die Slagting met Tim Beumers
8. Regstreeks: Die Dinkmasjien met Toast Coetzer, Hunter Kennedy, Ilze Ontong, MJ du Preez, Andries Bezuidenhout, Mavis Vermaak, Tom Gouws
9. Hartklop: Die Dansmasjien
10. Ons Het Nie Meer 'n Houvas Nie
- ALBUM VAN DIE WEEK 2021/08/11
- LYN VAN DIE DAG 2021/05/08 - " ... Want ek weet nou hoekom ek hier geplaas is, In 'n wêreld waar alles net 'n geroesemoes en 'n geraas is, Sodat my lot met joune verstrengel kon raak, En dit alles oplaas vir die eerste keer sin kon maak ... " - Kulkuns met Chris Chameleon

Mens kon dit nou nie regtig beter beskryf het nie. Net soos jy opstaan en rondspring, dan sit en diepdink jy weer, baie ritmies, die heeltyd. 45min van mal nuwe Afrikaanse dans(dink)musiek.

Bittereinder bring ook almal vanuit oorde ver bymekaar om hul drywende beats en oormatige vriendelikheid en bloot party te deel. Ons het so rukkie gewag, sodat die inisiële opgewondendheid afneem, maar ons het nogsteeds van die mense gehug... aai.

..................."Ons is .... ".....................
Onheilspellend, mens weet vooraf, as Die Woud met rustige fluisterende stemme inlei, dat hier 'n beat gaan kom en sekerlik die woorde. So stadig word mens stap vir stappie nader getrek en met opbouende ernstigheid en meer reverb beats - wat almal pas - is mens sommer maklik weggevoer as die koor met oordonderende ritmes en headbanging by drum'n'bass beats en absolute dansvloer anargie basslines opeindig. Sjoe, fkn sjoe. Nommer een.

..................."B-I to the double T E-R to the E-I-N-D-E-R..." vetseun
Reguit radio toe. 'n Voorstellende liedjie met ou skool verwysings galore en 'n nod of tweedrie ook. Desmond and The Tutus sanger Shane Durrant word tong-in-die-kies (eers, en dan sommer lekker) nader getrek om die "stomper" met die X-Files synths weerskante te versterk. Ons leer die Bitters bietjie beter ken, met die miljeu wat in rym verduidelik en uitgelê word, lees Sundowns tot TS Elliot tot Black Star en Guru, as jy volg. Bonsende twee.
Konteks quote: "Turning your play into a tragedy"

..................."Hoe langer jy..... " ............................
So bietjie rustiger, of ten minste in vergelyking minder bonsend. Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou is 'n ditty-rige nommertjie met 'n klem om die vleg van woord en ritme, 'n storie wat met 'n subtiele onophoudend grappige vertelling mettertyd vingerwys tot die "...Brand Suid-Afrika" quote homself weer beklemtoon. Dink mens is veronderstel om bietjie deurmekaar te wees hier. Teen die elektro dans oorneem is dit net diep. Trek die "ditty" terug.

..................."...jy kan dans op 'n flikkerlig.... " ...........
En daarsy! Hard. Die Dinkdansmasjien is 'n monster basnektar snit. Stampende vetseunbas bring die skreeuende koor lippe toe. Drop-die-clutch dansvloer toe! Hande in die lug, uit volle bors! Seker om enige grootte club totaal dit te laat verloor. Met nog een van die span se video-manjifiek-goed video daarby is die spoed-van-lug aflewering van Mnr. Van der Merwe 'n perfekte aanloop na die eerste van die koor gedeeltes. Die een gaan na die middel en draai nie doekies om as dit kom by verduidelik waaroor dit hier gaan nie. (Persoonlike shoutout vir Arcade Empire, waar die launch was. Ook waarvan die foto's is....[Dankie Jaco], julle weet seker hulle verwys na Arcade Fire... Anyway) 'n WNNR, tot die max. Ons kan 'n paar liedjies noem wat so exciting (hehe) is, maar om enige sulke antwoorde hier weg te gee sal, wel, verkeerd wees.

........"'n geroesmoes en geraas is..." .............
As daar enige iemand anders is wat ons ook al so opgewonde gehad het oor Afrikaans, sien alles hier, is die Chris "Die Verkleurmannetjie" Chameleon. Hier in 'n rymkletsende moniker, amper verbasend vleg die twee rymers om mekaar, verskuiwend, van ligte folky besingings verby vinniger digteryery. Die een sal nie noodwendig die clubs maak nie, maar dis miskien vir passe, of vistas, of paaie waarvanaf mens die see kan sien. Mooi. Chris asemrowend poëties in amper verhoog voordrag, Jaco grappig waarskuwend vriendelik, weer. Kulkuns.
vetseun
........."...ek verpletter jou heinings...." ................
Terug na iets wat mens aan die Def-Jux se vroeë dae laat dink, dink ek. 'n Kruipende massiewe basslyn vergesel die teksboek snap (actually), maar mens gaan hier ook aan hoogtevrees van insig ly, later, seker. Bliksem, met Freddie Bruno & HemelBesem word elke keer as HemelBesem aan die woord kom eers gerewind... (Terwyl mens "Disappear" herhaal...) Bietjie harder... 'n Rym wat aan 'n advertensie raak maar met defnitiewe deursettings vermoeë en meer lettergrepe en draaie as fok "Poof!"... 'n Rym wat aan 'n advertensie raak maar met defnitiewe deursettings vermoeë en meer lettergrepe en draaie as meeste ryme wat jy daagliks raakloop punte - waaraan mens nie in 'n 100 jaar sal dink nie maak, maak Bittereinder hier 'n kleim in wat ons die "musiek-geheue" gaan noem.

................"...fast lane, but your momentum is slow... " ...
Bliksem 2. Freddie Bruno bring 'n internasionale geur reguit uit die strate van eers Washington DC en nou Texas en as daai beat nie dieselfde deurdringendheid nogsteeds gehad het nie, sou hierdie lid van Deepspace 5 se aandeel snaaks onvanpas geklink het. Maar die man "Wil Dans". Net soos ons almal. "Poof!"... Met 'n paar skerp lyne wys Freddie hoe hy jou hele vriendekring kan illimineer, terwyl hy jou hand vashou, en glimlag, tegnies. Cool.vetseun

..................."...HemelBesem is..." ...................
Bliksem 3. Kan mens nou hieroor wil uitsprake maak of enige iets fel? Mnr. Hemel kom met 'n verskriklikke vertelling/duidelikking van hoe hoekom en waarvandaan hy hier aan gekom het. Die "Ggggg" van sy "Fangsss" sou as 'n T-hemp idee voorgestel geword het as die gecoinde lyne nie so volop en aaneen was nie. Die man is tegnies 'n boek hier. Rewind. Hoofsaaklik want Die Slagting is volgende. Teen die tyd is die oordrewende beat 'n instrument van subconsciouss entry en watookal gesê word is geëts op wieookal se cerebral cortex, glo ek. WNNfknR.

.........."...moeilike tijde, ... moet ek begrijpe ..." ......... (Vetseun "Lyn van 2012")
Die Slagting!!! Voor ons al die digters in die land roep vir unifikasie van monumentele proporsies, kom ons slag eers. Sing! Met 'n 90's synth wat die dansatmosfeer voorspel en 'n dik beat wat die rym dryf is dit vinnig lekker. Hier het ons bietjie later vir Mnr. Beumers van Slechte Mensen faam, (plus natuurlik baie meer). Die lyn tussen 'n dancehall vibe of elektro-hop of iets word hier weer oorgesteek en geblur. Tim se aflewering border op skree en die 4/4 hou die hele ding aan die gang. Rewind... Teen die tyd kan Jaco enige iets sê, tot "inhoud van jou yskas" werk. Klim in jou kar, sit dit op repeat, skryf jou eie review...
vetseun
..................."...tyd vir 'n revolusie?" ...............
Nou kom ons by die space-time-continuum idee stadium van die CD. imagine jy kry almal cool, en sit hulle op jou CD. Nie jou middle-of-the-road cool nie, die soort cool wat in die skaduwee staan en eers later opgemerk word... of so. Sal makliker wees om 'n lys te maak van wie nie hierop is nie, maar kom ons probeer anyway. Nie chronologies nie, maar ons het vir Toast Coetzer wat partykeer Weg is, maar ook ander kere saam met The Buckfever Underground tekste aan mense rym, of Simply Dead is, koning, ons het Hunter Kennedy wat miskien bekend is vir Fokof, maar diegrense van Malheid oorskry het met Die Heuwels Fantasties,ons het MJ du Preez van Doktrine faam, genoeg gesê..., ons het Andries Bezuidenhout wat as hoofsanger van Brixton Moord En Roof Orkes betower het "InSkubbe", en nou ook as skrywer en solo kunstenaar "Bleek Berus", ons het Mavis Vermaak wat nou saam met Sexinadream opneem, maar in haar twee EPs ons harte "Soos 'n Dier, ingelei, oortuig en aan-lip-hangend."... En plus Ilze Ontong, MJ du Preez en Tom Gouws maak dit vir 'n treffer van formaat. Almal in sy eie individuele styl, aangepas miskien. Regstreeks: Die Dinkmasjien. Manjifiek verby.

..................."...Die Masjien wil dans!!" ................vetseun
Ok, Hartklop!! Dans!! 'n Gemuffle-de baslyn eindig op om op iets heel anders uittedraai, dit bly net nie rustig voor dit oorbarsende/verba(r)sende skrilheid bereik nie, lekker. Daar hou dit nie op nie, die mal draai baslyn word na so bietjie draaksteek 'n drywende dubstep-naastenby ding, wat die geskreeude koor soos 'n handskoen laat pas, wag net vir die meisietjie se eerlikheid, dan is dit tyd. Min sulke bloot mal dans georïenteerde Afrikaans daar buite, pragtig. Hoe hard die mense actually die liedjies live speel sal miskien die enigste ding wees wat meer verbasend is.

..................."...(Die hele liedjie)..." ..............
Ons Het Nie Meer 'n Houvas Nie se baslyn is nou amper soos 'n vriend en die aaneenlopende Jaco se bemoediging bring die super-CD volle sirkel, hehe, samesyn in Die Woud, saam met overall Dans, word met riem-onder-die-hart woorde afgerond om 'n positiewe beat belaaide sirkel van geluk te maak. Die koor is 'n ligteblou T-hemp wat jou gunsteling geword het, na keer op keer se werk, ons rewind as die beat verdubbel... Wat sal ons quote? Soveel keuses... Koop nou.vetseun

PS. Die Dinkdansmasjien is genomineer vir Best Alternative Album by die 2013 SAMA's ...

PRESS RELEASE:

After almost 2 years of creative labour, vetseunAfrikaans electro rap band Bittereinder are ecstatic to announce the release of their 2nd album "DIE DINKDANSMASJIEN" in November 2012. Sporting a sparkling host of new collaborators and masses of next level production, DIE DINKDANSMASJIEN is a true-to-form tour-de-force of layered lyrical depth laced over hard, stirring, beautiful beats.

Bittereinder formed in 2009, immediately began work on their first album 'n Ware Verhaal (A True Story), and released it through Rhythm Records in October 2010. The album won a SAMA (South African Music Award) for Best Alternative Afrikaans Album of 2011, and was nominated for 2 Tempo Awards and 3 MK Awards. The 4 singles and videos from the first album all hit number 1 spots on MK's Top 10 and various radio stations across South Africa.

Their love for collaboration has seen the band make songs with Chris Chameleon, Tumi Molekane (Tumi & The Volume), Inge Beckmann (Lark/Beast), Hunter Kennedy (Fokofpolisiekar/Die Heuwels Fantasties), Jack Parow, Toast Coetzer (The Buckfever Underground), David Kramer, Dutch rapper Tim Beumers, Richard Brokensha (Isochronous), HemelBesem, Hano de Jongh (The Narrow) and Shane Durrant (Desmond and The Tutus) amongst many others. Bittereinder has established a solid live reputa-tion over the past 20 months of performances at festivals in South Africa and the Netherlands.

vetseunLAAI AF
Die Dinkdansmasjien CDS ............ 2012

vetseunLAAI AF
Erdeskerwe Israeliet CDS ............... 2011


Bittereinder - Slegte Mense met Tim Beumers VID >>> (2011)


Bittereinder - 'n Ware Verhaal VID >>> (2010)

vetseunvetseunvetseunvetseun
'n Ware Verhaal .................. RR119 2010 RHYTHM RECORDS
1. Jakkals, Leeu & Perske
2. 'n Ware Verhaal
3. Almanak
4. Solidariteit
5. Die Waarskuwing
6. A Tale Of Three Cities met Jack Parow & Tumi Molekane
7. Wakkerword met Inge Beckmann (Lark)
8. Voleinder met Sev Statik (USA)
9. Die Slang & Die Arend met Richard Brokensha (Kidofdoom, Isochronous)
10. Penworstel
11. Slechte Mensen met Tim Beumers
12. Die Ooreenkoms

is Jaco van der Merwe, Louis Minnaar, Peach van Pletzen

"Production on Bittereinder's new "conscious Afrikaans rap" album featuring collaborations with Inge Beckmann (Lark), Louis Minnaar (Eentonig, Coded Sleep), Sev Statik (NY), Tim Beumers (Rotterdam), Ajax, Tumi Molekane and Jack Parow..." - Yesterday's Pupil website


skakels : facebook









2021 11 20 - Bittereinder, Yo Grapes, Sowaar Bar, R80, R100
vetseun

2021 05 14 - Bittereinder, Railways Café, Pretoria, R80, quicket.co.za
vetseun

2020 10 31 - Bittereinder, Halloween, Railways, 21:00
vetseun

2020 08 09, 10 - #OppiKoppiWeekender Livestream: Bittereinder, Bubbles, DJ Bob, Femi Koya, Focalistic, Hellcats, Jacques Moolman, Kenzhero, Luma, Stogie T, Urban Village, R140, OK2020WKNDERFULL - militia.computicket.com - Urban Sessions
vetseun
vetseun

vetseun
2020 07 xx - Bittereinder - VOD - Urban Sessions, tickets.computicket

2020/06/05 - BITTEREINDER: REGSTREEKS DEUR JOU SKERM, R40
>>> https://militia.computicket.com/event/bittereinder___vod/7147065/7147074/112813
vetseun

2017 12 29-31 - Smoking Dragon 2017: Desmond & The Tutus, Nakhane, The Kiffness, BCUC, Nonku Phiri, Bittereinder, P.H. Fat, Weston & Engine, Haezer, Moonchild Sanelly, Lo-Ghost, Bombshelter Beast, Southern Wild, Holly, Retro Dizzy, The Tazers, Boo!, The Tidal Waves, Hezron Chetty & The Zugzwang, Boxer, Trancemicsoul, Moonga K, Brynn, Academie, Batuk, Dsco Cam, Benson, Bongani Zulu, Donny Basco, T-Stak, Random Citizen, Fultronbass, EV Kotton, Shaolin Funk, Simstar, Kim_Me, Miss Liang, Smoking Dragon, Amphitheatre Lodge - www.smokingdragon.org
vetseun

2015 12 06 - Art In The Yard: Jaco van der Merwe (Bittereinder), Whiskey Thief, Zetina Mosia, Arthur Maslo, Railways Café, Irene, R50
vetseun

2015 09 - Bittereinder "Dans Tot Die Dood" LAUNCH TOUR - Jägermeister
2015 09 27 - Bittereinder, Park Acoustics, Pretoria
2015 10 10 - Bittereinder, Amped Festival, Windhoek
2015 10 17 - Bittereinder, Mystic Boer, Bloemfontein
2015 10 22 - Bittereinder, Mystic Boer, Potchefstroom
2015 10 30 - Bittereinder, Rumours Lounge, Johannebsurg
2015 10 31 - Bittereinder, Arcade Empire, Pretoria
2015 11 06 - Bittereinder, Assembly, Cape Town
2015 11 07 - Bittereinder, Aandklas, Stellenbosch
2015 11 27, 28 - Bittereinder, Synerggy, Cape Town
vetseun
2015 09 27 - Park Acoustics Jack Daniel's: Jack Daniel's Music Stage: Sutherland, Jamie Mac Dowell & Tom Thumb (AUS), Skip & Die (NL), Al Bairre, Bittereinder, DJ Michael Lesar, Cabin Fever Dance Floor: Trancemicsoul, Thor Rixon, Andy Islands, Micr, Sunset Comedy Stage: Dave Levinsohn (MC), Oliver Booth (CPT), Warren Robertson, Fort Schanskop, Eeufees Road, Groenkloof, 11:00, R120, R150, www.parkacoustics.co.za - Jack Daniel's - Park Acoustics - Voortrekkermonument - Jack Black - Brent Black
vetseun
2015 10 10 - Amped Fest: Bittereinder, WHK, Namib
vetseun
2015 10 17 - Bittereinder "Dans Tot Die Dood" ALBUM LAUNCH: Bittereinder + LT, Mystic Boer, R50 - Jägermeister
vetseun
vetseun
2015 10 30 - Bittereinder "Dans Tot Die Dood" ALBUM LAUNCH: Bittereinder + Minnaar, Rumours Lounge, R50 - Jägermeister
vetseun
2015 10 31 - Bittereinder Halloween: "Dans Tot Die Dood" ALBUM LAUNCH, Arcade Empire
vetseun
vetseun
2015 11 06 - Bittereinder "Dans Tot Die Dood" ALBUM LAUNCH: Bittereinder + The Kiffness (DJ Set), The Assembly, R40, R60 - Jägermeister
vetseun
2015 11 28 - Synergy Live: Bittereinder, Main Stage, 21:15
vetseun
vetseun

2015 09 27 - Park Acoustics: Bittereinder, Al Bairre, Skip & Die (Ni), Jamie MacDowell & Tom Thumb (AUS), Sutherland, Michael Lesar - Jack Daniel's
vetseun

2015 08 29 - Bittereinder with Shadowclub + The Black Cat Bones, Railways, Centurion
vetseun

2015 06 26 - Bittereinder Live At RAD, R70
vetseun

2015 08 29 - Railways Café presents Bittereinder, The Black Cat Bones, Shadowclub, StraitJackal, Railways Café, Irene, R100, R120
vetseun

2015 05 29 - Bittereinder, The Kiffness, Acoustic Groove Machine, Kid Robot, Phizicist, Benson, Arcade Empire, R70 - Carling Black Label Beer - Wellington VO Brandy Brandewyn
vetseun
vetseun

2015 - SAMA Award Winner 2015 - Best Alternative Album - Skerm
vetseun

2015 05 28 - Solera Live Launch: Bittereinder, Jaco van der Merwe Solo Show, Solera Restaurant & Sports Bar, Rietfontein Pavillion Centre, 19:30, R20
vetseun

2015 03 20 - Otterlake Easter Festival: Warm-Up Party: The Black Cat Bones, Feed The Wolf, Jaco vd Merwe (Bittereinder), The Fake Leather Blues Band, 20:00, R60, R70
vetseun
vetseun

2015 03 03 - Bittereinder, Badenhause, Revaler Strasse, Berlin
vetseun

2015 02 27 - Bittereinder, Boef + De Gelogeerde Aap, Middelburg, Holland
vetseun

2015 02 28 - Live In The Netherlands - Bittereinder, Melkweg, Amsterdam, 22:00
vetseun

2014 09 - Bittereinder "Skerm" ALBUM LAUNCH TOUR
2014 09 27 - Bittereinder, Tribeone Festival, Cullinan
2014 09 28 - Bittereinder met Tim Beumers, Park Acoustics
2014 10 04 - Bittereinder, Mieliepop Festival, Mpumalanga
2014 10 10 - Bittereinder met Tim Beumers, Aardklop, Potchefstroom
2014 10 11 - Bittereinder met Tim Beumers, Arcade Empire, Pretoria
2014 10 22 - Bittereinder, Aandklas, Stellenbosch
2014 10 23 - Bittereinder, Buckley's Bellville
2014 10 24 - Bittereinder, Mercury, Cape Town
2014 10 25 - Bittereinder, Xtreme Music Festival, Silverton Sports Grounds, Pretoria
vetseun
vetseun
vetseun

2014 04 04 - Kaktus Op Die Vlaktes: Springbok Nude Girls; Freshlyground; Karen Zoid; Die Skynmaagde; The Black Cat Bones; Van Coke Kartel; Bittereinder; Gangs Of Ballet - ABSA KKNK - MK
vetseun

2013 11 01 - Bittereinder Halloween: Desmond & The Tutus, Haezer, Niskerone, Fuzigish, Shortstraw, Twelv & Thesis, Tommy Gun, Reepa vs Mr Green, Phizicist, Bassik Assault, Prototype, Half N Half, David & Goliath, Yo Grapes, Watermark High, Muzi, Breakfast, Arcade Empire
vetseun

2014 09 28 - Jack Daniel's Park Acoustics: Jack Daniel's Music Stage: Beach Party, The Plastics, Matthew Mole, The Wanton Bishops, Bittereinder, Capital Craft Hill Billy Ho-Down Stage: Sutherland, Blazin Gooch, The Moths, Surprise Act, Brett Newski, The Black Cat Bones, Vinyl Chill Floor: Andrew The DJ, Kimon, DJ Bubbles, Kid Fonque, Tommy Gun, Electronic Floor: Michael Lesar, The Kiffness, Jerry Bouthier, Toby 2 Shoes, Fort Schanskop, Eeufees Road, Groenkloof, 10:00, R150, R200, www.parkacoustics.co.za - Park Acoustics - Voortrekkermonument - GAP
vetseun

2013 09 28 - Hello Ambassador After arty: Bittereinder, Markus Wormstorm, Make-Overs, The Faradays, Particle_One, Prince Church, Corner Sisulu & Helen Joseph Street, Pretoria, R80
vetseun

2013 09 06 - Bittereinder, Rumours Lounge, R50
vetseun

2013 08 09 - Oppikoppi 2013: Bittereinder, Dome stage, 24:00
vetseun

2013 06 13-16 - Festival Voor Het Afrikaans: Literatuur: Antjie Krog, Ronelda Kamfer, Louis Janse van Vuuren, Etienne van Heerden, Gert Vlok Nel, Muziek: Luna Paige, Christoff Beukes, Radio Kalahari Orkes, David Kramer se Karoo, Stef Bos, Gerard van Maasakkers, Anne van Veen, Karin Hougaard, Emo Adams, Helena Hettema, Niël Rademan. Theater & Cabaret: My Naam is Ellen Pakkies en Theater aan de Braak. Rock/Rap/HipHop: Bittereinder & Tim Beumers, Van Coke Kartel, Wambuseun, Jack Parow. Film: Die Verraaiers, Die Wonderwerker, Rooiland. 13 @ Melkweg Amsterdam / 14-16 @ TAHS, Den Haag - www.festivalvoorafrikaans.nl
vetseun
2013 06 13 - Festival Voor Het Afrikaans & MK presenteer: Afrikaans Verower Harte Toer: Bittereinder, Jack Parow, Wambuseun, Van Coke Kartel, Boodskappers, De Melkweg, Amsterdam - www.festivalvoorafrikaans.nl - CC Arts - kykNET - Festival Voor Het Afrikaans - Orange Babies - MK
vetseun
vetseun

2013 05 24 - STRAB, Main Stage, Bittereinder
vetseun

2013 05 18 - Voodoo Beach - Road To STRAB Party, Black Cat Bones (CD Launch "Beatpillar"), Bittereinder, Gerald Clark, Raoul and Black Friday, Natalie Chapman, Tombstone Pete, Stefan Dixon, Luna Paige, Arcade Empire, 15:00 - Arcade Empire - Carling Black Label - STRAB
vetseun
vetseun
vetseun
LIVE: 18 Mei, 2013, Bittereinder plus meer

To quote ourselves circa 1995, hierdie keer 2013, "..my inhuldiging en dit was swaar." Daai was oor Valiant, hierdie was Bittereinder, voorafgegaan deur rockende bands, die laaste een Black Cat Bones... So daar was nie 'n tekort aan klank of hoppende mense nie, dis net dat die Bitters die klanksisteem op 'n manier vermenigvuldigend laat optree het, bordering aan eksponensïeel...

Dit was bietjie laat, maar hulle het met Die Woud oopgemaak, maar die ding is, daar is duidelik geen manier dat hulle Radio of Album Versions live gaan speel nie, dis te vervelig, so Die Woud was 'n absolute rugbrekende ontploffing, soos meeste van die daaropvolgende nommers. Met 'n groeiende groep kenners van Bittereinder is meeste van die lirieke deur die toeskouers ge-eggo, indien nie voooruit gesing nie. En 'n gevoel van veiligheid en saamstaan het almal - met 'n moerse beat - envelop.

Ander nommers wat die live treatment gekry het was:
Almanak; Solidariteit; Slechte Mensen; Kwaad Naas; Die Dinkdansmasjien; Hartklop: Die Dansmasjien oa.

Iemand dalk 'n live sound/video recording?

Laaglande, kry vir julle!!!

2013 05 11 - Bittereinder, Van Coke Kartel, Live At Blue Moon, Nelspruit
vetseun

2013 04 26-28 - Freedom Day Weekend - Utopia Festival, Bittereinder, Nekkies, Rawsonville
vetseun

2013 04 27 - Vredefest: Bittereinder By Vredfest, Hatfield Square
vetseun
vetseun

2012 09 22 - Vrede Fest: Die See, Die Tuindwergies, Bittereinder, Die Heuwels Fantasties, Hatfield Square, Pretoria, 14:00, R50 - Olmeca Tequila - Tuks FM - Red Heart Rum Gold
vetseun

2012 10 22 - Bittereinder "Die Slagting" met Tim Beumers MUSIC VIDEO LAUNCH - Louis Minnaar Creative Visual Design
vetseun

2012 11 17 - Bittereinder "Die Dinkdansmasjien" ALBUM LAUNCH, support acts: Minnaar (EP LAUNCH), Pullpit & Moe Joe, Arcade Empire, R50
vetseun

2012 03 24 - MK Awards After Party: Die Heuwels Fantasties, Mr. Cat & The Jackal, Bittereinder, Shadowclub, Gazelle, Jack Parow, Arcaade Empire, Pretoria, 15:00, Ticketbreak R100, R150 - Oppikoppi Hilltop Live - Red HEart Rum - MK - Vodacom - Ticketbreak - Hyundai
vetseun

2011 09 21 - Die Pendoring After Party met Bittereinder En Jack Parow, R30 - MK
vetseun


2011 03 27 - Park Acoustics: Tony Benko, Tim Burns, aKING, Bittereinder (album launch), Pretoria National Botanical Garden, 2 Cussonia Ave, Brummeria, Pretoria, After party at Mokha Lounge, 12:30, R65, www.parkacoustics.co.za - KWV - Wat Kyk Jy? - Park Acoustics
vetseun


2010 10 05 - Bittereinder "'n Ware Verhaal" Album Landswyd Beskikbaar: Inge Beckmann, Jack Parow, Sev Statik, Tumi Molekane, Richard Brokensha, Tim Beumers - www.bittereinder.com
vetseun
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)