Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Battery 9

vetseun
Our friend and SA alt music legend Paul Riekert (Battery 9) recently had a brush with death after a serious medical crisis.
To help assist with the exorbitant medical cost, we compiled this 3-track FIX THE MACHINE EP consisting of the Afrikaans Terminatryx songs Paul remixed / collabbed on across the years.
They include:
1. Masjien-Machine (Sementkop Remix by Battery 9) - From the 2017 Terminatryx "Remix v2.0" album
2. Suiker (special guest vocals by Paul Riekert) - Terminatryx 2020 pre-album single release
3. Siek+Sat (Artillerie Mix by Battery 9) - From the 2011 Terminatryx "Remix v1.0" album

All proceeds from this $9 EP will go towards Paul's medical fund and if you're able to contribute more, it will be greatly appreciated.

More details can also be checked out at https://gogetfunding.com/the-fix-the-machine-fund

vetseunLAAI AF
Fix The Machine EP .......................... 2020
1. Masjien-Machine (Sementkop Mix by Battery 9)
2. Suiker (special guest Paul Riekert)
3. Siek+Sat (Artillirie Remix by Battery 9)

vetseunLAAI AFLAAI AF
Afstand EP .......................................... 2020 ONE F MUSIC
1. Missing Details (Wasted Years Mix)
2. Slowburn
3. Cirrostratus
4. Legio (Benzo Mix)
5. Lucy From The Steakhouse In Delmas (Monkey Gland Mix)
6. Mikro-Organismes (Onvleiende Mix)
- ALBUM VAN DIE WEEK 2020/07/27


Battery 9 - Emulsify VID >>>

vetseunLAAI AFLAAI AF
Voorbedag EP ..................................... 2019 ONE F MUSIC
1. Ek Val Nie Meer Vir Jou Kak Nie
2. Emulsify
3. Meer Bek As Binnegoed
4. Discard Dismiss Ignore
5. Ongenooide Gas
6. Hardebene Edms Bpk

vetseunLAAI AFLAAI AF
Ek Val Nie Meer Vir Jou Kak Nie CDS . 2019 ONE F MUSIC

vetseun
Ozzy Mars - In Die Stilte Van Verlange (Battery 9 Remix) CDS . 2019

vetseun
Ozzy Mars - Cover Up (The Battery 9 Remix) CDS . 2019


TERMINATRYX - Siek + Sat (Artillirie Remix) Live - special guest Paul Riekert (Battery 9) VID >>> (2016)

vetseunLAAI AF
Grimmig .............................................. 2016 ONE F MUSIC
1. Die Medisyne Maak My Siek
2. Reality Check
3. Leë Pyp Hou Toe Jou Kraan
4. You Little Thief
5. Boodskap Uit Die Buiteland
6. Infinity Line
7. Hoeveel Lyke In Jou Kas?
8. Die Bitter Beker Tot Die Droesem Ledig
9. Aanhou Beweeg (Mergel Die Bliksem)
10. Unwell
vetseun
vetseunLAAI AFvetseun
Pluk 'n Lat (Vir Jou Eie Gat) CDS .... 2015 ONE F MUSIC

NuL, Battery 9, R50, The Bo, Johannesburg
vetseun
vetseun
vetseun
vetseunvetseun
vetseun
vetseunvetseun


vetseunONE F MUSIC
Battery 9 Koffie ....................... 2009

vetseunLAAI AF
Galbraak ............................................ 2008 ONE F MUSIC/LOOPHOLE
1. Geen Genade - MP3 by facebook
2. Die Vraglied
3. Jou Kop Op 'n Paal
4. Enough Rope
5. Skiet Jouself In Die Voet
6. Onwelkome Reën
7. Onvleiende Boodskap Aan Diewe
8. Kakpastei
9. Ek Is Jammer
10. Vlieginjoumoer
11. Up In Flames
12. Sharrap
13. Arme Ou Goedjies
14. Removal Of The Return Of The Unwanted Shelter


Battery 9 - Skerwe VID >>> (2008)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/03/03

vetseunLAAI AFvetseun
Straks .............................. ONEF1009 2006 ONE F MUSIC/LOOPHOLE
1. Consume
2. Skerwe
3. Ondermyn
4. Selfoon
5. Sitting Bull Swanepoel
6. Die Hamster Is Dood
7. Mond Van 'n Dief
8. Permanente Gly
9. Gevaarlike Hoe Vlakke Van Ongemak
10. Heel Moontlik
11. Legio
12. Sondagmiddag
13. Trust Your Instincts Never Trust Your Feet
14. Valse Jakob
15. Aanstap Dooies
16. Finally Oblivion

vetseun
The Best Of Battery 9 ......................... 2007 RHYTHM RECORDS
1. Kiss The Machine
2. I'm Home
3. Kakstraat
4. Kom Hier
5. Twyfelaar
6. Scream
7. Rugsteker
8. Blaas Hom
9. Binnekant Groei Die Pyn
10. Parasites
11. Sondebok
12. Iets Om Te Blameer
13. Skerwe
14. Die Hamster Is Dood
15. Legio
16. Die Nugter Wals
17. Cross No More Rivers
18. Villa Ding
19. New Heroes
20. Aag Fok

virtuele samestelling deur Paul Riekert en Brian Currin

vetseunLAAI AFvetseun
Sondebok ...................... GWVCD 38 2002 GALLO WORLD VISION/ONE F MUSIC
1. New Heroes
2. Parasites
3. Don't Show Me The Way
4. Iets Om Te Blameer
5. Yrplace Notmine
6. Kan Jy My Sê
7. Sondebok
8. Downhill 8
9. Kudu Salad (Instead Of The Ballad)
10. Kakstraat
11. Swanesang Van Boelie Niemand
12. Change Everything
13. Jy Walg My vetseun
14. Skryf Dikwels Hoor

met Paul Riekert > Joos Tonteldoos En Die Dwarstrekkers, Breinskade, Aural Aphasia, André van Rensburg > Supernature, Huyser Burger > DJ Fokkolnonsens, spuitkan-kuns

soos 'n finale snit op 'n goeie CD wat die hele CD die regte draai geekom die nuwe B9 vanuit die dieptes met virtueel perfekte tyding geen b9 CD is nie 'n moet nie die CD is (boenbehalwe die oog lopende bias) teen snit een alles wat mens sal sê oor mens se favourite, alles goed jou behoorlike b9 kitaar sample met 'n house beat lei jou in New Heroes in, en ek sê hard, so dat mens nie eers die sample hoor nie ... Parasites groet met 'n drum'n'bass step wat skrik vir ab-so-luut niks ... genoeg afwisseling en basslines om enige op-let-tende te deurmekaar man, plus mc vir ingeval. nog 'n totale aanslag van klank-gebeure met kitaarsample in dsmtw dien as amper inleiding vir die rappende huyser op die hop-song iotb. so ook klank-spasie geskep deur Yrplace Notmine (wat 'n gloeiende beeld van redenasie self is) bring jou by die "soen-song" kjms, trek-kitaar koor en als!!! ..... dan Sondebok, 'n WNNR, van die mees hardbinnekant bands internasionaal sal sukkel om die intensiteit en oorname van die snit te eweknie ... vir dié wat neig of voel die dae van kil kyke en aardbol kitaar riffs soos seë is verby ... stadig amper totaal onderwater, lava liedjie ...(sien die uitgebreide b9 experience later) die musiek is in die voorgrond soos altyd en lirieke bly naby aan weggesteek maar met trefkrag. so dan downhill musiek in die atmosfeer en woorde met revkrag. selfde met kudu salad instrumentele beweging (mens kan sê dis dope, en african). die leë melodie en ruimte, bloot naakte van Kakstraat bring 'n amper folk stemming na die kamer en funk ritmes word sinies befoeter. die snit wat die CD met die van Kobus!, 12Hz, Felix Laband, Kalahari Surfers plus almal anders sin verbind, indien dit nie reeds is nie
vetseun
wrok coverLAAI AFvetseun vetseun
Wrok ........................... BANGCD038 1998 TICTICBANG/ONE F MUSIC
1. Fry My Circuits
2. Bloureier
3. Blaas Hom
4. Frokkipong
5. Go Away
6. Brommers
7. Piece Of My Past
8. Binnekant Groei Die Pyn
9. Create Something New
10. I Surrender
11. Paranoia
12. Wurg
13. Die Nugter Wals

gris coverLAAI AFvetseungris cover
Gris 2CD .................. BANGXCD029 1997 TICTICBANG/ONE F MUSIC
Disk 1:gris cover
1. Kick The Machine (Cornered Animal Mix)
2. Scream (Naked Carrot Version)
3. Cross No More Rivers
4. Kouevuur (Arctic Torture Version)
5. Kiss The Machine (H2SO4 Jacuzzi Mix)
6. Lie If You Have To (Procession Mix)
7. Oom Kosie (BreinskadeMix)
8. Aag Fok
ROM1 application samples screensaver
Disk 2:
1. Another Dawn (Dope Deficiency Mix)
2. 'n Nuwe Begin
ROM2 screensaver
- LYN VAN DIE DAG 2020/12/22 - " ... Met 'n koue hart tot die môre-uur, Drink ek teen die vuur in my kop, En ek voel die koue, Ek voel die vuur, Vreet my stuk-stuk op ... " - Kouevuur (allthelyrics.com)

strop coverLAAI AFvetseunLAAI AF
Strop ............................ BANGCD022 1996 TICTICBANG/ONE F MUSIC
1. Kiss The Machine
2. Cross No More Rivers
3. Scream
4. Vatso Booswig
5. Lie If You Have To
6. Twyfelaar
7. Another Dawn
8. The Revised Smokers' Lament
9. Turning Blue
10. Missing Details
11. Wie Wil Pas Hê?
12. Score Us Some More Of That Gargoyle Soup
13. Rugsteker
14. Burn
- LIED VAN DIE DAG 2020/07/24 - Twyfelaar (Live 2008) >>>
- LYN VAN DIE DAG 2020/07/24 - "... jou kop ontplof, het jy gesuig aan jou skyf, ek is moeg van jou stories en jou gekyf ... " - - Vatso Booswig


Battery 9 - Kom Hier VID >>> (1995)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/04/17
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/07/24

protskrog coverLAAI AFvetseun
Protskrog ......................... ONEF002 1995 ONE F MUSIC
1. I'm Home
2. Kom Hier
3. Wees Bevrees
4. Oilslick Schizophrenic
5. Oom Kosie
6. Lucy From The Steakhouse In Delmas
7. See You Later
8. Villa Ding
9. Stop Acting Weird
10. Flight Of The Bungle Bee's Massive Stoned Cousin
11. Tempo Hewig
12. Heeere Kitty Kitty
13. I'm Home [Fishwife Mix]
- LIED VAN DIE DAG 2021/01/13
- ALBUM VAN DIE WEEK 2020/12/22

gig met ...Kobus!.
vetseunvetseun
...Kobus!. .Battery 9
jip, kombinasie binêr. kraakvars Kobus! opening vir b9 se drom gromme.
met jou nou gewone Kobus! uitlatings links en regs, mooi en knersend, kom die twee musikante op die klein armchair theatre stagie, nou met samples en backing deur DJ fokkolnonsens se vlugteling vingers. die beats is almal so bietjie ouer en dikker, en met Francois Blom wat die kitaar melodieë van the liries inkleur vat Kobus! die paar belangstellendes weg ... liedjies van die album met die natuurlik oordrewe live performance vol storietjies en hype. alles cool, veral "eekhoringman" waarvan die uitgerekte perkussie en koor almal opgesweep laat vir die volgende afrikaanse institusie.
(mikrofoon probleme)
b9 se kras klanke, en liedjies vanoor die klomp albums sluit die Koos Doep song, Kom Hier, Scream Remix, Parasites, New Heroes plus meer in. die klein venue se kneusende alhoewel sagte klanksisteem maak die b9 trio se klankbydrae in die stil winderige observatory aand inwaarts weergalmend en as julle maar net gewwwweet het.
......."in 'n waas, in 'n waas, soos 'n blinde haas"
so die jam is nou Mercury Live, ens. Kobus! is bietjie meer vloeiend en meer mense maak alles meer van toepassing, die treffers reën weer neer op die gehoor, en skuif voete rond, laat drankies klink. met gemak neem "die grootste afrikaanse band in die heelal" almal diep in hul musiek in en toe "raad" gevra word is almal op dieselfde bladsy.
.............................................."main, f****n main ..."
Battery 9 rock altyd en die voller meer daar show was niks te versmaai nie. lees die boonste stuk weer. want jy weet.

20030329, Mercury Live
en vooraf, die 28ste by hidden cellar stellenbosch. die Battery 9 trio in volle kleur huyser bring eers met agtergrond geluide twee akoestiese kitaarspelers aan die woord. 'n heel smaaklike kitaar verassing. met "'n Nuwe Begin", "Iets Om Te Blameer" en andere vermaak paul en andré die mense. met bas en krap klanke uit DJ fokkolnonsens se cdj, bas en lead kitaar plus harmoniese sang, word Battery 9 se bekendes: "Kakstraat":, "Jy Walg My", sagkens oorgedra en ingevryf met "binnekant groei die pyn" en "Kouevuur".
die tweede helfte is elektries. "New Heroes" gee meer ritmes van agter en donker bas word later met die bekende graffitti kop in wit gekontrasteer. daar is nuwes maar die ou amper house Battery 9 kom in "Kom Hier", "Scream", "Kiss The Machine", "stop acting weird" na vore, versterk met baskitaar impressionisme wat ekstra draaie en kolke aan die reeds vol musiek bring.

DJ Fokkolnonsens powerzone : jol.co.za : blunt.co.za
Huyser Burger se alias waaronder hy breakbeat big beat hard step en ander eklektiese genres deur 'n draaitafel meegee. hy tree ook saam met jon monsoon op as swamp sound system
die oordonnerende figuur van die klein kaalkop mannetjie bring die skare na stilte nie stil stand maar stilte in die koelte van die o so groot stage met die baard bemanne ouens met army goed op hul lywe wat heel gemaklik lyk.
maar agter in die gedrommel staan 'n drommel met 'n spraykan en hy kan want hy spray emosionele toestande vasgevang tydloos in swart spray. die opgefrommel toegedraaide ou diertjies is elk in hulself uniek by elke gig

ook op :
Studentlife Selection #4 - Iets Om Te Blameer
afrikaanse met attitude - Kakstraat
Vloek Van Die Kitaar - Twyfelaar
wicked rock - New Heroes
Boo! - shooting star - Daydream (Wannabe Re-mix), Diamond Mining (Champion Re-mix), I'll Take Anything (#1 re-mix) - Paul Riekert
geraas musiek toekennings 2001 - Klanke
draadloos volume 1 - Blaas Hom
Wumpscut - Wreath Of Barbs Remix op (www.wumpscut.com) web remix projek - mp3 hier)
wreath of barbs (Battery 9 remix)
orgazma tracks 3. Kiss The Machine (Kannie onthou nie ... mix ...)
alternatief op sy beste ........ Oom Kosie
oppikoppi live ........ Cross No More Rivers
oppikoppi bushveld blast ...... Bloureier
akwa ........ Scream (Nikki Life Remix)
ocean culture ........ Cross No More Rivers
euphoria ....... Lie If You Have To
get the funk out vol 11 ....... Blind Geblixem - Breinskade

ou MP3s :
Battery 9 - Bloureier (Oppikoppi '98 Live) (screaming-machine)
Battery 9 - Kom Hier (Accoustic) (screaming-machine)



skakels : facebook : screaming machine - www.Battery 9.co.za, Battery 9 by getmusic.com, speedbitch - 'n moet, the unofficial Battery 9 homesite / listen.to/battery9, cover design (strop) - planet frog, harold gess -fotografie, poetry in motion - za@play, high voltage artikel - za@play, Soak up the adrenaline - za@play, Paul Riekert: personality of the week - iafrica.com, it's all in the mix - mail&guardian 1997, Battery 9 sound of the inner city artikel - mail&guardian 1995, sien ook - energizer.com














Battery 9 Gig/Flyer-blad


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)