Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Bal-Oog Belistiek - facebook (Bal-Oog Produksies) .co.za
2017 09 09 - OFFISIELE LAUNCH, Open Book Festival, Kaapstad
vetseun
Die Avonture van Bal-Oog en Brommel . 2017
- Sjaka Septembir, Swart Streep, Willem Samuels
- Boek Een: Moord In Ixia Straat

Wie het Kobus vermoor? Wat sit agter die moord?
Bal-oog en Brommel stel ondersoek in. Boltjie – Bal-Oog se hond – kry snif in die neus en meteens bevind hul hulself op 'n skreusnaakse en opwindinde avontuur. So raak hul verstrengel in die skadu-wêreld van Milnerton se skurke.
Om sake verder te kompliseer is Bal-Oog dolverlief op Anja – die vermoorde Kobus se meisie.
En dan is daar die geheimsinnige bak? Hou dit verband met Kobus se moord?
Dit alles terwyl Bal-Oog en Brommel net wil vakansie hou en musiek maak.
Moord in Ixia Straat is Bal-Oog en Brommel se eerste speur avontuur.

Who murdered Kobus? Wat is behind the murder?
Bal-Oog and Brommel decide to investigate. When Boltjie – Bal-Oog's dog – get's a sent of something rotten, Bal-Oog and Brommel suddenly find themselves on an adventure filled with laughs and thrills – which leads them into the dark underworld of Milnerton.
To complicate matters, Bal-Oog is in love with Anja – the murdered Kobuses girlfriend.
Then there is the mysterious bowl? Is it linked to Kobuses murder?
All of this while Bal-Oog en Brommel actually just want to enjoy their holiday and make music.
Moord in Ixia Straat is Bal-Oog and Brommel's first detective adventure.

vetseun
Ryk Rooster video (Quicktime)

produksie, Bal-Oog Productions, regisseur, illustrasies, Animasies, DM du Plessis, teks, "Insomniak" - Sjaka S. Septembir, klank, Pitchie Rommelaerae, stemme, Neels van Jaarsveld & Lili Radloff

vetseun
Die Ou Man En Die Ou Vrou .......

The Buckfever Underground video (Shockwave) produksie, Gilad Hockman, kuns regisseur, illustrasies, animasie, DM du Plessis, musiek, Timm, Savage, Hockman, Coetzer

vetseun
Konstabel Vermeulen ....... video (Shockwave)

Konstabel Vermeulen - Alex Omega
verskeie klankgrepe, kuns, Peerts Traws, teks en klankgrepe, Sjaka S. Septembir, musiek, Alex Omega

vetseun
Bal-Oog Belistic .......
6 videos, insluitende Bal-Oog Song (Shockwave)
Bal-Oog Song - Alex Omega
Floyed Bal-Oog Theme Music
verskeie klankgrepe, kuns, Peerts Traws, teks, Sjaka S. Septembir


skakels : bal-oog.co.za









2019 02 15 - Die Avonture van Bal-Oog & Brommel - Kampsbaai Kaperjolle
vetseun

2018 10 18 - Die Avonture van Bal-Oog & Brommel
vetseun

2018 10 15-20 - Alexander Bar
vetseun

2018 03 29-31 - Klein Karoo Nasionale Kunstefees
vetseun

2017 10 12 - New Afrikaans Graphic Novel LAUNCH
vetseun

2017 09 09 - Open Book Comic Fest LAUNCH
vetseun
vetseun

2017 06 10 - Bal-Oog & Brommel
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )