Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Bacchus Nel Gig/Flyer-blad

vetseun

vetseun
vetseun
vetseun

2021 11 13 - Bacchus Nel, Coffee @ Capital, 15:00, GRATIS
vetseun

2021 10 03 - Bacchus Nel, Dozi's Back To The Roots, Hartebeespoort Dam
vetseun
vetseun

2021 09 23 - Bacchus Nel, Swing Chill Lounge, 18:00, R30
vetseun

2021 09 19 - Bacchus Nel & Blinkruiter, Jarr Bar, Pretoria, 14:00, R80, facebook.com/event
vetseun

2021 08 28 - Bacchus Nel, Tuinkonsert, 1173 Regent Str., Queenswood, 12:00, R100
vetseun

2021 08 15 - Bacchus Nel, Otterlake German Restaurant, facebook
vetseun

2021 06 16 - Bacchus Nel, Coffee@Capital, Gratis, facebook.com/event
vetseun

vetseun

2021 06 10 - Bacchus Nel, Blue Crane, Quicket.co.za, facebook.com/event
vetseun
vetseun

2021 06 06 - Sunset West, Bacchus Nel, Bongo's Pub, 12:00 Gratis
vetseun

2021 05 02 - Bacchus Nel, Lulu's Pub and Grill, Hartebeespoort, Gratis - Robertson Winery
vetseun

2021 03 22 - Bacchus Nel, Coffee @ Capital, 13:00, Gratis
vetseun

2021 03 06 - Saterdag Skaterlag Piekniek: Die See, Bacchus Nel, Aidan Martin, Queenswood, 12:00
vetseun

2021 02 28 - Bacchus Nel, Vaaltaki & Clive Fisher, Bongos, 12:00
vetseun

2020 12 - Bacchus Nel Laaste datums vir 2020
2020 12 19 - Bacchus Nel, Putstop, Stilbaai, 18:30
2020 12 23 - Bacchus Nel, Ruiterbosch Lodge, Ruiterbos, 18:00
2020 12 26 - Bacchus Nel, Nico Shevron, Ruiterbosch Lodge, 12:00, Gratis - Bossworks Entertainment - Towerjas Alternatief Afrikaans
vetseun
2020 12 27 - Bacchus Nel, Die Pot, Grootbrak, 12:00
2020 12 28 - Bacchus Nel, Boeties Pub, Nieu-Bethesda, 18:00
2020 12 30 - Bacchus Nel, Henry Se Huis, Parys
vetseun

2020 12 - Bacchus Nel Eerste Been Desember Toer
2020 12 01 - Bacchus Nel, Smoking Kills, Mellville, 19:00
2020 12 04 - Bacchus Nel, Jack & Jill Food Co., 19:00, R100
vetseun
2020 12 05 - Bacchus Nel, Outsiders, Nieu Bethesda, 19:00
2020 12 06 - Bacchus Nel, Music Kitchen, Port Elizabeth, 13:00
2020 12 10 - Bacchus Nel, The Bay Pasta Co., Jeffriesbaai, 19:30, R100
vetseun
2020 12 11 - Bacchus Nel, Die Dorpshuis, Calitzdorp, 18:00
2020 12 12 - Bacchus Nel, La Dolce Vita, Oudtshoorn, 13:00
2020 12 13 - Bacchus Nel, Mujos, George, 12:00
vetseun

2020 10 30 - Bacchus Nel, Foxtail's Bar, Dullstroom
2020 10 31 - Bacchus Nel, Canimambo Reastarante, Graskop
2020 11 06 - Bacchus Nel, Die Pub, Nelspruit
2020 11 07 - Bacchus Nel, Foutain Baths Cottages, Baberton
2020 11 08 - Bacchus Nel, Bohemian Groove Cafe, Kaapsehoop
2020 11 14 - Bacchus Nel, Coffee@Capital, Pretoria, 13:00, Gratis
vetseun
2020 11 22 - Bacchus Nel, Otterlake, Pretoria, 13:00
2020 11 29 - Bacchus Nel, Buffalo Grill, Buffelspoort, 12:00
vetseun

2020 10 11 - Bacchus Nel, Otterlake, Plot 26, Kameelfontein, Pretoria, 12:00, facebook.com/event
vetseun
vetseun

2020 09 19 - Black Cat Bones; Bacchus Nel, Sunset West, VaalTaki, Bongos, Paul Kruger Str., Mayville, 15:00
vetseun

2020 07 19 - Smile Foundation #helpthoseonthefrontline Charity Concert #3 - Afrikaans Is Lekker: Aanbieder & Sanger: Dr. Pierre Nel, Alan Glass met Oliver se Omlyning, Aletté & Heinz Winckler, Bacchus Nel en sy Bra's, Brendan Peyper, Dawie de Jager, Elandré Schwartz, Fanus Pienaar, Gian Groen, Greunen Parker, Jakkie Louw, Janie Bay, Kurt Darren, Martin Bester & Band, Reynardt Hugo, R84.50, tickets.tixsa.co.za, www.watchatv.co.za
vetseun

2018 10 05, 06 - Spoke, Diewe en Digters: Spesiale musiek program met Bacchus Nel, Die See en Blinkruiter en portrette deur Ronel Kellerman, Roots Intiem, Aardklop
vetseun

2018 04 06 - Bacchus Nel, The Dog & Fig Brewery, Kopjeskraal Pad, Parys, 18:00, R150 - www.partyartsfestival.co.za
vetseun

2017 10 29 - Southern Comfort Park Acoustics: Southern Comfort Stage: Deon Bakkes And The Stolen Horses, Bacchus Nel, Georgetown, Klopjag, aKING, DJ Legend, Sunset Comedy Stage: Martin Davis (UK), Kraai du Toit, Mojak Lehoko, Fort Schanskop, Eeufees Road, Pretoria, 11:00, R120, R150, www.parkacoustics.co.za - Southern Comfort - Park Acoustics - Voortrekkermonument - Rekorderlig Cider - Striped Horse
vetseun

2017 08 11 - Bacchus Nel, Ou Tronk, Jordaanstraat, Heidelberg, 18:30, R120
vetseun

2016 03 02 - Die Wasgoedlyn - Wasgoedlyn Woensdag - Die Omstrede-Hoofstad Stryd - Pretoria & Kaapstad - Bacchus Nel en sy vrolike-vriende, Die Hap Huis, Capital Park, Pretoria - Churchil Naudé, HA!Man World & Joke Debaere, Jackie & Riku Lätti, Hermien & Philip de Vos, Blah Blah Bar, Kloofstraat, CT
vetseun

2016 02 06 - Emile Swiegers, Bacchus Nel, Jack Hammer, The Black Cat Bones, Jonathan Peyper, Wolmer Bush Lounge, Pretoria
vetseun

2015 10 21 - Die Wasgoedlyn - Loit Sôls, Bacchus Nel, Churchil Naudé, Riku Lätti, Jackie Lätti, Blah Blah Bar, Kloofstraat, Kaapstad
vetseun

2015 10 17 - Sonsak Konsert met Bacchus Nel, Stoep Cafe, 18:30, R100
vetseun

2015 11 06 - Thys Nywerheid, Bacchus Nel, Fanie's Place
"rock en rock was cooler toe dans nog sonde was" "ek is die matroos van die donker dae."
vetseun

2015 07 26 - Park Acoustics Jack Daniel's: Jack Daniel's Music Stage, Jaco van der Merwe (Bittereinder), Bacchus Nel, George Town, Radio Kalahari Orkes, Koos Kombuis, DJ Moe Joe, Cabin Fever Dance Floor, Sunset Comedy Stage, Trevor Gumbi, Mojak Lehoko, Richelieu Beaunoir, Fort Schanskop, Eeufees Road, Groenkloof, 11:00, R120, R150, www.parkacoustics.co.za - Jack Daniel's - Park Acoustics - Voortrekkermonument - Jack Black - Brent Black
vetseun

2015 05 16 - Bucks For Brixton, Pseudo Ego, Empire Of Desire, Marcia Moon, Spoonerman, 88 Kilo's Of Sunshine, Die Flying Dutchmen, Werner Cloete, Vittorio Leonardi, Deep Fried Man, Matthew van der Want, Liela Groenewald Band, The Oh So Serious, Panjo The Missing Tiger, Bacchus Nel, Paul Riekert, Valiant Swart, Die Melkery, Tweefontein, 11:00, R100
vetseun
vetseun
vetseun

2015 05 24 - Die Wasgoedlyn - Kousspel: Piet Botha, Dozi, Bacchus Nel, Riku Lätti, Churchil Naudé, Frazer Barry, Rian Malan, Loit Sôls, Willim Welsyn, Ryno Velvet, Les Javan, Andries Bezuidenhout, Andra, Lochner de Kock, André van Rensburg, Liela Groenewald, Gerald Clark, Jackie Lätti, Mervin Williams, Dozi's Back To The Roots, Hartebeespoortdam, R80 tixsa.co.za
vetseun

2015 04 03-05 - Moonshine Productions and STRAB presents Otterlafe Easter Festival: Piet Botha, Francois van Coke, Tidal Waves, The Black Cat Bones, Akkedis (CPT), Feed The Wolf, Bacchus Nel, Avade (KZN) and many more..., - www.otterlakefest.co.za - Moonshine Productions - STRAB
vetseun

2015 03 01 - Bacchus Nel, Otterlake German Restaurant, Pretoria, 14:00
vetseun

2014 12 - Die Bacchus Nel Band Toer
vetseun

2014 10 24-25 - Val Festival: Tidal Waves, Bacchus Nel, When Cattle Attack, Chiba, Lancedowne, Dusty Ritz, Gert Vlok Nel, The Oh So Serious, Marcia Moon, Corrazerwas, Jan Swart, Jean Zenan, Mpumalanga - http://valfestival.com/
vetseun
vetseun

2013 12 06-22 - Bacchus Nel Band Desember Toer 2013 - Waar's Jy Vanaand?
2013 12 08 - Bacchus Nel Band, Slighty Nutty, 11:30, R50
vetseun

2013 10 24 - Die Bacchus Nel Band, Bloedskande, 20:00, R50
vetseun

2010 - Bacchus Nel
vetseun

2010 07 24 - Rooiwyn Winter: Die See, Marcia Moon, Bacchus Nel & Marissa West, Capital Park, 193 Venterstraat
vetseun

2010 05 12 - Bacchus Nel & Marissa West, Steak and Ale, 66 Botha Avenue, Lyttelton
vetseun

2009 07 - Twee Nelle 'n bottel en 'n Barnard
2009 07 29 - Gert Vlok Nel, Bacchus Nel en Brixton Barnard, Café Barcelona
2009 07 30 - Gert Vlok Nel, Bacchus Nel en Brixton Barnard, Die Pienk Kerk
2009 07 31 - Gert Vlok Nel, Bacchus Nel en Brixton Barnard, Die Kliphuis
2009 08 01 - Gert Vlok Nel, Bacchus Nel en Brixton Barnard, Aasvoel Klub
2009 08 04 - Gert Vlok Nel, Bacchus Nel en Brixton Barnard, Die Ou Meul Teater
2009 08 05 - Gert Vlok Nel, Bacchus Nel en Brixton Barnard, Die Boer
2009 08 06 - Gert Vlok Nel, Bacchus Nel en Brixton Barnard, Dorpstraat Teater
2009 08 08 - Gert Vlok Nel, Bacchus Nel en Brixton Barnard, Steak And Ale
2009 08 09 - Gert Vlok Nel, Bacchus Nel en Brixton Barnard, Oppikoppi - www.oppikoppi.co.za
vetseun
2009 08 08 - Gert Vlok Nel, Bacchus Nel en Brixton Barnard, Steak And Ale
vetseun

2009 03 14 - Johnny Cash Tribute: Piet Botha & Jack Hammer, Bacchus Nel & The Westdene 4, Donovan Borne & more, Café Barcelona
vetseun

2009 03 20 - Bacchus Nel & Marissa West
vetseun

2008 11 07 - Bacchus Nel & Die Westdene Vier, Rock Bar, 7th Main Road
vetseun

2008 10 16 - For Folk's Sake: Piet Botha, Jim Neversink, Rian Malan & Lani Pieters, Brenda Burnit, Bacchus Nel, Black Cat Bone, The Blues Room, R80
vetseun

2008 09 23 - Folk-Off: SA's top vocal talents singing folk music: Bacchus Nel, Riku Lätti, Lise Lotz, Andra, Vana, Brenda Burnit, Black Cat Bone, Café Barcelona, R80
vetseun

2008 08 07 - Art Exhibition: Jim Neversink, Bacchus Nel, Bohemian, Gratis
vetseun

---------------------------------------------------------------

Bacchus Nel en die Westdene Vier - 1 Maart by die Waenhuis Teater in Bethlehem
vetseun
Suid-Afrika se eie folk-rocker, Bacchus Nel en sy band, die Westdene Vier tree die naweek op by die Waenhuis Teater in Bethlehem.

Die Westdene 4 bestaan meestal uit lede van die gewese Brixton Moord En Roof Orkes. Almal maak hier 'n draai. Kapelaan Pat Plank, Moord Evans en Brixton Barnard. Mariska, die enigste vrou, is 'n wonderlike nuwe toevoeging tot die groep.

Met die vertoning sal jy up beat Bacchus Nel liedjies hoor wat jou voete sal laat jeuk en jou hart vul met vreugde.Vir besprekings kontak 0797812480

Die Brixton Moord En Roof Orkes en Bacchus Nel - Desember innie Kaap
Die Brixton Moord En Roof Orkes is Desember in die Kaap op toer saam met Bacchus Nel, die blinde sanger/liedjieskrywer van Pretoria wat al met Koos du Plessis en Gert Vlok Nel vergelyk is. Hulle waarborg 'n show met skop (oftewel Blitz en petrolium), moet nie die nuwe BMRO saam met Bacchus misloop nie.

Plekke waar BMRO en Bacchus Nel sal optree:
2007 12 26 - Durbanville Kunskafee 021 979 3131
2007 12 27 - Geko's in Hermanus 028 312 2920
2007 12 28 - Botrivier Hotel 028 284 9640
2008 01 02 - Barnyard in Mosselbaai 044 698 1022

vetseun

---------------------------------------------------------------

2007 12 17 - Bacchus Nel, Swartskaap, Die Westdene 3, The Bohemian, 20:00, R40 - www.sixchambers.co.za - facebook
vetseun


2007 11 30 - Bacchus Nel, Nardus du Plooy, Lize Wiid, Amber Supper Club, 0128074158

2007 11 21 - Langpadstories-drietal (Dana Snyman, Kabous Verwoed, Bacchus Nel), Bar Zonder Naam

2007 11 15 - Ons Klyntji LAUNCH (Onse Kerk se mense Vol I) : NuL, Paul Riekert, Bacchus Nel, Roof Bezuidenhout plus meer, The Bohemian, Richmond, Johannesburg

2007 11 14 - Bacchus Nel, Albert de Vos, Bar Zonder Naam

2007 11 08 - Ons Klyntji LAUNCH (Onse Kerk se mense Vol I) : NuL, Paul Riekert, Bacchus Nel, Roof Bezuidenhout, Trike, Bittervrug, Kabous, Stean, Piet Planter, Ronel Nel plus meer, Steak and Ale, Pretoria, 20:00 facebook

2007 10 18 - Langpadstories: Dana Snyman, Bacchus Nel, Kabous Verwoed, Jan Harmsgat, Cullinan

-----------------------------------------------------

BRIXTON MOORD EN ROOF NIE GENOEG OM ROWERS AF TE WEER NIE
vetseun
Bacchus Nel, sanger van die bekende "Oppieplaas en Herfsman", is Sondagaand een van vele musikante wat prooi geval het in die golf van misdaad wat oor Suid-Afrika vloei.

Bacchus en sy troebadoere was Sondag aand by The Bohemian in Auckland Park gewees vir die skiet van die musiek video van Brixton Moord en Roof. Hulle was vroeg dag al daar gewees en a.g.v al die BMR ondersteuners, moes hulle vêr weg stop. Later die aand het Bacchus dit goed gedink om die bussie bietjie nader te laat trek maar toe hulle buite kom het hulle besef iemand het dit reeds verskuif, effens verder as wat hulle sou verkies.

Met die vinnige optrede van NetStar, is die bussie in Soweto opgespoor maar die klank-toerusting was reeds verwyder. Alhoewel Bacchus verantwoordelik genoeg was om die toerusting te verseker, is dit 'n ope vraag of dit wel gedek is.

Bacchus lei nou 'n ontsaglike verlies aangesien sy enigste vorm van inkomste sy musiek loopbaan is. Maar die man met die lirieke laat hom nie deur iets so klein soos diefstal onderkry nie. Hy het nogsteeds genoeg toerusting om 'n fantastiese vertoning te lewer. Hy tree eerskomede Donderdag op by Jan Harms Gat saam met skrywer Dana Snyman en digter Kabous Verwoerd.

"Ek sal maar vir Vader Kersfees 'n briefie skryf en vra of ek 'n goeie seun was die jaar en hopelik 'n nuwe kitaar kan kry. Ek twyfel want ek jaag maar baie aan maar jy weet nooit nie," is al wat Bacchus te sê het oor die onsmaalike affêre.

Maak seker julle kry Bacchus se vertoning te sien, die Donderdag aand om 20:00 by Jan Harms Gat in Cullinan en as jy nou nog nie sy album, "In die Arms van die Nag" het nie, doen jouself 'n guns en gaan luister!

Agterpaaie
vetseun
Stories is die kat-ogies van die langpad en die GPS vir die siel.

Drie groot geeste van Afrikaans is tans besig om verskeie siele se koördinate te stel met hul woordkuns -en poësie produksie genaamd Aterpaaie.

Skrywer en reisjoernalis Dana Snyman, sanger Bacchus Nel en digter Kabous Verwoed gee elk 'n eiesoortige uitkyk op die lewe. Dis 'n onpretensieuse show en alles gaan rondom die tema: reis.

Dana vertel stories oor boere, boemelaars, swanger kroegmeisies en 'n ou wat 42 keer ná mekaar na Steve Hofmeyr se liedjie Pampoen geluister het. Tussendeur sing Bacchus (wat nog eendag so bekend soos Koos du Plessis gaan wees) oor die langpad se vreugde en verdried. Kabous, weer, bewys jy hoef nie 'n rolnektrui te dra en iets van paarrym en metrum te weet om poësie te kan geniet nie. Jy kán net sit en na die ongelooflike mooi woorde luister.

Al drie deel hul woorde van alleenheid, misdaad, die dood en alkholisme - woorde wat raakpunte met baie Suid-Afrikaners het.

Die show is nie baie swaar en êrnstig nie, maar ook glad nie lighartig en laf nie. Jy gaan wel lag, soms 'n bietjie hartseer voel en aan die einde beter voel oor die lewe in die algemeen en Suid-Afrika in besonder.

Dana Snyman, Bacchus Nel, Kabous Verwoed, Regie: André Stolz

Agterpaaie optredes by Aardklop:
Absa Mooirivier - 60 min, R70
25 September - 12:00
26 September - 19:30
27 September - 19:30
28 September - 17:00
29 September - 14:30

-----------------------------------------------------

2007 09 23 - Erik Holm Benefit Concert: (MC: Johann Botha) Runica, Ménage à Trois, (MC: Marlon Roelofse) Pipe Bong, éF-éL, (MC: Michelle Aiden) Swartskaap, Myburgh Grobbelaar, (MC: Melt Sieberhagen) Radio SA en Kabous Verwoed, E3N, Albert de Vos, Jan Blohm, (MC: Hannes Brümmer) Die Gespanne Passasiers, Prinses Petro, Bok van Blerk, Anika Kruger, Brenda Burnit, Rhythmsection Africa en Michael Canfield, Mel Botes, Bonsai, (MC: Ivan Zimmerman) Radio Kalahari Orkes, Nike Holm, Beeskraal, Zenobia (Fiela), Snotkop, (MC: Izak Davel) Revolusie, Riku Lätti, Bacchus Nel en Trike, (MC: Jacques Blignaut) Die Kombikraal Blues Band, Piet Botha, Paul Riekert, (MC: Dorette Potgieter) Havoc Vultures, Willim Welsyn, Oppidam, Hartbeespoort, 11:00, R100
vetseun
vetseun

2007 09 16 - Swartskaap, Bacchus Nel, The Machinist, The Bunker (Frits B-Day), R20

2007 09 06 - Bacchus Nel en Brixton Barnard, Klein Libertas Teater, Stellenbosch

2007 09 05 - Bacchus Nel en Brixton Barnard, Ou Meulteater, Paarl

2007 09 04 - Bacchus Nel en Brixton Barnard, The Independent Armchair Theatre, Observatory

----------------------------------------------------

Bacchus Nel en Brixton Barnard in die Kaap
vetseun
Bacchus Nel en Drikus (Brixton) Barnard span eersdaags kragte saam vir 'n vinnige toer deur die Kaap. Die akoestiese vertonings sal bestaan uit musiek van Trike, Die Brixton Moord En Roof Orkes en Bacchus se eerste en nog onuitgereikte tweede cd.

Die sangers sien die vertonings as 'n oorsig van hul loopbane tot dusver en hoop om die gehoor 'n groter insig te gee oor die herkoms van liedjies soos "Oppieplaas" "trane van 'n terroris" en nog vele meer.

Hierdie gaan 'n unieke vertoning wees - moet dit beslis nie mis nie!

Datums en plekke:
29 Augustus: Durbanville Kunskafee, 1 Sher Str, Tel: 021 979 3131
4 September: Independent Armchair Theatre, 135 Lower Main Rd, Obs, Tel: 021 447 1514
5 September: Die Ou Meulteater, Meulstraat, Paarl, Tel: 083 564 0056
6 September: Klein Libertas Teater, Du Toitstr, Stellenbosch, Tel: 021 883 8164

Langpadstories
Langpadstories: Dana Snyman, Kabous Verwoed, Bacchus Nel in die Kaap.
2007 08 18 - Langpadstories: Dana Snyman, Kabous Verwoed, Bacchus Nel, Gatta Patta, Kaapstad
2007 08 19 - Langpadstories: Dana Snyman, Kabous Verwoed, Bacchus Nel, Dorpstraat Teater, Stellenbosch
2007 08 22 - Langpadstories: Dana Snyman, Kabous Verwoed, Bacchus Nel, Damas, Worchester
2007 08 23 - Langpadstories: Dana Snyman, Kabous Verwoed, Bacchus Nel, Die Boer, Durbanville
2007 08 24 - Langpadstories: Dana Snyman, Kabous Verwoed, Bacchus Nel, Klein Libertas, Stellenbosch
2007 08 31 - Langpadstories: Dana Snyman, Kabous Verwoed, Bacchus Nel, Big Blue, Melkbos

vetseun

----------------------------------------------------

2007 06 24 - Sidewalk Café Close Down: Marcia Moon, Janice (en die Halfjacks), AD, Klopjag, Seeleeu Leipoldt, Anika, Drikus Barnard, Bacchus Nel, Riku Lätti, Swartskaap
vetseun
vetseun vetseun vetseun vetseun vetseun vetseun vetseun vetseun
vetseun
vetseun

2007 06 09 - Bacchus Nel, Bonsai
vetseun

2007 06 08 - Langpadstories: Dana Snyman, Kabous Verwoed, Bacchus Nel, Red Tomato Bistro, Pretoria, R200

2007 05 04 - a tribute to the music of Johnny Cash: Bacchus Nel, Paul Riekert, Stean van der Walt, Piet Botha, Jim Neversink, Brixton Barnard, Esmé Eva Kwaad, Marcel van Heerden, and the Johnny Cash Tribute Band (Pat Plank, Andy Dowelsticks, Alan Hean), Steak & Ale, Botha Ave, Centurion, R120 - www.myspace.com/johnnycashtributeza
vetseun

2007 05 02 - Bacchus Nel "Oppie Plaas" VIDEO LAUNCH, met Bra Neels en Bra Neil, The Bo, 20:00
vetseun
vetseun

2007 03 28 - UNPLUGGED: Bacchus Nel, Swartskaap, Barcelona, R40

2007 03 03 - Bacchus Nel, Black Era, Evil Hunter
vetseun

2007 03 28 - Unplugged: Bacchus Nel & Swartskaap
vetseun

2007 03 08 - Plank, Bacchus Nel, The Bo, R20
vetseun
Bacchus neem oor met die Herfsman treffer en meer.
vetseun
Riku en Bacchus saam met die sterre.
vetseun
President Lätti speel 'n paar pragtiges.
vetseun
Weereens Die Westdene Drie wat Bacchus support.
vetseun

2007 02 15 - My Dooie Valentine: Bacchus Nel en die West Dene 3, Plank, Willim Welsyn En die Sunrise Toffies, Zanzibar, 19:00, R30 - (Oos-Pretoria. Die samekoms van Brixton en Ladismith se bestes.) - En almal en almal se Dooie Valentine is daar.
vetseun

2006 12 13 - Brixton Moord En Roof Orkes, Plank, Miss September, Bacchus Nel, The Bohemian, (Boogskutters Birthday Bash), R40 + +
vetseun
So mens kannie regtig se dat jy BMRO in 7de Laan gehoor het sonder om vinnig oor iets anders te praat of oor die stukkende remote te kla nie, maar dit was heel gepas om in 'n clubscene die bekende note te hoor.
Die Bohemian se weggesteekte deure verwelkom ons met 'n ferm handskud en so bietjie vip treatment, vanaand is die aand, die lineup is fronsvormend breed, en giggel lekker.
Dis ook nie lank nie of Bacchus, met band, val weg. Dit is net lafenis of heuning of waatlemoen op 'n warmdag om Bacchus te sien onvoorwaardelik tokkel op die kitaar, en beter om te hoor hoe mooi hy die taal laat werk om sy boodskap oor te dra. Dit was miskien bietjie kort, maar dit het almal met die warm gevoel gelaat wat later die aand, met die hoop bands wat nog moes speel, tot uiting gekom het.
vetseun
Toe's dit die Brixton mense wat oorneem, gelukkige verjaarsdag ouens, wens ons was ook Boogskutters, dan sal ons miskien minder vyande oorgehad het.. jokes.Die rooi agtergrond skep 'n amper opera gevoel, wat vinnig met die slaan van dromme en kitaarklanke so effe rowwer voorkom. Roof en Brixton ruil weer mikrofon geleenthede uit, om die lekker rock voort te bring (wat hopelik teen die tyd deur baie sepie kykers aangeskaf word). Met die meganiese dromkit, shoutouts vir The Exploited en sulke goed, kan mens net die beste verwag. Hulle speel 'n rockende set, met almal se gunstelinge, plus die 7de Laan song, vir volledigheid. Koop nou die Terug in o a o a Skubbe album, hier
vetseun

Volgende was Miss September, 'n welbekende hierbo, ons eerste keer. Hulle kom voor met upbeat rock/punk/folk, eers 'n skokkend lekker afrikaanse een, met sulke amper rap lirieke, en dan ook 'n paar engelses, wat tussen rustig en vinnig varieer. Gereelde giggers saam met die Brixtoncrew, en beisg met hulle CD, later meer oor Miss September.
Toe die headline, die main event, die uiteinde van alles, Plank!!! Met rustige sirkumspeksie bestyg hulle die verhoog, en stem stem nog so aan 'n paar klanke. Maar voor jy weet wat jou tref is dit die Plank klank, so paar sekondes daarna, 'n skewe wetende glimlag, toe hulle erken dis hulle jobbie om ons laatnag te depress. Daar's amper al die songs vanaf Kalm, met liggies soos Minora en Kalm wat verhit, ook die Ballade Van 'n Plank introduction song word tong-in-die-kies herhaal. Ook 'n inleidingsliedjie vir mense wat nuut is op die Plankscene, 'n harder een, en ook die afsluiting van die aand se verrigtinge, lekker, Plank dink jy's 'n poes!!
'n Uiters voortreflike aand, met ritme en harmonie, bier en skeermeslemme, bekendes en nuwes, verslawend en vergesog.. miskien hoekom ons die heeltyd daarbo wou wees...

2006 11 07, Café Barcelona, Elarduspark - Radio Vryheid/Radio Freedom: Radio Suid-Afrika + Kabous Verwoed + Luna + Henry Steel en geheime gaste AD de Vos + Bacchus Nel + Fritz Blitz
Miskien nie die soort bymekaarkoms wat mens moet probeer verwoord nie. Maar die verkeerde afdraai kan jou nog by die regte plekke uitbring ...
Barcelona se donker tafeltjies en bier is nog dieselfde as vroeër vanjaar saam met Die President, toe was dit Rokkeloses en mense van Brixton, maar die keer is daar geen keer aan die diep ingelegte trots van die taal.
Die aand word afgeskop deur Kabous se woorde, van die bar vol jeugdiges ens. Tweede is Luna se klavierklanke wat haar perfekte stem begelei, met Henry Steel en Leon op kitaar. Radio Suid-Afrika is dan voor die mic en dis 100 Maal, saam met 'n Henry Steel track is die aand in beweging. Henry rock saam met Delta Blue.
Dis mic aflos tussen die Vryheidssingers, Kabous, Luna, Radio, Henry, sonder ophou of verskoning, net meer van "daai goeie goed". Met die sterk bewoorde ritmiese klank van Kabous se verse, Luna se bluesirige melodieë en Radio Suid-Afrika se amper patriotiese amper klaagliedere (ons oordramatiseer vir effek) en dan weer Henry se staalkitaar snare, word die aand diep in gekuier, soos 'n bosveldpad soontoe. Kabous doen nommers vanaf sy Beenkamers CD (www.ritmeplate.co.za!!), Luna doen 'n afrikaanse een (vir die aandele), Radio se Bid, Jy vermy (vir my) en Minder Is Meer is toe alles net nog inleiding ...
En dan is dit die geheime gaste wat uit die skadu's onder die ligte kom, eers Die Wolfman, met nuwe tonginniekies (koppeltekens word vir eers geboikot) nommers in die selfde stemming van sy reeds bekendes. 'n Lekker reminder aan hoe Bang ons mag wees, en daai een van die vrou in die veld ... Volgende is die luilekker droomtoring kitaar begeleide stem van Bacchus, die god van wyn. Daar is nuwe nommers, maar die
...... "... Kap aai Klippe, ek hou jou dop ..."
stemme skree om in die Nag se Arms gevat te word, en hy gee in, met stukkende huis lekkerkry Raam Dit Met Die Son, en na nog skree Oppie Plaas. Hy word bygestaan en gevolg deur Swartskaap Blitz se harmonisering. Fritz speel self so paar songs wat die aand met elipse tot in eweigheid sal laat voortleef, later meer oor die Swartskaap ...

vetseun

2006 07 19 - Karen Kuhn, Bacchus Nel (Amptelike begin van Amber-aande/Genugtig! Uitgewers, Genugtig! 2006 launch) + Riku Lätti, Swartskaap, Braam Smit, Amber Restaurant, Garsfontein, R120, Amber Restaurant, Garsfontein, R120

2006 04 11 - Buckfever Underground, Plank, Trike, Rokkeloos, Bacchus Nel, Back 2 Basix
vetseun

2005 06 25, New Melville Theatre, Melville, R40, Crossover Festival, Tidal Waves, Plank, Miss September, Vuurkleur, Bacchus Nel, Trike

2005 06 15, Steak'n'Ale, Centurion Bacchus Nel innie Steak'n'Ale

2005 06 12, Café Avé, Greenside Riku Lätti, Bacchus Nel, AD

2005 06 05, Café Avé, Greenside Riku Lätti, Bacchus Nel, AD +

2005 5 Oktober - Stoff met Bacchus Nel, Steak'n'Ale, Pretoria

2005 05 29, Café Avé, Greenside Riku Lätti, Bacchus Nel, AD +

2005 05 22, Café Avé, Greenside Riku Lätti, Bacchus Nel, AD +

2005 05 19, Ulla La, Boskruin Randburg Riku Lätti, Bacchus Nel, AD +

2005 05 15, Café Avé, Greenside Riku Lätti, Bacchus Nel, AD +

2005 04 11 - Bacchus Nel, Steak 'N Ale, 20:30, R50 - www.bacchusnel.co.za
vetseun

2005 03 - Out Of Office Autoreply - bastardmedia.co.za
2005 03 08 - The Buckfever Underground, The Brixton Moord En Roof Orkes, Trike, Independent Armchair Theatre, 21:00, R20
2005 03 12 - The Buckfever Underground, The Brixton Moord En Roof Orkes, Trike, Hidden Cellar, Stellenbosch, 21:00, R20
2005 03 15 - The Buckfever Underground, Bacchus Nel, Independent Armchair Theatre, 21:00, R20
2005 03 19 - The Buckfever Underground, Bacchus Nel, Hidden Cellar, Stellenbosch, 21:00, R20
vetseun
vetseun
vetseun

2005 03 14, Dorpstraat Teater, Stellenbosch Bacchus Nel

2005 03 10 - Vlugskrif: Erns Grundling, Zwai Mosei, Jasper van Zyl, Charlton-Lee George, Kiwidore Fillis, Ronel Schaeffer, Ronelda Kamfer, Thérèse Bartman, Kabous Verwoerd, Jean Jordaan, Almuir Botha (Chinees Afrikaans), Trike, Bacchus Nel, Die Naaimasjiene, saamgestel, Johann Kotze, Hidden Cellar, Stellenbosch
vetseun

2004 05 23 - Riku Lätti en Bacchus Nel, Sidewalk Café, Sunnyside - riku.co.za

2003 07 12, Café Barcelona, PTA Riku Lätti + Bacchus Nel in 'n draai van die volk jou ook toer, twee van afrikaans vandag se voorste verteenwoordigers saam.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )