Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Anton Goosen .co.za .lnk.to (A. Goosen) (Anton & Michele)


Anton Goosen - Mpanzaville VID >>> (2021)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/01/09


Anton Goosen - Harlekyn VID >>> (2020)


Daniel Eeuwrick - Die Land Is Jy En Ek met Anton Goosen VID >>> (2020)

vetseun
2020 09 09 - Wasgoedlyn Woensdae Waaibs: Afrikaans Isja: Oppirokki Finale - Deel 2 met Piet Botha, Anton Goosen, Willim Welsyn, Churchil Naudé, Tribal Echo, Akkedis, Die Pastoriekinders, Die Kaalkop Waarheid, Die Mark Tunes Band, Jackie & Riku Lätti vanaf Backsberg, Stellenbosch, 21:00, facebook.com/Wasgoedlyn - Donasie details: Wasgoedlyn Produksies - FNB Besigheids Tjek, Somerset Mall - 62622723353

vetseun
2020 09 02 - Wasgoedlyn Woensdae Waaibs: Afrikaans Isja: Oppirokki Finale - Deel 1 met Piet Botha, Churchil Naudé, Valiant Swart, Die Kaalkop Waarheid, Tribal Echo, Akkedis, Albert Frost, Anton Goosen, Willim Welsyn, Riku Lätti vanaf Backsberg, Stellenbosch, 20:00, facebook.com/Wasgoedlyn


Anton Goosen - Mooiste Kaapstad VID >>> (2020)


Anton Goosen - Ou Blou Geroeste Kruiwa met Soweto String Quartet VID >>> (2019)

vetseun
40 Jaar: 1979-2019 - Liedjieboer Innie Langpad . VONK450 2019 VONK MUSIEK
1. Swart Water (Die Vloek Van Boontjieskraal)
2. (Gee Hom) 'n Hemel Vol Blou Akkers
3. Skippietjie Skommel
4. 'n Veer Uit Die Klein Karoo
5. African Day
6. Tema Uit "Die Laaste Tango"
7. Gansbaailapa
8. Theme From "The Lullaby/Siembamba"
9. The Road met Piet Botha
10. Josie-Josie [English Version]
11. Beste Henry
12. Ek Sal Jou 'n Leeu Gee
13. Boy Van Die Suburbs (Rock 'N Roll Opname)
14. Die Rock Medley
15. Tema Uit "Pretoria, O Pretoria"


Anton Goosen - 'n Pawpaw Vir My Darling (Temalied) VID >>>


Anton Goosen en Churchil Naudé - Boy Van Die Suburbs VID >>>


Anton Goosen - Diep Blou See VID >>>

vetseunKOOP/BUY
Padkos ............................ VONK396 2017 VONK MUSIEK
1. Diep Blou See
2. 'n Pawpaw Vir My Darling (Temalied)
3. Scotty Smith (Poliesman Kan My Nie Vang Nie)
4. Ou Blou Geroeste Kruiwa
5. Perlemoentjie
6. Sagte Kaapse Reën
7. Die Uilvrou Van Nieu Bethesda
8. Die Bulldozers Galop
9. Hy Was 'n Goeie Vriend Van My (Ode Aan Ollie Viljoen)
10. Innie Tsitsikamma (Plek Van Baie Water)
11. Beestepote
12. Doekvoet Vlieg Die Bonny Bonny Skye
13. Werk (Tot Die Sand Alles Uit Die Uurglas Gly)
14. Mzansi (Word Vervolg)

vetseunKOOP/BUY
Love Songs 2CD ....... NEXTCD521 2016 NEXT MUSIC
Disk 1:
1. Jantjie
2. Waterblommetjies
3. Hei Hei Klein Katryntjie
4. Josie Josie
5. 'n Brief Vir Simone
6. Jy's 'n Lady
7. My Wintervrou
8. By Die Opsitkers
9. My Stellenbosch Se Nonnatjie
10. Pasgetroud
11. Hartlam
12. Kaapse Nagte In Die Kaapse Reen
13. n Statig Hand
14. Kalbassies
15. Maya
Baai Baai Bokkie
Disk 2:
1. Rabbedoe
2. Pamperlang
3. Come To London
4. Ek Mis Jou
5. Kruppelkop-Gewete
6. Die Regte Ding Op Die Regte Tyd
7. Riviersonderend
8. Freewheelin'
9. Sibongile
10. Taste Of Life
11. Pampoene Oppie Dak
12. SMS
13. Leeu-Gamka
14. Soete Bitterblou
15. Tot Die Pere Eendag Horings Kry
16. Die Laaste Tango

vetseunKOOP/BUY
Volledig 3 (1992-2005) 4CD . NEXTCD 577 2015 NEXT MUSIC
Disk 1:
1. Inleiding
2. Local Is Lekker
3. Die Hartseer Entertainer
4. My Stellenbosch se Nonnatjie Roep My
5. Moja, Jy-t My Das Geknoop
6. Velskoene
7. Rock Medley: Blommetjie Gedenk Aan My / Mari van Okakanjaberg / Byeboerwa / Harlekyn
8. Die Trein Na Pretoria Deel 2
9. Die Gezoem In My Heart (tema uit Jenny Hobbs se -Darling Blossom-
10. Baai Baai Bokkie
11. Boere-Medley: Kruidjie-Roer-My-Nie / Ta- Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans / Deurdruk Dag toe!
12. Kallie Vink Se Donkie
13. Pa Se Klonkie
14. Die Ballade Van -n Rock-n Roll Cowboy
15. Tussen Twee Rooi Mure
Disk 2:
1. Potjiekos
2. Bettie de Wet
3. Suideland, Mooiste Lappiesland
4. Klawertjies Natlei
5. Dinah
6. Hier Sit Ek Onder Die Hoogte
7. Pasgetroud
8. Ou Ryperd
9. Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein
10. Vader Tyd
Disk 2:
1. Freewheelin'
2. Sounds Of Bushrock
3. Sibongile
4. Taste Of Life
5. Rainbow Nation
6. n Hemel Vol Blou Akkers
7. Heitha Mr. President
8. Cape Town Groove
9. Unfaithfully Yours
10. Wit Kaffers Van Afrika
11. The Whole Wide World Hates America
12. Africa Day
13. Red Rainbow Lament
14. Sounds Of Bushrock Groove
Disk 3:
1. n Vis Innie Bos
2. Harley
3. Kilimanjaro
4. SMS
5. Meermin
6. Hex-Vallei
7. Pampoene Op Die Dak
8. Tokkelossie-Toltokkie Bokkie
9. Om Die Wind Te Soen
10. Beste Henry
11. Ferreirakamp
12. Tom's Trading Store
13. Stoute Boude
14. Pretoria O Pretoria
Disk 4:
1. Groen Blomme
2. Soete Bitterblou
3. Tot Die Pere Eendag
4. Patat
5. Leeu-Gamka
6. Breyten Se Brief
7. Die Mense Wat Ek Lief Het
8. Swerwer
9. Josie-Josie
10. 24 Uur
11. Piet My Vrou
12. Mossie Bruin
13. Siele Op Wiele
14. Forever Young
15. Groen Blomme Reprise

As a young boy in school, Goosen was not considered 'bright'. At the age of 9, his teachers sought to place him in a class for mentally challenged children as his behaviour became disruptive. When he was 17, a guidance counsellor suggested to Goosen that he abandon his music career. In 1963, Goosen was expelled from boarding school after being caught in a bath playing guitar and smoking. His guitar was confiscated and its case filled with bricks. Despite this, Goosen persevered and formed his high school's first rock band that same year. The rest is history.

Volledig Volume 3 is the final volume in which Next Music is re-releasing the entire Anton Goosen catalogue and covers the ear 1992 to 2005.

Volledig Volume 3:
- Danzer
- Bushrock
- 'n Vis Innie Bos
- Groen Blomme Projek

vetseunKOOP/BUY
Volledig 2 (1983-1988) 4CD . NEXTCD 576 2015 NEXT MUSIC
Disk 1:
1. Inleiding
2. Local Is Lekker
3. Die Hartseer Entertainer
4. My Stellenbosch se Nonnatjie Roep My
5. Moja, Jy-t My Das Geknoop
6. Velskoene
7. Rock Medley: Blommetjie Gedenk Aan My / Mari van Okakanjaberg / Byeboerwa / Harlekyn
8. Die Trein Na Pretoria Deel 2
9. Die Gezoem In My Heart (tema uit Jenny Hobbs se -Darling Blossom-
10. Baai Baai Bokkie
11. Boere-Medley: Kruidjie-Roer-My-Nie / Ta- Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans / Deurdruk Dag toe!
12. Kallie Vink Se Donkie
13. Pa Se Klonkie
14. Die Ballade Van -n Rock-n Roll Cowboy
15. Tussen Twee Rooi Mure
Disk 2:
1. Potjiekos
2. Bettie de Wet
3. Suideland, Mooiste Lappiesland
4. Klawertjies Natlei
5. Dinah
6. Hier Sit Ek Onder Die Hoogte
7. Pasgetroud
8. Ou Ryperd
9. Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein
10. Vader Tyd
Disk 3:
1. Die Siel Van Eug-ne Marais
2. Klein Bietjie Wyn
3. Hartlam
4. Magalies, O Magaliesberg
5. Kaapse Nagte In Die Kaapse Reen
6. Silver de Lange
7. Geelperskere-n
8. Die Skipper / Weskusliedjie
9. Boom Van Wysheid
10. City / Stad
Disk 4:
1. Winde Van Verandering
2. Kalbassies
3. -n Stadige Hand met Helena Hettema
4. Huistoe Met -n Waitress
5. Gatvol (1990-Gatvol-Aarde-Boereblues in E#2)
6. Bokkie Blou
7. Moya
8. Suiwer Wit Woorde met Karlien van Niekerk
9. Rabbedoe
10. Jerigo Se Mure met Lucas Maree
11. Cri de Coeur (Skrif Aan Die Muur)

Volledig Volume 2 is the second of 3 volumes in which Next Music is re-releasing the entire Anton Goosen catalogue.

Volledig Volume 2 covers the era 1981 to 1988 most of which never before available on CD:
- Tussen Twee Rooi Mure
- Lappiesland
- Liedjieboer In Die City/stad
- Winde Van Verandering

vetseunKOOP/BUYvetseun
Volledig 1 (1978-1980) 4CD . NEXTCD 575 2015 NEXT MUSIC
1. Kruidjie-Roer-My-Nie
2. Waterblommetjies
3. Blommetjie Gedenk Aan My
4. Begrafnistyd In Zeerust
5. Antjie Somers
6. Boy Van Die Suburbs
7. Seerower
8. Die Kaap Is Weer Hollands
9. Doer In Die Boendoe
10. Ouma Se Warm Kombuis
11. By Die Opsitkers
12. Lola Se Inry-fliek
13. Ry Hom Boetie (Establishment Blues)
14. Outeniqua
15. Ruby Baby
16. Josie-Josie
17. Honkie Tonk Donkie
18. Lucy Jennifer Jefferson
19. Bielie Van Marico (Legalise Mampoer)
20. Songololo
21. My Wintervrou
22. Hei, Hei Klein Katryntjie
23. Madjat
24. 'n Brief Vir Simoné
25. Danser
26. Jy Is 'n Lady
27. Mari Van Okakanjaberg
28. 1980 Boereblues In G#1
29. Dik Zol
30. Afrika
31. Ode Vir Die Derde Wêreld-Oorlog
32. Ek En Jy En Ons Se Onstwee
33. Vra Vir Ena
34. Liedjieboerblues
35. Deurdruk Dag Toe
36. Lady'tjie
37. Dobie Die Kid
38. Mama De Luci
39. Boude / Anna Jordaan
40. Welkom In My Kaia
41. Dans Met Die Wind
42. Bosveld Bul
43. Joubertpark
44. Trompie
45. Die Mense Wat Ek Lief Het met Stephan Bouwer
46. Hoekie Vir Eensames
47. Om Te Breyten met Breyten Breytenbach
48. Jors Troelie

Volledig Volume 1 covers the era 1978 to 1980 during which Anton won 2 Sarie Awards for Best composition for Kruidjie-Roer-My-Nie and Best Singer of the Year (1979) and consists of these classic albums - most of which never before available on CD:
- Boy Van Die Suburbs
- 2de Laan 58
- Liedjieboer
- Jors Troelie

vetseun
Viva Madiba ........................................ 2013
- In Homage To The Legacy Of Nelson Mandela
1. Viva Madiba (Afrikaans) - Anton Goosen
2. Viva Madiba (English) - Gloria Bosman
3. Viva Madiba (Xhosa) - Rebecca Malope
4. Viva Madiba (Zulu) - Dozi
5. Viva Madiba (French) - Helena Hettema
6. Viva Madiba (English) - Charlize Berg
7. Viva Madiba (Portugese) - Manuel Escórcio
8. Viva Madiba (German) - Kathy Neuland
9. Viva Madiba (Tswana) - Mammie Ntshauba


Anton Goosen - Kruppelkop Gewete met Gian Groen VID >>> (2012)

vetseunvetseun
Grootste Treffers van die Liedjieboer 2CD . SELBCD887 2010 SELECT
Disk 1:
1. Pampoene Op Die Dak
2. Kruidjie-Roer-My-Nie
3. Dik Zol
4. My Stellenbosch Se Nonnatjie Roep My
5. Klein Bietjie Wyn
6. 'n Brief Vir Simoné
7. Magalies, O Magaliesberg
8. Waterblommetjies
9. Tot Die Pere Eendag Horings Kry
10. Pasgetroud
11. Moya
12. Winde Van Verandering
13. Die Kaap Is Weer Hollands
14. Hanoverstraat
15. Trompie
16. Jy's 'n Lady
17. Beste Henry
Disk 2:
1. Blommetjie Gedenk Aan My
2. Boy Van Die Suburbs
3. Die Seewater Is Blou
4. Geelperskereën
5. 'n Vis Innie Bos
6. Silver de Lange
7. SMS
8. Kalbassies
9. Potjiekos
10. Patat
11. Danzer
12. Josie-Josie
13. Begrafnistyd In Zeerust
14. Jantjie
15. Antjie Somers
16. Stoute Boude
17. Boere-medley: Kruidjie-Roer-My-Nie / Ta Mossie / Deurdruk Dag Toe

vetseunvetseun
Liedjieboer liedboeke .

RHYTHM RECORDS - PAS UITGEREIK: Anton Goosen - 33 sea sides (om te rock en roll)vetseun

Met die uitreiking van 33 sea-sides word die kringloop voltooi nadat 33 a-sides en 33 b-sides vroeër vanjaar uitgereik is. Daar is nou meer as 100 liedjies uit die pen van die liedjieboer op 3 dubbel cd's beskikbaar en dek sy eie volledige loopbaan vanaf die kommersiële treffers tot die kultus en meer obskure. Die drietal cd's dek musikale werk wat omtrent alle genres in Afrikaans insluit: vanaf boerefolk tot rock; reggae en ballades.

Anton Goosen se "Jantjie" was in 1976 die begin van 'n loopbaan wat volgende jaar in 2009, sy 33ste jaar in die bedryf gaan vier.

"Die drietal 33's, m.a.w. 33 a-sides, 33 b-sides en 33 sea-sides, is kollektief die 'back catalogue' van my liedjieboer-loopbaan wat volgende jaar sy 33 ste verjaardag vier. Dus is daar meer as 100'songs' uit die volle spektrum op 3 dubbel cd's beskikbaar om hierdie musikale partytjie mee te vier. Dis vir my 'n groot en heuglike geleentheid." Anton Goosen.

CD 1 van 33 sea sides bevat van die mooiste liefdesballades wat Anton geskryf het, bv. "Hartlam" en "Hei, Hei Klein Katryntjie". CD 2 se samestelling is 'n aanduiding van die veelsydige produktiwiteit wat Anton Goosen se loopbaan oor die jare gekenmerk het. Die versameling sluit af met die pragtige "Swerwer", 'n liedjie wat Gian Groen opdra aan Anton - "kom bly by die see, dis al wat ek oor het om vir jou te gee ."

vetseunvetseun
33 sea-sides (om te rock 'n roll) 2CD . RR090 2008 RHYTHM RECORDS
Disk 1:
1. Hartlam
2. Thula / Vergeet
3. Danzer
4. Pa Se Klonkie
5. Ek En Jy En Ons Se Onstwee
6. Die Siel Van Eugène Marais
7. Groen Blomme (sien Groen Blomme Projek)
8. Lady'tjie
9. Hei, Hei Klein Katryntjie
10. Kaapse Nagte In Die Kaapse Reën
11. Kilimanjaro
12. Harlekyn
13. Heitha Mr. President
14. The Road
15. Cape Town Groove
16. The Outsider
Disk 2:
1. My Wintervrou
2. 1980 Boereblues In G#1
3. Seerower
4. Hokaai Revisited
5. Boude / Anna Jordaan
6. Die Gezoem In My Hart
7. Joubertpark
8. Ry Hom Boetie
9. Boom Van Wysheid
10. Dobie Die Kid
11. Gatvol
12. Madjat
13. Siele Op Wiele
14. Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein
15. Tussen Twee Rooi Mure
16. Rabbedoe
17. Mama De Luci
BONUS: City / Stad
BONUS: Lola Se Inry-fliek
BONUS: Tom's Trading Store
BONUS: Swerwer

vetseun
33 b-sides (getye met verandering) 2CD . 2008
Disk 1:
1. Gansbaailapa
2. Ek Sal Vir Jou 'n Leeu Gee
3. 'n Brief vir Simoné
4. Kruppelkop Gewete
5. Moya, Jy't My Das Geknoop
6. Hartland
7. Josie-Josie
8. Come to London
9. Voete Van Johannesburg
10. Om Te Breyten
11. Ek Mis Jou
12. Afrika
13. Freewheelin'
14. Sounds Of Bushrock
15. Sibongile
16. Taste Of Life
17. The Whole Wide World Hates America
18. African Day
Disk 2:
1. Riviersonderend
2. Pamperlang
3. 'n Hemel Vol Blou Akkers
4. Boy Van Die Suburbs
5. Soete Bitterblou
6. Die Ballade Van 'n Rock'n'Roll Cowboy
7. Lucy Jennifer Jefferson
8. Ruby Baby
9. Huistoe Met 'n Waitress
10. Liedjieboerblues
11. Dans Met Die Wind
12. Songololo
13. Ouer En Ouer
14. Wit Kaffers Van Afrika
15. Rock Medley
16. Pretoria, Pretoria


Anton Goosen - Patat VID >>>

vetseunLAAI AF
33 a-sides (liedjieboer-treffers) 2CD . TOCCD396 2008 FANTASIA
Disk 1:
1. Pampoene Op Die Dak
2. Kruidjie-Roer-My-Nie
3. Dik Zol
4. My Stellenbosche Nonnatjie Roep My
5. Klein Bietjie Wyn
6. 'n Brief vir Simoné
7. Magalies, O Magaliesberg
8. Waterblommetjies
9. Tot Die Pêre Eendag Horings Kry
10. Pasgetroud
11. Moya, Jy't My Das Geknoop
12. Winde Van Verandering
13. Die Kaap Is Weer Hollands
14. Hanoverstraat
15. Trompie
16. Jy Is 'n Lady
17. Beste Henry
Disk 2:
1. Blommetjie Gedenk Aan My
2. Boy Van Die Suburbs
3. Die Seewater Is Blou
4. Geelperskereën
5. 'n Vis Innie Bos
6. Silver de Lange
7. SMS
8. Kalbassies
9. Potjiekos
10. Patat
11. Danzer
12. Josie-Josie
13. Begrafnistyd In Zeerust
14. Jantjie
15. Antjie Somers
16. Stoute Boude
- LYN VAN DIE DAG 2021/08/21 - " ... waterblommetjies in die boland, waterblommetjies in die kaap. maak die bredie net soos in die wynland, en sê jy’s baie lief vir my voor jy gaan slaap ... " - Waterblommetjies

vetseun
Hitte vannie teerpad (Liedboek) . 2005 PROTEA BOEKHUIS
- Songs van die Liedjieboer
ISBN: 9781869191030

vetseun
Anton & Vrinne & Die Bushrockband DVD . DVDRPM 010 2003 RPM/GALLO
1. Intro
2. Guitar Overture met Verskeie Kunstenaars
3. Wit Kaffers Van Afrika
4. Kruidjie-Roer-My-Nie
5. SMS met Lise Swart
6. Gansbaailapa met Bushrockband
7. Waterblommetjies met Sonja Herholdt
8. Die Seewater Is Blou met André Swiegers
9. Winde Van Verandering met Piet Botha; Fred Koch
10. Beste Henry met Ddisselblom
11. Voete Van Johannesburg met Ddisselblom
12. Kruppelkop Gewete met Gian Groen
13. Silver de Lange met Beeskraal; Ollie Viljoen
14. Josie-Josie met Alta Joubert; Mauritz Lötz
15. Anton Goosen Medley: Pampoene Op Die Dak; Byeboerwa; Kalbassies met Theuns Jordaan; Anton L'Amour
16. 'n Vis Innie Bos met Anton Goosen; Lisa Swart & Band
17. Moya, Jy't My Das Geknoop met Bushrockband
18. 'n Brief vir Simoné met Bushrockband; Gito Baloi
19. Sibongile met Verskeie Kunstenaars
20. Freewheelin' met Bushrockband; Gito Baloi
21. Danzer met Karen Zoid
22. Blommetjie Gedenk Aan My met Stean (Diff-Olie)
23. Jantjie met Sonja Herholdt; Ollie Viljoen
24. Boy Van Die Suburbs met Bushrockband
25. Pampoene Op Die Dak met Bushrockband
26. Umfaan met Dozi
27. Kalbassies met Bushrockband
28. Geelperskereën met Bushrockband
29. Klein Bietjie Wyn met Bushrockband
30. Rock Medley (Blommetjie Gedenk Aan My; Byeboerwa; Harlekyn) met Various Artists

vetseunvetseunvetseun
Anton & Vrinne & Die Bushrockband 2CD . CDRPM 1833 2003 RPM/GALLO
Disk 1:
1. Guitar Overture met Mauritz Lötz, Albert Frost, Fanie Oosthuizen, A L'Amour
2. Wit Kaffers Van Afrika, Kruidjie-Roer-My-Nie
3. SMS (of Pamperlang met Lisa Swart)
4. Gansbaailapa
5. Waterblommetjies met Sonja Herholdt
6. Die Seewater Is Blou met André Swiegers
7. Winde Van Verandering met Piet Botha, F Koch
8. Beste Henry
9. Voete Van Johannesburg, Trompie metDdisselblom
10. Kruppelkop Gewete met G. Groen
11. Silver de Lange met Charles (Beeskraal), Ollie Viljoen
12. Josie-Josie met Josie Joubert, Mauritz Lötz
13. Anton Goosen Medley met Theuns Jordaan, Anton L'Amour
Disk 2:
14. 'n Vis Innie Bos met Lisa Swart
15. Moya, Jy't My Das Geknoop met Lisa Swart
16. 'n Brief vir Simoné met Lisa Swart
17. Sibongile met Lisa Swart
18. Freewheelin' met Gito Baloi
19. Danzer met Karen Zoid
20. Blommetjie Gedenk Aan My
21. Jantjie met Sonja Herholdt, Ollie Viljoen
22. Boy Van Die Suburbs met Lisa Swart
23. Pampoene Op Die Dak
24. Umfaan met Dozi
25. Kalbassies met Lisa Swart
26. Geelperskereën met Lisa Swart
27. Klein Bietjie Wyn met Lisa Swart
28. Rock Medley met Lisa Swart, Stean, Fred Koch, Gian Groen


Anton Goosen - SMS VID >>> (2001)

vetseunvetseun
'n Vis Innie Bos ............. GWVCD 33 2001 GALLO WORLD VISION
1. 'n Vis Innie Bos
2. Harlekyn
3. Kilimanjaro
4. SMS
5. Meermin
6. Hexvallei
7. Pampoene Op Die Dak
8. Tokolossie Toktokkie Bokkie
9. Om Die Wind Te Soen
10. Beste Henry
11. Ferreirakamp - >>>
12. Tom's Trading Store
13. Stoute Boude met Beeskraal


Anton Goosen - Doekvoet Vlieg Die Bonny Bonny Skye VID >>> (2001)

vetseun
Putonnerwater - 21 Unreleased songs and greatest hits vol 2 . GWVCD 15 1999 GALLO
1. Die Seewater Is Blou
2. Hokaai
3. Hanoverstraat
4. Jantjie
5. Boy Van Die Suburbs
6. Jy Is 'n Lady
7. Gansbaailapa
8. Blommetjie Gedenk Aan My
9. Mari Van Okakanjaberg
10. Byeboerwa
11. Harlekyn
12. Kruidjie-Roer-My-Nie
13. Ta' Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans
14. Deurdruk Dag Toe (single)
15. Om Te Breyten
16. Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein
17. Die Kaap Is Weer Hollands
18. Trompie
19. Die Mense Wat Ek Lief Het
20. Ouma Se Warm Kombuis
21. Antjie Somers
22. Hartland
23. Riviersonderend
24. Voete Van Johannesburg
25. Die Trein Na Pretoria Deel 2
26. City / Stad
27. Putonnerwater


Anton Goosen - Unfaithfully Yours (Art Is A Jealous Lady) met Piet "Jack Hammer" Botha (Live) VID >>> (1996)

vetseun
Bushrock (Of a white kaffir in Africa) . CDGMP 40693 1996 GALLO
1. Freewheelin'
2. Sounds Of Bushrock (My Dog Is Chasing Monkies)
3. Sibongile (We Thank You)
4. Taste Of Life
5. Rainbow Nation (Children Of The Southern Sun)
6. 'n Hemel Vol Blou Akkers (Plant Vir My 'n Boom, André)
7. Heitha Mr. President (Forty Years In The Desert)
8. Cape Town Groove
9. Unfaithfully Yours
10. Wit Kaffers Van Afrika
11. The Whole Wide World Hates America (Silent Night)
12. African Day
13. Red Rainbow Lament (Silent Night Revisited)
14. Sounds Of Bushrock Groove (Instrumental reprise)

produseer Koos Kombuis - Elke Boemelaar Se Droom


Anton Goosen - Riviersonderend met Piet Botha & Jack Hammer (Live) VID >>> (1994)

vetseunvetseunvetseun
Riviersonderend - 21 "Greatest Hits" TC/CD . CDGMP 40402 1994 GALLO
1. Kruidjie-Roer-My-Nie
2. Waterblommetjies (Vir Trix)
3. Boy Van Die Suburbs
4. Blommetjie Gedenk Aan My
5. Begrafnistyd In Zeerust
6. Josie-Josie
7. 'n Brief vir Simoné
8. Boude / Anna Jordaan
9. My Stellenbosche Nonnatjie Roep My
10. Potjiekos
11. Pasgetroud
12. Klein Bietjie Wyn
13. Silver de Lange
14. Magalies, O Magaliesberg
15. Geelperskereën
16. Winde Van Verandering
17. Kalbassies
18. Moya, Jy't My Das Geknoop
19. Gatvol (1990-Gatvol-Aarde-Boereblues in E#2)
20. Come To London
21. Danzer


Anton Goosen - Dancer met Lucky Dube VID >>>

vetseunvetseun
Danzer ...................... CDHUL 40288 1992 GALLO
1. Enter The Puppeteer
2. Danzer
3. Ek Mis Jou
4. Come to London
5. Pamperlang
6. Josie-Josie
7. Thula / Vergeet
8. Kruppelkop Gewete
9. The Road
10. Voices From The South Of Limpopo
11. A Movie Of A Different Kind
12. Liefde Buite Die Seisoen
13. Die Regte Ding Op Die Regte Tyd
14. Hokaai Revisited
15. 'n Brief vir Simoné
16. Kind Van Afrika
17. Ouer En Ouer
18. The Outsider
19. Stille Nag / Silent Night

produseer Houtstok-Rockfees

Anton Goosen se Kommissie Van Ondersoek
vetseunvetseun
Winde Van Verandering LP/CD . WILD012 1989/1998 WILDEBEEST/AGMUSIEK
1. Winde Van Verandering
2. Kalbassies
3. 'n Stadige Hand (Helena Hettema)
4. Huistoe Met 'n Waitress
5. Gatvol (1990-Gatvol-Aarde-Boereblues in E#2)
6. Bokkie Blou
7. Moya, Jy't My Das Geknoop
8. Suiwer Wit Woorde
9. Rabbedoe
10. Jerigo Se Mure (Lucas Maree)
11. Cri de Coeur (Skrif Aan Die Muur)

gebaseer op 'n idee tydens die BERAAD INNIE BOENDOE, met Dirk Uys, Ansie Kamfer, Theunis Engelbrecht, André Mouton en Anton Goosen, Februarie 1989 - uit omslag

met Wally Kallis, Kevin Kruger, Nippy Cripwell, Kaii Horsthemkr, Jethro Butow, Mauritz Lötz, Willem Möller, Lulu van den Walt, Dan Hill, Kenny Mathaba, Marilyn Nokwe, Annah Moketsi, Peter Pearlson.

2021 03 25 - Anton Goosen "Magalies, O Magaliesberg" VIDEO LAUNCH, Youtube, 10:00

Anton Goosen - Magalies, O Magaliesberg VID >>> (1986)


Anton Goosen - Die Skipper / Weskusliedjie VID >>>


Anton Goosen - Klein Bietjie Wyn (Live) VID >>> (1986)


Anton Goosen - City / Stad VID >>> (1986)


Anton Goosen - Geelperskereën '86 VID >>>


Anton Goosen - Die Siel Van Eugène Marais VID >>> (1986)

vetseunvetseunvetseun vetseun
Liedjieboer innie City/Stad LP . HUL 40121 1986 GALLO
Kant Een:
1. Die Siel Van Eugène Marais
2. Klein Bietjie Wyn
3. Hartlam
4. Magalies, O Magaliesberg
5. Kaapse Nagte In Die Kaapse Reën
Kant Twee:
1. Silver de Lange
2. Geelperskereën
3. Die Skipper / Weskusliedjie
4. Boom Van Wysheid
5. City / Stad

Ingenieur: Peter Pearlson
Verwerking: Dan Hill / Johnny Boshoff
Regie: Chris Kritzinger
Opname: Ovation-Ateljee, Johannesburg
Musikante:
Kevin Kruger (tromme en perkussie)
Denny Lalouette (basghitaar)
Glynn Storm (Yahama DX-7, Fender Rhodes, Roland JX-8P)
Dan Hill (Klavier, Jupiter 8, trekklavier)
Manie Bodenstein (Wheaitstone-konsertina)
Mike Pilot (Ghitaar)
Mauritz Lötz (Ghitaar)
Koor: Malie Kelly; Avril Sack en Bobby Louw
Kopiereg: A.G. Musiek 1986
Woorde en Musiek: Anton Goosen
Fotografie: Nardus Ne l- omslag
Omslagontwerp: Anton Goosen/EMS


Anton Goosen - Pasgetroud VID >>> (1986)

vetseunvetseunLAAI AF
Lappiesland LP ............. SPAN 641 1985 PANORAMA/GALLO
Kant Een:
1. Potjiekos
2. Bettie de Wet
3. Suideland, Mooiste Lappiesland
4. Klawertjies Natlei
5. Dinah
Kant Twee:
1. Hier Sit Ek Onder Die Hoogte
2. Pasgetroud
3. Ou Ryperd
4. Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein met Fanus Rautenbach
5. Vader Tyd

Regie: Chris Kritzinger
Verwerking: Chris Kritzinger en Dan Hill
Koor: Joanna Field, Malie Kelly, Bobby Louw
Konsertina: Nico van Rensburg
Trekklavier, klawers en saxofoon: Dan Hill


Anton Goosen - Boude/Anna Jordaan VID >>> (1983)

vetseunvetseun
My Stellenbosche Nonnatjie Roep My LP . SAFE(P) 3005 1985 GRAFFITI/TRANSISTOR
Kant Een:
1. Stellenbosch Se Nonnatjie
2. Baai Baai Bokkie
3. Waterblommetjies
4. Boude/Anna Jordaan
5. By Die Opsitkers
6. Josie Josie
Kant Twee:
1. Boere-Keurspel
2. Blommetjie Gedenk Aan My
3. Antjie Somers
4. Die Kaap Is Weer Hollands
5. Jantjie
6. Kallie Vink Se Donkie
- LYN VAN DIE DAG 2021/07/07 - " ... Jantjie, kom huis toe, Katryntjie wag op jou. Jantjie, kom huis toe, die Kaap is leeg sonder jou... " - Jantjie

Regie: Chris Kritzinger/Anton Goosen
Uitgewer: AG MUSIEK


Anton Goosen - Die Boere Medley VID >>> (1983)


Anton Goosen - Baai Baai Bokkie VID >>> (1983)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/10/15


Anton Goosen - Kallie Vink Se Donkie VID >>> (1982)

en die Liedjieboerbênd
vetseunvetseun
Tussen Twee Rooi Mure LP . SAFE(L) 3004 1983 GRAFFITTI/TRANSISTOR
Kant 1:
1. a) Inleiding
... b) Local Is Lekker
2. Die Hartseer Entertainer
3. My Stellenbosche Nonnatjie Roep My
4. Moya, Jy't My Das Geknoop
5. Veldskoene
6. Die Rock-Medley
7. Die Trein Na Pretoria Deel 2
Kant 2:
1. Die Gezoem In My Hart
2. Baai Baai Bokkie
3. Die Boere-Medley
4. Kallie Vink Se Donkie
5. Pa Se Klonkie
6. Die Ballade Van 'n Rock'n'Roll Cowboy
7. Tussen Twee Rooi Mure

Opnames tussen 1980-1983 by RPM-, Satbel (Ovation) - en EMI-ateliees.
Ingenieur Finale Meng: André Herbst
Opname-ingenieurs: André Herbst, Richard Mitchell, Hennie Hartmann, Greg Cutler, Pikes Cronjé, Philip Nel
Verwerkers: Anton Goosen behalwe Baai Baai Bokkie, Pa Se Klonkie - Danny Antill. Die Hartseer Entertainer, Rock 'n Roll Cowboy - Rob Bailey. Tussen Twee Rooi Mure, Stellenbosch Se Nonnatjie - Rob Bailey, Anton Nel
Musikante: Tromme: Alan Hunter, Wally Cullis, Kevin Kruger, Cedric Samson
Perkussie & Trompie: André Herbst
Bas: Gorgsi Madeira, Rob Bailey, George Wolfaardt
Ghitaar: Jethro Butow, Barry Langton. Alister Coakley, Malcolm Watson, Mike Pilot, Anton Goosen
Trekklavler, Fender Rhodes en Hammond-orrel: Danny Antlll
Klavier, Fender Rhodes: Anton Nel
Slnklavler: Zane Cronjé
Konsertina: Nic Potgieter
Fiedel: Lindsey Scott
Harmonie: Bobby Angel, Mynie Grové, Malie Kelly, Joanna Field, Kim Kallie, Eugene Havenga, Mike Pilot, Bobby Louw, André Herbst, Kevin Kruger, Jonny Blundell, Anton Goosen
Fotografle: Nardus Nel
Omslagontwerp: Stephanie Pickover en Anton Goosen
Kopiereg: A.G. Muslek 1983
Woorde en musiek: Anton Goosen
Regie: Anton Goosen
Vir: Steph en Mariza'tjie - omslag

vetseunvetseun
Baai Baai Bokkie / Pa Se Klonkie 7" . SAFE307 1983 GRAFFITTI/TRANSISTOR

met Elma Potgieter
vetseunvetseunvetseunvetseun vetseun
Fiksdans TC/LP ... L4 BOUDE(N)1/BOUDE(L) 1 1982 TRANSISTOR
Janet Sloane se Fiksdans Op die Musiek van Anton Goosen, aangebied deur Elma Potgieter
- Gratis instruksie brosjure met foto's ingesluit
Kant Een:
1. Trompie (A. Goosen)
2. Ruby Baby (A. Goosen)
3. Lucy Jennifer Jefferson (A. Goosen)
4. Kruidjie-Roer-My-Nie (A. Goosen)
5. Blommetjie Gedenk Aan My (A. Goosen)
Kant Twee:
1. Boy Van Die Suburbs (A. Goosen)
2. Boude (A. Goosen)
3. Dik Zol (A. Goosen)
4. Bielie Van Marico (Legalise Mampoer) (A. Goosen)
5. Outeniqua (A. Goosen)

Dit was vir my 'n besondere voorreg om op hierdie plaat met die wêreldbekenae Janet Sloane te kon saamwerk, veral aan 'n projek waaruit sovele al nut en piesier geput het. Ek is ook bly dat sy tans weer terug in Suid-Afrika is, Janet se fiksdans-kursus her haarwêreldwye bekendheid verwerf veral vanweë die sukses wat groot name soos Bjorn Borg en Jimmy Connors daardeur bereik het. Dat dié kursus nou op die riime van my eie musiek gedoen is, was beslis 'n groot eer. Die program wat hier aangebied word, is gebaseer op die oorspronkiike kursus, maar die keer in Afrikaans en op my musiek. Dus: dames en meisies, geniet dit en word dans-dans en op die maat van die opskop, slank en fiks... - Anton Goosen

MUSIEK: Anton Goosen
MUSIEK VERWERKINGE: Rob Bailey
REGISSEUR: Chris Kritzinger
FOTOGRAFIE: Nardus Nel
KOPIEREG: A.G. Musiek
PRODUKSIE: Graffiti Musiek

vetseunvetseun
32 Gunsteling Treffers - Sy Heel Beste TC/2LP . CCRPM 1171/RPM 1171 1982 RPM
Plaat Een: Kant Een:
1. Bosveldbul
2. Boy Van Die Suburbs
3. Honkie Tonk Donkie
4. Mart Van Okakanjeberg
5. Hoekie Vir Eensames
6. Blommetjie Gedenk Aan My
7. Ruby Bybie
8. Dik Zol
Plaat Een: Kant Twee:
1. 'n Brief Vir Simoné
2. Die Kaap Is Weer Hollands
3. Jy's 'n Lady
4. Om Te Breyten
5. Welkom In My Kaia
6. Ouma Se Warm Kombers
7. Lucy Jennifer Jefferson
8. Josie-Josie
Plaat Twee: Kant Een:
1. Trompie
2. Songololo
3. Danzer
4. Joubertpark
5. Madjat
6. Vra Vir Ena (Se Boereraat)
7. Boude-Anna Jordaan
8. Jors Troelie
Plaat Twee: Kant Twee:
1. Kruidjie-Roer-My-Nie
2. Deurdruk Dag Toe!
3. Hei, Hei Klein Katryntjie
4. Jy En Ek En Ons Se Onstwee
5. Die Mense Wat Ek Liefhet
6. Waterblommetjies
7. 1980 Boereblues In G#1
8. By Die Opsitkers

vetseunvetseunvetseunLAAI AF
Jors Troelie - Liedjieboer TC/LP . CCRPM 1159/RPM 1159 1981 RPM/GALLO/AGMUSIEK
Kant 1:
1. Deurdruk Dag Toe
2. Lady'tjie
3. Dobie Die Kid
4. Mama De Luci
5. Boude / Anna Jordaan
6. Welkom In My Kaia
7. Dans Met Die Wind
Kant 2:
1. Bosveld Bul (Chris Blignaut)vetseun
2. Joubertpark (Anton Goosen)
3. Trompie (Anton Goosen)
4. Die Mense Wat Ek Lief Het (Anton Goosen, Stephan Bouwer)
5. Hoekie Vir Eensames (Anton Goosen)
6. Om Te Breyten (Anton Goosen)
7. Jors Troelie (Anton Goosen)

Musikante: Jors Troelie
Ghltare: Jethro Butow, Snuffy Walden (Stevie Wonder Band), Barry Langdon, Anton Goosen
Bas: George Wolfaardt
Tromme, trompie, kazzoo, tumba's & timpani: Kevin Kruger
Tamboeryn & vibraslap: Hennie Hartmann
Klavier, akkordeon, vibrofoon, alt-saxofoon & elka: Dan Hill
Mondfluitjie: Louis van Rensburg
Harmonika: Anton Goosen
Banjo: Frans Steinhobel
Konsertina: Nico van Rensburg
Tenoor - saxofoon: Richie Cannata (Billy Joel Band)
Koor: Mynie Grové, Malie Kelly & Kevin Kruger

Verwerkinge: Dan Hill
Ingenieur: Hennie Hartmann
Regie: Dan Hill, Anton Goosen
Lliriek en musiek: Anton Goosen - behalwe "Bosveld Bul" (Chris Blignaut), "Die Mense Wat Ek Lief Het" (Anton Goosen en Stephan Bouwer) en "Om Te Breyten" (Anton Goosen en Breyten Breytenbach)
Trompie: regie - Chris Kritzinger, ingenieur, Greg Cutler

Fotografie: Nardus Nel
Kunsversorging: Marlene Prinsloo
Produksie:

vetseunvetseun
Deurdruk Dag Toe / Boude / Anna Jordaan 7" . RPM00/567 1981 RPM/AGMUSIEK

vetseunvetseun
Dik Zol / Songololo 7" . RPM 00/559 1981 RPM
Kant Een:
1. Dik Zol (Anton Goosen) (Van die RPM Plaat "Liedjieboer" RPM 1151) (Regie en Verwerking: Dan Hill en Anton Goosen) (Engenieur: Hennie Hartmann)
Kant Twee:
1. Songololo (Anton Goosen) (Van die RPM Plaat "2de Laan 58" RPM 1145) (Regie: Chris Kritzinger) (Verwerking: Dan Hill en Chris Kritzinger) (Engenieur: Hennie Hartmann)


Anton Goosen - Jy Is 'n Lady VID >>>

vetseunvetseunvetseun vetseun
Liedjieboer LP ................ RPM 1151 1980 RPM/AGMUSIEK
Kant Een:
1. Madjat
2. 'n Brief vir Simoné
3. Danzer
4. Jy Is 'n Lady
5. Mari Van Okakanjaberg
6. 1980 Boereblues In G#1
Kant Twee:
1. Dik Zol
2. Afrika
3. Ode Vir Die Derde Wêreld-Oorlog
4. Ek En Jy En Ons Se Onstwee
5. Vra Vir Ena
6. Liedjieboerblues

Kevin Kruger - tromme, perkussie, trompie, syndrum harmonieë, kalinka, chokolo
Jethro Butow - elektriese * akoestiese ghitaar
George Wolfaardt - basghitaar
Glynn Storm - klavier
Dan Hill - altsaksofoon, klavier, trekklavier
Nic Potgieter - engelse konsertina
Ratau Makhalemede: tenoorsaksofoon, penniefluitjie
Jonny Blundell: bluesharmonika
Costa Anadiotis: vocoder
Mynie Grové & Malie Kelly - harmonieë
Anton Goosen - vox, akoestiese ghitaar, harmonika
Hennie Hartmann - inginieur
Dan Hill & Anton Goosen - regie & verwerking
Woorde & musiek: Anton Goosen

"Liedjieboer" is die eerste album wat opgeneem is in die RPM ateljee-kompleks.
Die woorde & musiek vir hierdie album is geskryf vir die Anton Goosen musiekrolprent "Liedjieboer" - die eerste Suid-Afrikaanse Dolby-stereofilm.

vetseunvetseun
By Die Opsitkers / Blommetjie Gedenk Aan My 7" . TNT 137 1980 EXPLOSION
Kant Een:
1. By Die Opsitkers (Anton Goosen)
Kant Twee:
1. Blommetjie Gedenk Aan My (Anton Goosen) - >>>

Regisseur: Chris Kritzinger
Verwerkinge: Dan Hill, Chris Kritzinger
Ingenieur: Hennie Hartmann

vetseunvetseun
'n Brief vir Simoné / Danser 7" . RPM 00/553 1980 RPM
Kant Een:
1. 'n Brief vir Simoné (Anton Goosen)
Kant Twee:
1. Danser (Anton Goosen)

Ingenieur: Hennie Hartmann
Regie En Verwerking: Dan Hill en Anton Goosen

vetseunvetseun vetseun
2de Laan 58 LP ............. RPM 1145 1980 RPM/AGMUSIEK
Kant Een:
1. By Die Opsitkers
2. Lola Se Inry-fliek
3. Ry Hom Boetie (Establishment Blues)
4. Outeniqua
5. Ruby Baby
6. Josie-Josie
Kant Twee:
1. Honkie Tonk Donkie
2. Lucy Jennifer Jefferson
3. Bielie Van Marico (Legalise Mampoer)
4. Songololo
5. My Wintervrou
6. Hei, Hei Klein Katryntjie

Musiek en Liriek: Anton Goosen
Regisseur: Chris Kritzinger
Verwerkinge: Dan Hill en Chris Kritzinger
Ingenieur: Hennie Hartmann
Musikale medewerkers: Jethro Butow, Kevin Kruger en Dan Hill
Koor: Pikes Cronjé, Mynie Grové, Malie Kelly, Ratau M Makhlamele, Chico Mokwena, Kori Moraba, Kiddo Nqcobo en John Shabalala


Anton Goosen - Boy Van Die Suburbs (Rock Version 1980) VID >>> (2017)

vetseunvetseunvetseun vetseun
Boy Van Die Suburbs TC/LP . CCRPM 1130/RPM 1130 1979 AGMUSIEK/WILD010 WILDEBEEST/RPM
Kant Een:
1. Kruidjie-Roer-My-Nie
2. Waterblommetjies
3. Blommetjie Gedenk Aan My
4. Begrafnistyd In Zeerust
5. Antjie Somers
Kant Twee:
1. Boy Van Die Suburbs
2. Seerower
3. Die Kaap Is Weer Hollands
4. Doer In Die Boendoe
5. Ouma Se Warm Kombuis

"...gaan die ysterperd slaat..."

Regisseur: Chris Kritzinger
Verwerkinge: Dan Hill / Chris Kritzinger
Ingenieur: Hennie Hartman
Musiek en Liriek: Anton Goosen

as amper elke Liedjie 'n treffer is beskou mens dit as 'n geslaagde plaat/cd. hier is so een. vriendelike opkikker pop word met menigde lirieke verryk van die eerste snit, almal ken Kruidjie-Roer-My-Nie, dadelik ook die humouristiese oogpunt van ons sanger. Blommetjie Gedenk Aan My word met 'n rowwe kitaar riff versterk en voetstamp word knie-lig. en so hou dit aan, stamp-stamp-lig, en onthou daai kore wat nimmereindigend gespeel is op elke Radio moontlik. stories van oor die land se dorpe en dorpies oor die mense en oor die dinge daarvan, rustige amper jazz-pop met beat. die titel snit Boy Van Die Suburbs vertel elke seun se droom en met die motorfiets sample is dit seker een van die beste Afrikaanse liedjies ooit, dus moet hier links na al die kunstenaars op die site hier verskyn maar daar is nie plek nie...

vetseunvetseun
Boy Van Die Suburbs / Begrafnistyd In Zeerust 7" . TNT 128 1979 EXPLOSION
Kant Een:
1. Boy Van Die Suburbs (Anton Goosen)
Kant Twee:
1. Begrafnistyd In Zeerust (Anton Goosen)

Produksie: Chris Kritzinger

vetseunvetseun
Kruidjie-Roer-My-Nie / Waterblommetjies 7" . TNT 122 1979 EXPLOSION
Kant Een:
1. Kruidjie-Roer-My-Nie (Tema Uit "Pretoria, O Pretoria") (Anton Goosen)
Kant Twee:
1. Waterblommetjies (Anton Goosen)

Regie: Chris Kritzinger

Anton & Michele
vetseunvetseun
Sweet-Looking Lorraine / Manina 7" . DSA 756 1967 COLUMBIA
Side One:
1. Sweet-Looking Lorraine
Side Two:
1. Manina


skryf "Hoeka Toeka" "Byeboerwa" vir Carike Keuzenkamp
skryf "Straattroebadoere" and "Atlantis" vir Laurika Rauch
skryf "Waterblommetjies", "Harlekyn", "Hanoverstraat", "Trein Na Matjiesfontein", "Ta' Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans", "Oberammergau" vir Sonja Herholdt

Jantjie musiekblyspel

flyers :
2007 11 28 - Anton Goosen, Die Blou Hond
2007 10 13 - Die Burger Kombuis en Kelder Fees: Emo Adams, Gian Groen, Laurika Rauch, Anton Goosen en Schalk Joubert, Kasteel De Goede Hoopvetseun
2007 09 07 - HB Thom-teater (Riana Scheepers): Dorothea van Zyl (Verwelkoming), MM Walters (Voorleser: Johann Nel) (Voorlesing), Cas Vos (Voorlesing), Marlise Joubert (Voorlesing), Marica Otto (Musiek), Gilbert Gibson (Voorlesing), David Ferguson (Musiek & Voordrag), HJ Pieterse (Voorlesing), Dolf van Niekerk (Musiek & Voordrag), Anton Goosen (Musiek)
2007 03 20 -Granaatfees: Prime Circle, Lark, Bok van Blerk, Anton Goosen, Lukraaketaar, Enakskind, Cripton, Sassh, Rooibaardt, Oliewenhuis-kunsmuseum terrein, Bloemfontein, 12:00-24:00, R100, Anton 0836263734
2006 21 Oktober - Anton Goosen, Musicon, Den Haag, NL, 15:00, € 10, loraine@bassons.org bassons.org
2006 20 Oktober - Anton Goosen, Kasteel de Bunswyck, Leuven, BE, 20:00, € 20, loraine@bassons.org bassons.org
2006 30 September - Die Rock Voort '06 fees, met Theuns Jordaan, Anton Goosen, Klopjag, "V", Karen Zoid, Veronique, seremoniemeester, Nina Swart, Monument Amphiteater, PTA, R110
2006 9 September - Anton Goosen, Die Boer, Durbanville, R80
2006 8 September - Anton Goosen, Die Boer, Durbanville, R80
2006 7 September - Anton Goosen, Dorpstraat Teater, Stellenbosch, R70
2006 6 September - Anton Goosen, Dorpstraat Teater, Stellenbosch, R70
2006 23 Augustus, Anton Goosen, DIE BLOU HOND, R175
2005 09 31, Dorpstraat Teater, Stellenbosch Anton Goosen
2005 09 01, 02, Dorpstraat Teater, Stellenbosch Anton Goosenvetseun
2005 05 21, 22, Die Boer, Durbanville Anton Goosen
2005 05 15, Die Boer, Durbanville Anton Goosen
2005 05 14, Dorpstraat Teater, Stellenbosch Anton Goosen
1, 2 09 04, Dorpstraat Teater, Stellenbosch Anton Goosen
31 08 04, Dorpstraat Teater, Stellenbosch Anton Goosen
30 06-3 07 04, Nelspruit Innibos, Die Laeveld Nasionale Kunstefees flyer bk met Valiant Swart, Dozi, Anna Davel, Cutt Glass, Nina Swart, Karen Zoid, Ddisselblom, Gys de Villiers, Dowwe Dolla, Die Grafsteensangers, Ollie Viljoen, Stef Bos, Anton Goosen, Prophet, Mathys Roets, Marion Holm die knoop innibos.co.za
20040630innibos bk
20, 22 05 04, Dorpstraat Teater, Stellenbosch Anton Goosen
2003 04 26, Anton Goosen en Helenè Bester MAGOEBASKLOOF HERFSFEES 2003
200304squaretunes2
2003 08 24, Laeveld Lawaai flyer Anton Goosen, Valiant Swart, Beeskraal, Piet Botha en Jack Hammer, Paul Riekert en Anton L'Amour, Riku Lätti en Jean Marais, Soil 7T7, SciCoustic, Liela Groenewald, Piksteel, Frosted Orange en Diff-olie.
2003 04 17, Steak'n'Ale Mini-Rock fees Gian Groen, Abel Kraamsaal, Gert Vlok Nel, Anton Goosen, Diff-Olie, Kaalkop Waarheid, Kurt Darren, Theuns Jordaan, Wouter van de Venter, Taxi (Duin 7), Riku Lätti, samusic.co.za
2002 11 22, Stadsaal, Bliksemware Opskop Karen Zoid, Anton Goosen, Koos Kombuis, Eden, Battery 9, Spinnekop + meer
2002 07 20 - B o e r e p l a a s R o c k: Anton Goosen, Piet Botha, Karen Zoid, Beeskraal, Diff-Olie, Spinnekop, Die Kaalkop Waarheid, Ekstra Dik, Ondier, Akkedis, Ddisselblom, Brixton Moord En Roof Orkes, Loftus, PTA - samusic.co.za
2001 09 02-06. Potch Aardklop Nasionale Kunstefees Castle Loud - Nag van Die Legendes Piet Botha, Koos Kombuis, Anton Goosen en die Bushrock Band, Valiant Swart, Brasse Vannie Kaap, Beeskraal, Die Radiators, Karen Zoid Tassenberg Stalteater, Heimatsaal Valiant Swart, Frosted Orange, Diff-olie, Spinnekop, Piet Botha, Beeskraal, SciCoustic, Wouter van de Venter, Delta Blue, Akkedis, Not My Dog, Anika, Wess-Lee, Karen Zoid aardklop.co.za
2000 10 02 : Wonderboom; Wouter van de Venter, Anton Goosen en die Bushrock Band.
1992 05 29, Tweede Houtstokfees 'n Boere-booghie buite Pretoria multikulturele fees, Anton Goosen, Live Jimi Presley, Die Naaimasjiene, Johannes Kerkorrel, Mynie Grové, Prophets Of The City, Tananas, Nico Carstens, Bernoldus Niemand

ook op :
Kabous Verwoed - Beenkamers en Gange
MK89 Die DVD Video kompilasie - Patat
Tassenberg All Stars 4
musiek met "feel" 2 - SMS
Tassenberg All Stars 3
Spook kompilasie - Blommetjie Gedenk Aan My, Antjie Somers
Nog Boeretroos - Kruidjie-Roer-My-Nie, Klein Bietjie Wyn
Vloek Van Die Kitaar
Zing Top 10 - Jantjie
Afrikaanse Reggae
geraas musiek toekennings 2001
Geraas Musiek Toekennings 2001 Beste Vervaardiger van 'n Afrikaanse Album: met Albert du Plessis - Om Te Breyten, Lewenslange Bydrae tot Afrikaanse Musiek
draadloos volume 1
tydloos 2
tydloos
dorpe, stede, streke
Om Te Breyten
alternatief op sy beste
muses op besoek
aandag: aardklop!
die beste afrikaanse
Houtstok
glenys lynne treffers
jy is my liefling


skakels : antongoosen.co.za : facebook : https://antongoosen.lnk.to/LhTu0Ps9







2021 09 22 - Anton Goosen met Illimar Neitz, Jarr Bar, 18:00, Quicket.co.za
vetseun

2021 09 16 - Anton Goosen, Pierneefteater, 19:00, R150
vetseun

2021 07 23-25 - Save Our Stages: >>> https://saveourstages.co.za/web/artists/
2021 07 23 - Vrydag: Jax Venter, De Wallen, Dillan Oliphant, Gino Fernandez, Lost//Youth, Robyn Dunlop, Rob van Vuuren, The Man Motels, Dillan Oliphant, Toya Delazy, Conrad Koch, PHFAT, Jax Venter
2021 07 24 - Saterdag: Doc Comedy, Mark Stent, Pius Xulu, The Medicine Dolls, Robyn Dunlop, Gino Fernandez, Jack Stone, Khanyisa Bunu, Martin Bester, Loufi, Gino Fernandez, Alive At Midnight, Dillan Oliphant, Tidal Waves, Conrad Koch, Cece Vee, Schalk Bezuidenhout, Van Pletzen, Conrad Koch, Early B, Schalk Bezuidenhout, Anton Goosen, Yaaseen Barnes, Martin Rocka And The Sick Shop, Khanyisa Bunu, Laurie Levine, Yaaseen Barnes, Jax Venter, The Plastics, Pius Xulu, Prime Circle
2021 07 25 - Sondag: Conrad Koch, Basson Laubscher & The Violent Free Peace, Khanyisa Bunu, Riaan Smit, Conrad Koch, Steve Newman, Yaaseen Barnes, Congo Cowboys, Doc Comedy, Zionruts Family, Yaaseen Barnes, Majozi, Jax Venter, Matt Carstens, Pius Xulu, Taxi Violence, Schalk Bezuidenhout, Wonderboom, Rob van Vuuren, Diamond Thug, Schalk Bezuidenhout, Jacques Moolman, Rob van Vuuren, Albert Frost
vetseun
vetseun

2021 05 23 - Anton Goosen met Illimar Neitz, Monte De Dios, Monte Dome, Tixsa.co.za, 15:00
vetseun

2021 05 22 - Anton Goosen met Illimar Neitz, Beeskraal, Stoep Stories Restaurant Pub & Grill, Pretoria, 19:00
vetseun

2021 05 15 - Anton Goosen met Illimar Neitz, Lungelo Moyo, Railways Cafe, Irene, Centurion, R150
vetseun

2021 05 14 - Anton Goosen met Illimar Neitz, Dare To Believe, The Pub, Nelspruit, R150 - Olof Berg - Savanna
vetseun

2021 04 25 - Anton Goosen, Jamrock Theatre, 13:00, R200
vetseun

2021 04 23 - Anton Goosen & Albert Frost, The Daisy Jones, Stellenbosch, Quicket, R180,R200
vetseun

2020 11 29 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Jack Parow, Conrad Jamneck, 15:00, Gratis, tixsa.co.za - Youtube Live - Facebook Live
vetseun

2020 11 22 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Luna Paige, 15:00, Gratis, tixsa.co.za - Youtube Live - Facebook Live
vetseun

2020 11 08 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Deon Meyer, Richard van der Westhuizen, 15:00, Gratis, tixsa.co.za - Youtube Live - Facebook Live
vetseun

2020 10 25 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Valiant Swart, 15:00, Gratis, tixsa.co.za - Youtube Live - Facebook Live
vetseun

2020 10 18 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Dozi, 15:00, Gratis, tixsa.co.za - Youtube Live - Facebook Live
vetseun

2020 10 11 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Lochner de Kock en Johrné van Huyssteen, 15:00, Gratis, tixsa.co.za - Youtube Live - Facebook Live
vetseun

2020 10 04 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Willim Welsyn, 15:00, Gratis, tixsa.co.za - Youtube Live - Facebook Live
vetseun

2020 09 27 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Charlie Smidt en Regardt De Bruin van Beeskraal, 15:00, Gratis, tixsa.co.za - Youtube Live - Facebook Live
vetseun

2020 09 20 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Jan Blohm, 15:00, Gratis, tixsa.co.za - Youtube Live - Facebook Live
vetseun

2020 09 13 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Frazer Barry, 15:00, Gratis, tixsa.co.za - Youtube Live - Facebook Live
vetseun

2020 09 06 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Neil Sandilands en Vinnie Henrico, 15:00, Gratis, tixsa.co.za - Youtube Live - Facebook Live
vetseun

2020 09 05 - Together Apart for Wollies with Anton Goosen, WatchaTV, R270, www.tixsa.co.za, facebook.com/event
vetseun

2020 08 30 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Gian Groen, 15:00, Gratis - Youtube Live - Facebook Live
vetseun
vetseun

2020 08 23 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Churchil Naudé, Riku Lätti, Gratis - Youtube Live - Facebook Live
vetseun
vetseun

2020 08 16 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Stabford Valley, Veldskoen, Gratis - Youtube Live - Facebook Live
vetseun

2020 08 09 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Pietman Geldenhuys, Gratis - Youtube Live - Facebook Live
vetseun

2020 08 09 - Optog!: Gratis Vrouedag Konsert: Jak de Priester, Charl du Plessis, Anton Goosen, Mathys Roets, Jannie Moolman, Kevin Leo, www.optog.co.za - King Price Insurance - Atterbury Trust - Atterbury Teater
vetseun

2020 08 07 - Smile Foundation #helpthoseonthefrontline Charity Concert #4 - Bands Galore: Akkedis, Black Cat Bones, Gian Groen en Anton Goosen, Jake Gunn, Jason Bradley, Jeandré Swanepoel, Leon Shaw Syndicate, Martin Bester & Band, Nhoza Sitsholwana, Peter Hoven, Providence, Quarantine Quarrels, Radio Kalahari Orkes met Chris Chameleon, The Deadliest Catches, R84.50, tickets.tixsa.co.za, www.watchatv.co.za
vetseun
vetseun

2020 08 02 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne, Gratis - Youtube Live - Facebook Live
vetseun

2020 08 01 - Optog!: Anton Goosen, e-Konsert Beskikbaar, R100, www.optog.co.za - King Price Insurance - Atterbury Trust - Atterbury Teater
vetseun

vetseun

2020 07 26 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne: Jakkie Louw, Dewald, Gratis - Youtube Live - Facebook Live
vetseun

2020 07 19 - Kaggelkuiers met Anton & Vrinne: Beeskraal, Hanlie Retief, 15:00 - Youtube Live - Facebook Live
vetseun
vetseun
vetseun

2020 06 - Anton Goosen #LiedjieBoerLockdown2020, Youtube Live, Facebook Live, tixsa
vetseun

2020 06 20 - Bok Radio Biltong Live & Akoesties Sessies: Anton Goosen, 17:00, R45
vetseun

2020 06 xx - Smile Foundation #helpthoseonthefrontline Charity Concert #1 - The Debut: MC: Dr. Pierre Nel, Alan Glass, Amanda Strydom, Anton Goosen, Chad Saaiman, Carlo & Mandy McFarlane, Die Siblings, Julie Dakers, Kunle Ayo, Lesley Williams, Qadasi & Maqhinga, Selim Valentino, Sky Dladla, SterlingEQ, Zahara, R84.50, tickets.tixsa.co.za, www.watchatv.co.za
vetseun

vetseun
2020 05 23 - Volle Bors In Afrikaans: Juan Boucher, Jan Blohm, Gerhard Steyn, Ray Dylan, Refentse, Tarryn Lamb, Anton Goosen, Beeskraal, Con Grazia, Dozi, Gian Groen, Herman Kleinhans, Jakkie Louw, Jan Rhaap, Richard van der Westhuizen, Rina Hugo, Steffie le Roux, Stef Kruger, Wynand Strydom, Pietman Geldenhuys, Henning Joubert, Ramey Short, Sonja Herholdt, iTickets - VONK MUSIEK
vetseun

2020 03 28 - RockSpider Music Festival: Anton Goosen, Beeskraal, Roan Ash, Andra, Saarkie, The Black Cat Bones, plus meer, RockSpiderFest, R350, howler.co.za/rockspiderfest
vetseun

2019 07 14 - Bands For Bricks - Piet Botha Tribute: Anton Goosen, Beeskraal, Valiant Swart, Koos Kombuis, Gian Groen, Jan Blohm, Klopjag, Ddisselblom, Die Melktert Kommissie, Roan Ash, Tidal Waves, Bottomless Coffee Band, HemelBesem, Joe Foster, Appel, Johnathan Martin, iTickets.co.za
vetseun

2019 06 02 - Pringles Park Acoustics 9th Birthday: Pringles Main Stage: The Barbosa Experience, December Streets, Anton Goosen, Grassy Spark, aKING, MoeJoe vs Dr Khumalo, Sunset Comedy Stage: Alfred Adriaan, Ntosh Madlingozi, Chik Aloy, Fort Schanskop, Eeufees Road, Groenkloof, 11:00, R160, R200, www.parkacoustics.co.za - Park Acoustics - Southern Comfort - Cape Brewing Co - Rekorderlig Cider - Voortrekkermonument - Texx And The City - SPAZA!
vetseun

2016 03 22 - Exclusive! Anton Goosen & Frazer Barry, live @ Stoep Cafe, Kleinmond, 18:30, R100
vetseun

2016 02 13 - Picnic On The Lawn with Natasha Meister, Anton Goosen, Gian Groen, Gerry Liberty, Schalk Joubert Trio, Bodemloos Kombuis, Elgin, 14:30, R150, R180
vetseun

2011 10 15 - Springbok Halfmens Fees: Natasha Meister, Anton Goosen, Ryno Velvet, Gian Groen, Willim Welsyn, Blue Moon Rhythm, Black Stone Radio, Alterego, Ulric, Namjive
vetseun

2008 11 27 - Bohaai by die Blues Room: Hansie Slim, Die Kaalkop Waarheid, Gian Groen, Anton Goosen, Blues Room - Blues Room - MTN Xploded
vetseun
vetseun

2008 10 28-30 - Die Sterrefees/2008: Anton Goosen, Dewald Louw, Etienne Terblanche & Dikazzins, middelklAs, New Holland, Semyazah, Willim Welsyn en die Sunrise Toffies, Zinkplaat, Cotten-Kola + many more, Karnmelkspruit, Lady Grey, Eastern Cape, R165
vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

2007 09 22 - Barcelona Festival: The Parlotones, Anton Goosen, Valiant Swart, Jack Hammer, Jan Blohm, Klopjag, Die Melktert Kommissie, Die Kaalkop Waarheid, Wouter van de Venter, Janice en Die Halfjacks, Mrs. B, éF-éL, Glaskas, Revolusie, SciCoustic, Rock Easy Watercrest, R150 - www.cafebarcelona.co.za - www.watercrest.co.za
vetseun

2007 09 15 - Hoezit!: Dozi, Soweto String Quartet, Anton Goosen En Die Bushrock Band, Shine 4, Amanda Strydom, DNA Strings, Johnny Dopper En Die Rubber Soles, Tiro, Brandon October, Lekgoa/Snotkop, Africa Mammas, AGA Koor, Jennifer Jones, 11:00, Gratis - ATKV - Beeld - Rapport - Sondag - RSG - kykNET - Newtown - Joburg City - JDA
vetseun

2005 08 11 - Huisgenoot - Paartie Innie Park met onder andere: Gert Vlok Nel, Koos Kombuis, Gian Groen, Klopjag, Anton Goosen, Alta Joubert, Mamela, Piet Botha, Jan Marais Park, 17h00, R50, R70
vetseun

2003 07 24 - Castle Lager - Laeveld Lawaai: Anton Goosen, Valiant Swart, Beeskraal, Piet Botha & Jack Hammer, Paul Riekert & Anton L'Amour, Riku Lätti & Jean Marais, Soil 7T7, SciCoustic, Liela Groenewald, Piksteel, Frosted Orange, Diff-Olie, 12h00, R60
vetseun

2003 04 25, 26 - vodacom bied aan Magoebaskloof Herfs-fees: Valiant Swart, Laurinda Hofmeyr, Anton Goosen, Helenè Bester, Barnyard Theatre Magoebaskloof, R60 - RSG - Geraas - www.oppikoppi.co.za
vetseun

2003 03 03-09 - Woordfees 2003: 2003 sien menigde woordlesings, voorlesings ens. saam met musiek en gedigte, Valiant Swart, Laurika Rauch, Brixton Moord En Roof Orkes, Nataniël, Kobus!, Laurinda Hofmeyr, Delta Blue, Hans du Plessis, Randall Wicomb, Vlam, Anton Goosen, Zebulon Dread, Dalene Matthee, Henning Pieterse, ddisselblom, en baie meer ... website
vetseun
vetseun

2003 03 29-04 02 - Wingerdstok Lifestyle Festival: The Rudimentals, Afrotone, Surreal, Plank, Anton Goosen, Valiant Swart, Frosted Orange, Kobus!, Karen Zoid, Luna, Alta Joubert, Arbor, Akkedis, Piet Botha, Soulja, Golliwog, Threewater Sportsklub, Villiersdorp, R280 - Tassenberg - Musica
vetseun

1999 02 14 - Valentyns Dag! Oppi Joolplaas: Duusman, Jack Hammer, Valiant Swart, Koos Kombuis, Anton Goosen, David Kramer - Vat Aan My Been En Ek Is... Joune
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)