Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Andries Bezuidenhout - youtube (BMRO) (Roof Bezuidenhout) (Bezuidenhout, Andries)

2021 09 30 - Derde Golf "Gedigte Uit Somerset-Oos" LAUNCH (PRE SAVE)
vetseun

vetseunLAAI AF
Die Ware Landskap Is Een Van Rots CDS . 2021

vetseunLAAI AF
Strate Van Oudtshoorn (Albert de Vos Cover) CDS . 2021
- LIED VAN DIE DAG 2021/07/02


Andries Bezuidenhout - Familieruïne VID >>> (2021)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/06/08

2021 06 01 - Andries Bezuidenhout "Spoorlangs" ALBUM LAUNCH
vetseunLAAI AFLAAI AF
Spoorlangs ........................................ 2021 DIKENI RECORDS
1. Spoorlangs
2. Tussen Hogsback En Keiskammahoek
3. Klavierles By Mev Kaplan
4. Familieruine
5. Umasizakhe
6. Die Ballade Van Andrew Rennie Pringle
7. Die Volgende Oggend
8. Duskant Doodstil
9. Nie Jou Skuld Nie
10. Lied Vir 'n Kind Wat Nooit Gebore Sal Word Nie
11. Stranddroom
12. Waarheen Vandaan
13. Linte Vir Twee Trourokke
14. Lied Vir Dikeni
- ALBUM VAN DIE WEEK 2021/06/02

vetseunLAAI AF
Middernagreisiger (Koos du Plessis) CDS . 2021
- LIED VAN DIE DAG 2021/04/13

vetseunLAAI AF
Dis Net Werk Toe Wat Ek Nog Deur Hillbrow Ry CDS . 2021
- LIED VAN DIE DAG 2021/03/16

vetseunLAAI AF
Lied Vir Dikeni 13 12 2020 CDS .... 2020

vetseunLAAI AF
Maai Maai Skoppelmaai (Jolyn Phillips) CDS . 2020

vetseunLAAI AF
Ek Wil (Ronelda Kamfer) CDS ......... 2020

vetseunLAAI AF
Dans Klaradyn - 'n Eksperiment CDS . 2020
- LIED VAN DIE DAG 2020/10/19

vetseunLAAI AF
Familieruïne CDS ............................. 2020
- LIED VAN DIE DAG 2020/09/15

vetseunLAAI AF
Lukas Impossible CDS .................... 2020

vetseunLAAI AF
Aasvoëls Bo Lengenhovenpark CDS . 2020

vetseunKOOP/BUY
Onplaats ............................................. 2020 DIE WASGOEDLYN
1. Aasvoëls Bo Lengenhovenpark
2. Somer
3. Tussen Platvoet En Stoompomp
4. Ondien Se Wiegelied
5. Verskonings
6. Dungeons & Dragons
7. Suster Geluk
8. Wilgedorp Se Rasionaliseringsballade
9. Die Spoorlose Verdwyning Van Elvis du Preez
10. Last Round Regulars
11. Vertrek
12. Lukas Impossible

vetseunLAAI AF
Huwelikslied II CDS ......................... 2019


Andries Bezuidenhout - Die Laaste Brandwag VID >>>


Andries Bezuidenhout - Dis Net Werk Toe Wat Ek Nog Deur Hillbrow Ry VID >>>

vetseun
Toeris in Hillbrow (Reis) (Rubrieke) . 2010 HUMAN & ROUSSEAU
ISBN: 9780798152099

'n Keur uit Andries Bezuidenhout se rubrieke wat voorheen in Rapport en elders verskyn het, en waarin dié sanger-skrywer-sosioloog die lewe in Suid-Afrika vandag ondersoekend betrag - van die kleiner onbelangrike dingetjies tot die groter kwessies en vrese. Andries Bezuidenhout se werk as musikant, digter en navorser maak dat hy baie reis. Hy ontmoet mense in uiteenlopende plekke; van kroeë tot fabrieke, mynhostelle tot veiligheidskomplekse.
Hy skryf onderhoudend en insiggewend oor hierdie ervarings en reise. Maar al is die werklikhede wat hy uitbeeld partykeer somber, is dit juis die meelewendheid en begrip waarmee hy skryf wat die leser met 'n gevoel van hoop laat. Hy praat vir ons almal, óók vir die skoonmakers en die mynwerkers. Selfs wanneer hy sing - dat hy al "te veel gegee" en "te veel gevat" het "om die donker land nou te verlaat".

vetseunKOOP/BUYLAAI AF
Bleek Berus ................. ONEF 1019 2009 ONE F MUSIC
1. Sandmyn
2. Die Laaste Brandwag
3. Mombak Se Sin
4. Kliphart
5. Hoëveld Utopia
6. Dis Net Werk Toe Wat Ek Nog Deur Hillbrow Ry
7. Die Ritme Van Chaos
8. Droogte
9. Die Sprinkane Se Begrafnis
10. Vernichtungsbefehl

vetseun
Retoer (Digbundel) . 2008 PROTEA BOEKHUIS

vetseunKOOP/BUYvetseun
Insomniak Se Droomalmanak . RR043 2003 RHYTHM RECORDS
1. Droomargief
2. Die Loon Van Die Droom
3. Woonstel Op Die Kafee
4. Deur 'n Donkerbril
5. Dis Winter
6. Skemer
7. Nero van der Merwe Se Lied
8. Bulletjie Suurpap
9. Jou Eie Voorstadrewolusie
10. Whiteysomethings
11. Pad Na Eldorado
12. Bus Na Toronto
13. Die Ballade Van Dracula Havenga
14. Insomniak Se Droomalmanak
- LYN VAN DIE DAG 2021/05/01 - " ... Al hierdie drome bere ek in leers, In 'n grus kabinet vergaar hulle stof, Tot hulle ontydig een oggend, As die wekker lui, in my kop ontplof ... " - Droomargief


skakels : bmro.co.za : https://www.youtube.com/channel/








vetseun

2021 06 01 - Andries Bezuidenhout "Spoorlangs" ALBUM LAUNCH
vetseun
vetseun

2021 05 - Andries Bezuidenhout "Spoorlangs" NUWE ALBUM
vetseun
vetseun
vetseun
vetseun

2020 12 05 - Orwellington, The Buckfever Underground, Andries Bezuidenhout, Bordienghuis Teater, Wellington, 19:00, R100 <<< SUPERGIG
vetseun

2016 10 20 - Vanaand bring Andra Cilliers, Dozi, Andries Bezuidenhout, Liela Groenewald, Loit Sôls, Riku Lätti, Rian Malan, Leslie Javan en Lochner de Kock hulde aan 'n paar van ons helde. Van Kerkorrel tot Koos Doep
- Koos du Plessis, Johannes Kerkorrel, Bernoldus Niemand, Saartjie Baartman, Pieter Pieterse
vetseun

2016 02 20 - Die Wasgoedlyn - Andries Bezuidenhout, Laurinda Hofmeyr, Frazer Barry, Jackie Lätti, Willim Welsyn, Churchil Naudé, Riku Lätti, Breytenbach Sentrum, Wellington
vetseun

2015 08 29 & 30 - Harlekijn & de Zuid-Afrikaanse Dagen: Herman van Veen, Pops Mohamed, Coenie de Villiers, Karin Hougaard, Luna Paige, Anna Davel, Joshua Na Die Reën, Jaconell Mouton, Andries Bezuidenhout, Jannie du Toit, Landgoed De Paltz Soest, Nederland
vetseun

2015 05 24 - Die Wasgoedlyn - Kousspel
: Piet Botha, Dozi, Bacchus Nel, Riku Lätti, Churchil Naudé, Frazer Barry, Rian Malan, Loit Sôls, Willim Welsyn, Ryno Velvet, Les Javan, Andries Bezuidenhout, Andra, Lochner de Kock, André van Rensburg, Liela Groenewald, Gerald Clark, Jackie Lätti, Mervin Williams, Dozi's Back To The Roots, Hartebeespoortdam, R80 tixsa.co.za
vetseun

vetseun

2009 04 18 - Moonprint - Concerts For The Earth: Piet Botha, Dan Patlansky, Die Kaalkop Waarheid, Josie Field, Wysdiman, Gian Groen, Shap Shap, Albert Meintjes, Tidal Waves, Stean van der Walt, The Black Cat Bones, Andries Bezuidenhout, Rethabile, Steak & Ale, Botha Ave, Lyttelton, 15:00 - www.moonprint.co.za
vetseun

Andries Bezuidenhout - Vrydag 14 Maart by Amber Supper Club
vetseun Die digter en musikant, Andries Bezuidenhout tree eerskomende Vrydagaand, 14 Maart by Amber Supper Club in Pretoria op.

Andries, wat beter bekend is as Roof Bezuidenhout (rubriekskrywer en lid van die voormalige Brixton Moord En Roof Orkes) se digbundel, Retoer is pas deur Protea Boekehuis bekend gestel. Vrydagaand se vertoning sal bestaan uit liedjies vanaf sy solo CD Insomniak Se Droomalmanak, splinternuwe liedjies uit Andries se pen asook gedigte wat hy sal voordra uit Retoer.

Om te bespreek kontak:
Amber Supper Club, Willows Country Lodge, Lynwood Weg, Pretoria
Tel: 012 807 4100

Andries Bezuidenhout se eerste solo optrede Vrydagaand by Kombuis in Melvillevetseun
Andries Bezuidenhout, die voormalige Roof van die Brixton Moord En Roof Orkes, doen sy eerste solo optrede na die ontbinding van die band. Die optrede is Vrydag 1 Februarie by Die Kombuis in Melville. Hy sal ou gunstelinge, asook & #329; aantal nuwe songs doen. Kopieë van sy solo CD Insomniak Se Droomalmanak sal te koop wees.

Sy digbundel Retoer is pas deur Protea Boekhuis gepubliseer en word op Woensdag 20 Februarie by Steak & Ale in Bothalaan, Lyttelton, bekendgestel. Meer inligting hieroor volg later.

Die Kombuis: 77 3e Laan, Melville, Tel: 072 737 3895

2008 02 20 - Andries Bezuidenhout "Retoer"-digbundel LAUNCH, Steak & Ale, Lyttelton

2008 02 01 - Andries Bezuidenhout, Die Kombuis, Melville

2007 11 15 - Ons Klyntji LAUNCH (Onse Kerk se mense Vol I) : NuL, Paul Riekert, Bacchus Nel, Roof Bezuidenhout plus meer, The Bohemian, Richmond, Johannesburg

2007 11 10 - Andries "Roof" Bezuidenhout, Amber Supper Club, 0128074158

2007 11 08 - Ons Klyntji LAUNCH (Onse Kerk se mense Vol I) : NuL, Paul Riekert, Bacchus Nel, Roof Bezuidenhout, Trike, Bittervrug, Kabous, Stean, Piet Planter, Ronel Nel plus meer, Steak and Ale, Pretoria, 20:00 facebook


vetseun

2006 04 10, 11 - White Horse Sessions - Oppikoppi presents Unplegged Rock Legends 2006: belgian rocker Guy Swinnen in collaboration with Andries Bezuidenhout and Valiant Swart, Die Boer
vetseun

2004 03 - Woordfees 2004:
2004 03 09 - Spinnekop, Mystic Boer 22:00, R20
2004 03 10 - Bed On Bricks, Mystic Boer 22:00, R20
2004 03 11 - Akkedis, Mystic Boer 22:00, R20
2004 03 13 - Woordfees 2004: Lotto Straatfees: Arnie & Elton, Albert de Vos, The Pretty Ladies, Abel Kraamsaal, Elias P. Nel, Melktert Kommissie, Bongi & Vuyo, Seremics, Plofmot, Fokofpolisiekar, David Foster, Alta Joubert, The Stone, Bekgeveg, Hanru Niemand, EM, Roof Bezuidenhout, Naar Tevredenheid, Zinkplaat, Karen Zoid, Voor Mystic Boer En Bohemia, 10:00
vetseun






bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)