Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Amanda Strydom .com .eu

2021 10 09 - Amanda Strydom, Dozi's Back To The Roots, Hartebeespoort Dam
vetseun

vetseun
Jan Asjoublieftog Squeeze My (En Ander Hartsbegeertes) . 2014
1. Jan Asjoublieftog Squeeze My
2. Mevrou
3. Da, Da, Da
4. Grieta du Plooy
5. Ek Loop Die Pad
6. Hokaai, Stop Die Bus
7. Soverby Se Lam
8. Windpomp
9. Mense En Hul Dinge
10. Suid-Afrika is 'n Lekker Land

vetseun
Stroomop ................... MWCD 3040 2010 MUSIC & WORDS/TUSSEN KONTINENTE
1. Ndiyakholelwa (Ek Glo)
2. Trippe Trappe Trone
3. Trapsgewyse (Love's Old Sweet Song)
4. Stadig Oor Die Klippers
5. Kom Tog By Die Punt
6. Skielik Is Jy Vry
7. Somer
8. Martjie
9. 'n Sonneblom Uit Bethlehem
10. Strydom / Amandla
11. Engel Met 'n Angel
12. Rit Deur Die Lang Karoo
13. Die Plukker
14. Silwer Somer
15. Woorde
16. Hotel Royale
17. Laat En Leë Ure Blues

vetseun
State of the Heart DVD . KHOT002 2009 SELECT
1. When The Meadow Was Blooming
2. The Man I Love
3. Boeremedley: Aspatat Se Moses;
............................. Antjie Die Rooi Bruin Hen;
............................. Oom Bossie Van Die Bosveld;
............................. Huisie In Die Berge
4. With My Lover Beside Me
5. Dingaka Lullaby
6. French Medley: L'Amour Est Bleu;
............................... Plaisir D'Amour;
7. War Medley: I May Never Go Home;
............................... Another Spring, Another Love;
............................... La vie en Rose;
............................... Lili Marlene;
............................... White Cliffs Of Dover;
............................... A Nightingale Sang In Barkley Square
8. Skielik Is Jy Vry
9. Papa
10. Ek Loop Die Pad
11. At Last

vetseunvetseun
Kerse Teen Die Donker . AMSCD010 2008 AMANDA STRYDOM
1. Boord Van Woorde
2. Mooiweer En Warm
3. Rain
4. Foto 1974
5. My Nostalgie
6. Sara Stoepsit
7. Kerse Teen Die Donker
8. Bobby McGee
9. Die Eerste Seerkry
10. The Cooking Channel
11. Sit Sit So
12. Summertime
13. Slippers Van Satyn
14. My Kamer met Stef Bos
15. A Child In A Faraway Land
16. Pelgrimsgebed

Die album bevat 16 liedjies, waarvan 13 deur Strydom geskryf is. Getrou aan Strydom tradisie,is daar sosiale kommentaar, ballades oor die lewe, die liefde, 'n goeie skeut nostalgie en die verganklikheid. 'n Verrassing op die album is haar duet met Stef Bos van haar lied My Kamer, wat verlede jaar met groot sukses in Nederland op 'n solo CD vrygestel is. Strydom sing op hierdie album in Afrikaans, Engels, Zoeloe en Nederlands. Die liedjies is oor 'n tydperk van vyf jaar geskryf. Janine Neethling, Strydom se musikale regisseur van die afgelope tien jaar, het die liedjies saam met Strydom gekomponeer,die verwerkings gedoen en was ook die vervaardiger van die ateljee opnames. Strydom het op hierdie CD gewerk met haar toegewyde span musikante Janine Neethling...

vetseun
Kerse Teen Die Donker . MWCD 3032 2008 MUSIC & WORDS/TUSSEN KONTINENTE
1. Boord Van Woorde
2. Mooiweer En Warm
3. Rain
4. Foto 1974
5. My Nostalgie
6. Sara Stoepsit
7. Kerse Teen Die Donker
8. Me & Bobby McGee
9. Die Eerste Seerkry
10. The Cooking Channel
11. Sit Sit So
12. Summertime
13. A Child In A Faraway Land
14. Pelgrimsgebed
15. Die Liggie
16. Halala Afrika
17. Ek Sal Staan

vetseun
Briewe Uit Die Suide . MWCD 3028 2007 MUSIC & WORDS/TUSSEN KONTINENTE
1. Ons Kan Laatlê
2. Madame Julie
3. Hector P.
4. Slippers Van Satyn - MP3 by myspace
5. Vrou By Die Spieël
6. Verspreide Donderbuie
7. Op 'n Klein Groen Ghoen
8. Stoom
9. Ek Loop Die Pad
10. Whiskey Water Weemoed
11. Tussen Die Liefde En Die Leegte
12. Hoe Ek Voel

met Stef Bos
vetseun
My Kamer CDS ............ MWSCD 16 2007 MUSIC & WORDS/TUSSEN KONTINENTE
- van het album 'Briewe Uit Die Suide'
1. My Kamer
2. Slippers Van Satyn

vetseunvetseun
Slippers Van Satyn CDS . AMSCD009 2006 AMANDA STRYDOM/SELECT
1. Slippers Van Satyn met Floors Oosthuizen - MP3 by myspace
2. Tussen Die Liefde En Die Leegte (Stef Bos)
3. La vie en Rose (Piaf)
4. Pearl's A Singer

begeleiding Janine Neethling, Floors Oosthuizen, musikale regisseur en verwerkings Janine Neethling, opneem en meng Marius Brouwer (Pop Planet Studios)

vetseun
'n Rugsak Vol Robyne . AMSCD008 2005 AMANDA STRYDOM/SELECT
1. Silwer Somer
2. Hooglied
3. Ons Kan Laatlê
4. Vrou By Die Spieël
5. Liewe Maan
6. Ek Het Gedroom
7. Cry If You Want To met Elzabé Zietsman
8. Die Taal Van My Hart met Stef Bos
9. Engel Met 'n Angel - MP3 by myspace
10. Amandla
11. Brille En Pille Blues
12. Ndiyakholelwa (Ek Glo)

vetseun
'n Vuur Gevang In Glas . JNSD120/AMSCD007 2004/2005 JNS MUSIEK/AMANDA STRYDOM/SELECT
1. Openingslied
2. Fanie En Bettie
3. Somerdwaashied
4. Tango
5. Soos 'n Blom Van Veld
6. Rit Deur Die Lang Karoo
7. Tafelgebed
8. Al Sou Jou Liefde Doodwaai
9. Laat En Leë Ure Blues
10. Trapsgewyse
11. Love's Old Sweet Song
12. Alsem
13. Die Laaste Sakramente

vetseunvetseun
Kaalvoet, liedtekste / PDF.............. 2004 GENUGTIG/PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869194291

In die motto van hierdie reeks liedtekste vra Amanda Strydom: "Moet ek skryf oor die liefde / Moet ek skryf oor politiek / Oor die menslike kondisie / Oor ons blou planeet se siek?" Dit is ook dan juis wat sy doen - haar vlymskerp lirieke ondersoek hierdie temas op 'n meesterlike wyse. Alhoewel Amanda op die verhoog 'n onvergeetlike belewenis is, bewys Kaalvoet dat haar woorde selfs sonder musiek 'n slag kan slaan.


Amanda Strydom - Hoe Ek Voel VID >>>

vetseun
In die Dramateater: Verspreide Donderbuie/Scattered Thunder DVD . JBDVD 02 2004 ONBEKEND/kykNET
1. Verspreide Donderbuie
2. Stadig Oor Die Klippers
3. Doekvoet
4. Take This Waltz
5. Izinyanya (Die Vergetenis)
6. Engel Met 'n Angel
7. Ek Het Gedroom
8. Diva
9. Scattered Thunder
10. Hoe Ek Voel
11. Sondag In Soweto
12. Straatbank, Esplanade
13. Silwer Somer
14. Ndiyakholelwa (Ek Glo)
15. Ek Loop Die Pad

vetseunvetseunvetseun
Verspreide Donderbuie/Scattered Thunder . JNSD114 2003 JNS MUSIEK/2004 SAMRO
1. Verspreide Donderbuie
2. Stadig Oor Die Klippers
3. Doekvoet
4. Take This Waltz
5. Izinyanya (Die Vergetenis)
6. Engel Met 'n Angel
7. Ek Het Gedroom (Vir Ralph)
8. Diva
9. Scattered Thunder - MP3 by myspace
10. Hoe Ek Voel
11. Sondag In Soweto
12. Rich Folks Hoax - MP3 by myspace
13. Straatbank, Esplanade
14. Silwer Somer
15. Ndiyakholelwa (Ek Glo)

Amanda's album has a biligual title, and has 2 completely different title tracks, not just the same song sung with alternative lyrics. Amanda writes and sings in both English and Afrikaans and there are even a few Zulu phrases thrown in to give an African feel.'Verspreide Donderbuie' (the opening song of the album) documents a road trip from Joburg to Cape Town with amazingly evocative images. "Die pad verander stadig / in 'n gladde silwer slang". Musical references to The Doors 'Riders On The Storm' abound, with stunning piano from arranger and co-composer Janine Neethling. and Juan (Floors) Oosthuizen roars out with short jabs of highway star guitar. Vinnie Henrico's drums pound into your head and Graham Currie's bass captures the heart. And this is just the first song. Play it again, it's that good. There a few cover versions on this CD; a lovely version of Leonard Cohen's 'Take This Waltz', 'Sondag In Soweto' by Stef Bos and a truly excellent jazz-blues version of Rodriguez's 'Rich Folks Hoax'. Graham Currie played bass on the Sugarman's 1998 SA tour and his love for the man and his songs overflows in his bass-playing on this new version.This is an angry album, a sad album, a happy album, but most of all this is album by a woman who knows herself and her craft and is not afraid to let us into her world. She loves her man, her country and her music... and it shows.

met Rocco de Villiers
vetseun
"Jazz Vir Jou En 'n Bietjie Blou" . JNS103 2001 JNS MUSIEK/F.A.K.
1. Afrikaners Is Plesierig
2. Pollenys
3. Daar Kom Die Alibama
4. F.A.K. Keurspel 1
5. Die Padda Wou Gaan Opsit
6. Ou Karooland
7. Suikerbossie
8. Liewe Maan
9. F.A.K. Keurspel 2
10.Die Mannetjie
11. My Vader Was 'n Musikant
12. Hier's Ek Weer
13. F.A.K. Keurspel 3

vetseun
Op 'n Klein Blou Ghoen . JNSD097 2001 JNS MUSIEK/SAMRO
1. Op 'n Klein Blou Ghoen
2. Die Taal Van My Hart
3. Liewe Maan
4. Dagreis Vir 'n Mens
5. Summertime
6. F.A.K. keurspel
7. Trippe Trappe Trone
8. Sad Lisa
9. Hillbrow
10. Stormy Weather
11. Ons Kan Laat Lê
12. When You Call Me Sweetheart
13. Brille En Pille Blues
14. Cry If You Want To met Elzabé Zietsman
15. Die Vlam

Geraas Musiek Toekennings 2001 Beste Afrikaanse Album, Beste Kontemporêre Album

ons weet van die vroulike tekort. hier saam met ons op die klein blou ghoen is daar afrikaner dames wat lankal weet. geen naam is nog nie saam met Amanda Strydom genoem nie, saam met almal het sy gespeel en in allemal kunsvorm daarby. kabaret, drama en musiek dele regoor suid-afrika huisves die naam in hul krediete.
die album waarvan die cover amper soos die "hitchhiker's guide to the galaxy" lyk kom so oor ook en weereens is die mengsel covers en kollaborasies, selfgeskryfdes en solo-optredes perfek. van Koos du Plessis, Deon Opperman, Johannes Kerkorrel, Coenie de Villiers en meer. Elzabé Zietsman speel ook 'n groot rol met musiek en liriek bydrae, oja en Cat Stevens. 'n heerlike internasionale smaak op 'n ander manier bereik as die blyk noodsaaklike thump-thump van jongeres.

vetseun
Ek Loop Die Pad - 20 Jaar . JNSD 89/AMSCD001 2000 JNS MUSIEK/AMANDA STRYDOM
1. Ek Loop Die Pad
2. Tussen Die Liefde En Die Leegte
3. My Kamer
4. Skielik Is Jy Vry
5. Die Plukker
6. Ek Loop Die Pad II met Coenie de Villiers
7. Rit Deur Die Lang Karoo
8. Whiskey, Water, Weemoed
9. Rit Huistoe
10. Trapsgewyse
11. Marieke
12. Hoor Hoe Brom Die Wind
13. Stoom
14. Ek Sal Staan
15. Alsem
16. Non, Je Ne Regrette Rien
17. Ek Loop Die Pad III

plus tekste van Hennie Aucamp, Deon Opperman, Stef Bos

vetseun
Vrye Keuse ................... CDMFA 110 1999 MUSIC FOR AFRICA

vetseunvetseun
Hotel Royale ..................... JNSD109 1998 JNS MUSIEK/SAMRO
1. Herbergier
2. Hotel Royale
3. My Kamer
4. Madame Julie
5. Die Dag Sal Kom
6. Hooglied
7. Gees Van Die Kind
8. Martjie
9. Stoom
10. Kom Tog By Die Punt
11. The News At Six
12. Vistenk
13. Whisky, Water, Weemoed
14. Water
15. Rit Huistoe

vetseunvetseun
'n Vuur gevang in Glas klankbaan . CDMFA54 1997 MUSIC FOR AFRICA/SAMRO
1. Al Sou Jou Liefde Doodwaai
2. Fanie En Bettie
3. Somerdwaasheid
4. Tango
5. Soos 'n Blom In Die Veld
6. Rit Deur Die Lang Karoo
7. Tafelgebed
8. Al Sou Jou Liefde Doodwaai; Laat En Leë Ure Blues
9. Trapsgewyse; Love's Old Sweet Song
10. Alsem
11. Die Laaste Sakramente

tekste van Hennie Aucamp

vetseun
Vrou By Die Spieël . CDMFA 52/JNSD 43 1996 MUSIC FOR AFRICA/JNS MUSIEKvetseun
1. Vrou By Die Spieël
2. Liefdeslied
3. Tussen Die Liefde En Die Leegte
4. Given Taken (1)
5. Houvrou
6. Dickie Se Lied
7. Hoor Hoe Brom Die Wind
8. Die Lied Van Ou Suid-Afrika
9. Hector P.
10. Given Taken (2)
11. Die Plukker
12. Given Taken (3)
13. Ek Loop Die Pad
14. Die Liggie
15. Woorde
16. Strydom/Amanda

vetseunvetseun
The Incredible Journey of Tinkerbel van Tonder klankbaan . JNSD 33 1995 JNS MUSIEK
1. Muslim Prayer / O Lamadie Kaapse Klopse Medley: Sakkie Druiwe; Ons Gaan Seaside Toe; Boomstraat; Nuwejaar (Traditional)
2. Way Over Yonder (Words & Music: Carol King)
3. Two Fisted Mama (Words & Music: Webster / Iglaner)
4. Wheel Of Fortune (Words & Music: G Weiss / B Benjamin)
5. Drag Medley: Look Me Over Closely (Words & Music: Gilkyson); Such Trying Times (Words & Music: Addison / More); Cage Aux Folles (Words & Music: Jerry Herman); I Am What I Am (Words & Music: Jerry Herman)
6. Look What They've Done To My Song (Words & Music: Melanie)
7. Medley; Daar's 'n Wind Wat Waai (Traditional); Autumn Leaves (Words & Music: Kosma / Prevert / Mercer)
8. A Child In A Faraway Land (Words & Music: Amanda Strydom)
9. M'n Hart Gevolgd (Words & Music: Stef Bos)
10. The Times They Are A Changing (Words & Music: Bob Dylan)
11. Somewhere (Words & Music: Bernstein / Sondheim)

vetseun
Songs from State of the Heart . JNSD 26 1993 JNS MUSIEK
1. When The Meadow Was Blooming
2. The Man I Love
3. Boere Medley
4. With My Lover Beside Me
5. Dingaka Lullaby
6. French Medley
7. War Medley
8. Skielik Is Jy Vry
9. Papa
10. Ek Loop Die Pad
11. At Last

vetseun
Jupiter Jones Is Amanda LP ........... 1985

Amanda Strydom (Jupiter Jones)
vetseunvetseun
Hot Night (On The Radio) / Good Old Days 7" . WI 5842 1985 MAGIC
Kant Een:
1. Hot Night (On The Radio) (J.B. Arthur/J. Weddepohl)
Kant Een:
1. Good Old Days (J.B. Arthur/A. Strydom)

Produced by J.B. Arthur

vetseunvetseun
Vir My Familie LP ............... ML 4691 1983 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Jan Asjoublieftog Squeeze My met Paul Ditchfield (C. Blignaut)
2. Mevrou (R. Keet/A. Strydom)
3. Da-Da-Da met Mike Schutte (Remmier/Kralle)
4. Grieta du Plooy (Ring Them Bells) (Ebb/Kander)
5. Ek Loop Die Pad (A. Strydom/Z. Cronjé)
Kant Twee:
1. Hokaai, Stop Die Bus (A. Strydom/Z. Cronjé)
2. Soverby My Lam (Weideman/Z. Cronjé)
3. Windpomp (Misheiker)
4. Mense En Hul Dinge (A. Strydom/Z. Cronjé)
5. Suid-Afrika Is 'n Lekker Land (Gebaseer op "Brakke Van Turffontein") (Liriek R. Keet) (Carstens/Pretoorius)

Hier is hy uiteindelik! My debuutplaat! Sommer 'n plesierige potpouri vair almal wat nog kan lag. Groot dankie aan Albie, Lance, Zane (My ou lam!), Rosa, Merwede, Oom Chris Blignaut, Mike, Paul, Keith, Nato, Henk, Geoff, Graham, en Studio 15. Balke Toe! - omslag

Musiekverwerkings En Produksie: Zane Cronjé
Opgeneem deur Keith Forsythe By Gallo Ateljees
Verwerkings Deur Keith Hutchinson

met Mike Schutte
vetseun
Da-Da-Da / Mevrou 7" ...... PD 2162 1983 GALLO/SAM
Kant Een:
1. Da-Da-Da (Remmier, Kralle)
Kant Twee:
1. Mevrou (R. Keet, A. Strydom)

Musiekverwerkings en Produksie: Zane Cronjé
Opgeneem deur Keith Forsyth by Gallo Ateljees
13-6-1983 Brigadiers Musiek Publikasies EMI Music S.A. / Gema / Veeja Music

vetseunvetseun
Automatic Lover / ... 7" ...................... 1979 RPM


ook op :
Kabous Verwoed - Beenkamers en Gange
Johannes Kerkorrel - 'n Jaar Later ... in die staatsteater DVD
So Onthou Ons.Koos du Plessis - Woorde
Musiek met "feel" - My Kamer
Geraas: Allesbehalwe Vol. 1 - Die Taal Van My Hart met Stef Bos
Skouspel 2002 - Hoor Hoe Brom Die Wind, Die Plukker
Geraas Musiek Toekennings 2001 - Op 'n Klein Blou Ghoen
Diep - Musiek vir jou Siel Vol. 3 - Dagreis Vir 'n Mens
Volksbesit - Liewe Maan
Skouspel 2001 - Japie, My Skapie, Brille En Pille Blues
Muses op Besoek - Stoom
Liriekeraai - Summertime
Karoopad - Stoom
Ekslusief - My Kamer
Om Te Breyten - Dagreis Vir 'n Mens
Diep - Musiek vir jou Siel Vol. 2 - Op 'n Klein Blou Ghoen
Aandag: Aardklop! - Ek Loop Die Pad


flyers :
2007 05 13 - Stef Bos: ¡HARTKLOP! met Fernando Lameirinhas, Kaat Hellings, Amanda Strydom, Frank Boeijen, De Tamboer, NL
2007 12 01 - Amanda Strydom, Centurion Theatre Centurion, 20:00
2007 11 30 - Amanda Strydom, Centurion Theatre Centurion, 20:00
2007 09 21-23 - Amanda Strydom, Cultivaria Festival Paarl, 20:00
1,7,21,22 05 04, Die Blou Hond, JHB Amanda Strydom
30 04 04 Die Blou Hond, JHB Amanda Strydom


skakels : amandastrydom.com : amandastrydom.eu : myspace.com/amandastrydomsa : ofm.coza vroubydiespieël : myspace.com/amandastrydom: whoswhosa.co.za








vetseun

2021 05 28-29; 08 06-07 - Amanda Strydom met Coenraad Rall, Afriforum Teater, Pretoria, 20:00, R180
vetseun

2020 06 xx - Smile Foundation #helpthoseonthefrontline Charity Concert #1 - The Debut: MC: Dr. Pierre Nel, Alan Glass, Amanda Strydom, Anton Goosen, Chad Saaiman, Carlo & Mandy McFarlane, Die Siblings, Julie Dakers, Kunle Ayo, Lesley Williams, Qadasi & Maqhinga, Selim Valentino, Sky Dladla, SterlingEQ, Zahara, R84.50, tickets.tixsa.co.za, www.watchatv.co.za
vetseun

2020 04 05 - Optog!: e-konsert 2: Amanda Strydom, Corlea Botha, Robbie Wessels, Jannie Moolman, Monique Steyn, Johrné van Huyssteen, 17:00, R50, www.optog.co.za - King Price Insurance - Atterbury Trust - Atterbury Teater
vetseun

2020 03 21 - Optog!: Gratis e-konsert: Amanda Strydom, Jak de Priester, Jannie Moolman, Corlea Botha, Johrné van Huyssteen, Ricus Nel, Kevin Leo, Ruhan du Toit, Theuns Jordaan, Atterbury Teater, 19:00, Gratis - www.optog.co.za - www.atterburyteater.co.za
vetseun

2015 03 08 - 'n Vuur gevang in glas (Amanda Strydom, Janine Neethling), Drostdy Teater, Woordfees, Stellenbosch, R140
2015 03 09 - 'n Vuur gevang in glas (Amanda Strydom, Janine Neethling), Drostdy Teater, Woordfees, Stellenbosch, R140
2015 03 10 - 16 Onse (Stef Bos, Amanda Strydom, Anna Davel, Richard van der Westhuizen, Joshua Na Die Reën, Jannie Moolman, Danie Niehaus, Gloria Bosman, Tim Moloi, Jak de Priester, Hanelore Bedert, HemelBesem), Spier Amfiteater, Woordfees, Stellenbosch, R150/R120/R90
2015 03 11 - 16 Onse (Stef Bos, Amanda Strydom, Anna Davel, Richard van der Westhuizen, Joshua Na Die Reën, Jannie Moolman, Danie Niehaus, Gloria Bosman, Tim Moloi, Jak de Priester, Hanelore Bedert, HemelBesem), Spier Amfiteater, Woordfees, Stellenbosch, R150/R120/R90
vetseun

2011 06 17-19 - Festival Voor Het Afrikaans: Artiesten: Chris Chameleon, Amanda Strydom, Gert Vlok Nel, Schrijvers: Breyten Breytenbach, Ronelda Kamfer, E.K.M. Dido, Tropentheater, Amsterdam - www.festivalvoorafrikaans.nl
vetseun

2007 09 15 - Hoezit!: Dozi, Soweto String Quartet, Anton Goosen En Die Bushrock Band, Shine 4, Amanda Strydom, DNA Strings, Johnny Dopper En Die Rubber Soles, Tiro, Brandon October, Lekgoa/Snotkop, Africa Mammas, AGA Koor, Jennifer Jones, 11:00, Gratis - ATKV - Beeld - Rapport - Sondag - RSG - kykNET - Newtown - Joburg City - JDA
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)