Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
ADAM

2021 10 25 - ADAM "Flippen Skaars" #SFMTREFFERVANDIEDAG, SFM 90.1FM - Starburst Promotions
vetseun


ADAM - Flippen Skaars VID >>> (2021)


ADAM - Pa Se Hand VID >>> (2021)

2021 05 07 - ADAM "Pa Se Hand" ENKELSNIT-VRYSTELLING - Starburst Promotions
vetseunLAAI AF
Pa Se Hand CDS .............................. 2021
- LIED VAN DIE DAG 2021/05/09


ADAM - Liefde Is VID >>> (2020)

2020 11 04 - ADAM "Liefde Is" SINGLE LAUNCH, Die Groot Ontbyt, Groot FM 90.5 - kykNET - Starburst Promotions - Keyart
vetseunLAAI AF
Liefde Is CDS ..................................... 2020

vetseun
ADAM - Liefde Is (Skoon Weergawe) CDS . 2020

vetseun
Bewe ......................... MORFCD 856 2018 DAWN MUSIC
1. Voorwoord met Hykie Berg
2. Vaderland
3. Goeie Ou Dae
4. Sê My
5. Kom Wat Wil
6. Kalmeer met Elizca Coetzer
7. Hyg met Early B
8. Daai Oë
9. Haar Vuur
10. Iets In Die Water
11. Jy Maak My
12. Kalmeer met Elizca Coetzer (Akoesties)
13. Dis Al Wat Ek Het (Akoesties)
14. Plak Jou Hart Vas (Akoesties)
15. Say What You Want met Daniel Baron (Akoesties)
16. Ken Jou Waarde met Early B

vetseun
Hoogtevrees ............ MORFCD 841 2016 DAWN MUSIC
1. 'n Nuwe Seisoen
2. Hoogtevrees
3. Plak Jou Hart Vas
4. Vergifnis
5. Hartaanval
6. Dis Al Wat Ek Het
7. Diep Uitgekerf
8. Hel Of Hoogwater met Die Heuwels Fantasties
9. Dagdroom
10. Wat Nou? met Vaughan Gardiner
11. Die Idee Wat Tel
12. Nostalgie (Soet September)
13. As Jy My Kon Volg (Epiloog)

vetseunvetseun
Hoogtevrees CDS ............................. 2016 UNIVERSAL

vetseun
ADAM ..................................................... 2015

"Boys will be boys" or will they? No, they grow up, become adults and realise what life is all about. If you amalgamate a boy band with the following components - pop & rock, the influence of modern country music, 3 beautiful matured voices, 3 instruments, 3 hunks and self composed songs, you do not only create a boy band with a difference but rather a group of MEN with dynamics and major appeal who, on top of it all, sing beautifully. ADAM is such a group, who's manliness reigns supreme. All 3 members are individual artists in their own right. The already well-known Hugo Ludik, Reynardt Hugo (Dr. Tertius Jonker from Binnelanders Fame) and singer/producer Joe Foster make up the 3 members. ADAM promises to give South Africa something you have never seen or heard before. Their debut album will be released during KKNK 2011 with no less that 15 major performances on RSG, Die Burger, ABSA stages. Their song Kleurvol has been played on National radio stations accross South Africa for almost 3 months and is climbing the Top 20 charts on stations such as IFM, Rippel, East Rand Stereo and many others.

met Daniel Baron
vetseunvetseun
Say What You Want CDS ................ 2015

vetseun
ADAM - Die Idee Wat Tel VID >>> (Geskryf deur Hugo Ludik/Reynardt Hugo)

vetseun
ADAM - Goud VID >>>

vetseunvetseun
Goud ............................. LNMCD 011 2014 LUISTERNET MUSIEK


ADAM - Sal Oorlog Vir Jou Maak VID >>>

vetseunvetseun vetseun
Vir Jou Gemaak ... STORMCD 028 2012 STORM REKORDZ
1. Kasteel
2. Gebôre Om Jou Lief Te Hêvetseun
3. Superman
4. Pasop
5. Hart Se Volkslied
6. Toe Seermaak Nog Liefde Was
7. Hartklop
8. Perfek Vir My
9. Droomland
10. Mooiste Melodie (Sê Jy's Lief Vir My)
11. Engele Sing
12. Hartlam
13. Boomhuis
14. Ek Is Jammer

ADAM se tweede studio album, Vir Jou Gemaak, bevat 14 oorpronklike liedjies uit die penne van die drie talentvolle skrywers, sangers en musikante (Hugo Ludik, Joe Foster en Reynardt Hugo). Die proses om hierdie album bymekaar te sit het reeds in 2011 (kort na die vrystelling van hulle eerste album ADAM) begin toe hulle reeds die eerste liedjie geskryf het vir die tweede album. Die ongekende sukses van ADAM se debuut album het natuurlik gevolg vir 'n propvol toerskedule landswyd. Dit het 'n geleentheid geskep vir die drie manne om baie nouer saam te werk ten opsigte van die skryf van liedjies vir die tweede album. Die gevolg was dat die meeste liedjies op die album geskryf is met meer as een ADAM-lid se insette en idees. Die resultaat: ADAM se beste werk nog! 14 splinter nuwe liedjies, elk met die potensiaal om 'n treffer in eie reg te word.
Die titel, VIR JOU GEMAAK, is die uitvloeisel van die ongelooflike lojale aanhangers wat ADAM opgebou en gevestig het. Terugvoer vanaf aanhangers het bewys dat die liedjies baie persoonlike betekenisse en verbintenisse vir baie mense ontwikkel het. Aanhangers is op 'n persoonlike vlak aangeraak wat hulle laat voel het die liedjies is spesiaal vir hulle geskryf. Met hierdie terugvoer het ADAM die volgende liedjies spesiaal geskryf met hulle aanhangers in gedagte, sodat die feit dat hulle regtig slegs vir hulle aanhangers skryf 'n verdere werklikheid word. Die titel van die album VIR JOU GEMAAK was net eenvoudig 'n natuurlike uitvloeisel, want hierdie album is spesiaal vir elke ADAM aanhanger gemaak. Die liedjies op VIR JOU GEMAAK is op elke vlak ADAM se beste werk tot dusver, en daar kan met oortuiging gesê word dat jy dadelik aanklank sal vind. Elke liedjie sal jou raak.. Jy sal lag, dans en net sommer jou voete wil beweeg op die verslawende ritmes en melodieë. Alles terwyl die poëtiese lierieke jou vir lank nog sal by bly. Hierdie album is 'n moet vir enige CD versameling..


ADAM - Liefde Soldaat VID >>>

vetseunvetseun
ADAM ...................... STORMCD 019 2011 STORM REKORDZ
1. Liefde Soldaat
2. Somerlag (Die Coca-Cola Song)
3. Sonder
4. Duisend Kerse
5. Kleurvol
6. Hey Jy
7. V.I.P.
8. Voel Jy My
9. Vir Ewig, Vir Altyd
10. Die Antwoord
11. Ander Kant Die Maan
12. 10 Sekondes
13. Kom Huistoe
14. Jy's 'n Held
15. Papsopwinterwaternat (Akoesties)

"Boys will be boys" or will they? No, they grow up, become adults and realise what life is all about. If you amalgamate a boy band with the following components - pop & rock, the influence of modern country music, 3 beautiful matured voices, 3 instruments, 3 hunks and self composed songs, you do not only create a boy band with a difference but rather a group of MEN with dynamics and major appeal who, on top of it all, sing beautifully. ADAM is such a group, who's manliness reigns supreme. All 3 members are individual artists in their own right. The already well-known Hugo Ludik, Reynhardt Hugo (Dr. Tertius Jonker from Binnelanders Fame) and singer/producer Joe Foster make up the 3 members. ADAM promises to give South Africa something you have never seen or heard before. Their debut album will be released during KKNK 2011 with no less that 15 major performances on RSG, Die Burger, ABSA stages. Their song Kleurvol has been played on National radio stations accross South Africa for almost 3 months and is climbing the Top 20 charts on stations such as IFM, Rippel, East Rand Stereo and many others.


skakels : facebook : reverbnation : https://www.youtube.com/channel/









2021 10 22 - ADAM "Flippen Skaars" RADIO PREMIÊRE - Starburst Promotions
vetseun


2021 05 11 - ADAM "Pa Se Hand" #SFMTREFFERVANDIEDAG, SFM 90.1FM - Starburst Promotions
vetseun


2021 05 07 - ADAM "Pa Se Hand" NUWE VRYSTELLING - Starburst Promotions
vetseun

2021 05 07 - ADAM "Pa Se Hand" ENKELSNIT-VRYSTELLING - Starburst Promotions
vetseun
vetseun


2021 05 07 - ADAM, Die Wildberries, Wijnlanden Uitzicht, R304, Stellenbosch, 15:00, R150, Quicket - Leenders
vetseun


2021 04 02 - ADAM, Wijnlanden Uitzicht, R304, Stellenbosch, 15:00, R150, Quicket - Leenders
vetseun


2020 11 04 - ADAM "Liefde Is" SINGLE LAUNCH, Die Groot Ontbyt, Groot FM 90.5 - kykNET - Starburst Promotions - Keyart
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)