Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
12hz (Riku Lätti, Jean Marais)


12hz - Suit VID >>> (2014)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/06/02

vetseunLAAI AFvetseun
Nou ........................................ RR031 2002 RHYTHM RECORDS
1. Aan Almal
2. Saamstaan
3. Dis Te Laf
4. Lewe Op Aarde
5. Suit
6. Staar
7. Nou
8. Eiland In Die Son
9. Tussen My En Jou
10. Hoekom Is Jy Bang Vir My
11. Die Laaste Wals
- ALBUM VAN DIE WEEK 2021/01/20

die nuwe projek van bobaas bydrae manne, riku Lätti en jean marais. die twee se musikale bydrae het vinnig vermenigvuldig en met die nuwe projek sal grense sinneloos wees.twee stemme vat jou aan en ongelukkig sal die ritmes die woorde laat klink, onfuturistiese beats met mening.
'n antwoord op later . . . met die CD nou staan beide jean en riku hul musikale tekkies stampvol. oorale sintuiglike heuning, klank mengelmoes met attitude. op die CD word die akoestiese verhoog aanbieding met hope elektroniese klanke en ritmes versterk met die eensame geluk van jean se klarinet wat emosionele togte maklik voortbring en kore hoendervleis in jou geheue laat dwaal. vetterig, stukkende huis, le duper . . . genrelose genot, koop dit . . . . !!!

vetseun
debut CD Nou demo plusminus. 2002 02
<<<<<< 13 snit nou CD-R promo sampler
1. .
2. . .
3. saamstaan
4. . . .

5. . . - 13

flyers :
20030724laeveldlawaai
2002 09 24-28, Drakenstein-restaurant (Kampus) Aardklop 2002 Draak-Rock 12Hz, Diff-olie, Brixton Moord en Roof Orkes, Spinnekop, SciCoustic, Not My Dog, Anika, Delta Blue, Frosted Orange, Wouter van de Venter, Sons Of Trout, Akkedis, Battery 9, Kobus!, Beeskraal, Four Ounce Freedom, Alta Joubert, Jakkie Louw, Mel Botes, Liela Groenewald, Skallabrak, Plank, Piet Botha aardklop.co.za

ook op :
Studentlife Selection #10 - Hoekom Is Jy Bang Vir My
Tassenberg All Stars 3 - Suit
Afrikaanse Reggae - Eiland In Die Son


skakels : riku.coza : replay.co.za : mp3.com










vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )