


















VOORTREKKERPERS (UITGEWERS) (BOEKKLUB) (VOORTREKKERS)

UITGAWES (JHB)
2008 - Fanie word grootwildjagter - P.J. Schoeman
1995 - Spesiale onderskeidingskentekens vir penkoppe/drawwertjies: handleiding, Pretoria Voortrekkers
1994 - Grondwet van die Voortrekkers, Innesdale, Die Voortrekkers
1987 - Die Transvaaler: 50 jaar - Piet Meiring; Gus Cluver

1980 - Inleiding tot Algemene Volkekunde - P.J. Coertze
1975 - Generaal Christiaan Frederick Beyers - G.D. Scholtz
1974 - Die Rus is elders - I.D. Lamprecht (Voortrekker-boekklub)
1974 - Oefeninge in spraakonderrig - S. Potgieter
1973 - Inleiding Tot Algemene Volkekunde - P.J. Coertze
1972 - Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) - P.J. Schoonees
1971 - Perskor, saamsmelting van VOORTREKKERPERS en Afrikaanse Pers
1971 - Boerespioen (Verkenners van Danie Theron 2) - H.S. van Blerk
1971 - Seun agter 'n mauser - Earl Martin
1971 - Transvaal 1961-71 - N. Hefer, kuns, A. Stork
1971 - Van Van Riebeeck tot Verwoerd, 1652-1966: 'n inleiding tot die geskiedenis van die Republiek van Suid-Afrika - F.A. van Jaarsveld
1971 - Aloes of the South African Veld - H. Bornman, D.S. Hardy
1970 - Die Uile in die gimnasium - Cor Dirks
1970 - Die Vlug van Francois du Buis - Elmar Steyn
1970 - Generaal J.B.M. Hertzog en die ontstaan van die Nasionale Party, 1913-1914 - J.D. Naudé
1970 - Olimpiese Meestertegnieke / Olympic Master Techniques - G. Potgieter, H. Botha
1969 - Die Eerste Verkenner (Verkenners van Danie Theron 1) - H.S. van Blerk
1969 - Ons Visse - Prof. J.L.E. Smith, illustrasies, M.M. Smith
1969 - Opsaal, Herinneringe aan die Tweede Vryheidsoorlog - W.H.H. Ackermann
1969 - Trados, die swerwer Boesman.- P.J. Schoeman
1969 - Trekvoëls: 'n keur uit Afrikaanse reisverhale - A.P. Grové (sam)
1969 - Waterbobbejaan - Ben Venter
1969 - New Illustrated History for Senior Certificate, Vol. 1, South African History - F.A. van Jaarsveld
1969 - Old Man Coelacanth - S. Bell
1969 - The Paper Curtain - E. Rhoodie
1969 - The White-faced huts: witchcraft in the Transkei - H.F. Sampson
1968 - Heart transplant;: The story of Barnard and the "ultimate in cardiac surgery" - M. Malan
1968 - Hy koop toe vir hom 'n pen - Mikro
1968 - Keurverhale uit Moderne Nederland, saamgestel, W.K. du Plessis
1968 - Suid-Afrikaanse Kersliedere, Bundel I - Mev. J. Ross
1968 - Uit die dagboek van 'n wildbewaarder - P.J. Schoeman
1967 - Griekse Legendes - L.C. de Jager
1967 - Hy Was Groot En Gelief (H.F. Verwoerd) (Biografie), saamgestel, C. Hattingh
1967 - Pannevis en Preller - Met hul pleidooie - D.J.C. Geldenhuys
1967 - South West: The last frontier in Africa - R. Eschel
1967 - Trados, die swerwen-boesman - P.J. Schoeman
1967 - Vandag. Nederlandse Verhale Uit Hierdie Tyd, saamgestel, W.K. du Plessis
1966 - Die Republiek van Suid-Afrika. Agtergrond, Ontstaan en Toekoms - F.A. van Jaarsveld, G.D. Scholtz
1966 - Eenhoring (Gedigte) - J. Loots
1966 - Kampvure wat nie uitbrand nie - P.J. Schoeman
1966 - Manne en Motors - P. de la Rey
1966 - The Principle of Apartheid - H.F. Sampson
1966 - Verwoerd - Hendrik Frensch, N.F. Hefer en G.C. Basson
1966 - So Mooi is die Lewe - Ella Spence
1966 - Spektrum - G.J. Krüger
1965 - Anna Beyers - Mikro
1965 - Die weduwee Meraai - C.H. Kuhn (Mikro)
1965 - Kinders van die donker - J. Casper Mostert
1965 - Kolokwinte (Gedigte) - V. van der Westhuizen
1965 - Ons taal is ons trots; Afrikaans; moedertaal - S.P.F. Boshoff met G.N. Claassen, M.S. du Buisson, C. Peter van der Walt
1965 - Skuil in die skaduwees - Karl Kielblock
1965 - Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT)
1965 - White Man, Think Again - A. Jacob (rev)
1964 - Drie en Husse met Kraakore - Empie Maritz
1964 - Drie en die Inbreker - Empie Maritz
1964 - Drie op die Smalle Weg - Empie Maritz
1964 - Kruim En Kors - S.P.F. Boshoff; B. Kok; F.J. Snyman
1964 - Theory and method of teaching history - F.A. van Jaarsveld, J.I. Rademeyer
1963 - Mense van gister, vandag en morge - S.P.F. Boshoff
1963 - Kode van die Haai - Jan Scholtz
1962 - Handleiding By Die Wetenskaplike Tegniek - H.J. Vleeschauwer
1962 - Kinders van Meraai - C.H. Kuhn
1962 - Waar ver winde waai - P.J. Schoeman
1961 - Fanie se vuurdoop - P.J. Schoeman
1961 - Diary: Unievleis 1961 (dagboek) - M.A. Bosman, foto's Coen
1960+ - Jopie Fourie - J.M. de Wet
1960 - Die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 - G.D. Scholtz
1960 - Gedenkboek van die Universiteit van Pretoria
1960/1964 - Rivonia - Masker Af! - L. Strydom
1959 - Die ontwaking van die Afrikaanse nasionale bewussyn, 1868-1881 - F.A. van Jaarsveld
1958 - Ons Eie Boekie - M.M. Verster
1958 - Race studies (differentiated syllabus) for Std VI - J. Bruwer, J. Grobbelaar, H. van Zyl
1958 - Die Giervalk - Elmar Steyn
1958 - Luister, lees en leer. Afrikaans moedertaal - S.P.F. Boshoff
1957 - Fata Morgana - Elizabeth Vermeulen
1956 - Radiopraatjies oor Afrikaans - S.P.F. Boshoff
1955 - Jess Davidtsz se Kookboek - Prof. M.J. Davidtsz
1955 - God's Kingdom in multi-racial South Africa - a report on the inter-racial conference of church leaders JHB 7-10 December, 1954
1954 - Het die Afrikaanse Volk 'n Toekoms? - G.D. Scholtz
1953 - Fanie word grootwildjagter - P.J. Schoeman
1953 - Latynse Grammatika en Leesboek - H.L. Gonin
1952 - Die Huldejaar 1949. 'n Algemene oorsig oor die huldeuitgawe van 'n dankbare volk in 1949, die jaar waarin sy gedagtegang aangetrek is deur en met behulp van die Rapportryers voortgedra is na die Voortrekkermonument, Pretoria, met M.C. Botha (saamgestel), met toesprake deur Justice C. Newton Thompson, Dr. D.F. Malan, N.C. Havenga, Genl. J.C. Smuts, Dr. E.G. Jansen
1952 - My Ou Plaas - Regina Neser
1951 - Rolprentavonture - Sangiro
1948 - Fanie word grootwildjagter - P.J. Schoeman
1946 - Rommelpot in die hanekot - S.P.F. Boshoff
1945 - Die Lewe van die Boesmans - C.F. Macdonald
1945 - Simba - A.A. Pienaar (Sangiro)
1944 - Oorlogswolke oor Die Republieke, Die Herinneringe van 'n Boere-Offisier - M.L. Bornman
1942 - Afrikaans in die vroeër jare - G.S. Nienaber
1941 - Generaal Christiaan Frederik Beyers - G.D. Scholtz
1941 - Die penkopkommando - Fritz Steyn
1941 - Politieke Groepering in die Wording van die Afrikanernasie - J.A. Coetzee
1940 - Die Oorlog Trap My Vas (Biografie) (Reis) - H. Rooseboom
1940 - Die verhaalskat van Ons Klyntji (1896-1905) - Abel Coetzee (hier)
1940 - Patriot-Vereniging vir Afrikaanse Teksuitgawes (1-8)
1939 - Europa en die Tweede Vryheidsoorlog - G.D. Scholtz
1937 - Na Vyftig Jaar en ander toneelstukkies vir Voortrekkers (pamflet) - U.M. Gerryts
1936 - Handleiding vir leiers van die Voortrekkers, Bloemfontein, Nasionale Pers
1936 - Hou Koers: amptelike blad vir Voortrekkerleiers en staatmakers
1935 - Fanie se veldskooldae - P.J. Schoeman
Seun van vertroosting (drama) - Jac J. Brits
Die Eiland (drama) - Jac J. Brits
South African Panorama (tydskrif) hier
VOORTREKKER-BOEKKLUB (Johannesburg)
UITGAWES
1965 - Opdrag Sukiyaki - Elmar Steyn

Hou Koers . Jaargang 9 Nr. 1 2005 DIE VOORTREKKERS

Transvaal 1961-71 ............. 1971 VOORTREKKERPERS
Die groei en vooruitgang van die Transvaalse Provinsiale Administrasie (herdenk Uniewording)

Reëls en Regulasies ...... 1953 DIE VOORTREKKERS
en Ander Voorskrifte vir VOORTREKKEROFFISIERE EN -BESTUURSLEDE

Hou Koers . Jaargang 17 Someruitgawe . 1952 DIE VOORTREKKERS

Hou Koers . Jaargang 16 Lente-Someruitgawe 1951 DIE VOORTREKKERS

Hou Noot ..............................................

Lekkerdraai II ....................................

Lekkerdraai I .........................................

Kom sing saam met Die Voortrekkers II .
skakels :