Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
NG KERK UITGEWERS (UITGEWERS)
vetseunvetseunvetseun
UITGAWES
2002 - Liedboek Van Die Kerk (Kitaarbegeleiersboek) (Liedboek) - NG Kerk Uitgewers

2001 - Liedboek Van Die Kerk (Begeleiersboek) (Liedboek) - Lux Verbi; NG Kerk Uitgewers
2001 - Liedboek Van Die Kerk (Liedboek) - Lux Verbi; NG Kerk Uitgewers

1986 - Kom Loof Die Heer Deel 3 (Liedboek) - W.M.L. Strydom, Elrina Theron

1984 - Wanneer dit Moeilik gaan - bemoediging in krisistye - Louise Prinsloo

1982/1984/1987/1988 - Ons Glo - Die Drie Formuliere Van eenheid en Ekumeniese Belydenisse

1981 - Psalms & Gesange (Liedboek) - NG Kerk Uitgewers

1980 - Die Halleluja

1978 - Inleiding in die Teologie (Heruitgawe) - Koning Beyers
1978 - Julle sal my getuies wees - Booyens, M.J.

1977/1980 - Die NG Kerk 1824-1905 - Van der Walt, P.B.

1976 - In Stilwees En Vertroue - Ds. S. Ozrovech
1976/1979 - Hy Wat Met Die Heilige Gees Doop - Dr. Floor, L.
1976 - Lente van die rooi papawers - Marzanne Leroux van der Boon
1976 - Psalms & Gesange (Liedboek) - NG Kerk Uitgewers

1975 - Die Onsterflike Hoop - Ben Conradie

1973/1978 - Die Charismata - Visser, L.L.J.
1973 - Elizabeth se kind - Marzanne Leroux van der Boon

1972 - Psalms & Gesange (Liedboek) - NG Kerk Uitgewers

1968 - Die Ou Garde - Vaber, Jurg

1967 - Inleiding in die Teologie - Koning Beyers
1967/1971 - Held van die Soutpansberg - Malan, Gabrielle
1967/1968 - Man Uit Us - Murray Janson

1966/1968 - Die Halleluja (Liedboek) - NG Kerk Uitgewers

1965 - Die Salf van eie Gom - Dr. Du Toit, P.
1965/1969 - Waarom wag tot jy Getroud is? - Duvall, E.M.

1964/1979 - 'n Vaste Vertroue op dit wat ons Hoop - Ds. Booyens, M.J.

1963 - Nie Met Hande Gebou Nie - Fourie, I.J. van H.

1962/1980 - Elkeen in sy eie Taal - N.J. Smith
1962/1975 - Gebedeboekie Vir Seuns - Barnett, L.
1962 - Formulierboek

1961 - Judas van Keriot: 'n drama in vyf tonele - Gerhard J. Beukes
1961/1980 - Die Stad in die Mens - Louw, D.J.
1961/1963 - In Gesprek Met Sektes - A.C. Barnard

1960 - Judas van Keriot - Gerhard J. Beukes
1960 - En Die Tuinfluiter Sing - Pieters, Jos
1960/1961 - Kinders sonder Sorg - Cronjé, G.
1960/1961 - Ontspoorde Jeugdiges - Cronjé, G.
1960/1977 - Die NG Kerk 1834-1866 - Van der Walt, P.B.
1960/1961 - Vroue en Moeders wat Werk - Cronjé, G.

1959 - Koraalboek
1959/1978 - Die Verskil Is Christus - Price, E.
1959/1965 - Die Verlore Seun, Ester - Van der Merwe, N.J.B.
1959/1978 - Die Klokkespel - Spies, M.L.

1958/1961 - Ongetroude Moeders - Cronjé, G.
1958/1960 - Kerk en Huisgesin - Prof. Cronjé, G.
1958/1972 - Krimpende Kindertal - Cronjé, G.
1958/1979 - Konkordansie van die Evangeliese Gesange - Kettley Serfontein
1958/1959 - Helperus Ritzema van Lier - T.N. Hanekom

1957/1971 - Die Bende en die grot van Mamoesa - Olivier, Phil

1956/1961 - Botie Van Magwero - Cronjé, Marthie
1956/1977 - Kinderkranshandboek vetseun
1956 - Reënboog Oor My Jeug (Heruitgawe) - W.M. Nicol

1955/1957 - Wilde Wêreld - Vaber, Jurg
1955 - Die Onsterflike Hoop - Ben Conradie
1955 - Sakboekie vir Persoonlike Werkers (Geloof) - R.A. Torrey

1954/1957 - Ook die Klein Dingetjies - John van der Berg
1954/1968 - Aan U Behoort Die Koninkryk - Hunter, James

1951 - Die Halleluja (Liedboek)

1950 - Reënboog Oor My Jeug - W.M. Nicol

1941/1959 - Man van Blydskap - Odendaal, A.A.

1922/1971 - Hier het die Woord Weerklink - Schoonees, L.J.


vetseun
Liedboek Van Die Kerk (Kitaarbegeleiersboek) (Liedboek) . 2002 NG KERK UITGEWERS
ISBN: 9780869915998

Met die verskyning van die Liedboek van die kerk het mense weer 'n slag met lus aan die sing geraak. Saam met die ou bekendes is in die bundel soveel nuwe liedere opgeneem dat Geesvervulde mense skaars kon wag om tot eer van God te sing.
Met die verskyning van Kitaarbegeleiersboek word die reikwydte van die Liedboek verder as net eredienste uitgebrei. Dit voorsien in die behoefte van mense wat hierdie liedere by kleingroepbyeenkomste, Bybelstudies, gemeentekampe, jeugkampe en met huisgodsdiens en kerklike feestye in hulle eie huise wil sing - daar waar die orrel nie altyd kan kom nie!
Uit die Liedboek is die liedere gekies wat effektief met die kitaar en klawerbord begelei sou kon word. Altesaam 334 liedere (45 psalms en 238 ander liedere) is uitgesoek en van kitaarakkoorde voorsien. En wie sou kon dink dat selfs van ons ou Kersliedere en psalms so verstommend mooi op die kitaar kan klink! Die liedere is so geset dat die melodielyn, die teks van die verskillende strofes, en die kitaarakkoorde bymekaar is - alles is dus met dieselfde oogopslag viar die kitaarspeler leesbaar. 'n Verdere voordeel is dat, sover moontlik, diagramme van die kitaarakkoorde wat in liedere voorkom, direk onder die lied geplaas is.
Met hierdie publikasie kan die liedereskat in die Liedboek nou ook buite die kerkgebou gebruik word sodat oud en jonk, waar hulle ook al in die Naam van die Here vergader, 'met hulle hele hart tot eer van die Here' kan sing.

vetseun
Liedboek Van Die Kerk (Liedboek) . 2001 LUX VERBI/NG KERK UITGEWERS
ISBN: 9780869915943 (Standaard)
ISBN: 9780869915950 (Grootdruk)

Die amptelike sangbundel van die Afrikaanse kerke word amptelik in gebruik geneem op Hervormingsondag, 28 Oktober 2001.
- 602 opwindende liedere in een bundel
- 220 verwerkte gesange
- 43 liedere uit die Sing-onder-mekaar
- 6 Halleluja
'n Eietydse Afrikaanse sangbundel. Geniet die vreugde van kerksang en sing met oorgawe saam.

vetseun
Liedboek Van Die Kerk (Begeleiersboek) (Liedboek) . 2001 LUX VERBI/NG KERK UITGEWERS
ISBN: 9780869915967

vetseun
Jeugsangbundel 2 (Liedboek) . 1993 NG KERKBOEKHANDEL

vetseun
Psalms & Gesange (Liedboek) . 1981 NG KERK-UITGEWERS

vetseun
Psalms & Gesange (Liedboek) . 1976 NG KERK-UITGEWERS

vetseun
Psalms & Gesange (Liedboek) . 1972 NG KERK-UITGEWERS

vetseunvetseun
Die Halleluja (Liedboek) . 1966/1968 NG KERK UITGEWERS

vetseun
Die Halleluja (Liedboek) . 1951 NG KERK UITGEWERS


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)