


















METZ PRESS (UITGEWERS)
UITGAWES
2013 - Katrien Se Mini-koeke - Katrien van Zyl
2013 - Polimeer Klei-Projekte - Fransie Snyman
2012 - Buitekuns
2011 - Katrien Se Koeke - Katrien van Zyl
2011 - Wees Jou Eie Gim-instrukteur - Eddie Lambert
2010 - Nog Juwele in 'n Japtrap (Stokperdjie) - Fransie Snyman
2009 - Piouter Dit! (Stokperdjie) - Sandy Griffiths
2008 - Begin Inheems (Tuinmaak) - Anneke Kearney
2008 - Eietydse Tuine (Tuinmaak) - Louise van Rooyen; Suzette Stephenson
2008 - Juwele in 'n Japtrap (Stokperdjie) - Fransie Snyman
2007 - Maklike Piouter-projekte (Stokperdjie) - Sandy Griffiths
2007 - Projekte Vir Jou Tuin (Tuinmaak) - Richard Bird; George Carter
2006 - Fotoplakwerk Sonder Oordaad (Stokperdjie) - Deborah Morbin; Tracey Boomer
2006 - Kitskuns (Stokperdjie) - Monique Day-Wilde
2006 - Kruissteek Miniature (Stokperdjie) - Fransie Snyman
2005 - Bekostigbare Tuinmaak (Tuinmaak) - Nancy Gardiner
2005 - Maak Geld Met Jou Handwerk (Stokperdjie) - Jenny Halliday
2005 - Veelsydige Lapverf (Stokperdjie) - Monique Day-Wilde; Angie Franke
2005 - Waag Met Krale (Stokperdjie) - Heather Laithwaite
2004 - Handgemaak Vir Jou Huis (Stokperdjie) - Deborah Morbin; Tracey Boomer
2004 - Wenke Vir Die Klein Tuin (Tuinmaak/TC) - Nancy Gardiner
2002 - Die Regdoen-Regmaakgids (Stokperdjie) - Lindie Metz; Jennifer Swarts
2002 - Houtkuns: 'n Praktiese Gids (Stokperdjie) - Alet Genis
2002 - Moderne Borduurkuns (Stokperdjie) - Anita Plant
2002 - Tuinmaak Maklik Gemaak (Tuinmaak) - Nancy Gardiner
2001 - Kleur in Jou Tuin Regdeur Die Jaar (Tuinmaak) - Nancy Gardiner
2001 - Maak Kinderklere (Stokperdjie) - Fransie Snyman
2001 - Verf - maklik en mooi (Stokperdjie) - Zaresa Bosman

Buitekuns ........................... 2012 METZ PRESS
ISBN: 9781920479572
Die onweerstaanbare projekte sluit eenvoudige, praktiese voorstelle in om nuttige voorwerpe soos potte, voelbadjies, tafels en afskermers te verfraai, asook meer dekoratiewe beeldhouwerk en muurskildering. Herwinning speel weer eens 'n groot rol en as hulle iets kon hergebruik, het hulle: gebreekte potte, plastiekbottels, oortollige sement, stukkende teels en veel meer. Hierdie boek sal jou iets bied wat jou belangstelling en vaardighede bymekaar sal bring ongeag of jy beperk is tot 'n kaal buitemuur, 'n daktuin wil versier of die voorreg het om op 'n landgoed met akkers en akkers tuin te woon. Kuns, handwerk en selfdoen-elemente word slim saam ingespan. Of dit 'n patio, houtbanke, stoep, grensmuur, skadukol onder 'n groot boom of vervelige trappe is - jy sal al die inligting wat jy nodig het om dit te verfraai en weer interessant te laat lyk hier kry.
skakels :