Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
MASKEW MILLER LONGMAN .co.za (UITGEWERS)
vetseun
UITGAWES :
2012 - Afrikaans Sonder Grense - Mari Lätti, Sonia Gouws

2010 - Wiskunde Hoofrekene - Maskew Miller Longman

2008 - Afrikaans Ons Taal CD-ROM
2008 - Verlore Paradyse - Nico Snyman; Riana Scheepers

2007 - Afrikaans Ons Taal CD-ROM
2007 - Stad aan die einde van die wêreld - François Bloemhof

2004 - Die verlore ystervarkpen - Janie Oosthuysen
2004 - Dra toktokkies sokkies? - Janie Oosthuysen
2004 - Die towerbril - Janie Oosthuysen
2004 - Nuwe Afrikaans Sonder Grense 4 - Mari Lätti, Sonia Gouws
2004 - Nuwe Afrikaans Sonder Grense 5 - Mari Lätti, Sonia Gouws
2004 - Nuwe RSA Atlas (Atlas) (Heruitgawe) - Maskew Miller Longman
2004 - Nuwe Woordeboek Sonder Grense (Woordeboek) - R.H. Gouws, S. Gouws, M. Lätti, M. Stark; L. Gouws
2004 - Pierewiet-Leesreeks - Kobus Neethling
2004 - Vir vryheid! - Janie Oosthuysen

2003 - Rimpelstories: Limericke vir die lekkerte - Philip de Vos

2002 - Hammie Die Hamstertjie - Kobus Neethling

2001 - Hammie Maak Hom Tuis - Kobus Neethling

2000 - Kernwoordeboek (Woordeboek) - F.F.. Odendal

1999 - Pierewiet-Leesreeks - Kobus Neethling
1999 - Rimpelstories: Kalahari toe..., Die towermengsel, Die koningin en die winterkombers, Dis die klippie. - Marianna Brandt

1997 - Pierewiet-Leesreeks - Kobus Neethling

1996 - Die Stoute Tweeling - Kobus Neethling
1996 - Knipsels - Kobus Neethling

1995 - By Die Huis - Kobus Neethling
1995 - Die Kat - Kobus Neethling
1995 - Die Kinders Speel - Kobus Neethling
1995 - Die Stoute Tweeling - Kobus Neethling
1995 - Hier En Daar - Kobus Neethling
1995 - In Die Tuin - Kobus Neethling
1995 - Lekker Stories - Kobus Neethling
1995 - Nog Lekker Stories - Kobus Neethling
1995 - Ons Familie - Kobus Neethling
1995 - Ons Woon Saam - Kobus Neethling
1995 - Op Die Plaas - Kobus Neethling
1995 - Pierewiet-Pierewiet - Kobus Neethling
1995 - Pierewiet Se Pretboek - Kobus Neethling
1995 - Piet Pampoen En Ander Stories - Kobus Neethling
1995 - Pret En Plesier - Kobus Neethling
1995 - Skool Toe - Kobus Neethling
1995 - Uit En Tuis - Kobus Neethling
1995 - Van Alles En Nog Wat - Kobus Neethling

1994 - Hammie Gaan See Toe - Kobus Neethling
1994 - Pret En Plesier - Kobus Neethling
1994 - Skool Toe - Kobus Neethling
1994 - Van Alles En Nog Wat - Kobus Neethling

1991 - Verste grens - Maretha Maartens

1990/1991 - Ruimland 9 & 10: Afrikaans Eerste Taal

1989 - Ruimland 7: Afrikaans Eerste Taal

1982 - Short back and sides - David Kramer

1965 - Ons algemeenste Engelse taalfoute - Japie Coetzee

1963 - Die Wit Swaan - Japie Coetzee

1962 - Noldus - Japie Coetzee

1961 - Kom ons praat en skryf korrek - Japie Coetzee

1960 - Tweetalige Hulp - Japie Coetzee



vetseun
Wiskunde Hoofrekene .... 2010 MASKEW MILLER LONGMAN
ISBN: 9780636109674
MASKEW MILLER LONGMAN's Mental Maths series:

Engages the learners in 10-minute daily mental maths activities - and makes learning fun.
32 page weekly units are divided into four terms of work to help the teacher with pace setting for learners.
Quick mental exercises constantly practice the necessary maths facts.
Provides an explanation and practice of a mental strategy to encourage mathematical thinking.
Each unit ends with a Problem of the week to help learners apply their newly developed mental strategy in context.

vetseun
Nuwe Afrikaans Sonder Grense CD-ROM . 2008 MASKEW MILLER LONGMAN
ISBN: 9780636089488

vetseun
Nuwe Afrikaans Sonder Grense CD-ROM . 2007 MASKEW MILLER LONGMAN
- Tweede addisionele taal
ISBN: 9780636074286

vetseun
Afrikaans Ons Taal CD-ROM . 2007/2008 MASKEW MILLER LONGMAN
ISBN: 9780636074293
ISBN: 9780636089495

vetseun
Nuwe RSA Atlas (Atlas) (Heruitgawe) . 2004 MASKEW MILLER LONGMAN
ISBN: 9780636061866

The well-known New RSA atlas has been fully updated specifically for the Revised National Curriculum Statement.
Its features include:
- progression from basic and important map skills to comprehensive coverage of South Africa, the African continent, the World and beyond the Earth
- complete coverage of the geographical and historical content, maps and features required by the Social Sciences learning area
- integration of references and resources from a variety of learning areas including Mathematics and Languages
- inclusion of South African cultural and national emblems and symbols
Maps, graphs and tables reflect the very latest geographical boundaries, place names and date in the 21st century. The atlas is filled with full-colour maps, graphs, illustrations and photographs and is supported by a comprehensive yet easy-to-use index. The New RSA atlas is appropriate for use as a resource from Grades 4 to 9.

vetseun
Nuwe Woordeboek Sonder Grense - Werkboek (Woordeboek) . 2004 MASKEW MILLER LONGMAN
- Graad 6
Rufus Gouws; Mari Lätti
ISBN: 9780636059467

Nuwe woordeboek sonder grense is 'n woordeboek, gekonseptualiseer en wetenskaplik saamgestel vir eerste en tweede addisionele taal-leerder van Afrikaans vanaf graad 4 tot graad 12. Dit word ondersteun deur die gewilde Nuwe Afrikaans sonder grense handboekreeks. Die woordeboek is maklik om te gebruik omdat daar 'n lys van Engelse vertalings van al die inskrywings agterin is. Leerders kan dus die Engelse word opsoek en dan na die regte Afrikaans word blaai om die definisie en voorbeeldsinne te lees.

vetseun
Nuwe Woordeboek Sonder Grense (Woordeboek) . 2004 MASKEW MILLER LONGMAN
- Graad 4 - 12
Rufus Gouws; Marise Stark; Lizel Gouws; Sonia Gouws; Mari Lätti
ISBN: 9780636049789

Nuwe woordeboek sonder grense is 'n splinternuwe vertalende en verklarende woordeboek, spesiaal gekonseptualiseer en wetenskaplik saamgestel vir Eerste en Tweede Addisionele Taal-leerder van Afrikaans vanaf Graad 4 tot Graad 12.

vetseun
HAT Skoolwoordeboek (Woordeboek) . MASKEW MILLER LONGMAN
- Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal
- Vir sukses in die klas
ISBN: 9781770255951

Die HAT Sakwoordeboek bevat meer as 30 000 woorde en uitdrukkings, duisende voorbeeldsinne en -frases, meer as 300 illustrasies, sinonieme, antonieme, inligting oor die herkoms van woorde, intensiewe vorme, manlike en vroulike vorme, afkortings en terme.

vetseun
vetseun

skakels : mml.co.za













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )