Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
MARULA BOOKS .co.za (BRIZA) (UITGEWERS)
vetseun
UITGAWES
2009 - Tien Uit Tien: Skadelike Insekte En Siektes in Jou Tuin: Boek 6 (Tuinmaak) - Reg Botha
2009 - Tien Uit Tien: Voeding Vir Jou Tuin: Boek 5 (Tuinmaak) - Reg Botha

2008 - Natuur-lik (Diere) - Erik Holm
2008 - Skubaduik in Aksie (Sport/DVD) - Monty Halls
2008 - Tien Uit Tien: Beplan Jou Tuin: Boek 1 (Tuinmaak) - Reg Botha
2008 - Tien Uit Tien: Kies Plante Vir Jou Tuin: Boek 4 (Tuinmaak) - Reg Botha
2008 - Tien Uit Tien: Kom Ons Maak Tuin: Boek 2 (Tuinmaak) - Reg Botha
2008 - Tien Uit Tien: My Tuin Soek Water: Boek 3 (Tuinmaak) - Reg Botha

2007 - Fietsfiks in 7 Weke (Sport) - Chris Sidwells
2007 - Gholf in Aksie (Sport) - Gavin Newsham
2007 - Gids Tot Klein Tuine (Tuinmaak) - Keith Kirsten (BRIZA)
2007 - Plantmaats (Plante) - Margaret Roberts
2007 - Tennis in Aksie (Sport/DVD) - Rolf Flichtbeil
2007 - Sasol Kitsgids: Voëls Van Die Bosveld (Diere) - S.C. Kidson; H.L. van Niekerk (BRIZA)
2007 - Sinvolle Tuinontwerp (Tuinmaak) - Sharon Walker; Lindsay Gray; Helen Lachenicht

2006 - Orgideë in Suid-Afrika (Plante) - Hendrik Venter (BRIZA)

2005 - 'n Smaakfees uit Suid-Afrika - Cordon Boer

2003 - Suid-Afrikaanse Weer & Atmosferiese Verskynsels - Dries van Zyl

1999 - Gids Tot Grasse Van Suider-Afrika (Plante) - Frits van Oudtshoorn (BRIZA)

Benut Ons Inheemse Bome - Fanie & Julye-Ann Venter
Bosveld: Ekologie en bestuur (Diere) - Briza
Die ABC van boerderybestuur - Koos Coetzee
Die Soogdiergids van Suider-Afrika - Burger Cillié
Ecoguide: Fynbos - John Manning, Colin Patterson-Jones
e-Kitsgids Bosveld Voëls (met DVD) - SC Kidson, H.L. van Niekerk
Entstowwe en immunisering van plaasdiere - Jan du Preez, Faffa Malan
Fietsfiks in 7 Weke - Chris Sidwells
Finansiële onafhanklikheid vir die boer (met CD-Rom) - Manus Moolman
'n Gids tot Dieresiektes - Perde, Donkies en Muile - Pamela Oberem
'n Gids tot Dieresiektes in Suid-Afrika - Katte en Honde - Pamela Oberem
Golf in Aksie - Gavin Newsham
Karooveld - Ekologie en Bestuur - Karen J. Esler, Sue J. Milton, W. Richard J. Dean
Kitsgids: Voëls van die Bosveld - SC Kidson, H.L. van Niekerk
Plantmaats (Plante) - Margaret Roberts
Skeppende Tuinmaak met Inheemse Plante - Pitta Joffe
Skubaduik in aksie (met DVD)
'n Smaakfees uit Suid-Afrika - Lochner de Kock
Tennis in Aksie (met DVD) - Rolf Flichtbeil
Trekperdpioniers van Suid-Afrika - Hennie Basson
Uiergesondheid en die melkmasjien - Dr. Inge-Marié Petzer


vetseun
Bosveld: Ekologie en bestuur (Diere) . BRIZA
ISBN: 9781920217280

17 van ons land se boskundiges skryf oor die Bosveld se bewaring en bestuur, die geologie en grond, veld en plante, houtsoorte en ouderdomme van bome, oorlewing en veldgebruik in historiese tye, hedendaagse toerisme en wat dit sou behels om 'n plaas hier te koop. In die volksmond verwys 'bos' na 'n houtagtigheid wat in samestelling, digtheid en hoogte verskil. Dit is 'n plek waar die lewensiklusse van sowat 5 700 plantsoorte bydra tot die polsende ritme en dinamiek van soet-, suur-, gemengde of dorre bosveld. 'n Anderhalf miljoen besoekers put jaarliks enorme plesier uit hierdie kosbare bioskat, maar dit is besig om vinnig te verarm weens die druk van menslike aktiwiteite en wanbestuur. Die benutting daarvan moet dringend met meer sensitiwiteit en kundigheid benader word. Om hierdie ideaal groter momentum te gee, deel 17 van ons land se voorste boskundiges hul kennis op 'n maklik verstaanbare en kleurvolle wyse - wonderlike leesstof vir die bewaarder, boer, student en elke bosliefhebber. Hierdie bondige kroniek vertel van die Bosveld se bewaring en bestuur, die geologie en die grond, die veld en die plante, van houtsoorte en die ouderdomme van bome, van oorlewing en van veldgebruik in historiese tye, van hedendaagse toerisme en wat dit sou behels om 'n plaas hier te koop.


skakels : briza.co.za












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)