Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
JACANA MEDIA .co.za (UITGEWERS)
vetseun
UITGAWES
2010 - Pappa In Afrika - Joe Dog

2009 - Roberts Voëlgids (Diere) - Hugh Chittenden

2008 - BITTERKOMIX NO. 15
2008 - The Big Bad Bitterkomix handbook
2008 - Wildtuingids / Your Guide To Kruger (Atlas) (Diere) - Jacana

2007 - Gids tot die kusgebeide (Atlas) (Diere) - Jacana

2004 - Boerejood (Biografie) - Julian Roup

Moxyland kompilasie
Nasionale Krugerwildtuin Wildtuingids
Besoekersgids Nasionale Kruger Wildtuin
plus meer

vetseun
Wildtuingids / Your Guide To Kruger (Atlas) (Diere) . 2008
ISBN: 9781770096189

Find it, a beautifully illustrated publication identifies all the most common trees, grasses, mammals, birds, reptiles and insects in Kruger. A detailed history section opens the door to Kruger's past; the geology highlights the eco system and some of earth's oldest rocks. This eco guide will help you to know where to look for a species - and to ultimately "find it". Visitors to Kruger will find this title a must.

vetseun
Gids tot die kusgebeide (Atlas) (Diere) . 2007 JACANA MEDIA
- Van Suid-Afrika
ISBN: 9781770092150

Die gids tot die kusgebiede van Suid-Afrika neem jou op 'n magiese reis langs ons kuslyn en verken terselfdertyd die ongeskonde skoonheid en geheime lewe van ons natuurerfenis. Dit is 'n basiese veldgids tot die diversiteit van ons kuslyn - van duin tot oseaan - ontwikkel om strandliefhebbers, vakansiegangers, sport- en rekreasiehengelaars op 'n eenvoudige manier te help om daardie plante en diere wat meesal langs ons strande opgemerk en gevang word, te identifiseer. Aangesien baie van die algemene spesies gedek word, bied dit 'n inleiding vir mense wat belang stel om van die lewenssoorte wat op ons strande en in die kuswater voorkom, te herken en te verstaan. Die 3000 km-kuslyn van Suid-Afrika het kontrasterende klimate en habitats wat 'n enorme groot en ryke verskeidenheid plante en diere huisves. Die weskus het koue, voedingsryke water, kelpwoude en laaggroeiende struikgewas op die duine; aan die oos- en noordkus is toestande weer meer tropies met hoer reenval, warmer water, 'n groter verskeidenheid marinelewe en digte kusbos. Ons vertrou dat hierdie gids by elke gebruiker 'n groter bewussyn van, en waardering vir die uiteenlopende en kontrasterende biodiversiteit van ons ongelooflik mooie en ryke kuslyn sal skep. Ons sluit ook inligting in oor die getye, verskillende habitats en kusgebiede.

vetseunvetseun
Besoekersgids Nasionale Kruger Wildtuin (Atlas) (Diere) . 2006 JACANA MEDIA
ISBN: 9781770092204

Die Groot 5; Voëls en ander; Kampkaarte; Kampfasiliteite en afstande; Kruger-afmerklys
Die Nasionale Krugerwildtuin het 'n trotse geskiedenis om biodiversiteit, wat ineengestrengel is met 'n ryke erfenis van meer as 'n miljoen jaar se kulturele diversiteit, te vertroetel. Hoewel dit die olifante, leeus, hardekoolbome en breëkoparende in die Wildtuin is wat toeriste die meeste trek, is daar oorgenoeg bewyse orals in die Wildtuin van komplekse patrone van menslike aktiwiteite wat die gebied vir duisende jare beïnvloed het.
In vergange jare het vroeë jagter-versamelaars, gemeenskappe wat in goud en brons handel gedryf het, koloniale ontdekkingsreisigers, jagters, veeboere en vele ander mense deur die gebied wat nou bekend is as die Krugerwildtuin beweeg, en meeste van hulle was blootgestel aan dieselfde wildlewe en plantegroei waaraan toeriste vandag nog blootgestel word. Bykans 147 soogdierspesies, 507 voëlsoorte, 336 boomsoorte, 114 reptielsoorte, 49 vissoorte en 34 amfibieë is opgeteken in die Krugerwildtuin, 'n gebied van 20 000 vk km - bykans so groot as Wallis.

vetseunvetseun
Nasionale Krugerwildtuin Wildtuingids . JACANA

Wildtuingids, 'n publikasie vol lieflike illustrasies, identifiseer al die mees algemene grassoorte, bome, soogdiere en voels in Kruger. Elkeen verwys ook terug na die Kruger- en Ekosone-kaarte (wees op die uitkyk daarvoor). Hierdie verwysings help die leser om die onderskeie spesies op te spoor en te identifiseer. 'n Gedetailleerde geskiedenisafdeling open boonop die deur na die verlede van die Nasionale Park. Met hierdie publikasie kan jou volgende reis deur Kruger jou beste wees.


skakels : jacana.co.za












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )