Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
DE PLATE KOMPANJIE .co.za (PLATEMAATSKAPPY)
vetseun
UITGAWES
DPK010 - Zinkplaat - Mooi Besoedeling (2009)
DPK009 - Pretty Blue Guns - Dirt (2008)
DPK007 - New Holland - 01 (2008)
DPK007 - Etienne Terblanche & Dikazzins - Die Magtige Dreuning (2008)
DPK006 - The Orange Stilettos - Penelope's Rising (2008)
DPK005 - Zinkplaat - Musiek Uit Die Geraas (2007)
DPK004 - Die Helde - 'n Eeue Oue Melodie (2006)
DPK003 - Die Eerste Avontuur kompilasie (2006)
Slagyster - Slagyster
Zinkplaat - Miskruier gaan see toe

2010 06 05 - Wolvendrift Goedverwacht bied aan Loco Vino Rock Show: Zinkplaat, Valiant Swart, Albert Frost, Wolvendrift Landgoed, R80, R100 - De Plate Kompanje - Computicket - Wolvendrift
vetseun

2008 12 18 - Groot Gees Rock Fees III: Die Heuwels Fantasties, Die Helde, Foto Na Dans, Straatligkinders, Reaanrottweiller, Tidal Waves, City Bowl Mizers, éF-éL, New Holland, Zinkplaat, Captain Stu, The Pretty Blue Guns, Mr. Cat & The Jackal , Pitty The Fool, Willim Welsyn & Die Sunrise Toffies, Die Kloof Lanks Stables, 13h00
vetseun

2008 12 - DPK bied aan Die MK 3de Avontoer: Foto Na Dans, Straatligkinders, Tidal Waves, Captain Stu, Zinkplaat, New Holland, City Bowl Mizers, éF-éL, The Pretty Blue Guns - De Plate Kompanje - Tassenberg - MK - www,dpk.co.za - mktv.co.za
2008 12 03 - Tidal Waves, Pretty Blue Guns, Back2Basix, 20:00. R 40
2008 12 04 - Pretty Blue Guns, "Studio 1", MK, 19:00
2008 12 04 - Tidal Waves, Pretty Blue Guns, Tings 'n Times, 21:00, R 40
2008 12 05 - Foto Na Dans, New Holland, Pretty Blue Guns, Gecko Bar, Hermanus. 20:00, R 40
2008 12 05 - Zinkplaat, Willim Welsyn & die Sunrise Toffies, Filly Fusion, Plettenbergbaai, 20:00, R40
2008 12 06 - Foto Na Dans, New Holland, Pretty Blue Guns, Filly Fusion, Plettenbergbaai, 20:00, R40
vetseun
vetseun
vetseun

2008 10 08 - Sound Of Africa presents Opstal Reggae Night featuring The Tidal Waves, 18:30, R150 - www.opstal.co.za - www.dpk.co.za - www.tidalwaves.co.za - www.nattevalleij.co.za - DE PLATE KOMPANJIE
vetseun

2008 08 30 - MK bied aan Awêness Rock Festival: aKING, The Orange Stilettos, The Dirty Skirts, Zinkplaat, The Arrows, Foto Na Dans, éF-éL, Cassette, Die Hoërskool Monloark, 15:00 - Liqui Fruit - Computicket - De Plate Kompanje
vetseun

2008 08 29 - DPK bied aan ge[ROOS]ter Rock Festival, Foto Na Dans, New Holland, Die Helde, The Pretty Blue Guns, Ben-Nevis & Wenner van [Music On The Rocks], 18:00, R40 - DE PLATE KOMPANJIE - Liqui Fruit - Trouvrou - mktv.co.za
vetseun

Ubuntoer 2: Rock against Racism
vetseun
........................................................ Tunes teen die anti-gees
1. Die Idee
Die idee van die Ubuntoer was gebôre tydens vorige toere soos Zinkplaat se "Die miskruier gaan weskus toe(r) 2005/6" asook Die Eerste Avontoer 2006/7. Op hierdie toere is als gedeel: van idees en musiek tot bullybeef en salticrax.
De Plate Kompanjie het toe besluit om 'n paar Kaapse bands na die Noorde te stuur om idees en musiek uit te ruil met die bands daar. Dit het ontaard in tonne nuwe vriende, laat nagte van filosofiese gesprekke, singende gehore en natuurlik uitstekende musiek. So is Die Ubuntoer gebôre. Vanjaar het ons besluit om dit verder te vat en die toer met sekere sosiale kwessie te paar en bewusmaking hiervan te prioritiseer. Die tema vanjaar is "Rock against Racism" en word verder in punt 4 hieronder bespreek.

2. Ubuntoer I 2007 (Ubuntoer 2007)
2.1 Geskiedenis:
Die eerste Ubuntoer was in Junie 2007 aangepak. Die bemanning was Die Helde, 'n relatiewe jong afrikaanse band uit Stellenbosch, en die ervare manne van Zinkplaat. Daar was shows in Johannesburg, Pretoria, Bloemfontein, Potchefstroom, Bronkhorstspruit en Smithfield gespeel.
By elke nuwe bestemming is daar saam met 'n ander plaaslike band gespeel en in die gees van 'Ubuntu" is daar besluit om elke aand 'n "Beyerskloof Dream Team" aanmekaar te slaan. Die "Dream Team" het uit 'n lukrake samevoeging van die aand se bands bestaan. Name is in 'n hoed gegooi en die nuutgeformde band het 5 min gehad om 'n liedjie te speel voor die laaste band van die aand die verhoog betree het. Daar was 'n bottel pinotage magnum weggegee vir die persoon in die gehoor wat die meeste gees getoon het.

3. Ubuntoer II 2008:
Junie:
2008 06 13 - Zinkplaat, Bed On Bricks, Aandklas, Stellenbosch
2008 06 14 - Zinkplaat, Captain Stu, The Assembly, Kaapstad
2008 06 16 - Zinkplaat, Die Straatligkinders, venue to be confirmed, Bloemfontein
2008 06 17 - Zinkplaat, Reaanrottweiller, Picasso's, Potchefstroom
2008 06 18 - Zinkplaat, Tidal Waves, Tings and Times, Pretoria
2008 06 19 - To be confirmed
2008 06 20 - Zinkplaat, Die Melktert Kommissie, Back2Basix, Johannesburg, UJFM
2008 06 21 - Zinkplaat, Ef-El, Hatfield Square, Pretoria

4. Causes / Charity:
"Rock against racism" is as hierdie jaar se tema gekies. Ons voel dat Suid-Afrika steeds baie haat wegsteek en dat insidente soos die Reitz-video in Bloemfontein 'n vernietigende effek op ons verhoudings, ekonomie en sameleweing in Suid-Afrika het. As maatskappy glo ons in die raaksien van die positiewe, maar kan ongelukkig nie altyd die enorme realiteite ignoreer nie. Dus het ons besluit om die mense betrokke by die toer hierdie idee te laat versprei en hopelik 'n wesenlike verskil in ons land te maak. Ons generasie is die toekoms van SA en moet saamstaan in 'n land waar almal 'n plek het en als deel, in die gees van Ubuntu.

Trots geborg deur CHATTA' BOX. 'n Heerlike wyntjie vir alle sosiale byeenkomstes!
Asook geondersteun deur die Noord-Wes Universiteit.

SIEN JOU DAAR!!!!!!!

2008 06 - Ubuntoer II - Rock Against Racism: Zinkplaat, New Holland, Die Helde - De Plate Kompanje - Fender - UJFM - NWU - Chatta Box - www.dpk.co.za
2008 06 13 - Zinkplaat, New Holland, Die Helde met Bed On Bricks, Aandklas, Stellenbosch
2008 06 14 - Zinkplaat, New Holland, Die Helde met Captain Stu, The Assembly, Kaapstad
2008 06 16 - Zinkplaat, New Holland, Die Helde met Die Straatligkinders, venue to be confirmed, Bloemfontein
2008 06 17 - Zinkplaat, New Holland, Die Helde met Reaanrottweiller, Picasso's, Potchefstroom
2008 06 18 - Zinkplaat, New Holland, Die Helde met Tidal Waves, Tings and Times, Pretoria
2008 06 19 - Studio 1, MK met Die Helde, Zinkplaat en New Holland (TBC)
2008 06 20 - Zinkplaat, New Holland, Die Helde met Die Melktert Kommissie, Back2Basix, Johannesburg, UJFM
2008 06 21 - Zinkplaat, New Holland, Die Helde met Ef-El, Hatfield Square, Pretoria
vetseun

2008 08 05 - Music On The Rocks: Die A-span, Entjie Na Skool, In Abcensia, The Greens guest band The Pretty Blue Guns,, Paul Roos, Japie Krige Hall, 18:30, R20 - www.dpk.co.za - DE PLATE KOMPANJIE
vetseun

2008 02 - Twee Wolwe Baklei - Zinkplaat CD LAUNCH Toer - De Plate Kompanje - Beyerskloof
2008 02 06 - Onderstepoort Beerfest, Pretoria
2008 02 07 - Zinkplaat, Foto Na Dans, Tings 'n Times, Hatfield
2008 02 08 - Zinkplaat, Back2Basix, Johannesburg
2008 02 09 - Zinkplaat, Sportsmans, Bloemfontein
2008 02 14 - Zinkplaat, Tapas, Port Elizabeth
2008 02 15 - Zinkplaat, Zanzibar, George
2008 02 23 - Zinkplaat, Dorpstraat Teater, Stellenbosch
2008 02 28 - Zinkplaat, Durbanville Kunskafee
2008 03 01 - Zinkplaat, RAKA akoestiek fees, Swellendam
vetseun
2008 02 07 - Zinkplaat, Foto Na Dans, Tings 'n Times, Hatfield - Rhythm Records - Red Fox
vetseun

2007 12 26 - MK en De Plate Kompanje bied aan Groot Gees Rock Fees: Zinkplaat, Die Helde, Foto Na Dans, Van Coke Kartel, Straatligkinders, éF-éL, Lukraaketaar, Monochord, New Holland, Rean Rottweiller, Die Melkterk Kommissie, Glaskas, The Orange Stiletto's, Die Oranje Vryskape, Stilbaai
vetseun

2007 12 17-22 26-31 - De Plate Kompanje bied aan Die MK Tweede Avontoer . facebook
vetseun
Been 1: 2007 12 17 - 2007 12 22: Strandfontein, Langebaan, Hermanusvetseun
Been 2: 2007 12 26 - 2008 01 03: Stilbaai, Mosselbaai, Jeffreys, Hartenbos
Die Helde, Zinkplaat, Foto Na Dans, Die Straatligkinders, éF-éL, Van Coke Kartel, Re:aanrottweiler, The Orange Stilettos, Dikazzins plus meer
Borge: MK, Beyerskloof, Paul Bothners

2007 12 17, 18 - Die MK Tweede Avontoer (Die Helde, The Orange Stilettos, Zinkplaat, Dikazzins, Foto Na Dans, Slagyster, Die Straatligkinders, Captain Stu & The Llama's, éF-éL, Lukraaketaar, Van Coke Kartel, Die Melkterk Kommissie, Re:aanrottweiler, Monochord), Gemeenskapsaal, Strandfontein
2007 12 19, 20 - Die MK Tweede Avontoer (Die Helde, The Orange Stilettos, Zinkplaat, Dikazzins, Foto Na Dans, Slagyster, Die Straatligkinders, Captain Stu & The Llama's, éF-éL, Lukraaketaar, Van Coke Kartel, Die Melkterk Kommissie, Re:aanrottweiler, Monochord), Gemeenskapsaal, Strandfontein
2007 12 21, 22 - Die MK Tweede Avontoer (Die Helde, The Orange Stilettos, Zinkplaat, Dikazzins, Foto Na Dans, Slagyster, Die Straatligkinders, Captain Stu & The Llama's, éF-éL, Lukraaketaar, Van Coke Kartel, Die Melkterk Kommissie, Re:aanrottweiler, Monochord), Gecko Bar, Hermanus
2007 12 27-28 - Die MK Tweede Avontoer (Die Helde, The Orange Stilettos, Zinkplaat, Dikazzins, Foto Na Dans, Slagyster, Die Straatligkinders, Captain Stu & The Llama's, éF-éL, Lukraaketaar, Van Coke Kartel, Die Melkterk Kommissie, Re:aanrottweiler, Monochord), Camelot, Mosselbaai
2007 12 29-30 - Die MK Tweede Avontoer (Die Helde, The Orange Stilettos, Zinkplaat, Dikazzins, Foto Na Dans, Slagyster, Die Straatligkinders, Captain Stu & The Llama's, éF-éL, Lukraaketaar, Van Coke Kartel, Die Melkterk Kommissie, Re:aanrottweiler, Monochord), ???, Plettenbergbaai
2007 12 31 - Die MK Tweede Avontoer (Die Helde, The Orange Stilettos, Zinkplaat, Dikazzins, Foto Na Dans, Slagyster, Die Straatligkinders, Captain Stu & The Llama's, éF-éL, Lukraaketaar, Van Coke Kartel, Die Melkterk Kommissie, Re:aanrottweiler, Monochord), Havanna, Jeffriesbaai

Die MK Avontoer is die tweede Avontoer wat deur De Plate Kompanjie gereel word. Die Eerste Avontoer van Hermanus tot Jeffreysbaai laas jaar was 'n groot sukses en die mense het dit so baie geniet dat hulle doen dit al weer hierdie jaar met meer bands!
Daar is 2 busse, 45 mense en hulle gaan goeie vibes en groot partytjies hou in elke dorp waar hulle gaan. Moenie die MK Avontoer mis nie!
Die line-up sover is as volg:
Die Helde : The Orange Stilettos
Zinkplaat : Dikazzins : Foto Na Dans
Slagyster : Die Straatligkinders : éF-éL
Captain Stu & The Llama's
Lukraaketaar : Van Coke Kartel
Die Melkterk Kommissie : Monochord
Re:aanrottweiler


Weskus
17 & 18 Des - Strandfontein - Gemeenskapsaal
19 & 20 Des - Langebaan - Flamingos
21 & 22 Des - Hermanus - Potchefstroom Suidkus
26 Des - Stilbaai - GrootGeesFees buite Stables
27 & 28 Des - Mosselbaai - TBC
29 & 30 Des - Plettenbergbaai - TBC
31 Des - Jeffreys - Havana


Die Eerste Avontoer

Ubuntoer 2007
vetseun
2007 06 15 - Ubuntoer 2007: Zinkplaat, Die Helde, Die Sinkshack, Bronkhorstspruit, 20:00
2007 06 16 - Ubuntoer 2007: Zinkplaat, Die Helde, Reaan Rotweiler, Bourbon's, Potchefstroom, 20:00
2007 06 18 - Ubuntoer 2007: Zinkplaat, Die Helde, Sonsteek, Back2Basix, R30
2007 06 19 - Ubuntoer 2007: Zinkplaat, Die Helde, Radio Suid-Afrika, Café Barcelona, Pretoria, 20:00
2007 06 20 - Ubuntoer 2007: Zinkplaat, Die Helde, The Andersons, Chilli's, Hatfield, 20:00
2007 06 22 - Ubuntoer 2007 : Zinkplaat, Die Helde, Bibberfees, Smithfield
vetseun
vetseun


2006-07 - De Plate Kompanje bied aan Die Eerste Avontoer: Zinkplaat, Dikazzins, Sondag Sensasie, Die Helde, Foto Na Dans, Slagyster - Beyerskloof
Die Eerste Avontoer
LEES HIER HOE DIT WAS LEES HIER HOE DIT WAS

2006 12 22 - 2007 01 06
DIE EERSTE AVONTOER met Zinkplaat, Foto Na Dans, Dikazzins, Slagyster, Sondag Sensasie, Die Helde
2006 12 22 - Gecko Bar, Hermanus
2006 12 23 - Gecko Bar, Hermanus
2006 12 26 - GrootGeesFees, Stilbaai, Trouvrou prod
2006 12 27 - GrootGeesFees/Klankdig 2, Stilbaai, Trouvrou produksie, met digters en akoestiese musiek
2006 12 28 - Seerower/Guerilla gig
2006 12 29 - Ou Camelot, Mosselbaai
2006 12 30 - Ou Camelot, Mosselbaai
2006 12 31 - Wildside Backpackers, Buffelsbaai
2007 01 02 - Jagger's Bar, Uitenhage
2007 01 03 - Jagger's Bar, Uitenhage
2007 01 04 - Beach Yacht Club, Port Elizabeth
2007 01 05 - Jolly Dolphin, Jeffreysbaai
2007 01 06 - Jolly Dolphin, Jeffreysbaai


PRESS RELEASE

Suid-Afrika se musiekbedryf het al baie wonderlike en vreemde dinge gesien en gedoen. Hierdie Desember gebeur daar egter iets wat heeltemal uniek en vars is. Een bus, Sewe bands en 'n klomp "seerowers" bestorm vanaf die 22ste Desember die Suid en Ooskus om die nuutste Afrikaanse musiek aan die vakansiegangers bekend te stel. Hierdie mobiele partytjie heet "Die Eerste AvonToer" en word aangebied deur die nuwe dinamiese De Plate Kompanjie in samewerking met Beyerskloof.

In Augustus van 2006 het Zinkplaat se Bertie en Beer saam met hulle vriend Porra 'n nuwe platemaatskappy begin. Hierdie drie kaalvoet besigheidsmanne bring toe De Plate Kompanjie op die been om te fokus op nuwe en unieke musiek en kuns. Die eerste projek wat aangepak is was die opname van 'n kompilasie CD genaamd "Die Eerste Avontuur". Hierdie CD is onlangs deur die Insig en Die Burger geprys vir 'n innoverende inslag en kwalitieit musiek. Nou vat De Plate Kompanjie die musiek see toe met die hulp van Beyerskloof. Met 'n 45 sitplek bus en 'n ton gees, skop Die Eerste Avontoer hierdie vakansie die Suid-Afrikaanse musiekbedryf in die tande.

Die bands sluit MK89 gunstelinge Zinkplaat, Foto Na Dans, Die Helde en Slagyster in, met nuwer groepe Dikazzins, Orange Stillettos en Sondag Sensasie wat ook saam toer. In Stilbaai sluit Bok van Blerk, Radio Suid-Afrika en Gerald Clark ook by die feesvieringe aan. Jonkwees was nog nooit so opwindend in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nie.

Datums:

22/23 Desember - Gecko's Bar (Hermanus)
26 Desember - GrootGeesRockFees (Stables net buite Stilbaai)
27 Desember - Stables (Stilbaai)
28 Desember - Seerower gig (bel vir info)
29/30 Desember - Ou Camelot (Mosselbaai)
31 Desember - Wildside Backpackers (Buffelsbaai)
2/3 Januarie - Jagger's Bar (Uitenhage)
4 Januarie - Yacht Club (Port Elizabeth)
5/6 Januarie - Jolly Dolphin (Jeffrey's Bay)

2006 09 06 - De Plate Kompanje en Klein Libertas Teater bied aan Die Eerste Avontuur - CD LONSH: The Orange Stiletto's, Foto Na Dans, Zinkplaat, Dikazzinz, Die Helde, Sondag Sensasie, Slagyster, Gerald Clark, Buitenstander, 18:00, R25
vetseun

vetseun vetseun

skakels : dpk.co.za













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)