Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
CUM BOEKE/UITGEWERS (UITGEWERS)
vetseun
UITGAWES
2013 - Die Donkie Waarop Niemand Kon Ry Nie - Anthony Destefano

2012 - 'n Donker Dag In September - Karen Kingsbury
2012 - Here, Ek Het 'n Vraag - Hennie Stander
2012 - Here, Ek Het 'n Vraag (eBook) - Hennie Stander

2011 - Agter Die Doellyn - CUM Boeke

2009 - Lewende water lewende geloof - Paul Hattaway; Broer Yun

2008 - Waarom Ek Gespring Het (Outobiografie) - Tina Zahn

2007 - Die Stiltetyd Bybel vir Vroue - Maretha Maartens

2006 - Die Kinderbybel (Bybels) (Kinder) - Anne de Graaf
2006 - Gesant van God (Biografie) - Paul Hattaway; Broer Yun
2006 - Lewenskeuses Vir Seuns - Hannes Burger
2006 - Maak My Anders, Here! - Maretha Maartens
2006 - Wat Sal Jesus Doen? - Jan de Wet

2003 - Ekstasies en frustrasies - Maretha Maartens
2003 - En daar het stilte gekom - Maretha Maartens
2003 - God se mense - Maretha Maartens
2003 - Suurtjies en stralers - Maretha Maartens
2003 - Vensters Op Die Lewe - Hannes Burger
2003 - Vir 'n vriendin - Maretha Maartens

2002 - Omdat ek ma Lief Het: 'n bundel wat geesdriftig hulde bring aan moeders en skoonmoeders, hulle wat vir ons die lewe oopmaak, saamgestel, Helene de Kock

2001 - Hoor jy die skoenlappers? - Helene de Kock

1999 - Engel op die drumpel - Helene de Kock

1994 - Poegaailyf Of Vonkeloog? - Maretha Maartens

1991 - Keerpunt - Maretha Maartens

1983 - Ons mooiste Kersfees - Maretha Maartens


vetseun
Agter Die Doellyn .............. 2011 CUM BOEKE
ISBN: 9781431601943

Rugby in Suid-Afrika is méér as net 'n spel. Dit is 'n weerspieëling van die wese en hartklop van die mense van hierdie land. Dit is sinoniem met sonskyn, biltong en braaivleis.
Sedert rugby die eerste keer in 1861 op Suid-Afrikaanse bodem gespeel is, het die land en rugby 'n wedersydse invloed op mekaar se ryk erfenis gehad. Agter die doellyn vier die vreugde en gevoel van eenheid en trots wat onder mense van hierdie land ontstaan het ná die Wêreldbeker-oorwinning in 1995. Agter die doellyn ... bied 'n oorsig oor die hoogtepunte in die Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis. bring hulde aan die pioniers van rugby.
bied getuienisse en lewensverhale van spelers soos Victor Matfield, Pierre Spies, Beast Mta¬warira, Jannie en Bismarck du Plessis, Juan Smith en ander prominente spelers asook afrigters soos Peter de Villiers, Frans Ludeke en Pieter Rossouw.
Agter die doellyn is 'n kosbare versamelaars¬item vir enige rugby¬liefhebber.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )