Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
DIE AFRIKAANSE VOLKSANG- EN VOLKSPELEBEWEGING (AVVB) (UITGEWERS)
vetseun
UITGAWES
1989 - Ons Volkspele-Erfenis (Liedboek)
1979 - Nog Nuwe Spele (Liedboek)
1962 - Vir Ons Volkspelers (Liedboek)
1955 - Ons Eie Volkspele (Liedboek)
1953 - Volkspele Uit Sonnige Suid-Afrika (Liedboek)
1945 - Nuwe Spele (Liedboek) - Cicile de Ridder
1942 - Nuwe Volkspele (Liedboek) - H.M. van Huyssteen; M.L. de Villiers
1941 - RDB-Volkspelehandleiding (Liedboek) - A.M. Köhler

Volkspele Bundel (Liedboek) . 1989 DIE AFRIKAANSE VOLKSANG- EN VOLKSPELEBEWEGING
1. Aanstap Rooies
2. Wie Sal Staan?
3. Die Linkste Kooi
4. Afrikaners Is Plesierig
5. Kom Speel
6. Die Blink Vosperd
7. Ek Sing En Speel Op My Ghitaar
8. Lenie Brandt
9. Nikkom-Dikkom-Dei
10. Vrawals
11. Kêrels, Kêrels
12. Dis Lente In Die Boland
13. Ek Soek Na My Dina
14. Swartkop Of Blonde
15. My Hartjie, My Liefie
16. Die Rosie
17. Allermooiste Ding
18. Boemfaderalla
19. Danielief
20. Die Oukraal-liedjie
21. Die Kappietuit
22. Speel En Sing
23. Daar Is 'n Man
24. Koe-Koe, Dis Hanekraai
25. Daar By Die Strand
26. Vat Jou Goed En Trek, Ferreira
27. Daar Kom Die Rooidag Uit (in pare)
28. Daar Kom Die Rooidag Uit (in stelle)
29. Kom Saam Na Die Veld
30. Horlosie In Die Sak
31. Nana Bak Mosbeskuit
32. Simon Het 'n Diamant
33. Kapkar
34. Oom Jannie
35. Kinders, Moenie In Die Water Mors Nie
36. Kaperjol
37. Dis Julle Wat Die Wind laat waai
38. Liefdesliedjie
39. Na Buite
40. Die Son Verrys
41. Swartland
42. Daar Kom Tant Alie
43. Jan Pierewiet, Jan Bam
44. Oestyd
45. Jan Stander
46. Boereweek
47. Nooi van die velde
48. Pollenys
49. Hoe Ry Die Boere?
50. Om 'n Kampvuur
51. Suikerbossie
52. Die Rietjie
53. My Martjie
54. As Die Maan Opkom
55. Ver In Die Wêreld, Kittie
56. Daar Kom Die Wa
57. Rokkies Wou Sy Dra
58. Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny
59. Japie, My Skapie
60. Siembamba
61. Daar Oorkant In Transvalia
62. Boetie Sy's 'n Perskeblom
63. Pannekoek Bak
64. Heerlik Is Die Trekkerslewe
65. My Vader Was 'n Trekker
66. As Die Vonke Deur Die Lug Seil
67. Bamboesvlei
68. Swart Jasper
69. Kollie
70. Pollie Ek En Jy
71. Bruilofslied
72. Die kappie
73. Oom Bossie Van Die Bosveld
74. Taraboemdery
75. Kolperd
76. Hier's Ek Weer
77. Houtjies Optel
78. Polkadraai
79. O, Die Liewe Martatjie
80. Piet Visagie Driefontein
81. Ou Sukkelaar
82. Kokkewiet
83. Swaeltjies
84. Opsitkers
85. Vonk
86. Jou Rooilippies, Jou Suikerbek
87. Fyn Boerenooientjies
88. Fyn Soos 'n Vlinder
89. Die Vaste Band
90. Die Vaalhond
91. Daar Oorkant Die Spruit
92. Die Hoenders Die Kraai
93. Sing, Sing Lustig En Bly
94. Die Polla Van My
95. Boland Toe
96. Stellenbosch
97. Vandag Kan Ons Die Wêreld Wys
98. Kom Ek Met Die Slee
99. Kom Patertjie
100. Aai, Aai, Die Witborskraai
101. Dorstyd
102. Dis Heerlike Lente
103. Nonnatjie
104. Oom Charlie
105. Ek Hou Van Blou
106. My Liewe Kokkenennetjie
107. Jan Pierewiet (in pare)
108. Jan Pierewiet (in stelle)
109. Saam Met Die Wa (1938)
110. Al d'eksamens is nou klaar
111. Kom, Kyk Hoe Brand Die Vure
112. Springbokkie
113. Hier's 'n Blommetjie
114. Na Die Veld
115. Tant Hessie Se Wit Perd
116. Soekmekaar
117. Houtepoppie
118. Môre Oompie, Môre Tannie
119. Feesdag
120. (So Ry Die Trein) Kimberley Se Trein
121. Uit Die Dorp Uit
122. Die Ontroue Sannie
123. Meimaand
124. Bobbejaan Klim Die Berg
125. Oestyd Bring Blyheid
126. Sarie Marais
127. Vaarwel

taalredakteur, Prof. Carl van Heerden, dekoratiewe versorging, Kobus de Beer, musiektekening, gravures, Studio Holland

vetseun
Ons Volkspele-Erfenis (Liedboek) . 1989 JOHANNESBURGSE AFRIKAANSE VOLKSANG- EN VOLKSPELEBEWEGING

vetseun
Vir Ons Volkspelers (Liedboek) . 1962 DIE AFRIKAANSE VOLKSANG- EN VOLKSPELEBEWEGING

vetseun
Ons Eie Volkspele (Liedboek) . 1955 DIE UNIALE RAAD VIR VOLKSANG EN VOLKSPELE
illustrasies, Katherine Harries, musiek geteken, W. Schenk

'n bundel uit
1941 - RDB-Volkspelehandleiding (Liedboek) - A.M. Köhler
1942 - Nuwe Volkspele (Liedboek) - H.M. van Huyssteen; M.L. de Villiers
1945 - Nuwe Spele (Liedboek) - Cicile de Ridder
1953 - Volkspele Uit Sonnige Suid-Afrika (Liedboek)
plus ongepubliseerde spele

ook beskikbaar:
Goue Gerf
Die Statute van die Afrikaanse Volksang- en Volkspelebeweging
Konsep Konstitusie van Streke, Wyksbonde en Laers
Kleredraghandleiding
Kursushandleiding
Handleiding vir Laerleiers
Beoordeling van Volkspele by Kunswedstryde

vetseun

skakels : .../Volkspele/avvb.html... : Gesels.. : Aandblom Volkspelelaer : Ons Blerkas - Radio Kiereman













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)