


















Afrikaanse Letterkundevereniging (ALV)

Stilet is die amptelike lyfblad van die Afrikaanse Letterkundevereniging (ALV). Die

'n Stelsel van roterende gasredakteurskappe op uitnodinging van die Eindredaksie word gevolg om 'n oop forum aan uiteenlopende standpunte en benaderingswyses te bied. Gasredakteurs mag dus navorsingsbydraes aanvra wat bepaalde literêr-beskoulike, tematiese of ander velde en invalshoeke betreffende (aspekte van) die Afrikaanse letterkunde of letterkundeonderrig dek. Gasredakteurs is verantwoordelik vir die keuringsproses volgens die voorgeskrewe prosedure.
Skrywers kan ook artikelmanuskripte wat nie op bogenoemde wyse aangevra is nie, stuur aan: Die Eindredaksie: Stilet, Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, Interne Posbus 20, Universiteit van die Vrystaat, Posbus 339, BLOEMFONTEIN 9300. E-posadres: odenbj.hum@ufs.ac.za
skakels : uovs.ac.za/...