


















Zulfah Otto-Sallies (Otto-Sallies, Zulfah)

Diekie van die Bo-Kaap . 1997
Die eerste Bo-Kaapse jeugroman in Afrikaans, gebaseer op die hoogs suksesvolle musical met dieselfde naam. Ice en Diekie glo, soos Romeo and Juliet, dat daar nog nooit 'n liefde soos hulle s'n was nie. Tot die nag waarin 'n loeiende polisie-sirene en skote wat klap 'n keerpunt in hulle lewens bring. - graffitibooks.co.za
skakels :