Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Zet (TV-Reeks)
vetseun
Zet! Volume 4 DVD 70min . MCP008 ONBEKEND/MARANATHA

Die geliefde Zet en sy maats is terug met nog 'n DVD vol speletjies, avonture en stoutigheid. Skuif reg vir 7 splinternuwe stories en bekende Bybelverhale. Volume 4 sluit ook ekstra aktiwiteite in wat die jongspan gaan besig hou.

vetseun
Zet! Volume 3 DVD 78min ... MARANATHA

Zet is terug met 'n splinternuwe DVD! Bevat 8 lekker-kyk episodes waarin Zet en sy vriende nuwe lewenslesse leer en terselfdertyd hope pret het!

vetseun
Zet! Volume 2 DVD ............ MARANATHA

Al jou gunsteling karakters uit die gewilde Zet TV-reeks is terug met manewales, kattekwaad en pret! Hierdie is die tweede DVD in die reeks en is weereens propvol stories, Bybelverhale en 'n les of twee te leer! Daar is ook 'n paar spesiale aktiwiteite en inkleurprente ingesluit om die jongklomp mee besig te hou.

vetseun
Zet! DVD ................ MCP006 ONBEKEND/MARANATHA

Wie kan nog Sondae middae se kyk-pret met Zet en die ander maltrap karakters uit die reeks onthou? Om nie eers van die indrukwekkende tekeninge wat die Bybelverhale vergesel het te praat nie! Zet is nou beskikbaar in 'n splinternuwe DVD baadjie. Volume 1 is propvol van die beste stories uit die gewilde TV reeks en gaan weereens oud en jonk vermaak.

VAN NIEKERK, M.E., CONRADIE, D.P., BOTHA, M.P., GREYLING, M., VAN DER WATT, C.� Formatiewe evaluering van "Zet". Report for the SABC Pretoria:� HSRC,� September/October 1992


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )