Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Winnie Rust (Rust, Winnie)
vetseun
Trek .............................. 2013 TAFELBERG
ISBN: 9780798159333

A touching story about the interwoven lives of the community in Wellington. Miss Girlie, a teacher from the coloured community, remembers the forced removals of the 1950s and dreams of the tall white man who is coming to fetch her. Lambert, youngest son of a farmer falls in love with Miss Girlie when he is still a boy. But his love remains unrequited because of Apartheid legislation. Lettie is married to Lambert's older brother, Boeta, the difficult and lustful owner of the farm Weltevrede.
Op haar oudag dink Miss Girlie terug aan haar lewe en die verontregting van bruin mense weens die Groepsgebiedewet, toe hulle in die 1950's uit hul huise in die dorp gesit is en moes trek na nuwe gebiede wat vir hulle aangewys is. Lambert, heelwat jonger as Miss Girlie, is van kleins af verlief op haar, maar weens apartheid en die ouderdomsverskil, is dit 'n liefde wat nooit beantwoord kan word nie. Lettie onthou haar huwelik met die moeilike en wellustige Boeta, maar na sy dood leef sy erfenis tog voort in hul dogter, Magriet, wat die plaas verlaat en na Nederland trek, verwagtend met haar eerste kind.

vetseun
Margie Van Die Seminary En Ander Verhale / (eBook) . 2011 HUMAN & ROUSSEAU/MEDIA24 BOOKS
ISBN: 9780798152617
ISBN: 9780798156004

'n Skrywer onthou hoe haar ma onwillig voor die liefde geswig het na haar jare in die Wellingtonste Seminary. In die aftreeoord waar haar ma gebly het, bly die agterkleinkind van Elizabeth Rolland, 'n sendelingsvrou. Van hier spoor sy nog vroue na wat hul eens op 'n tyd in Wellington bevind het.
Die verhale van ses vroue wat hul op een of ander tyd in Wellington bevind het, word met 'n fyn hand aanmekaargeweef. 'n Skrywer onthou haar ma se verhaal oor hoe sy onwillig voor die liefde geswig het na haar jare in die Wellingtonste Seminary. In die aftreeoord waar haar ma gebly het, kom sy af op die agterkleinkind van Elizabeth Rolland, 'n sendelingsvrou. Van hier volg sy die spore na van nog vroue wat hul eens op 'n tyd in Wellington bevind het

vetseun
Martha (Biografie) ........... 2004 HEMEL EN SEE BOEKE
- 'n Verhaal oor Martha Solomons, Countess of Stamford
ISBN: 9780620324762

'n Historiese roman oor 'n ryk, maar onbekende tydperk in ons geskiedenis.
Martha Solomons is 'n eenvoudige vrou, die dogter van 'n vrygestelde slaaf. Harry Grey is 'n gewese priester uit die Britse adelstand. In die dorre Namakwaland kruis hulle paaie en ontstaan daar 'n diep liefdesband tussen hulle. Martha is hulle meesleurende verhaal. - graffitibooks.co.za


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )