


















Wilna Snyman (Snyman, Wilna)

Memoires ................................. 2006
"WIlna skryf asof sy met jou sit en gesels oor die lief en leed van haar lewe"
In haar Memoires skryf Wilna Snyman oor die vele fasette van haar lewe as kind, student, jong onderwyseres, bruid en moeder.
Sy vertel staaltjies uit haar loopbaan as aktrise, tans as Madel in "7de laan". Luukse uitgawe, volkleur met meer as 100 foto's. - graffitibooks.co.za
films:
2010 - Susanna van Biljon
2005 - Siener in die suburbs film
1975 - Daar Kom Tant Alie! film
1975 - Jakkalsdraai se mense film
Kampus film
Liefste Madelein film
'n Seder val in Waterkloof film
skakels :