Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Willem van der Walt (Van der Walt, Willem)

2004 - (Ragtime en rock) Scheepersprys vir Jeugliteratuur

vetseun
Ragtime en Rocks .... 2003

Gareth is die snaakste ou in Ilhaam se skool, jy kan jou omtrent breek vir al sy grappies en dinge en snaakse byname vir die onderwysers.
Toe hy met Ilhaam begin uitgaan, is sy in die wolke. Sy hou nie veel van die wilde partytjies smiddae na skool as die hele klomp na Damian se huis gaan nie, maar sy glo in Gareth se liefde vir haar. Buitendien is sy nie een om te oordeel nie, sy wat na al die jare uitgevind het haar pa was nooit vir 'n jaar oorsee toe sy klein was nie, hy was in die tronk. Gevang saam met ander bendelede vir dwelms smokkel. - graffitibooks.co.za


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )