


















Willem Pretorius

Kerkorrel ............................ 2004 TAFELBERG
KERKORREL vertel die verhaal van Ralph Rabie, van Voëlvry en die geboorte van Afrikaanse protes-rock, van nasionale en persoonlike noodtoestande, en uiteindelik 'n raaiselagtige dood.
Johannes Kerkorrel se impak duur voort, en in hierdie boek gee medemusikante, vriende en familie 'n roerende blik op Kerorrel die kunstenaar en Ralph die mens.
KERKORREL - deels rock-riller, deels intieme portret - bevat voorheen ongepubliseerde foto's, uittreksels uit briewe en handgeskrewe lirieke. - omslag
skakels :