Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Willem Boshoff .com (Boshoff, Willem)
vetseunvetseun
KYKAFRIKAANS, recital of selected optophonetic poems
57 minutes running time, looping DVD, Johannesburg, 2007. R570

met Marcel van Heerden, Jane Rademeyer, Lochner de Kock, Hermien de Vos
vetseun
"In collaboration with media production company, Wounded Buffalo, and Uncorp People (Andy Sherman, STOKI and James Macdonald) conceptual artist Willem Boshoff transformed his 1970s concrete poetry anthology, Kykafrikaans, into a sonic art production." - clarkesbooks.co.za


vetseunvetseun
Taxi - 011 (Ivan Vladislavic) . 2005 DAVID KNUT PUBLISHING
vetseun
vetseun
Kykafrikaans ...................... 2003
1. Aan 'n Lyntjie
2. Eenduisend en Een
3. Gekrap
4. Getikte Kwashale
5. Hekelskrif
6. Pro Patria
7. Skrifskerwe
8. Stadsplaas
9. Verskanste Openbaring
10. Vierletter Woorde
11. Vlegskrif
12. Ydele Herhaling van Woorde

KykAfrikaans is an anthology of concrete poetry by Willem Boshoff, first published in 1980, and is arguably the only full anthology of its kind in Afrikaans.
KykAfrikaans can be characterized as a homage or farewell to the typewriter. The images were created using the typewriter as a drawing instrument, manipulating it to mimic movements as diverse as brushstrokes, carving, textiles, or soldiers marching with letters and words.
In 1980 six poems were selected from KykAfrikaans and silkscreened in a limited edition. This new edition, printed in 2003, contains twelve poems different from the six previously published. - bonhams

vetseun
Kykafrikaans .................. 1980 PANNEVIS

Tikwerk deur outeur op Hermes 3000 tafelmodel.

Colophon 'Soggens vroeg en saans laat, in sy oorskiettyd, so te sê, maak Willem Boshoff, 'n skrynwerkerseun, weggooigoed bymekaar, ondermeer, onder báie meer, taalafval. Wat hy die afgelope drie jaar opgetel het, staan in hierdie boek. Is dit visuele poësie, konkrete digkuns, lettrisme of tekenverse? Willem weet nie. Wie wil ook weet as dit so lekker is om na Afrikans te kyk.'

The author says 1000 copies were printed. - theartistsbook

vetseunvetseun
Bangboek ....................... 1976

hiers 'n woordsmit, houtdude, en algemene handelaar in elektrifiserings tegnologie.daar is hope informasie op die net oor hierdie afrikaanstalige man van menigte tale en idees. hy verf, sny hout, bou goed met yster, plastiek, en perfekte natuur goed met houtboombas. hy skryf woordeboeke, skryf, woordeboeke, soos 'n woordeboek oor -isms, en 'n databasis van insekte en sulke goed. die man toor met informasie wat rondle en vra om gebruik te word. dramatiese amper musikale kuns wat punte vanoor verbeelding en redenasie bymekaarbring met oombliklike akkurasie en sagtheid. .............. saam met die engelse en taallose werke is daar ook 'n paar eksperimente in afrikaans met woord en digkuns, bv. KYKAFRIKAANS, 'n visuele digkuns-stuk 1979 waaroor ons nog sal kry... en BANGBOEK, 'n kriptiese skryfwerk, hierdie een bevat alles van getikte teks in rymwerk oormekaar, geskryfde woorde in rym oor en deurmekaar, in vorms waarvan 'n spiraal 'n vlak voorbeeld is, daar is ook etswerk en gewoon getikte tekswerk met alterasies. die vermoede is dat hierdie die boek is wat ons gaan deurwerk... 'n grote is die KRING VAN KENNIS (taalloos) 2000, 'n huge kunswerk wat bestaan uit elf 3 ton klippe wat in 'n sirkel staan, woorde is op elke klip in met een van suid-afrika se elf landstale uitgegrafeer. maar die taalloses en kunswerke is die idee-skud-goed, samevlegging van honderde houtbalkies in 'n reghoekige-kubus vorm genaamd, LETTERS. DIE 370-DAG PROJEK, wat 370 houtbalkies is wat in 'n soortvan kassies inpas soos miniatuur laaitjies, elke balkie geets met 'n kode wat die man uitgewerk het vir elke dag se buie, sy gevoelens en ervarings oor 'njaar in miniatuur ets hout akkurasie pragtig in 'n reghoek-kubus kassie... gewone minimalistiese kleur sketse wat die mees abstraktes die ding sal wil onderstebo sien... en palet agtige kleurformasies soos die verfkieser in die hardeware winkel, perfekte stukkies reghoek kleur in rye soos mielies... en natuurweke of versamelings wat tyd en plek as een ding oordra, GAEA 1, 'n versameling sandsoorte vanoor afrika wat gedurende in 10 000km tog versamel is (Rand Merchant Bank), PSEPHOS, nege 2x3m panele gevul met klipsoorte vanoor die nege provinsies van suid-afrika (Billiton hoofkwartier)... maar die asemrowendste is seker die BLINDE ABC, houtvorms wat eeue-oue vorms uitbeeld, elk met 'n griekse benaming in braille daarop uitgewerk, soms gegrafeer, soms in knoppies van verskillende kleure. die man het al 'n paar werke gedoen uit die "sieningspunt" van 'n blinde, die vorms is in individuele bokse geplaas en met swat felt bedek sodat die sienende ook volle trefkrag van die kunswerk kan verkry...

baie meer informasie volg, veral links, na menigde internet willem boshoff goed...

Kykafrikaans
Épat (2007) (Michael Stevenson)
Kykafrikaans II: Eenduisend en een (2003) (Warren Siebert)
Kykafrikaans II: Skrifskerwe (2003) (Warren Siebert)
Kykafrikaans II: Getikte kwashale (2003) (Warren Siebert)
Licked (2003) (Michael Stevenson)
Pro Patria (Vir Vaderland) hier


skakels : willemboshoff.com : art.cozacv















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )