Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Willem Anker (Anker, Willem)

2020 11 14 - Suidoosterfees: Skepsel met Willem Anker en Tertius Kapp, kykNET Atlantic Studios, Montague Gardens, Jakes Gerwel-Gesprekke, Bespreek: francois.abrahams@media24.com, 14:30, Gratis
vetseun

vetseun
Siegfried ............................... 2007 HUMAN & ROUSSEAU

Siegfried Landman is iets in die dertigs. Sy lewe lank het hy saam met sy pa op 'n afgeleë plaas iewers in die Karoo gewoon.

Maar dan, op 'n dag, sterf sy pa, en moet Siegfried maak soos sy pa hom al die jare laat oefen het: gaan haal Wilhelm Smit (jare lank al 'n bywoner op hulle plaas) en gaan Kaap toe, na oom Bert Fischer, sy enigste oorlewende familielid naas sy ma, wat 'n meermin is in die see.
Dit word 'n magiese reis, wat begin met 'n besoek aan 'n boeregesin op nog 'n afgeleë plaas in die Karoo en amper eindig by Georg Fafnir, sirkusbaas met 'n voorliefde vir die teatrale.
Dit is 'n verstommende, meesleurende roman - 'n verhaal wat voortsnel tot 'n onafwendbare einde. 'n Kosbare toevoeging tot die huidige Afrikaanse boekmilieu. - graffitibooks.co.za


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )