Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Wilbur Smith .com (>Engels)
Afrikaans:
vetseun
Die Diamantsoekers (vertaal, Theuns Kotzé) . 1971 HEINEMAN/1977 OLYMPOS

"Sy nestel haar teen sy bors aan, haar oë is gesluit, haar lippe lokkend-warm teen syne, souterig van die seewater...
Tracey, blond en beeldskoon, dra 'n liefde uit haar kleintyd met haar saam; Ruby, ten volle bewus van haar ligaamlike volmaaktheid, nydig, plesierjagter. Benedict se haat vir sy pleegbroer is vel en skroeiend; en Ouman gee hom die wapen waarmee hy Johnny kan vernietig...
Brandende sandstorms in die Suid-Afrikaanse woestyne, diamante, die ysige water van die Suid-Atlantiese Oseaan, Londen, Kaapstad - diamante... teen dié agtergronde volg intrige op intrige in Wilbur Smith se aksiebelaaide verhaal - Die Diamantsoekers." - omslag

Iets Moet Sterf ................ 1965 NASIONALE BOEKHANDEL
(When the Lion Feeds)

Die Engele ween ..........
(The Angels Weep)

Vlug Van Die Arend ......
(Eagly in the Sky)

'n Valk Vlieg ....................
(A Falcon Flies)

Manne onder Manne ....
(Men of Men)


skakels : wilbursmithbooks.com : wiki : imdb





bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)