Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Wendy Gardiner (Gardiner, Wendy)
vetseun
Naaldwerk, stap vir stap (Stokperdjie) . 2003 STRUIK
ISBN: 9781868729357

Die boek kyk na die nodige gereedskap (insluitende hoe om 'n masjien te kies) asook die basiese vaardighede soos patrone sny, eenvoudige stikwerk, en hoe om 'n ritssluiter in te sit. Elke tegniek word gevolg deur 'n eenvoudige projek, met iets vir almal, insluitende bruikbare items soos 'n sport sak, 'n kimono, elegante strooi kussings, en modieuse gordyne. Die boek is propvol kleur foto's en handige wenke en sal jou leer om klere en bybehore goedkoop self te maak.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)