Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
W.E.G. Louw (1913-) (Louw, W.E.G.)

1995 - Nagreën (mezzosopraan, klavier) - Helena de Villiers
1995 - Vaalvalk (mezzosopraan, klavier) - Helena de Villiers
1988 - Versamelde gedigte (TAFELBERG)
1980 - Opvlugte en opdragte (TAFELBERG)
1976 - Vensters op die vrees

vetseunvetseun
Vyftig Gedigte Van C.L. Leipoldt . 1976 TAFELBERG
Saamgestel, W.E.G. Louw
ISBN: 9780624007975

Uit die skatkis van die slampamperman 'n keur van gedigte uit vyf van sy gedigte, uitgesoek deur WEG Louw. Dié bundel is die eerste keer in 1946, ter geleentheid van Leipoldt se 66ste verjaardag, in 'n beperkte oplaag deur die uitgewery AA Balkema uitgegee.

1976 - Vyftig gedigte van C.L. Leipoldt - W.E.G. Louw (TAFELBERG)
1973 - Versamelde gedigte
1972 - Naggesprek en ander gedigte
1972 - Ek sal opstaan (vokaal, klavier) - Gideon Fagan
1970 - G.S. Prellerprys vir literatuurwetenskap en letterkundige kritiek
1969 - So Ver As 'n Engel Te Perd Kan Ry (TAFELBERG)
1968 - Adam (NASIONALE BOEKHANDEL)
1964 - Kolom: veertig opstelle (TAFELBERG)
1962/1980 - Onvoltooide Kalender (TAFELBERG)
1962 - Johanna die Soldaat van God - Shaw, B (W.E.G. Louw) (NASIONALE BOEKHANDEL)
1961 - Die Ryke Dwaas (NASIONALE BOEKHANDEL)
1958 - Ou wyn van vreugde
1958 - Vaandels en voetangels: opstelle pro en contravetseun
1956/1957 - Bybels en Babels (NASIONALE BOEKHANDEL)
1956 - Die Ryke Dwaas (NASIONALE BOEKHANDEL)
1950 - Kultuurgeskiedenis van die Afrikaner, III
1945 - Standpunte tydskrif, W.E.G. Louw, N.P. van Wyk Louw, H.A. Mulder
1944 - Adam en ander gedigte
1940/1942 - Terugtog
1939 - Die Nieuwere Afrikaanse Poësie
1935 - Alleenspraak - N.P. van Wyk Louw, W.E.G. Louw publiseer
1934-8 - Vier weemoedige liedjies (W.E.G. Louw, I.D. du Plessis) (vokaal, klavier) - Arnold van Wyk
1934 - Totius (Passieblomme); C.L. Leipoldt (Skoonheidstroos); W.E.G. Louw (Die ryke dwaas) Hertzogprys Poësie
1934 - Die rijke dwaas


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )