


















Vierkleur (Rebellevlag)

2000+ - Die Boervolk vlag (hier, met Vierkleurklub)
1993 - Afrikaner Volksfront vlag
1938 - Ossewa Brandwag vlag
1928 - deel van Suid-Afrika vlag
1902 - saam met Oranje Vrystaatvlag deur Union Jack vervang
1899 - Tweede Vryheidsoorlog vlag
1881 - Vierkleur van Transvaal, digter, S.J. du Toit, komponeer, J.S. de Villiers, Dirkie de Villiers (hier)
1858 - Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek
1857 - ontwerp, Ds Dirk van der Hoff
1795 - Rooi vir Nasionale Graaff-Reinett en Swellendam Republieke, Oranje vir Nederlandse ondersteuners
skakels :