

















Vicky Bell (Bell, Vicky)

Verf op keramiek (vertaal, Philip Gelderblom) (Stokperdjie) . 1996 DELOS PUBLISHING
ISBN: 9781868263028
Kikker al die vaal ou vase, borde en bakke in jou huis kleurryk op. Al wat jy nodig het, is 'n paar buisies verf, kwassies en 'n kombuis om in te werk. Kry een-twee-drie die nodige tegnieke onder die knie - jy hoef nie besonder kunstig of vaardig te wees nie.
skakels :