Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
VERBAN / SENSOR
1963 - Publikasie en Vermaaklikheids Wet, Publikasie Beheerraad
1953 - Publieke Veiligheids Wette, Kriminele Wette aangepas
1950 - Supressie van Kommunisme Wette (koerante)
1939 - Doane Wette (boeke)
1931 - Vermaaklikheids (Sensor) Wette (films)

Taurus uitgewers is gestig om wetgewing te vermy, boeke is bestel, en dus nie aan sensuur oopgelaat nie

musiek :
Bernoldus Niemand
Joos Tonteldoos
Kalahari Surfers
Die Naaimasjiene

koerante :
1963 - Fighting Talk tydskrif verban
1962 - New Age weekblad verban
1960 - New Age weekblad en Torch verban, Contact beboet
1954 - Advance weekblad verban
1952 - Guardian weekblad verban

so 4000 boeke (1939-1956) 11000 (-1968)
Komma's uit 'n boomzol - Dan Roodt (1993)
Kort Amerikaans - Jan Wolkers (1993)
Karl Marx - Banning, W (1992)
Sonneskyn & Chevrolet - Dan Roodt (1992)
Suid-Afrika...Die Land oorkant die Riviere van Kus (Ethiopië) - Robert Hayes (1992)
Nie vryheid op 'n skinkbord nie - John Hennie Ferus 1950-1981 'n geskiedenis (1991)
Kerk van die skepper - Ben Klassen (1988)
Die Trojaanse Perd - Hans Pienaar (1984)
Kerk en volk in Namibië - David de Beer (1982)
Struisbaai-blues: 'n testament 1973-desember 1975 - André le Roux (1980)
Te Hel met Ouma - André le Roux (1981)
Lê Haar tussen die lelies neer - James Hadley Chase (1978)
Magersfontein, O Magersfontein! (Roman) - Etienne Leroux (1977)
Kennis van die aand - André P. Brink (0-18) (1973, 1982)
Lady Chatterley's minaar - D.H. Lawrence (1970)
Ode aan die knikker - Mickey Butler (1965)
Koning van Hawaii - Peter Gilman (1964)
De Minnaars - Ricardo (1956)
Kiboko - Daniel Mannix
Kindertjies van deze eeuw - Christiane Rocheford
Kinflicks - Lisa Alther
Laatste betekenissen - Maude de Belleroche Sacquard

eng:
Candide - Voltaire
Mother - Gorky
James Alldridge
Erskine Caldwell party,
James T. Farrell party
Nadine Gordimer party (The Late Bourgeois World, 1966)
Daphne Rooke party
Sartre on Cuba - Jean-Paul Sartre
Congo, my Country - Patrice Lumumba
I, Claudius, King Jesus - Robert Graves
advertensies, Myself - Norman Mailer
Belafonte boek - Arnold Shaw
Borstal Boy - Brendan Behan
I Speak of Freedom - Kwarne Nkrumah
Marilyn Monroe by Maurice Zolotov
South Africa -Yesterday and Tomorrow: The Challenge to Christians - Ambrose Reeves (Biskop van JHB)
African Profiles by Ronald Segal
In the Realm of Large Molecules - R Rozen (Pavlov)
Why I am not a Christian - Bertrand Russell
The Roots of Prejudice - Arnold Rose (UNESCO pamflet).

so 133 films (1956-1962)
van United Artists, Metro-Goldwyn-Mayer, Columbia, Rank. Battleship Potemkin
I Passed for White
Taste of Honey
Lolita
Boccacio 70 (later toegelaat)
Men from Brazil

sensor
The Glen Miller Story (Louis Armstrong)
The King and I advertensies (Yul Brynner)
Oceans II poster (Sammy Davis Jnr.)

STRAF : 1000pond / 5 jaar tronkstraf / albei


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )